muldersdrif gemeente afkondigings 28 november 2010

9
SONDAG 28 NOVEMBER 2010 Gelei deur ds Neels Kloppers Welkom by die erediens Doop van MIEKE FOURIE (ouers Alec en Lindi) Teks: Filippense 3:17 – 4:1 Tema: Dissipelskap:kom ek wys jou! BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! AFKONDIGINGS 28 Nov 4 Des 2010 Teks en tema vir vandag:

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 25-Mar-2016

230 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

SONDAG 28 NOVEMBER 2010

Gelei deur ds Neels Kloppers

Welkom by die erediens Doop van MIEKE FOURIE

(ouers Alec en Lindi)

Teks: Filippense 3:17 – 4:1 Tema: Dissipelskap:kom ek wys jou!

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

AFKONDIGINGS 28 Nov – 4 Des 2010

Teks en tema vir vandag:

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

PERSONEEL VERLOF

Ds Neels 1-22 Des

Ds Kenneth 24 Des – 2 Jan

Rensia 13 Des – 7 Jan

Eerste week in

Advent Matteus 24: 36-44

Psalm 122; Jesaja 2:1-5; Romeine 13:11-14

Vandag 28 08:30 Erediens 19:00 Kerssangdiens

Desember Sondag 4 08:30 Erediens 19:00 Kerssangdiens

Bevestiging van Portefeuljeleier: Jeug SANETTE DU PLESSIS

10de maand BEGROTE BEDRAG: R200 000

TOTALE BEDRAG ONTVANG: R190 500

BAIE DANKIE aan almal wat die stem van

die Here hoor en hulle 10de so getrou gee

Bydraes nog welkom – help ons asb om

ons doelwit te bereik

Ons wil graag vir elke kind by

Zandspruit ‘n Bybel in hul eie taal gee.

Indien jy ‘n bydrae kan maak, plaas

asb ‘n geldjie in ‘n gemerkte koevert en gooi in kollektebord of

handig in by die kerkkantoor.

November is Muldersdrif Gemeente se beurt vir kosinsameling vir NG Welsyn.

In die voorportaal is daar sakke met ’n voedsellys wat gebruik kan word om die

kos aan te koop. Alles wat op die lys genoem word, hoef nie gekoop te word nie, maar elke item kan ’n verskil maak

aan ’n honger maag. Baie dankie aan almal wat in die verlede

hierdie projek ondersteun het en

dit weer doen. Neem asseblief vandag nog ’n sak.

Koslys vir NG-Welsyn Pasta Soppoeier

Olie Grondboontjiebotter Mieliemeel Blikkies vleis, vis, groente Koekmeel Konfyt Suiker Sout Koffie Rys Tee Stampmielies Poeiermelk “Soja-mince” Oatspap Aanmaak koeldrank

Ietsie lekkers vir die kinders

Toiletware: Seep Waspoeier Toiletpapier Sjampoe Tandepasta Tandeborsels

Fokustekste

Kalender

NG Welsyn

Bestuursraad

Zandspruit

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

Kiieewwiieett

vandag beskikbaar!

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op

die Besprekingslys in die voorportaal – en onthou om die Bybel te neem op

JUL Sondag !!

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-behandeling (084 585 6714) Amanda Schutte: behandeling vir dikderm, baie pyn, bid vir oplossing vir probleme (072 382 2112) Koot Woest: kanker, chemo behandeling, gaan beter (083 260 2007) Isabel Stander (niggie van Lenie Mulder):

breingewas, chemo behandeling, bid asb vir

haar

Gerda Raath: knie-operasie, gaan beter (073

925 7352)

Leon van Rooyen: herstel na hospital-opname

vir lewerprobleme (082 884 2274)

Annatjie Botha: motorongeluk, terug by werk,

baie beter (084 556 5460)

Lenie Mulder: rug operasie op 24/11, herstel in

hosp (082 298 6723)

Dorkas

GEDENKMUUR

Muur is amper klaar gebou…

Nissies te koop @ R1000 elk

Navrae : kerkkantoor

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…”

Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…”

Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2

- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

HIGHWAY MISSION

Soos in die verlede het ons weer 'n oproep ontvang vanaf Highway Mission Centre om saam te bid vir ons land se paaie gedurende die Desembervakansie.

Lees asb. onderstaande en kom ons neem ons voor om regtig hierdie belangrike saak aan die Here op te dra.

Highway Mission Centre in Worcester nooi u

vriendelik om met ons hande te vat en ‘n

landswye gebedsuitreik vir die veiligheid van

ons land se paaie van stapel te stuur.

Desember 2010 vakansieseisoen is op hande

en ons weet dat daar derduisende voertuie

op ons land se paaie gaan wees wat

gewoonlik daartoe bydrae dat die dodetal

die hoogte inskiet.

Meer as 13,700 mense sterf landwyd in een

jaar op ons paaie, dit is meer as 1000 per

maand. Ja, gedurende 2009 eis 11,000

motorongelukke 13,768 lewens, dit kon een

van ons gewees het as dit nie vir God se

genade was nie. Wie anders as net God

alleen kan hierdie situasie omkeer en die gety

draai? Niemand nie, net Hy alleen kan en wil

dit doen. Ons het dus nodig om groter erns

van hierdie saak te maak want God sê

duidelik dat Hy geen behae in die dood van

‘n goddelose het nie, daar is baie ander sake

wat kinders van die Here se gebede net so

dringend vereis maar in hierdie geval gaan

ons op verskillende maniere fokus op die

veiligheid van ons land se paaie.

Daar is vele oorsake vir padongelukke, maar

die belangrikste is dat dit nie voertuie is wat

ongelukke veroorsaak nie, dit is roekelose,

nalatige en aggresiewe bestuurders wat 95%

van die tyd daarvoor verantwoordelik is.

