muldersdrif gemeente afkondigings 28 augustus 2011

8
AFKONDIGINGS vir 28 Augustus – 3 September 2011 SONDAG 28 AUGUSTUS 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie UUR BID Wat is die Here se plan met ons gemeente? Wat is die Here se plan met MY in ons gemeente? Elke gemeentelid onderneem om vir 15 minute stil te raak Skryf jou naam op die lys in die voorportaal teenoor ’n tyd wat jou pas (besprekings kan ook gemaak word per telefoon 079 697 1163 of epos [email protected] asook op ons web: www.muldersdrifgemeente.co.za Stuur ’n sms aan die persoon na jou op die lys as jou 15 minute verby is… ELKE AAND OM 8UUR: BID VIR 3 MINUTE GEVOLG DEUR

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 30-Mar-2016

237 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

AFKONDIGINGS vir 28 Augustus – 3 September 2011

SONDAG 28 AUGUSTUS 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

UUR BID

• Wat is die Here se plan met ons gemeente?

• Wat is die Here se plan met MY in ons

gemeente?

• Elke gemeentelid onderneem om vir 15 minute stil te

raak

• Skryf jou naam op die lys in die voorportaal teenoor ’n

tyd wat jou pas (besprekings kan ook gemaak word per

telefoon 079 697 1163 of epos

[email protected] asook op ons web:

www.muldersdrifgemeente.co.za

• Stuur ’n sms aan die persoon na jou op die lys as jou 15

minute verby is…

ELKE AAND OM 8UUR:

BID VIR 3 MINUTE

GEVOLG DEUR

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Vandag 28 Augustus 2011 Charlene Schourie 083 289 8370

Johan Holtzhausen 082 952 5341

Maandag 29 Augustus Geen

Dinsdag 30 Augustus Ida Victor 073 933 5188 Sarieta van Wyk 082 922 8766 Carin Lok 082 582 7892 Gerda Venter 078 353 1896 Rohann Treptow 011-957 3194 Pieter Pieters 082 920 3837

Woensdag 31 Augustus

Glauda Erasmus 082 415 5214

Donderdag 1 September Johan van Jaarsveld 082 447 1209 *Janco de Wet 011-662 1852

*Cara-Renette Ponting 011-662 1262 *Liya Jonker Susan Potgieter 083 459 0484 Ockert le Roux 082 550 7441 Walter Murray 082 333 3719

Vrydag 2 September Estelle Smit 082 577 4646 *Heinrich Wessels 011-957 0134

Saterdag 3 September Carmen Krynauw 079 505 5873 Nico Doman 082 568 2120 Alta Versfeld 083 412 7271

* jeug

GELUKKIGE

VERJAARDAG!

Teks en tema vir vandag

Teks: Genesis 4: 1-15

Tema: Here, is ek regtig my broer se oppasser?

Ons besoek verskeie areas om te sien hoe

ons as gemeente in ons omgewing kan

uitreik na die gemeenskap...

As jy wil saamry, stuur asb jou naam deur

aan die Kerkkantoor

Ons sluit af met Brunch by die kerk

om 10:20

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

‘n Hartlike van ons aan jou… Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds

goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood

in die gemeente. Gedurende die afgelope jaar

het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos,

klere en berading. Indien jy voel om ‘n bydrae

hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier

deur ‘n koevert in die kollektebord te plaas of

‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die

verwysing “Noodfonds”.

Bydraes sal waardeer word:

Ou klere, skoene, wit olifant items

Rommel verkoping

Fokustekste

Tiende week in Koninkrykstyd

Eksodus 3: 1-15

Psalm 105: 1-6, 23-26, 45c; Romeine 12: 9-21; Matteus 16: 21-28

‘n Hartlike dankie van die

CARNEY gesin aan Ds Neels,

Ds Kenneth, die

kantoordames, Featherbrooke

selgroep en die hele gemeente

vir jul belangstelling, gebede,

hulp en bystand tydens ons

dogter, Brigitte, se lang

siekte en afsterwe…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Vandag 28 Augustus

8:30 Erediens, BYBELSONDAG

8:30 JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 31 Augustus

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool Sondag 4 September

8:30 Erediens, BYBELSONDAG

8:30 JEEP-diens en kinderkerk

Net na diens: Omgeegroepleiers vergadering in

die konsistorie

Van wie praat ons?

“Toe hulle opmerk dat

sy gesig blink was

hulle bang om naby

hom te kom”

Antwoord elders…

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude en Fred Laurence: tannie Maude bedlêend, oom Fred gaan beter, bid asb vir albei vir rustigheid (079 312 8944) Nadia du Plooy: 7jr oud, terug by skool, wag vir nog toetsuitslae, moontlik spesiale individuele medikasie, bid ook vir Ma Lize vir krag en moed in hierdie tyd (Ma Lize 082 859 1434) Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger): motorneuronsiekte , word goed versorg, bid vir krag in hierdie tyd (Christine 083 301 6615)

Johan Jansen van Rensburg: nog ‘n niersteen-operasie 11/8, ons bid vir spoedige beterskap (084 250 2087) Pieter Booysen: besoek fisioterapeut, is hoopvol (072 737 4158) Corrie Brink: rugprobleme (072 446 2612) Cindy van Jaarsveld: uithaal van verstandtande, 30 Aug, baie sterkte! (Lisa 082 454 2909) Seun van Rina van Aswegen: Nier verwyder, veg teen infeksie (Rina 072 231 9140) Dick van Biljon: operasie 25/8, baie sterkte! (082 568 7624)

Kalender

Bring asb ou tydskrifte na die Kerkkantoor

vir Zandspruit …

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Baie baie geluk aan Bianca van Jaarsveld

wie verlede Saterdag verloof geraak het.

Ons hoop jy en Ludwig is baie gelukkig saam!

Datum Naam/Omgeegroep kontak

persoon

kontak

nommer

28 Augustus

4 September Omgeegroep

Honeydew

Martie en Kriek

Badenhorst 010-222 0651

11 September

18 September Strewers Anita Duif 0824117015

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Tee Skinkbeurte

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas

in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Dienste

AANGEBIED Uniek geformuleerde produkte: “Foodstate”

Tegnologie - Beter opgeneem, behou, benut !

Riglyne tot bevordering van lewenskwaliteit:

Fisiese-, finansiële, emosionele- en geestelike

welstand.

ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

Reg. No. 1977/002110/07

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Neels van Wyk op 082 377 3250

Ada van Wyk op 083 263 6565

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Antwoord: Moses

Lees Eksodus 34:28-30

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 28 Augustus 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30