muldersdrif gemeente afkondigings 29 mei 2011

7
Vandag 29 Mei 8:30 Erediens 8:30 JEEP-diens of kinderkerk Woensdag 1 Junie 9:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool Donderdag 2 Junie 19:00 Hemelvaartdiens Sondag 5 Junie 8:30 DOOP, Erediens 8:30 JEEP-diens en kinderkerk AFKONDIGINGS vir 29 Mei – 4 Junie 2011 SONDAG 29 MEI 2011 Welkom by die erediens - Gelei deur ds Neels Kloppers Bring jou Bybel elke Sondag! Fokustekste Sesde week in Paastyd Handelinge 17: 22-31 Ps 66: 8-20; 1 Pet 3: 13-22; Joh 14: 15-21 Kalender Uit die kerkkantoor Ons sms-stelsel is ongelukkig buite werking. Ons hoop om dit binne die volgende week weer aan die gang te kry. Ons vra om verskoning vir die gebrek aan smse gedurende die week WEEK VAN GEBED 2-11 JUNIE 2011 Gebedsgidse is beskikbaar in die voorportaal

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 31-Mar-2016

247 views

Category:

Documents


11 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Vandag 29 Mei

8:30 Erediens

8:30 JEEP-diens of kinderkerk

Woensdag 1 Junie

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool

Donderdag 2 Junie

19:00 Hemelvaartdiens Sondag 5 Junie

8:30 DOOP, Erediens

8:30 JEEP-diens en kinderkerk

AFKONDIGINGS vir 29 Mei – 4 Junie 2011

SONDAG 29 MEI 2011

Welkom by die erediens - Gelei deur ds Neels Kloppers

Bring jou Bybel elke Sondag!

Fokustekste

Sesde week in Paastyd

Handelinge 17: 22-31

Ps 66: 8-20; 1 Pet 3: 13-22; Joh 14: 15-21

Kalender

Uit die kerkkantoor

Ons sms-stelsel is ongelukkig buite

werking. Ons hoop om dit binne die

volgende week weer aan die gang te kry.

Ons vra om verskoning vir die gebrek aan

smse gedurende die week

WEEK VAN GEBED

2-11 JUNIE 2011

Gebedsgidse is beskikbaar in die

voorportaal

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Cecile Swanepoel: sterk tuis aan, bid vir spoedige diagnose (Rassie 072 298 7919) Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, gewas onder beheer, ly aan newe-effekte van bestraling, bid vir haar en ouers wat bystaan asb (Pa Stan: 072 727 9801) Anke en Hannes Willemse: herstel tuis, gewapende rooftog gehad by hul huis (Hannes 082 556 7031) Moeder van Dave Schourie: heupvervanging, herstel na operasie in Jhb Alg hospitaal (Dave 084 788 3798)

Koördineerders: ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23

- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed

Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Wat is die mens? deur Dirk Taljaard (soos geneem uit Matello Vers ‘n Dag)

Psalm 8:3 en 4 3 As ek u hemel aanskou, die werk van u vingers, die maan en die sterre waaraan U ‘n plek gegee het,

4 wat is die mens dan dat U aan hom dink, die mensekind dat U na hom omsien? Wanneer mens só vasgevang raak in jou alledaagse aktiwiteite en verantwoordelikhede, gebeur dit maklik dat van die ander belangrike dinge by jou verbygaan. Soos die behoeftes van mense: jou man of vrou, jou kind, iemand in nood... Wanneer mens in die stad bly en werk, kan jy beswaarlik verder kyk as jou kantoor se plafon of die dak van die huis langsaan. Dis dalk een van die redes hoekom ons so geneig is tot swaarmoedigheid. Hoe min kry ons kans om die mooi van die natuur te geniet: iets soos ‘n sonsondergang of –opkoms? Ons sien soms nog die volmaan raak, maar ons let nie eers op na die sterre nie. Dis eers wanneer mens ‘n slag in die natuur kom, dat jy die wonder daarvan indrink. En watter wonder is dit nie! Hoe glansryk alles wat U in die hemelruim geplaas het, sê die digter. Lê jy op jou rug en bekyk die grote firmament, kry jy die idee van onmeetlikheid van die heelal. Dan besef jy dat alles wat al nagevors is oor sterrestelsels en planete nog maar ‘n aks van alles probeer omskryf. Dis groter as groot! Dis hoekom mens dan so klein en nietig voel. In dié enorme skepping is ons maar net ‘n klein onderdeeltjie. Soos Jesaja sê: ‘n stoffie op ‘n skaal, ‘n druppeltjie aan ‘n emmer. Wat is ons dan nou eintlik? Wat is die mens dat U aan hom dink? Dit staan in skrille kontras met die dunk wat ons van onsself het! So asof die heelal om ons draai. Asof alles en almal van ons afhanklik is. Asof die mens die spilpunt is. Mense en moondhede het magtig geword en baie vermag. Maar nie een van hulle kon nog só ‘n pragstuk, soos die skepping, naboots nie. Die digter erken God as die Skepper van die heelal. Hoe Hy dit gedoen het, weet ons nie rêrig nie, maar dat Hy dit gedoen het, glo ons met ons hele hart. Ons is deel daarvan met 'n besondere taak: om met verantwoordelikheid met God se skepping om te gaan. Gebed: Dankie, Here, dat U wat groot is, my as klein mensie raaksien en 'n besondere plek in die skepping gegee het. Maak my weer opgewonde oor u handewerk, asook my eie verantwoordelikheid.

1-20 Junie 2011

Nasionale Veldtog

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Verjaardae

Wie het gesê?

“Gooi hom liewer in

hierdie put hier in die

veld. Moenie sy lewe

neem nie...”?

Antwoord elders…

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 29 Mei 2011 *Ruan de Jager 082 784 7855 Cobus Daniel Esme Kloppers 084 501 8099 Johan Vermeulen 082 464 6820 *Eckhardt Effenberger 082 922 8766

Maandag 30 Mei Engela de Stadler 083 442 1012 Hettie Booysens 083 271 5658

Dinsdag 31 Mei Vanya Jansen van Vuuren 073 700 4628 Annie Roodt 073 355 1802 Heleen Jordaan 082 923 1231

Woensdag 1 Junie Jerry Lombard 082 706 7006 Frikkie Botha 071 054 9906 Danie Dicks 083 237 0060 Marietjie Lötter 083 321 1016

Donderdag 2 Junie

Carel Nel 072 310 4002

Vrydag 3 Junie

Jeanet Duvenage 011-958 1207

Zanelle Walton 082 820 8554

Annelle Bezuidenhout 082 563 7230

Martin Botha 071 850 7000

Saterdag 4 Junie Marie Louwrens 073 207 0841 Michele Nell 011-659 7007

*jeug

OMGEEGROEPLEIERS

Onthou ons vergader volgende

Sondag 5 Junie

In die konsistorie

Direk na die erediens

In konsert

Cantate Kamerkoor

en Randburgse Mannekoor

5 Junie 2011

om 15:30

Holy Trinity Kerk

h/v Jan Smuts en Stiemens Straat

Braamfontein

Kaartjies R80

Ina 084 22 33 44 2

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerk-kantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662

2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Gesoek

Weltevredenpark: Opsoek na ’n betroubare voltydse huishulp (nie inwonend). As jy van iemand weet, skakel Izane op 082 320 6168.

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak. Standaard porsie R20 genoeg vir 1 volw

Medium porsie R25 genoeg vir 2 kdrs

Groot porsie R30 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Belmy vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Kennisgewingbord ANTWOORD

Lees Genesis 37

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Mei 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers