muldersdrif gemeente afkondigings 4 september 2011

8
AFKONDIGINGS vir 4-10 September 2011 SONDAG 4 SEPTEMBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Genesis 12:1-3 Tema: Geseënd om ‘n seën te wees Gaskunstenaar : Marlouise Alle volwassenes R75 Kinders tot 12jr R40 (Plus ‘n blikkie kos) Kaartjies nou te koop by gasvrouens Memory Collatz, Rensia Swanepoel, Sanette du Plessis, Corli Pieterse, Hester Breytenbach, Esmé Kloppers, Ada van Wyk, Ferma Bekker, Marie Swanepoel, Charmaine Joubert, Marianne Labuschagne Saterdag 17 September 2011 9:30 vir 10:00 LENTEBRUNCH Ten bate van Abraham kriel kindersorg

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 13-Mar-2016

232 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 September 2011

TRANSCRIPT

AFKONDIGINGS vir 4-10 September 2011

SONDAG 4 SEPTEMBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Genesis 12:1-3

Tema: Geseënd om ‘n seën te wees

Gaskunstenaar : Marlouise

Alle volwassenes R75 Kinders tot 12jr R40

(Plus ‘n blikkie kos)

Kaartjies nou te koop by gasvrouens Memory Collatz, Rensia Swanepoel, Sanette du Plessis, Corli Pieterse, Hester Breytenbach, Esmé Kloppers, Ada van Wyk, Ferma Bekker, Marie Swanepoel,

Charmaine Joubert, Marianne Labuschagne

Saterdag 17 September 2011

9:30 vir 10:00

LENTEBRUNCH Ten bate van Abraham kriel kindersorg

Vandag 4 September 2011 Ben Otto 011-708 1017

*Nelda du Plessis 011-957 2792

*Lana de Jager 082 784 7855

Maandag 5 September Eduan Engelbrecht Karin Murray 083 264 0841 *Josuya van As

Dinsdag 6 September Johan Locke 082 464 7626 *Rendré Greyling 011-958 2269

Woensdag 7 September

Geen

Donderdag 8 September Henri Howard 082 455 8474 Charlotte Wentworth 082 067 5015 Leo Nikles 079 881 1080

Vrydag 9 September *Adriaan Botha 082 441 3520 *Theo Wolvaardt 084 904 8635

Saterdag 10 September *Alexis Mienie 083 647 6018 Sidney Coetzer 072 851 6011

* jeug

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Baie dankie aan elkeen wat hul 15-minute

bidtyd op Vrydag en Saterdag gebruik het om

vir ons gemeente te bid.

Onthou: ons kom vanmiddag om 16:00 bymekaar by die kerk

om terugvoer te gee...

UUR BID

Bydraes sal waardeer word:

Ou klere, skoene, wit olifant items

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude en Fred Laurence: tannie Maude bedlêend, oom Fred gaan beter, bid asb vir albei vir rustigheid (079 312 8944) Johan Jansen van Rensburg: niersteen-operasie, herstel tuis (084 250 2087) Corrie Brink: rugprobleme (072 446 2612) Cindy van Jaarsveld: uithaal van verstandtande, herstel goed (Lisa 082 454 2909) Seun van Rina van Aswegen: Nier verwyder, infeksie, wag vir geskikte nier vir oorplanting (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: skildklier verwyder, wag op toetse (082 568 7624) Kobus du Plooy: septisimia in enkel, herstel tuis (083 325 6259)

LEED:

Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger):oorlede op Donderdag 1/9. Ons bid vir troos en bystand vir die familie in hierdie moeilike tyd. Begrafnis op Maandag 5/9 om 10:00.

Rommel verkoping

Vandag 4 September

8:30 Erediens

8:30 JEEP-diens en kinderkerk

Net na diens: Omgeegroepleiers vergadering in

die konsistorie Maandag 5 September

19:00 Bestuursforum Woensdag 7 September

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool Sondag 11 September

8:30 Erediens

8:30 JEEP-diens en kinderkerk

Van wie praat ons?

“Terwyl hy in die tronk was,

was die Here by hom en het

Hy hom sy troue liefde laat

ondervind”

Antwoord elders…

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Datum Naam/Omgeegroep kontak

persoon

kontak

nommer

4 September Omgeegroep

Honeydew

Martie en Kriek

Badenhorst 010-222 0651

11 September

18 September Strewers Anita Duif 0824117015

25 September Omgeegroep

Honingklip/Steynsvlei

Marie

Swanepoel 083 380 4706

Kalender

Tee Skinkbeurte

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Bring asb ou tydskrifte na die Kerkkantoor

vir Zandspruit …

Fokustekste

Elfde week in Koninkrykstyd

Johannes 3: 1-16

Eksodus 12: 1-4; Psalm 149; Romeine 13: 8-14; Matteus 18: 15-20

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas

in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

Dienste

AANGEBIED Uniek geformuleerde produkte: “Foodstate”

Tegnologie - Beter opgeneem, behou, benut !

Riglyne tot bevordering van lewenskwaliteit:

Fisiese-, finansiële, emosionele- en geestelike

welstand.

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Neels van Wyk op 082 377 3250

Ada van Wyk op 083 263 6565

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Antwoord:

Vind uit in Genesis 39

Kennisgewingbord

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30