muldersdrif gemeente afkondigings

9
S SONDAG 21 MAART 2010 08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks: Joh 12: 1-8 Tema: Versorg mekaar, asof vir die Here 5de week in Lydenstyd Johannes 12:1-8 Jes 43:16-21; Ps 126; Fil 3:4b-14 Januarie 2010 Vandag 21 MENSEREGTEDAG 08:30: Erediens 5de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk Maandag 22 Openbare Vakansiedag Woensdag 24 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Vrydag 26 Skole sluit Sondag 28 PALMSONDAG 08:30: Erediens – 6de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10 Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3 Kinders kan 09:45 afgehaal word JEEP T-hemde: Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot. Sal Sondae in 1ste kategese-lokaal beskikbaar wees r aankope. met Gaskunstenaar - Wanda de Kock 8 Mei 2010 om 08:30 vir 09:00 Kaartjies beskikbaar vanaf volgende week R50 Ons soek dringend na ‘n gewillige dame wat as Vroueaksie voorsitster wil dien Vroueaksie-bestuur : Vergadering in die kerk op Sondag 28 Februarie 2010 direk na erediens Kalender Fokustekste Teks en tema vir vandag: AFKONDIGINGS 21-28 Maart 2010 LET WEL: GEEN JEEP of Kinderkerk op 21 & 28 Maart 2010 – Langnaweek en skoolvakansie Vroueaksie

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 29-Mar-2016

255 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

S

SONDAG 21 MAART 2010

08:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks: Joh 12: 1-8 Tema: Versorg mekaar, asof vir die

Here

5de week in

Lydenstyd

Johannes 12:1-8 Jes 43:16-21; Ps 126; Fil 3:4b-14

Januarie 2010 Vandag 21 MENSEREGTEDAG 08:30: Erediens 5de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

Maandag 22 Openbare Vakansiedag

Woensdag 24 09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Vrydag 26 Skole sluit

Sondag 28 PALMSONDAG 08:30: Erediens – 6de week in Lydenstyd GEEN JEEP-diens en Kinderkerk

J.E.E.P.-diens : Graad 4 - 10

Kinderkerk : 2 jaar oud tot Graad 3

Kinders kan 09:45 afgehaal word

JEEP T-hemde: Beskikbaar in groottes 4 jaar tot X-groot. Sal Sondae in 1ste kategese-lokaal

beskikbaar wees r aankope.

met

Gaskunstenaar - Wanda de Kock

8 Mei 2010 om

08:30 vir 09:00

Kaartjies beskikbaar vanaf volgende week

R50

Ons soek dringend na ‘n gewillige dame wat as Vroueaksie voorsitster

wil dien Vroueaksie-bestuur: Vergadering in die kerk op Sondag 28 Februarie 2010 direk na erediens

Kalender

Fokustekste

Teks en tema vir vandag:

AFKONDIGINGS 21-28 Maart 2010

LET WEL:

GEEN JEEP of Kinderkerk

op

21 & 28 Maart 2010 – Langnaweek en

skoolvakansie

Vroueaksie

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

WEN!!! WEN!!! 7 nagte gratis verblyf

vir 4 persone by San Lameer Villa 12405, Suidkus

Nog beskikbaar in voorportaal R100 per kaartjie

Trekking volgende Sondag 28 Maart na erediens by koffie/tee in saal

BAIE DANKIE! Aan elkeen wat saam kom Gholf speel het, ons geborg het, donasies gemaak

het en gehelp het met reëlings... Ons het sover R30 000, help ons om ons

mikpunt van R40 000 te bereik: kom koop ‘n kaartjie VANDAG!!

KWAGGASRUS:

30KM VANAF BRITS

KOSTE Volwas: R320 pp Kinders 7-14: R250 pp Voorskool: R100 pp

Kos en verblyf ingesluit, reël eie vervoer Oord-reëlings: ten minste 60 persone

Voltooi asb die inskrywingsvorm beskikbaar in voorportaal

en handig in by die kerkkantoor

10% deposito betaalbaar met bespreking

Kan jy nie self gaan nie? Wat van ‘n donasie om ‘n ander gesin te

stuur wat dit nie self kan bekostig nie?

