muldersdrif gemeente afkondigings 27 maart 2011

11
AFKONDIGINGS vir 27 Maart tot 2 April 2011 SONDAG 27 MAART 2011 Welkom by die erediens Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Psalm 99 Tema: Sien God raak in Sy soewereinheid BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Ons hou ons eerste Buitelug-diens in ons kerktuin Bring julle kampeerstoele en/of Piekniek-komberse en luister ook na ’n spesiale optrede deur Die RANDBURGSE MANNEKOOR Na afloop van die erediens: Bring die piekniekmandjies en kuier verder saam in die kerktuin Kolossense NUWE LEWENDE VERTALING Julle ontvang elkeen vandag ’n uitgawe van die nuwe vertaling van Kolossense. Lees dit gerus, jy mag dalk later gevra word vir jou kommentaar…

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 28-Mar-2016

263 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

AFKONDIGINGS vir 27 Maart tot 2 April 2011

SONDAG 27 MAART 2011

Welkom by die erediens

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Psalm 99

Tema: Sien God raak in Sy soewereinheid

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Ons hou ons eerste

Buitelug-diens

in ons kerktuin

Bring julle kampeerstoele en/of

Piekniek-komberse en

luister ook na

’n spesiale optrede deur

Die RANDBURGSE MANNEKOOR

Na afloop van die erediens:

Bring die piekniekmandjies

en kuier verder saam in die kerktuin

Kolossense – NUWE LEWENDE VERTALING

Julle ontvang elkeen vandag ’n uitgawe van

die nuwe vertaling van Kolossense.

Lees dit gerus, jy mag dalk later gevra word

vir jou kommentaar…

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Pak solank die kaste reg vir die winter

Bring al jou ou klere en wit olifant-items

Enige droë bestanddele sal waardeer word:

Koekmeel Suiker Kaneel

Klapper Rys Versiersuiker

Strooisuiker Olie

Jellie Kitspoeding

As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor

MAART APRIL

LERAARS MET Ds Neels 28-31 1-8

VERLOF Ds Kenneth 9-13

22-2Mei

Facebook Tuis Profiel Rekening Soek: Jesus by JEEP-diens en kinderkerk

MMuullddeerrssddrriiff GGeemmeeeennttee

JJEEEEPP eenn KKiinnddeerrkkeerrkk

Nuusbrokkies

GEEN JEEP-diens of Kinderkerk vandag nie. Volgende

JEEP en Kinderkerk sal eers weer op 8 Mei wees.

Deel: Status Foto Skakel Video

Lvjfsgfft!39!nfj

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

SKOOLVAKANSIE

26 Mrt tot 8 Apr Vandag 27 08:30 Erediens

GEEN JEEP, slegs Kinderkerk

Ons Gemeente se Vierde week in Lydenstyd

Woensdag 23

GEEN Bybelskool

Sondag 27 08:30 Erediens, DOOP

Ons gemeente se Vyfde week in Lydenstyd

Vir wie antwoord

Jesus?

“Jy is die bekende

leermeester van Israel

en jy verstaan dit

nie?”

Antwoord elders…

Ons Familiebybel

Het jul gesin al ‘n beurt gehad om ons

Familiebybel vir ‘n week te lees?

Kies ‘n week wat julle pas:

besprekingslysbeskikbaar in voorportaal

Kalender

Fokustekste

Derde week in

Lydenstyd

Johannes 4: 5-42

Eks 17: 1-7; Ps 95; Rom 5: 1-11

Is daar iemand waarvan jy weet wat kan doen

met ‘n bederfie?

Laat weet ons daarvan, vul ‘n

Blessing Kaartjie

in en plaas in posbus in voorportaal…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Koot Woest: sterk tuis aan , behandeling is voltooi (074 116 4092)

Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): volgende voetoperasie 29ste (072 604 4246)

Seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nier-oorplanting (Rina: 072 231 9140)

Oom Dupie: klepvervanging in 2 weke (082 925 8187)

Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, bid vir ondersteuning vir familie

wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801)

Lizelle Brümmer: herstel na operasie (082 888 1776) Moeder van Danie Joubert: hartversaking (Danie 082 363 1112)

Piet Myburgh: gesondheid (082 333 4440)

LEED:

Johannes Senekal: broer van Magdel Daniel, is hierdie week in sy huis vermoor, ons bid Magdel en

haar gesin troos toe in hierdie moeilike tyd (Magdel 083 440 6972)

GROEN AAND

DONDERDAG 12 MEI 2011

18:30 vir 19:00

Hier by ons

met spreker André van Niekerk

(skrywer van Beeld-Saterdag se godsdiensartikel)

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532

RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense Houer vir gebedsversoeke

Staan op, staan op vir Jesus deur Johann Symington

Skriflesing: Efes 6:13

Trek daarom die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle weerstand kan bied in die dag van onheil en, nadat julle die stryd tot die einde toe gevoer het, nog op julle pos kan bly staan.

As kind toe die Hallelujaboekie nog vrylik in gebruik was het almal lied 444: “Staan op, staan op vir Jesus”goed geken en graag gesing. Maar wie weet hoe die lied ontstaan het? Dis ‘n heel merkwaardige storie.

Dudley Tyng was ‘n jong predikant in Philadelphia in die VSA. Sy passie in die lewe was veral om getroude mans en vaders na Jesus toe te lei. Op ‘n dag in 1858 het hy ‘n reuseveldtog waar 5,000 mans teenwoordig was, toegespreek (amper soos vandag se Mighty Men-saamtrekke!). Terwyl hy oor die massa heen gestaar het, het hy in ‘n oomblik van oortuiging gesê: “Ek sal eerder dat my arm reg in die potjie geamputeer word as om nie vandag

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Verjaardae

my plig te doen en aan julle die boodskap van God te verkondig nie.” Volgens getuies het meer as ‘n duisend mans daardie dag hulle lewens aan die Here toegewy. Twee weke later het sy mou in ‘n dorsmasjien vasgehaak en is sy arm in die potjie afgeruk. Toe dit duidelik was dat sy lewe op aarde verby is, het hy aan sy gryse ou vader, self ‘n predikant gesê: “Pa, sê vir die mense dat hulle vir Jesus moet opstaan.” ‘n Ander predikant, ene George Duffield was so aangeraak deur dié sterwenswoorde dat hy ‘n gedig geskryf het

na aanleiding van Efesiërs 6 wat later die bekende “Staan op, staan op vir Jesus, o helde van die kruis” geword het. Iemand het dit getoonset en so het die woorde letterlik miljoene mense oor die hele wêreld geïnspireer. Ons sing die lied vanweë verskeie redes nie meer nie maar tog bly dit ons inspireer om op te staan vir dit waarin ons glo. Ons durf nie stilbly wanneer God ‘n helder en sterk woord van ons vereis nie. Gebed: Wanneer laas , Here, het ek vir U opgestaan – openlik en sonder skroom. Gee my die oortuiging

om te staan wanneer dit tel.

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 27 Maart 2011 Donovan Carney 074 527 9126

Shaun Oosthuizen 011-662 1958

Ig de Jager 072 380 3466

Megan Potgieter 011-958 1877

Claudia Nel 082 469 5644

Claus Dittmer 072 415 5355

Carine Helmbold 082 337 1002

Lusie Steyn 082 574 4615

Maandag: 28 Maart Hannes Willemse 082 556 7031

Zanzoinette Wattrus 084 518 5163

Ariska Steyn 072 075 0758

Rikus Brink 011-954 4227

Kotie Barnard 011-957 2818

Okkie Duvenage 072 784 5582

Juanita van Deventer 084 496 6377

Jean Marais 072 452 1246

Dinsdag: 29 Maart Daleen ter Wolbeek 082 389 1564

Woensdag 30 Maart Jana Nel 072 228 6330

Donderdag 31 Maart Nicke Grobbelaar 011-957 2713

Tiekie Beukes 082 807 5037

Vrydag 1 April Jenny van Zyl 082 940 6841

Hardus Schourie 083 273 6303

Saterdag 2 April Pieter Duif 082 786 4306

Pieter-André Pieters 076 837 3756

Stefan Rudman 082 567 5586

Riaan Wiessener 076 026 4053

Cassie Nel 079 706 4999

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning • Trauma en emosionele pyn • Huweliks- en verhoudingsterapie • Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds. Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer. Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Werk gesoek Bekwame ontvangsdame dringend op soek na werk

Halfdag of voldag. Kontak Veronica 071 581 6511

‘n Aand van Klassieke Musiek

met sangeres Michele Corbin

en Malcome Nay as begeleier

Plek: Northwards in Parktown

Datum: Vrydag 13 Mei

Tyd: 18:00

Drag: Formeel

Koste: R300 pp (vingerete ingesl.)

Vir kaartjies:

Marie 011-476 4496

Andresia 082 903 0850

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

WORK AND PRAYER Luke 21:37-38 Each day Jesus was teaching at the temple, and each evening he went out to spend

the night on the hill called the Mount of Olives, and all the people came early in the morning to hear

him at the temple. (NIV)

During the week before Jesus was crucified, He went to work every day. He was in the temple from

morning until evening explaining God's Word. He did not hide Himself away, but was publically available

for all who wanted to hear Him. And many people did. He became a magnet for those who were seeking

truth, and yet, at the end of the week, they were to cry out "Crucify Him, crucify Him" - as though

the truth He spoke and the character He displayed meant nothing at all. But they could never deny

that they had heard the truth - and subsequently many repented at Pentecost (Acts 2:36-37) and

became the first members of the church.

After evening prayers Jesus had another appointment; this time with His heavenly Father. He climbed

up the Mount of Olives and spent the night in prayer. The task ahead of Him was so crushingly great

that He needed more than sleep; He was sustained by the intimacy of transparently conversational

relationship with Father God. Through it He received strength to keep on track with the divine plan,

knowing that His ultimate work on earth was to sacrifice Himself for the sins of the world

(www.crosscheck.org.uk); the climax of His ministry and pleasing to His Father. There was no conflict

between the daytime teaching and the night-time praying, both were in His Father's Will.

When there is a major issue on your mind, what do you do? Some people panic or withdraw into

isolation, some throw themselves into their work to divert their minds from the big issue and others

struggle to pray. But Jesus did none of these things. He did not use His important daily work as a

diversion away from the cross; it was all part of pleasing Father God and fulfilling His commission.

Neither did He allow the pressure of crucifixion at the end of the week to stop His public teaching

work. Although the pressures we face are very small compared with what the Lord Jesus experienced,

we will always have episodes of pressure which threaten to crush us. As it emerges in one area of life

or another, only an intimate, share-everything prayer life will prevent us from distorting our life and

service for the Lord and others. But with the assurance of God's full approval, we can fulfil

everything that the Lord has entrusted to us.

Prayer: My dear Lord God. Thank You for this astonishing example of how the Lord Jesus was able to

work and pray through the most difficult week of His earthly life. Forgive me for my lack of faith and

prayer, when I try to manage all my responsibilities in my own strength and find that I am deflected

from Your pathway by the pressures upon me. Please help me to trust that You know everything that

is ahead and that You will guide me securely to fulfil Your will in every part of my life. In Jesus'

Name. Amen.

Page 10: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Antwoord:

Nikodemus Johannes 3:10

Kan die volgende lidmate asb

dringend die Kerkkantoor kontak:

AC & HLE Labuschagne

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie

Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg

45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding

/ Lammermoor (in

Kinderkerk)

Sanette du

Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van

Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Woensdag

oggende & aande

9:30

& 19:00

Page 11: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 27 Maart 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814 [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709 [email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163 Faks 086 698 7605 Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel [email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers