muldersdrif gemeente afkondigings 4 desember 2011

6
en Almanak 2012 BESKIKBAAR VANDAG NG Welsyn kos-insameling tot einde Januarie 2012 asb Sakke in voorportaal beskikbaar BAIE DANKIE vir elke bydrae!!!! AFKONDIGINGS vir 4-10 Desember 2011 SONDAG 4 DESEMBER 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Verskeie uit Job Tema: Mite #5: As ek vir die Here werk, sal dit swaar gaan iewiet K Prys die here!! Ons 10de maand bydraes staan nou op R255 000Baie baie dankie!!!

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 25-Mar-2016

246 views

Category:

Documents


8 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

en Almanak 2012

BESKIKBAAR VANDAG

NG Welsyn kos-insameling tot einde Januarie 2012 asb

Sakke in voorportaal beskikbaar

BAIE DANKIE vir elke bydrae!!!!

AFKONDIGINGS vir 4-10 Desember 2011

SONDAG 4 DESEMBER 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Verskeie uit Job Tema: Mite #5: As ek vir die Here werk,

sal dit swaar gaan

iewiet K

Prys die here!! Ons 10de maand bydraes staan nou op R255 000…

Baie baie dankie!!!

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

Vandag 4 Desember 2011 Ronél Pieters 072 901 2463

Gerhard Pretorius 083 583 4020

Sonette van Dyk 082 920 6691

Maandag 5 Desember

Rolin Rall 082 882 7248

Dinsdag 6 Desember Lize du Plooy 082 859 1434 *Ruan van den Berg

Woensdag 7 Desember Amanda Enslin 083 443 1067 Anita Gross 072 685 1207

Donderdag 8 Desember Geen

Vrydag 9 Desember Annetjie Botha 084 556 5460 Riaan Herbst 079 697 0312 Tanya Strydom 076 384 7800

Saterdag 10 Desember Carl-Hartwig Dittmer 072 243 2867 *André Koen Amanda Schutte 072 382 2112 Louise van der Merwe 078 463 0435 *jeug

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die

diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-

pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die

vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Dick van Biljon: voel baie beter, geen pyn, volgende behandeling moontlik in Des (082 568 7624) Phillip Verster: Riverside Lodge vir rehabilitasie, bid asb ook vir Cecile wat hom bystaan (082 490

8781)

Marika Gross: borsluiskoors, sterk tuis aan (083 227 2390) Kriek Badenhorst: kolonoskopie, wag vir uitslae (083 363 2421)

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

Vandag 4 Desember 8:30 Erediens Sondag 11 Desember 8:30 Erediens

Kalender

VIDEO TOWN

Karin Grové is besig met die oprigting van ‘n nuwe naskoolsentrum vir skoolkinders

in Video Town hier naby…

Die geriewe wat hulle ontvang het, is egter in ‘n baie slegte toestand ~ as enige iemand kan

help, sal dit BAIE WAARDEER word:

• Verf vir binne vertrekke

• Vensterrame en staal buitedeure en sekuriteitshekke

• Glas vir vensters

• ‘n Toilet en wasbak

• Los matte en kussings

• Kombuiskaste, wasbak en krane

• Elektrisiteit- bedrading moet nagegaan word en vervang word

• Klein Plastiese kindertafels en stoele

• Plafonpanele

Skakel Karin direk as jy kan help: 083 235 9906

DRINGEND BENODIG VIR JANUARIE:

SKRYFBEHOEFTES

POTLODE, KRYTE, PAPIER, KLEURPOTLODE, ENS.

BRING ASB

Alle 750g koffie-blikke en

900g formule blikke

Plaas in houer in voorportaal

agter toonbank

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

JUDY SE KOMBUIS Desember-vakansie is amper hier – wie’s lus vir kosmaak?

Wat van bevrore maaltye? So maklik…. Judy sal hier wees, in die saal na die erediens,

kom koop gerus VANDAG Judy 082 851 5649

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

Dienste

BESIGHEIDSGELEENTHEID • Uniek geformuleerde gesondheids- & ander

produkte

• Kapitale uitleg: R350. Geen verdere

finansiering benodig

• Geen deur tot deur verkope

• Gratis opleiding, ondersteuning en advies

• Bepaal eie werksure

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377 3250

Ada 083 263 6565

Dienste

GRASSNYER/WEEDEATER HERSTELWERK Afhaal&aflewering ingsl by prys. Peet 083 481 2548

SIELKUNDIGES Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook

“Springclean” voor en na trek.

Kontak Kobus Agrella op 081 469 7250 of

epos [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se

middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak

wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys

Stroganoff Lasagne

Kerrie en Rys Herderspastei

Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king

Spaghetti Bolognaise Vark goulash

Bees en groentebredie Bees goulash

Hoender en groentebredie Hoender goulash

Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Werk gesoek

Plaasbestuurder Ervare bestuurder met 30jr ondervinding in

Bees/skaap, wild, vrugte, wolklas en alg bestuur.

Het Matriek en Landbou diploma

Kontak Human Hattingh op 073 822 2407

Kennisgewingbord

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 4 Desember 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30