‘n GROOT FEES WORD HIERDIE JAAR

BEPLAN! MOENIE DIT MISLOOP NIE!

Ons benodig JOU hulp:

Ons vra dat almal wat items het wat in onbruik is en wat die moeite werd is om op te veil, om dit te skenk vir ons veiling by die Kuierfees - Items soos skilderye, wyn en meubelstukke, ens. sal waardeer word – Kontakpersoon

Gerbus Vermaak

Ou klere en wit olifant items word ook benodig

Het jy dalk ‘n gazebo en/of groot markies-tent wat ons kan gebruik?

Enige persoon wat wil help in die stalletjies op die feesdag, laat weet ons Navrae – Kerkkantoor

Kindertafel benodig asb bydrae soos:

Bestanddele om lekkergoed te maak: Rice Crispies, Karamel, Kondensmelk, Strooi-/Versiersuiker, Klapper

Suigstokkies, Fizzers, Groot pakke skyfies en roomyshorinkies

Items vir tombola

Kallie-die-Nar: ONS HET ‘N BORG

GEKRY – BAIE DANKIE!!

Ons soek nog mammas/ pappas/ oumas/ oupas om te help met verkope

Kontant bydraes ook welkom

Enige navrae: Benita Nel op 082 551 6466

Gesinskamp

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Erna Coetzee: lupuslyer, dankbaar vir gebede

(082 333 0353) Esme du Plooy: sterk stadig aan (082 371 2511) Anna Nelson: gesondheid (084 585 6714) Skoonsus van Alida McWilliam - Gerda: in hospitaal vanaf Feb, ernstige toestand op ventilator ([email protected]) Lienka Nel (kleindogter van Kobus Labuschagne): terugslag gehad, weer in intensief na ontslag week gelede (Riantie – 073 963 6260) Maud en Fred Lawrence: gesondheid 1 Kor 3:16 “Weet julle nie dat julle die

tempel van God is en dat die Gees van God in julle woon nie?”

Baie welkom in die gemeente!

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak.

Musiek Aksieleier gesoek.. Om musiek vir eredienste te koördineer...

Kontak kerkkantoor, Anton Steyn of leraars

Koördineerder: Ansie du Plessis : 082 853 6532

1 Pet 5:7 “Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle”

Gebed is die sleutel wat al die pakhuise van God se eindelose genade, krag en voorsiening oopsluit. Alles wat God is, en alles wat God het, is beskikbaar deur gebed.

Gebedskamer en gebed Indien u graag wil hê dat iemand vir u of saam met u moet bid, hetsy vir ‘n versoek of lofprysing, sal daar elke Sondag iemand beskikbaar wees na die diens. Saam dra ons mekaar se laste en saam deel ons in mekaar se vreugde en prys Sy Naam!

Voorbidding Laat weet asb die kerkkantoor, die leraars of

koördineerders waarvoor ons vir jou kan bid.

Uitnodiging:

Ons hoor dikwels van die mooiste

Gebedsverhoring Getuienisse – deel dit asb

met die gemeente! (gee asb aan Ansie)

Ons benodig meer lidmate wat wil inskakel by die Gebedsaksie – kontak Ansie

Het jy al ingeskakel by ’n omgeegroep? Daar is ALTYD ’n plekkie vir jou...

Jacqueline Klem se groep: Lanseria/ North

Riding / Lammermoor-area soek veral nuwe lede

Vrydae om 18:00 in kinderkerk

Dorkas Groep

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Gebedsaksie

Omgeegroepe

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 21 Maart 2010 Veronica de Jager 071 581 6511

Maandag: 22 Maart Adél van der Walt 082 900 0260 Mike Roets 082 573 9303 Christiaa Minnie 082 782 7249 Ghita van der Merwe 011-662 2651

Dinsdag: 23 Maart Lynette Weinmann 084 512 9276 Freddie Schickerling 082 441 4445 Elmarie Brits 082 339 0130 Reinette JvRensburg 011-662 2678 Erin Engelhardt 011-679 4992 Ronnie Collatz 083 380 1309

Woensdag: 24 Maart Roy de Stadler 083 442 1012 Wikus Jv Vuuren 076 053 0614 Annie Bekker 011-957 0301

Donderdag: 25 Maart Marie Brits 073 728 5840

Vrydag: 26 Maart Jackie Marais 084 598 8414 Jean-Pierre Turner Mariana van der Schyf 084 244 4006 Annetjie Kruger 082 355 5043

Saterdag: 27 Maart Donovan Carney 074 527 9126 Shaun Oosthuizen 011-662 1958 Ig de Jager 072 380 3466 Megan Potgieter 011-958 1877 Claudia Nel 082 469 5644 Claus Dittmer 072 415 5355 Carine Helmbold 082 337 1002 Lusie Steyn 082 574 4615`

Z = A-Z (God is die begin en die einde)

God is die A-Z van ons lewens... (Openbaring 22:18)

Deur: Benescke Botha

Ken jy vir God of weet jy net van Hom? Stop. Dink vir ’n oomblik na oor die eerste sin. Kom nou saam met my terug in tyd. Ons is nou êrens in die 5de eeu voor Christus in Babilon. Die meeste van die Israeliete is steeds in ballingskap.

Daniël het reeds die leeukuil oorleef en sy vriende die vuuroond. En in stede daarvan om ’n gevangene in ’n vuil, stink tronk te wees, is Daniël een van die koning van Babilon se voorste raadgewers. Dit is hier in Babilon dat die Here aan Daniël verskeie profesieë oor die toekoms van Israel gegee het. Een hiervan is die waarskuwing van die aanval van die Siriese koning op die Israeliete. Daniël 11:32: “Met mooi praatjies sal hy (die Siriese koning) die guns van die Israeliete wat aan die Here ontrou geword het wen. Maar dié wat hulle God ken, sal vasstaan en teen die Siriese koning optree...” Dié wat hulle God ken, sal vasstaan en teen die bose optree. Ek vra jou weer. Ken jy vir God of weet jy net van Hom? As ’n krisis jou lewe vandag sou tref, gaan jy vasstaan in jou geloof in God omdat jy Hom ken? Of gaan jy hardloop na jou beste vriend of vriendin in die hoop dat hulle jou kan vertroos? Dink terug oor die afgelope paar dae se eienskappe van God: Alwetend. Buitengewone krag. Chirurg. Drie-Eenheid. Eregas. Familie. Genade. Hoop. Immens. Jukverwyderaar. Kreatief. Lig. Magtig. Neutraliseerder. Oral. Pantser. Q-skip. Reddingsboei. Skuilplek. Tydbepaler. U-draai. Vader. Wysheid. X-straal plaat. Ysbreker. Vandag wil ek afsluit waar ek begin het omdat God die A tot Z van alles wat bestaan is. Openbaring 22:18: “Ek is die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde.” Luister weer na Daniël se woorde toe hy uit die tronk voor die koning verskyn het om die koning se droom uit te lê: Daniël 2:27: “U Majesteit, daar is geen geleerde of fortuinverteller of towenaar of sterrekyker wat vir u die antwoord kan gee wat u soek nie. Maar daar is ’n God in die hemel wat geheime bekend kan maak. Dit is Hy wat vir u gewys het wat in die toekoms gaan gebeur. Ek gaan u nou vertel wat u gedroom het...” Daniël het God vir die uitleg van die koning se droom vertrou. Sonder enige twyfeling en met selfvertroue het hy hierdie uitleg aan die koning gegee met die wete dat sou hy dalk verkeerd gehoor het dit sy dood sou beteken. Net so het Daniël aangehou om voor God te buig in aanbidding – selfs al het die koning se proklamasie bepaal dat enige mens wat ’n ander

Verjaardae

Voel die lewe se hartklop…

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

god of mens behalwe die koning self aanbid in die leeukuil sou beland. Hoekom kon Daniël dit doen? Nie omdat hy arrogant was nie, maar omdat hy God geken het. Daniël het geweet dat God, die Alfa en die Omega, die Eerste en die Laaste, die Begin en die Einde hom nooit sal verlaat en hom nooit in die steek sal laat nie. Mag dit dieselfde in jou lewe wees. Mag jou geloof in God sterker word. En mag jy net soos Daniël elke hindernisse en uitdaging met selfvertroue aanpak. Nie omdat jy arrogant is nie, omdat jy weet dat ons God gister, vandag en tot in ewigheid dieselfde bly. Sterkte. Vader God, U is werklik die Alfa en die Omega en ek het U geweldig lief. Help my om daagliks my oë oop te hou sodat ek U meer en meer in my lewe sal raaksien. Ek vra dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Het ons jou korrekte � Woon-, Posadres? � Selfoon-, huis-, en werknommer? � ID nommer van kinders? � Nuwe baba se besonderhede? � Is jy intussen getroud?

Voltooi asb ’n vorm in die voorportaal en plaas in posbus...

Rensia, Kerkkantoor

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

18 Mei: Dbn, Jesus Dome 19 Mei: Jhb, Rhema 20 Mei: Pta, Moreleta 21 Mei: Kaapstad, Bellville velodome Kaartjies: www.itickets.co.za 086 1000 291

Honeydew Garden Pavilion – bied aan

Tuin van Seën Vanaf 25 Maart

Elke Donderdag om 10:00 en 15:00

Kom sit en luister na ’n inspirerende DVD. Jy hoef niks te betaal nie, niks te doen nie, drink net ’n

koppie tee, luister en ontvang God se liefde. Ons vra nie vrae nie, ons wil net ’n veilige, rustige

omgewing skep waar jy rustig kan sit en ontspan en heel word.

Onderwerpe op die DVD’s is:

- Hoe werk ek? Liggaam, siel en gees - Oorsake van emosionele gebrokenheid - Tekens van emosionele gebrokenheid - Waarom is vergifnis belangrik? - Hoe hanteer ek verwerping? - Emosionele pyn rondom seksualiteit - Die proses van heelword - My identiteit in Christus Oor tydperk van 8 weke sal DVD’s herhaal word, sodat jy geen aanbieding mis nie. Die kursus vertel hoe jy kan heelword na hartseer, mislukking, egskeiding, molestering, ens. Jou geluk is vir God belangrik!

Meer inligting skakel Anita Duif op 082 411 7015 of vra Teetuin-personeel om Anita te sien.

Spesiale 9-dag toer na

Israel saam met

Ds Manie Groenewald

Ons vertrek

Vir besprekings skakel:

Natanja Travel & Tours

011-954 3341 of epos: [email protected]

Uit die Kerkkantoor…

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

Omgeegroep skriffundering: Heb 10:19-25 & Gal 6:9-10

Kontakbesonderhede

Portefeuljeleier: Danie Knipe 082 493 3908

Geestelike Leier: Ds Neels 083 560 3814

Kontak enige van die leiers in u omgewing as u wil inskakel by een van die groepe Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011 662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Abraham van Wyk weg 45, Muldersdrif (Jong gesinne)

Vermaak & Vanessa van Wyk

083 419 3883 [email protected] Donderdae 19:00

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Vrydae 18:00

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011 662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010 222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

‘n Omgeegroep Gemeente

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

Leraars Ds Neels Kloppers Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected] Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug Portefeulje Leier Wessel Duif 083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625 Bedienings Portefeuljes Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

082 678 1905

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected] Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Gemeente Besonderhede

Stel jy belang om deel van die Bestuursraad van ons gemeente te wees? Ons het ‘n paar vakatures –

indien jy belangstel, kontak die kerkkantoor of gesels met enige van die leraars…

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings

Werk gesoek Administratief

Ongetroude 35 jaar-oue dame soek dringend na administratiewe posisie. Het ondervinding in Admin. Gekwalifiseer in MS Office pakket, Office Admin and Business Admin.

Skakel Jean de Klerk op (011) 678 5054 of 072 278 4685

Vakature FINANSIËLE ADVISEURS

Ons benodig persone wat ons kan oplei as Finansiële Adviseurs. Individue moet minimum matriek, eie vervoer en laptop hê. Ek betaal R2500 vir elke persoon wat ons kan aanstel wat die inisiële opleiding slaag om geakkrediteer te word.

Stuur CV na [email protected] of faks na 086 547 3977

Dienste

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LIBRI KARWAS Benodig u motor ‘n deeglike was, politoer of valet? Kom na ons vir die beste kwaliteit in die Weste. Ons is geleë in Strubensvallei, by HIRSCH’S agter MAKRO. Woensdae is pensioenaris afslag dag – ‘n vol was vir slegs R40! Vir meer besonderhede, kontak Sakkie op 072 757 9336

Pastorale Terapeut Geregistreerde berader : Huwelike & verhoudings, Individuele terapie, Volwassenes & Adolossente. Eis terug van mediese fonds.

Skakel Susan Eksteen op 076 051 1455 / 011-954 0987

Anastasis Edu-Help Sukkel jou kind om te studeer en te konsentreer? Ons spesialiseer in studiemetodes, breinprofiele, disleksie en ADHD. Ons bied ook trauma-, huweliks- en ander berading gebaseer op Bybelse beginsels.

Kontak Kobus Agrella op 071 689 0772 of epos: [email protected]

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

ALGEMENE INSTANDHOUDING Vir enige elektriese herstelwerk of instandhouding. Installering van ligte, waaiers, ens. of enige werkies by die huis waarby jy net nie self uitkom nie.

Kontak Louis op 071 490 9471

Dienste

SATERDAG AVONTUURKAMP Wil julle Saterdae rustig inkopies doen? Bring dan jul kinders 5-10jr vir ‘n opwindende buitelug avontuur vanaf 08:00 tot 14:00. Ons speel speletjies (eier & lepelresies, toutrek, sakresies, ens) en klouter hindernisbaan – alles onder toesig. Middagete en snacks word bedien.

Skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke

Kontak Dirk op 082 784 7856

Vir alle naaldwerk, verstellings ens. Kontak Hantie du Toit op

082 797 1623 of 011-958 1030

DOEK-KOEKE ’n Besonderse geskenk: Ideaal vir Ooievaarstee of nuwe Mamma. Verskillende kleure & temas beskikbaar. Vir navrae skakel Lizelle Brummer op 082 888 1776

POLAR ROOMYS Verskeidenheid roomyse beskikbaar vanaf R36 per boks. Maart aanbod: Koop enige 3 en kry ‘n Polar Pop Orange gratis. Kontak my gerus vir ‘n pryslys: Elize op 083 585 5372

Te huur

KAMER TE HUUR Berrario, naby N1: Kamer te huur ; privaat badkamer, gebruik van kombuis, DSTV, verkieslik student. R2500 p/m, water en elektr. ingesluit

Kontak Attie op 082 471 5227

COTTAGE Muldersdrif plot – 3 slaapkamers, 1 badkamer, TV kamer, kombuis, sit-en eetkamer. Met afdak en stoorkamer. Beskikbaar 1 April, R4 500 p/m + elektrisiteit

Kontak Ilzé op 083 725 7028

Gesoek

TWEEDEHANDSE LAPTOP Het jy dalk ’n skootrekenaar wat nie meer gebruik word nie? Ons beplan ’n opleidingsentrum en benodig dringend skenkings van rekenaars vir die opleiding.

Kontak Lizelle Brümmer op 082 888 1776

KINDERBOEKE Laerskool in Krugersdorp is opsoek na kinderboeke en/of naslaanboeke in goeie toestand, engels of afrikaans vir hul nuwe biblioteek. Bring asb na kerkkantoor of skakel Rensia op 071 819 2822

Kennisgewingbord

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings