muldersdrif gemeente afkondigings 3 april 2011

11
AFKONDIGINGS vir 3-9 April 2011 SONDAG 3 APRIL 2011 Welkom by die erediens Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Verskeie Tema: God se genade deur die uitverkiesing BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Ons hou ons eerste Buitelug-diens in ons kerktuin Bring julle kampeerstoele en/of Piekniek-komberse en luister ook na ’n spesiale optrede deur Die RANDBURGSE MANNEKOOR Na afloop van die erediens: Bring die piekniekmandjies en kuier verder saam in die kerktuin WEEK VAN GEBED-MATERIAAL Nou beskikbaar in voorportaal op Gebedstafel

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 10-Mar-2016

249 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

AFKONDIGINGS vir 3-9 April 2011

SONDAG 3 APRIL 2011

Welkom by die erediens

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Verskeie

Tema: God se genade deur die uitverkiesing

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Ons hou ons eerste

Buitelug-diens

in ons kerktuin

Bring julle kampeerstoele en/of

Piekniek-komberse en

luister ook na

’n spesiale optrede deur

Die RANDBURGSE MANNEKOOR

Na afloop van die erediens:

Bring die piekniekmandjies

en kuier verder saam in die kerktuin

WEEK VAN GEBED-MATERIAAL

Nou beskikbaar in voorportaal

op Gebedstafel

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Pak solank die kaste reg vir die winter

Bring al jou ou klere en wit olifant-items

Enige droë bestanddele sal waardeer word:

Koekmeel Suiker Kaneel

Klapper Rys Versiersuiker

Strooisuiker Olie

Jellie Kitspoeding

As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor

APRIL

LERAARS MET Ds Neels 1-8

VERLOF Ds Kenneth 9-13

22-2Mei

Facebook Tuis Profiel Rekening Soek: Jesus by JEEP-diens en kinderkerk

MMuullddeerrssddrriiff GGeemmeeeennttee

JJEEEEPP eenn KKiinnddeerrkkeerrkk

Nuusbrokkies

GEEN JEEP-diens of Kinderkerk vandag nie. Volgende

JEEP en Kinderkerk sal eers weer op 8 Mei wees.

Deel: Status Foto Skakel Video

Lvjfsgfft!39!nfj

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

SKOOLVAKANSIE

26 Mrt tot 8 Apr Vandag 3 08:30 Erediens, DOOP

GEEN JEEP, slegs Kinderkerk

Ons Gemeente se VYfde week in Lydenstyd

Maandag 4

Bestuursforum

Woensdag 6

GEEN Bybelskool

Sondag 10 08:30 Erediens, DOOP

Ons gemeente se Sesde week in Lydenstyd

GEEN JEEP of Kinderkerk

Ons Familiebybel

Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons

Familiebybel vir ‘n week te lees?

Kies ‘n week wat julle pas:

besprekingslysbeskikbaar in voorportaal

Kalender

Fokustekste

Vierde week in

Lydenstyd

Johannes 9: 1-41

1 Sam 16:1; Ps 23; Ef 5: 8-14

Is daar iemand waarvan jy weet wat kan doen

met ‘n bederfie?

Laat weet ons daarvan, vul ‘n

Blessing Kaartjie

in en plaas in posbus in voorportaal…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Koot Woest: sterk tuis aan , behandeling is voltooi (074 116 4092)

Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): herstel na voetoperasie (072 604 4246)

Seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nier-oorplanting (Rina: 072 231 9140)

Oom Dupie: klepvervanging binnekort , wag vir mediese goedkeuring (082 925 8187)

Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, bid vir ondersteuning vir familie

wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801)

Lizelle Brümmer: herstel na operasie (082 888 1776) Moeder van Danie Joubert: hartversaking (Danie 082 363 1112)

Piet Myburgh: gesondheid (082 333 4440)

GROEN AAND

DONDERDAG 12 MEI 2011

18:30 vir 19:00

Hier by ons

met spreker André van Niekerk

(skrywer van Beeld-Saterdag se godsdiensartikel)

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532

RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense Houer vir gebedsversoeke

Jy sê jy’t gely vir jou geloof ?

deur Johann Symington

Skriflesing: Hand 8:2

Daardie dag het daar 'n hewige vervolging van die gemeente in Jerusalem begin. Al die gelowiges behalwe die apostels is uitmekaar gejaag en verstrooi oor die gebiede van Judea en Samaria. 2 Godvresende mense het vir Stefanus begrawe en daar is baie oor hom gerou. Ons hou daarvan om ons lyf martelaar te hou. As ons twee keer op ‘n Sondag in die kerk was, sien ons dit as ‘n

buitengewone opoffering. Ons doen ‘n bietjie moeite vir die kerkbasaar en dink dan ons het ons afgesloof vir die kerk. Ons maak in ons koppe lysies met regmerkies vir die moeite wat ons gedoen het om aan te trek vir die kerk, deur die preek te sit en nogal iets daarvan te onthou, deur die lang gesange te worstel, R50 in die kollektebordjie te plaas en na die tyd te gaan tee trink … maar aan ons lyf is nie gevat.

