muldersdrif gemeente afkondigings 24 oktober 2010

9
SONDAG 24 OKTOBER 2010 EREDIENS 8:30 Gelei deur ds Kenneth Mckenzie WELKOM BY DIE EREDIENS ‘n Spesiale Sondag Belydenisaflegging en ‘n Besoek van Bybelgenootskap (Bybelverkope in saal na erediens) Teks: Verskeie tekste BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! LAASTE Kinderkerk & JEEP-diens JEEP diens in sysaal Graad 4-10 Kinderkerk 2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens Kinders kan afgehaal word om 9:45 KOOP ASB JOU KAARTJIE VOORAF AFKONDIGINGS 24-30 Oktober 2010 Teks vir vandag:

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 11-Mar-2016

232 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

SONDAG 24 OKTOBER 2010

EREDIENS 8:30

Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

WELKOM BY DIE EREDIENS

‘n Spesiale Sondag

Belydenisaflegging en

‘n Besoek van Bybelgenootskap

(Bybelverkope in saal na erediens)

Teks: Verskeie tekste

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

LAASTE

Kinderkerk & JEEP-diens

JEEP diens in sysaal

Graad 4-10

Kinderkerk

2 jaar oud tot Graad 3

Gedurende erediens

Kinders kan afgehaal word om 9:45

KOOP ASB JOU

KAARTJIE VOORAF

AFKONDIGINGS 24-30 Oktober 2010

Teks vir vandag:

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

Twintigste week in

Koninkrykstyd

Jeremia 14:7-10, 19-22 Joël 2:23-32; Psalm 65; Psalm 84: 2-8; 2

Timoteus 4:6-8, 16-18; Lukas 18: 9-14

Viva Musica

konsert

30 Oktober 2010 om 19:00

Kaartjies beskikbaar by Strewers R50 volw, R30 kinders

Vingerete word bedien

Hierdie gaan weer ‘n onvergeetlike aand wees van

ligte musiek en sang!

Luigi Bianco, Janis Myburgh en die Louise Fisher ensemble met hul propvol program

asook

‘n heerlike vingerete deur die Strewers

(dít wil jy nie mis nie!)

KOM KRY JOU KAARTJIE VANDAG NOG…

OKTOBER IS 10de maand

Koeverte beskikbaar in voorportaal

Mikpunt R200 000

(Baie dankie aan die

familielede wat reeds hul bydraes inbetaal het…)

Gevolg deur

DANKSEGGINGSFEES

op

SONDAG

31 OKTOBER 2010

Kom sê saam dankie

dat God ons seën deur jou klip by die kruis neer te lê

Fokustekste

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

Vandag 24 08:30 Erediens, Bybelgenootskap 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Woensdag 27

GEEN Bybelskool (a.g.v. Ds Neels saam op Strewers-kamp)

Sondag 31

08:30 NAGMAAL en gesinsdiens, Dankseggingsdiens GEEN Jeep-diens & Kinderkerk

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word.

Ons soek leë 2l bottels

Bring asb na kerkkantoor

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir ‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op

JUL Sondag !!

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-behandeling (084 585 6714) Swaer van Glauda Erasmus: chemo behandeling (Glauda 082 415 5214) Amanda Schutte: behandeling vir dikderm, baie pyn (072 382 2112) Koot Woest: kanker, chemo behandeling (083 260 2007) Alet van der Merwe: gaan baie beter, baie

dankie vir gebede (072 303 5741)

Lenie Mulder: toetse goed (082 298 6723)

Dorkas

Kalender

Besoekers & Nuwe Intrekkers

KERSSANGDIENS

Alle deelnemers (en enige ander

belangstellendes)

Ons oefen elke Dinsdagaand

om 18:30

hier in die kerk

Onder leiding van Sanet Louw,

ons nuwe Musiekleier

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

Gerda Raath: knie-operasie 28/10 Sunninghill

Hosp. Ons bid dat dit goed sal afloop

(073 925 7352)

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23

- “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook"

Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 24 Oktober 2010 Petru Ceronio 079 522 9010 Shaun Verster 072 965 9319

Maandag: 25 Oktober Johan van Rooyen 082 733 4925

Dinsdag: 26 Oktober Johan Louwrens 072 277 7171 Danél Botha 083 607 9755

Woensdag: 27 Oktober Marissa Engelbrecht 082 571 8332 Natasha van den Berg 084 520 6986 Madeleine de Kock 079 690 3850 Ada van Wyk 083 263 6565 Marika Gross 083 227 2390

Donderdag:28 Oktober Magdel Daniel 083 440 6972

Vrydag: 29 Oktober Cindy Seeber 083 468 0167 Marthie Lightfoot 082 466 0943 Christine Pieterse 082 389 5808

Saterdag: 30 Oktober Chantelle van de Linde 011-957 3597

DEBUUT-ALBUM VRYSTELLING!

KRUISVUUR : “Vertel dit...”

Sondagaand 31 Oktober 2010 om 18:00

te Raslouw Gemeente

Manie en Ronél Groenewald nooi alle

belangstellendes uit om saam met hulle, met groot dankbaarheid, deel te wees

van hierdie besonderse geleentheid

Manie 082 854 0703

Verjaardae

Gebedsaksie

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

STEL JY GOD EERSTE... SOOS ONS VRIENDE UIT DIE BYBEL (DEEL 2)

Deur: Benescke Janse van Rensburg

’n Harde donderslag verlig die koue, nat tronksel ’n oomblik voordat dit weer nagdonker word. Die sekonde van lig in die sel was genoeg om die vrees op die gevangenes se gesigte te sien. In die hoek skuif iemand versigtig rond om die stremming van die swaar boeie om sy enkels te verlig. In die verte klink die geskree van ’n nuwe gevangene op. Die tronkbewaarders se kwaai stemme volg. ’n Tronkdeur gaan oop, die gevangene word hardhandig ingegooi, voordat die deur weer hard toegeklap word.

Dít is die Egiptiese tronk waarin Josef vir 12 jaar lank opgesluit was. Sy broers het hom uit jaloesie aan Egiptiese handelaars verkoop. In Egipte het hy as ’n slaaf in Potifar se huis gewerk voordat Potifar se vrou hom probeer verlei het. Josef het uit die huis gevlug, maar Potifar se vrou het hom aangekla dat hy by haar aangelê het. Josef is in die tronk gegooi.

Deur die jare het God vir Josef beskerm en aan hom guns by mense gegee. Selfs hier in die tronk het die tronkbewaarder hom in beheer van die gevangenes geplaas. Dit is egter op koue aande soos vanaand dat Josef wonder of hy ooit hierdie tronksel sal verlaat. Sal hy ooit weer sy familie sien? En sal die drome wat hy eens gehad het ooit waar word?

Sit jy vandag in ’n seisoen in jou lewe waar jy net soos Josef wonder of jy ooit die huidige, moeilike seisoen in jou lewe gaan vryspring? Hier is drie lesse wat ons uit Josef se lewe kan leer:

LES 1: Josef het aan sy drome vasgehou. In Psalm 139:16 lees ons dat God ons elkeen se toekoms ken. Omdat Hy geweet het dat Josef homself in ’n tronksel sal bevind het God reeds jare vantevore vir hom die drome gegee dat sy broers voor hom buig. En hoewel Josef nie 100% verstaan het wat die drome beteken het nie, het die drome tog aan hom hoop gebied dat God iets beter vir sy toekoms beplan het. In die tronk was dit al waaraan hy kon vashou. Ek wonder: Raak jy negatief as ’n donker seisoen oor jou pad kom, of hou jy vas aan God se beloftes in jou hart vir ’n beter toekoms?

LES 2: Josef het die karaktertoets geslaag. God sal ons altyd eers toets voordat Hy ons gebruik of ons

na ’n volgende seisoen in ons lewens bevorder. Hoekom? Dit is vir Hom belangrik dat ons die druk in die nuwe seisoen sal kan hanteer. Ook dat dit ons nie van Hom af sal wegrokkel nie. In Psalm 105:19 lees ons dat God Josef se karakter aanhoudend getoets het. Toe Josef elke toets slaag, het God hom in een dag van gevangene tot onderkoning van Egipte bevorder. Slaag jy die karaktertoets in jou lewe wanneer ’n verleidelike, maar korrupte besigheidskontrak wink? Of ’n buite-egtelike verhouding? Of ’n verslawing? Onthou, God hou jou ook vandag dop.

LES 3: Josef het God se groter plan vir sy lewe verstaan. God het geweet dat ’n hongersnood die wêreld sou tref. Ook dat die Israeliete na Egipte sou reis om kos te gaan koop. In Psalm 105:16-17 lees ons: “Hy (God) het ’n man voor hulle uit gestuur: Josef is as slaaf verkoop…” Na Josef se vrylating uit die tronk het hy skielik verstaan dat hy bloot ’n instrument in God se hand was. En toe sy broers voor hom neerbuig om kos te kom koop (soos in die droom van jare vantevore), het Josef hulle nie met haat en verwyt hanteer nie, maar met liefde en aanvaarding. Luister na sy woorde in Genesis 45:7-8: “God het my voor julle uit gestuur om ... julle aan die lewe

te hou en sodat baie aan die dood sal ontkom. Dis nie julle wat my hierheen gestuur het nie, maar God.”

As jy vandag in seisoen sit wat soos Josef se koue, nat tronksel voel, kies om soos Josef vir God eerste te stel. Hou jou oë op Hom en slaag elke karaktertoets. Onthou, God is op hierdie oomblik ook besig om alles in jou lewe so in te rig dat jou deurbraak op presies die regte tyd ook in jou lewe sal kom. Sterkte.

Vader God, baie dankie dat ek kan weet dat U in

beheer is van my lewe en my toekoms. Help my om elke karaktertoets te slaag en nooit mismoedig te raak wanneer dit voel asof die deurbraak wegbly nie. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

Voel die lewe se hartklop

BAIE GELUK AAN DANIE EN IRENE KNIPE

MET DIE GEBOORTE VAN HUL

KLEINDOGTER, MIKAYLA,

OP WOENSDAG 20 OKTOBER

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

. Te koop

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2. Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Akkommodasie gesoek

WONING OP LANDBOUHOEWE Gesoek: 3-slaapkamerhuis op landbouhoewe. Perdefasiliteit voordelig. Huurder bereid om tot R16 000p/m te betaal.

Kontak Jaco Crous op 082 853 5250 of epos [email protected]

DRINGEND GESOEK

Baba-dagsorg-eenheid Benodig asb:

2x dakwaaiers

“camping cots” “picket-fence”

Enige baba speelgoed

Bring asb na kerkkantoor

Dames, hou solank jul dagboeke oop:

Vroueaksie-afsluiting

Saterdag 13 November

om 10:00

Meer besonderhede in volgende week se afkondigings

Kennisgewingbord

GEDENKMUUR

Bou van muur het reeds

begin…

Nissies te koop @ R1000 elk

Navrae : kerkkantoor

Vroueaksie

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Oktober 2010

Leraars Ds Neels Kloppers Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]

Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Musiekleier Sanet Louw: 082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso 083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Wessel Duif: 083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625 Bedienings Portefeuljes Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250 Bestuurs Forum B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers

Wag vir

Foto