Meeste van die tyd is dit dan onskuldige

mense wat hulle lewens verloor.

Highway Mission Centre se plan van aksie

om vir die veiligheid van ons land se paaie by

die Here in te tree begin met volle vertroue in

die Here en nie by ons eie planne nie. Hier wil

ons saam met Jesaja getuig as hy sê: “Die

Here het my ‘n belangrike opdrag gegee en

my God gee my die krag om dit te doen.”

Gebedsaksie

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

(Jes 49:5) Ons kan slegs onder leiding van die

Heilige Gees beplan om te doen wat God

van ons vra..

Kom ons vat hande in die gees saam met Highway Mission Centre en tree saam met hulle in vir die veiligheid van almal op ons land se paaie gedurende hierdie vakansieseisoen.

RAAISEL VAN

DIE WEEK

Hy het die Here gedien maar .. hy het nog nie die

Here geken nie.

Antwoord? Te vinde in die Ou Testament.

Verlore items : Ons het heelwat Bybels in die

kerkkantoor wat in die kerk of saal agtergebly

het. Kom kyk of joune hier is !

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 28 November 2010 Dirk de Jager 082 784 7856 *Lara Bekker 011-957 0301

Maandag: 29 November Charles Oosthuizen 083 271 0112 Gielie de Swardt 082 332 9196 Ed Hern 083 250 5887 *Anneli de Jager

Dinsdag: 30 November Andries Jordaan 082 804 9677

Woensdag: 1 Desember Lizelle Joubert 076 661 9750 Gilda Harris 083 317 7025 *De Wet Nel 072 208 0336

Donderdag:2 Desember Steven Ceronio 082 329 3772 Cecilia Joubert 082 441 5432 Anton Steyn 082 785 6657 Dirk van Biljon 082 883 2695

Vrydag: 3 Desember *Conrad Walton

Saterdag: 4 Desember

Sonette van Dyk 082 920 6691 Gerhard Pretorius 083 583 4020 Ronél Pieters 072 901 2463

*Jeug

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op die databasis bygevoeg kan word.

Die volgende persone se vorms is ontvang, ons heet julle ‘n spesiale welkom: Gerda Venter van Muldersdrift (074 371 6855) Lorraine van As van Muldersdrift (074 7776164)

ʼn Koninkryk van melk en heuning deur Hennie Symington

Josua roep toe die twaalf man wat hy uit die

Israeliete aangewys het, een uit elke stam, en

hy sê vir hulle: “Gaan by die ark van die Here

julle God verby tot in die middel van die

Jordaan en tel elkeen 'n klip op die skouer, in

ooreenstemming met die getal stamme van

die Israeliete. Dit moet onder julle as 'n teken

dien. Wanneer julle kinders julle eendag vra:

‘Wat beteken hierdie klippe vir u?’ moet julle

vir hulle sê die Jordaan se water is voor die

verbondsark van die Here afgesny; toe die

ark deur die Jordaan moes gaan, is die rivier

se water afgesny; daarom is hierdie klippe vir

die Israeliete 'n blywende herinnering

daaraan” Jos. 4:4-7

Had ons maar in Egipte gebly! Verandering is nie maanskyn en rose nie. Vat maar die groot uittog uit Egipte op pad na die beloofde land. Vir die Israeliete was dit ʼn ontworteling van ʼn volk wat vir geslagte lank in Egipte gewoon het. En al het hulle

Verjaardae

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Voel die lewe se hartklop Uit die kerkkantoor

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

swaargekry, het hulle minstens geweet wat om te verwag. Verandering speel dikwels woer-woer met jou emosies. Israel verloor hier heeltemal perspektief. Hulle kyk hulle so vas teen die onmiddellikheid van hulle probleme dat hulle die doel van hulle swerftog uit die oog verloor. Skielik is vleispotte van die Egiptenare sonder enige hoop op 'n toekoms beter as 'n onafhanklike bestaan in 'n land vol van die spreekwoordelike melk en heuning.

Verandering is onvermydelik Nie een van ons kan verandering ontsnap nie. As ʼn krisis jou tref en jy voel asof jou wiele wil afval, deel dit met God. Die Jode verbloem nie hulle ontsteltenis nie. Inteendeel, hulle spreek dit in geen onduidelike terme uit nie. God hoor hulle en voorsien in hulle onmiddellike behoeftes met manna en kwartels, want in elke omwenteling of stroomverandering is Hy steeds by ons en lei Hy ons nog altyd na ʼn beloofde land toe.

Bakens langs die pad

Herdenk die stasies van die veranderings wat jy in jou lewe te bowe gekom het soos Josua deur klipstapels te bou om jou en jou klein- en agterkleinkinders daaraan te herinner dat jy met God se hulp die “beloofde land” binnegaan het.

Gebed: Here, verandering bring onsekerheid in ons binneste. Ons weet verandering is onafwendbaar, maar ons is bang. Gaan U stap vir stap saam met my sodat ek ook

uiteindelik kan sê: hier staan ek. Ek is daardeur. Amen

BABASORG Vanaf Januarie 2011 sal daar elke

Sondag ‘n person in die baba-en kinderkamers wees om ouers die

geleentheid te gee om die erediens by te woon – met die wete dat hul kleingoed

versorg word

. Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 0760511455/011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s, sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

DRINGEND GESOEK... 200 bakstene en ’n sakkie sement vir nuwe

babasorg-dagsentrum in Muldersdrift Skakel kerkkantoor asb...

Kennisgewingbord

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 November 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]

Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis 076 309 7942

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Sanette du Plessis – 076 309 7942 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625 Bedienings Portefeuljes

Gemeente VAKANT Getuienis VAKANT Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Wag vir

Foto

Wag

vir

foto