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Verjaardae

In 1861 skryf ‘n sendeling Theofanus Venard vir sy susters ‘n aandoenlike brief uit China uit. Omdat hy die Christelike geloof verkondig het, is hy deur die Chinese owerheid in ‘n hok gestop en ter dood veroordeel. Hy skryf: Melanie … Dit is middernag. Rondom die houthok kan ek byna niks sien nie, behalwe die vlae wat hier digby my wapper. Die wagte sit en kaart of skaak speel en die olielamp, sowat twee voet van my hok af, gee net genoeg lig sodat ek op die Chinese papier vir jou kan skryf. Oor ‘n paar uur sal ek die aarde verlaat. Dan is my ballingskap verby en die stryd gewen. Maar eers moet die koring gemaal en die tros druiwe in die wynpers gepars word. Mag

ek suiwer brood en wyn wees, volledig geskik om my Meester te dien. Skielik lyk ons opofferings glad nie meer so heldhaftig nie. Dit dwing ons om te bely dat ons van lyding vir Christus en sy saak maar min begrip het en dat daar van lyding geen sprake is nie. Die een wat ly is eintlik Christus dat ons so min vir hom oor het dat ons nie eens die spreekwoordelike uur saam met hom wil waak nie. Die feit is dat Christene op die huidige tyd die mees vervolgde groep mense in die wêreld is. Ons hoef maar net

die gebeure in Pakistan en Iran dop te hou om te weet dat Christene daagliks hulle Christenskap aan die lyf voel.

Kom ons vergeet ‘n slag van onsself en bid liewer vir mense wat om Christuswil swaarkry en en dikwels in die skadu van die dood moet leef. Here, vandag het duisende Christene dwarsoor die wêreld heldedade verrig bloot net deur U na te volg.

Gee my ‘n opregte hart vir u kerk op aarde.

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 3 April 2011 Hennie Matthee 082 727 9264

Maandag: 4 April Gert Ackerman 082 713 8705

Madeleine Willers 083 280 4980

Ockert Oosthuizen 083 454 5947

Marguerite Hern 082 640 0352

Dinsdag: 5 April Antia Duif 082 411 7015

Kleintjie Strydom 011-958 1400

Woensdag 6 April Johan Jansen van Rensburg 084 250 2087

Magda Fourie

Lizelle Brümmer 082 888 1776

Donderdag 7 April

Salomé Kotzé 082 691 7470

*Ethan Williams 082 909 5397

Louisa Moll 082 968 7224

Anton Seeber 083 364 6779

Vrydag 8 April

Chris van Tonder 011-957 2873

Saterdag 9 April *Jean-Peer de Jager 076 173 8031

*Dewan Koen 082 415 6077

Johan Vermaak 082 681 5299

Maryna van Wyk 079 781 2204

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Werk gesoek

Bekwame ontvangsdame dringend op soek na werk

Halfdag of voldag. Kontak Veronica

071 581 6511

‘n Aand van Klassieke Musiek

met sangeres Michele Corbin

en Malcome Nay as begeleier

Plek: Northwards in Parktown

Datum: Vrydag 13 Mei

Tyd: 18:00

Drag: Formeel

Koste: R300 pp (vingerete ingesl.)

Vir kaartjies:

Marie 011-476 4496

Andresia 082 903 0850

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

MAKE PREPARATIONS

Luke 22:8-13 Jesus sent Peter and John, saying, "Go and make preparations for us to eat the

Passover." "Where do you want us to prepare for it?" they asked. He replied, "As you enter the city, a

man carrying a jar of water will meet you. Follow him to the house that he enters, and say to the

owner of the house, 'The Teacher asks: Where is the guest room, where I may eat the Passover with

my disciples?' He will show you a large upper room, all furnished. Make preparations there." They left

and found things just as Jesus had told them. So they prepared the Passover. (NIV)

The Passover meal was normally a domestic family event in the houses where people lived. But Jesus

and His travelling disciples had no home. So the Master authorised two disciples to go ahead of the

group to prepare a room and the meal. However, they did not go blindly because Jesus had already

selected a large room; He knew how the landlord could be recognised, and had prepared him to

welcome the disciples. There is no indication that these arrangements had been physically

prearranged, but that the Lord Jesus had a way of knowing everything ahead of time and preparing

His servants to serve Him.

So although Peter and John had to make preparations, the Lord had already prepared the way ahead

for them, including some important details. But they were not given the address, or Judas might have

betrayed Jesus too early. They just had enough information to take one step at a time until they

arrived at the house and could make the meal. Just like His instruction to find the colt on 'Palm

Sunday' (Luke 19:30-35), Jesus' prediction of what Peter and John would find were completely

accurate, enabling them to do their job of making things ready for Him. And when they reached their

destination, they found it was all just as the Lord had said.

Contrary to some, who think that Christians must muddle through life full of uncertainty but trying to

do the best they can, this passage teaches that the Lord goes ahead of His people. It is the narrative

line of the whole Bible: the Lord prepares the way. However He does not let us see the end from the

beginning, but gives us enough guidance to take each bit of the journey. Like the twelve and seventy

two disciples who were sent out (Luke 9:1-10; 10:1-24), we will always find His provision ahead of us.

Even as we prepare people to meet Jesus, we find that He has already been preparing us and them for

the encounter! Indeed, there is nothing we do for the Lord, in His will, that is not already divinely

orchestrated. This should be wonderful news for timid hearts: it is completely safe to move ahead

with the light Christ gives us through His Word and by His Spirit, even if we cannot see where it is all

leading (and we rarely can!). So having received the first instruction, make the first move and let the

Lord prepare Your way ahead of you.

Prayer: Almighty God, my Heavenly Father. Thank You for the assurance in Your Word that you

always go ahead of Your people, seeing where we need to go and providing for us. Forgive me when I

have worried and fretted about the future, and when I have refused to move in faith on Your

instructions because I could not see what might eventually happen. Help me to trust the light you give

me for each day, and to be confident that You will continue to guide and equip me so that I can serve

You well and prepare others to meet You too. In Jesus' Name. Amen.

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Kan die volgende lidmate asb

dringend die Kerkkantoor kontak:

AC & HLE Labuschagne

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie

Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg

45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (in

Kinderkerk)

Sanette du

Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011
Page 11: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 3 April 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814 [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709 [email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel [email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers