muldersdrif gemeente afkondigings 29 januarie 2012

12
Bring jou geliefde en kom fliek onder die sterre Smul aan die heerlike eetgoed in die piekniekmandjie waarna ons sokkie tot watter tyd!! Al wat jy bring: jouself, jou geliefde, kussings en komberse (kinders ook welkom) Piekniekmandjie vir 2 volwassenes: R150 Piekniekmandjie vir ‘n gesin: R200 Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor of Helikia-lede AFKONDIGINGS vir 29 Januarie tot 4 Februarie 2012 SONDAG 29 JANUARIE 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers WELKOM BY DIE NAGMAAL EN GESINSDIENS Geen JEEP of Kinderkerk vandag nie… Gebedsimfonie vandag V V a a l l e e n n t t y y n n I I n n r r y y - - f f l l i i e e k k P P i i e e k k n n i i e e k k & & D D a a n n s s Saterdagaand 11 Februarie 18:00 Aangebied deur

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 22-Mar-2016

257 views

Category:

Documents


26 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Bring jou geliefde en kom fliek onder die sterre

Smul aan die heerlike eetgoed in die piekniekmandjie

waarna ons sokkie tot watter tyd!!

Al wat jy bring: jouself, jou geliefde, kussings en komberse

(kinders ook welkom)

Piekniekmandjie vir 2 volwassenes: R150

Piekniekmandjie vir ‘n gesin: R200

Kaartjies beskikbaar by Kerkkantoor of Helikia-lede

AFKONDIGINGS vir 29 Januarie tot 4 Februarie 2012

SONDAG 29 JANUARIE 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Neels Kloppers

WELKOM BY DIE NAGMAAL EN GESINSDIENS

Geen JEEP of Kinderkerk vandag nie…

Gebedsimfonie vandag

VVaalleennttyynn IInnrryy--fflliieekk

PPiieekknniieekk && DDaannss

Saterdagaand 11 Februarie

18:00 Aangebied deur

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Welkom

Nuwe Intrekkers

VIDEO SE NUWE KLEUTERSKOOL Ons benodig jou hulp met:

• Enige mat vir die vloere wat tans net sement is • 2x houtdeure • ‘n Persoon wat die plafonne kan verskaf asook herstel/insit • 2x 2-plaat gasstowe • Hulp met loodgieter-werk of donasies van krane, pype, ens

Enige bydraes sal waardeer word, kontak gerus vir Karin Grové as jy

kan help ~ 083 235 9906

Kom ontmoet ons asb na die erediens in die

voorportaal

‘n Spesiale welkom aan die volgende persone wie se vorms deur ons ontvang is.

Ons hoop julle gaan elke oomblik geniet in ons warm familie-gemeente.

Alex en Esti Gous met kinders AJ en Emma van Broadacres.

Johann en Sereta Fourie met seuns Sven, Cale en Keagan van Nooitgedacht.

Thys en Elmien Potgieter van Tresjolie.

SMS RAAI

Waarmee het God die ribbebeen vervang

wat Hy uit Adam geneem het?

Antwoord: Elders in afkondigings

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Datum Naam/Omgeegroep

29 Januarie Strewers 1

5 Februarie Featherbrooke Omgeegroep

12 Februarie Honingklip / Steynsvlei

19 Februarie Renosterspruit / Lanseria

Vandag 29 Januarie 2012 *Lana de Jong Lidea Wessels 082 210 5679

Ruan Wolfaardt 082 335 4762

Maandag 30 Januarie 2012 Bets de Lange 076 891 0829

Dinsdag 31 Januarie 2012 *Stephan Herbst Liezl Kleinsmith 011-958 1187

Woensdag 1 Februarie 2012 Callie Botes 072 606 9892 Elize Fourie 082 544 7127 *Charl Muller 082 337 0961 Gerrie Rall 076 272 3552

Donderdag 2 Februarie 2012 *Cheree Duif Iné Reyneke 082 822 4763 Elaine Swiegers 078 931 5465

Vrydag 3 Februarie 2012 Kevin Jordaan 072 856 9503

Saterdag 4 Februarie 2012 Barry Griesel 083 289 5020 Leandi Nagel 082 823 5960 Charl Roux 083 702 7999 Jana van de Linde 082 530 2784 Marelize Vermaak 011-958 1003

Tee Skinkbeurte

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Nuwe selmateriaal is VANDAG beskikbaar

Omgeegroepleiers: onthou om te kom afhaal in Kerkkantoor

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres

Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]

Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]

Abraham van Wykweg 45,

Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]

Lanseria / North Riding /

Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected]

Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]

Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Baie dankie vir elkeen se bydrae sover – ons benodig steeds tot einde Januarie

2012 – neem gerus ‘n sak in die voorportaal…

10 DAG ISRAEL & EGIPTE TOER

Besoek Israel en Egipte saam met Ds Gerhard vanaf

28 Junie tot 7 Julie 2012. Kry meer inligting oor die

toerprogram en spesiale toerprys by 084 440 7142. Vir

verdere navrae stuur ‘n epos aan

incredibletours.travel @gmail.com

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

As deel van die Vroueaksie word daar beoog om ‘n vroue kamp te reël. Die doel van die Vroue Aksie is o.a. om ook om te sien na ons vroue se geestelike groei en is hierdie een van die maniere waarop die aksie daartoe wil bydra. Ten einde tyd t.o.v. organisering sowel as koste te bespaar is daar ‘n voorstel dat ons inskakel by reeds beplande vrouekampe. In die verband word daar gereeld maandeliks vrouekampe gehou by Woord-In-Aksie kampterrein geleë te Kameeldrif net buite Pretoria, 5km vanaf die Kollonade.

Program & onderwerpe vir die naweek: Lesing 1 Vrydagaand: Jou Skeppingsdoel Lesing 2 Saterdagoggend: Staan in geregtigheid Lesing 3&4 Saterdagoggend: Staan in geregtigheid en Wandel in geregtigheid Lesing 5 Saterdagmiddag: Saad van die Woord Lesing 6 Saterdagaand: Beklee jou man Lesing 7 Sondagoggend: Persoon van die Heilige Gees Lesing 8 Sondagoggend: Dapper Harte Kostes vir die kamp beloop R280.00 per persoon, aandete is 18:00 en die program skop Vrydag 19:00 af en eindig Sondag 12:00 ~ Alle etes ingesluit (Sondag “Brunch”).

DATUMS: 9-11 MAART 2012

17-19 AUGUSTUS 2012

Kontak Ronel Pieters as jy belangstel 072 901 2463

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid asook oom Fred en haar versorgers (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140) Phillip Verster: by die huis na behandeling. Dank die Here vir die herstel wat plaasgevind het, ons bid vir Cecile vir krag vir hierdie groot taak (082 490 8781) Corrie Brink: gordelroos, baie pyn (072 446 2612) Pieter Booysen: MRI op 6/2 (Kay 072 737 4158) Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir genesing van Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Neels van Wyk: bid vir Here se hand van bewaring met stikaanvalle agv beskadigde slukderm Kobus du Plooy: motorongeluk. ICU in Alberton (083 325 6259) Ann Woest: chemo-behandeling (083 730 6533)

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

SMS RAAI

Antwoord: vleis. Sien Genesis 2:21

DATUMS VIR JOU

DAGBOEK

Gholfdag

Dinsdag 17 April te Krugersdorp Gholfklub Inskrywings en besonderhede volg binnekort…

Vroueaksie : Moedersdagontbyt Saterdag 5 Mei ‘n Heerlike oggend om dankie te sê aan ouma en mamma vir hulle omgee en liefde. Meer besonderhede volg binnekort…

BRING ASB

Enige 750g koffie-blikke en 900g formule blikke

Plaas in houer in voorportaal agter toonbank

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012
Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

Gedenkmuur Nissies is beskikbaar teen R1000 elk.

Kontak die Kerkkantoor indien jy

belangstel…

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

klop Voel die lewe se

’n Nuwe begin... met wyse besluite

Deur: Benescke Janse van Rensburg uit Matello Vers-‘n-dag

Op 1 Januarie 2012 het die 33ste Dakar-tydren in Suid-Amerika afgeskop. Vir vyftien dae lank het die meer as 500 spanne ’n afstand van 8,300km afgelê wat kronkel deur die woestyne van Argentinië, Chili en Peru. Hierdie roete word as ’n uithourit eerder as ’n tradisionele tydren beskou aangesien die terrein baie taaier is. Buiten vir gewone veldwerk wat die voertuie moet verrig, is daar bykomstige hindernisse insluitend die oorsteek van sandduine, modder, kameelgras en rotse. Een ding waarsonder geen tydrenbestuurder suksesvol sal wees nie, is ’n goeie navigator langs hom. Die navigator se werk is om die bestuurder te waarsku teen hindernisse wat in die pad mag opduik, waar om te draai, hoe skerp die draai mag wees en ook om die motor se bande om te ruil indien dit pap is. Weens die geraas in die motor dra beide die navigator en die bestuurder oorfone en mikrofone sodat hulle effektief kan kommunikeer. Ons kan met die tydrenbestuurder vergelyk word aangesien ons ook daagliks voor ’n keuse staan: Ons kan die dag met ’n navigator aanpak (deurdat ons God vra om ons deur sy Heilige Gees te lei). Óf ons kan sonder ’n navigator in die motor klim en hoop dat ons die sandduine, modder, kameelgras en rotse (in die vorm van uitdagings in die werkplek of by die huis) op ons eie sal kan kafdraf. Luister gerus na hierdie drie beloftes as ons die Heilige Gees ons Navigator maak: · Jesaja 30:21: “Wanneer jy die regte koers verlaat, sal jy agter jou 'n stem hoor sê: ‘Hier is die pad, loop hierlangs.’” · Psalm 143:10: “Leer my om u wil te doen, want U is my God! Laat u goeie Gees my op 'n gelyk pad lei.” · Spreuke 3:6: “Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop.” Waarom nooi jy nie die Heilige Gees om van vandag af as jou Navigator in elke situasie op te tree nie? Hy sal jou nie net beskerm en lei nie, maar ook versterk wanneer dit voel asof jou bande begin pap word. En die beste van alles: Hy sal direk in jou ore praat. Al wat jy moet doen, is om sy stem te leer ken. Sterkte. Vader God, baie dankie dat U ons daagliks deur u Heilige Gees lei. Help my asseblief om my ore

gespits te hou sodat ek U stem sal herken en op die regte roete sal bly. Ek vra dit in die Naam

van Jesus Christus. Amen.

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

GEDIG VAN DIE GEBEDSWEEK

’n Vaderlose gemeenskap!

Dit is die nood daarbuite.

Dit kom aan my gewete krap.

Hulle sit vuil in die grond se kluite.

Hul geroep word deur God gehoor,

Ons Vader en Seun, wat is deurboor.

God roep ons op, om op te staan,

En met die Evangelie, daarna toe te gaan.

Ons moet vir hulle van dié Vader vertel.

Wat hul kan verlos uit die armoede se Hel.

Hul ervaar Hom nie, omdat hul Hom nie ken,

Hy wat help om die sorge van die lewe, te kan wen.

Sonder God in ons lewe, kan ons niks begin.

Sonder Hom, maak niks in die lewe sin.

Maar met Hom, spring ons oor ’n muur.

Ons word deur Sy Gees aangevuur.

Dis eers as ons begin, dat ons sien,

Hoe hy ons insig gee, om Hom te kan dien.

Dan sal Hy sy teenwoordigheid openbaar,

En ons, Sy wonderwerke sal sien en ervaar.

Kom ons vat hande, en gaan saam,

Om God se liefde, aan hul te beaam.

Elkeen gebruik sy gawe en doen sy deel,

So word die werk, mos mooi verdeel.

Here, ons wil U Koninkryk laat kom,

U wil laat geskied, die liefde laat blom.

Sodat ons almal eerlik kan werk vir ons brood.

Want niks val sommer verniet in ons skoot.

Ons wil U gebooie onderhou,

Dis die fondament waarop ons, hul wil leer bou.

Ons lewe met ander, saam daaraan oor te gee,

En so werk ons, aan ons land se vrede mee. ~ Anita Duif

Page 11: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Dienste

AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD

VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE

VITAMIENE, MINERALE & VETSURE

U EIE KEUSE :

o Omvattende stelselopbouer ; of

o Sisteem gefokusde opbouer ; of

o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of

o Natuurlike antibiotika

GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME

AnsieduPlessis 0828536532/[email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

[email protected]

Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733 Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke

Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook

“Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella

op 081 469 7250 of epos [email protected]

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377

3250; Ada 083 263 6565

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete

of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer

dinge te besig raak.

Standaard porsie: R25 Groot porsie : R35

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Werksgeleenthede

FUNKSIE KOORDINEERDER Krugersdorp - Voldagpos beskikbaar.

Kontak Andre Jooste op 082 851 7505

VERKOOPSMAN Honeydew- soek verkoopsman vir hardeware winkel.

Werk 8-5, R6000pm.

Kontak Maryna van Wyk op 079 781 2204

ONDERWYSERES/KLEUTERSORG Pvt dagsorg sentrum benodig persoon (30+),

ondervinding in alg. kleuter-/babaversorging &

stimulasie volgens kurrikulum. Afgetrede onderw

welkom. Voldag – werksure onderhandelbaar.

E-pos CV [email protected] of bel 082 376 1132

Te huur

REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuis-

sitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m

uitsl water & elektrisiteit.

Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564 STRUBENSVALLEI

Eenman woonstel te huur. Johan op 083 286 1908

Werk gesoek DRINGEND

Grace se man, Israel, soek dringend werk. Hy het

11jr ondervinding petroljoggie, is bereid om enige

werk te doen. Betroubare werker, woon in Orange

Farm. Israel 076 171 3593.

Page 12: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 29 Januarie 2012

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier

Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30