muldersdrif gemeente afkondigings 24 julie 2011

9
‘n Spesiale dag gereël deur ons JEUG Hier in die kerk... Die Gemeentebedieningsportefeulje nooi al die dames uit om VANDAG na afloop van die diens in die Kerk bymekaar te kom. AFKONDIGINGS vir 24-30 Julie 2011 SONDAG 24 JULIE 2011 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Pieter Grobler Fokustekste Vyfde week in Koninkrykstyd 1 Konings 3:5-12 Gen 29:15-28; Ps 105:1-11, 45b; Rom 8:26-39; Matt 13: 31-33, 44-52 S S o o n n d d a a g g 3 3 1 1 J J u u l l i i e e WARM WINTER PIEKNIEK Tema vir vandag Is ek net per ongeluk hier? KERKKANTOOR URE Maandae tot Donderdae 8:00 - 16:00 Vrydae 8:00 – 14:30

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 23-Mar-2016

225 views

Category:

Documents


1 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

‘n Spesiale dag gereël deur ons JEUG

Hier in die kerk...

Die Gemeentebedieningsportefeulje nooi al die dames uit om VANDAG na afloop van die diens in die Kerk bymekaar te kom.

AFKONDIGINGS vir 24-30 Julie 2011

SONDAG 24 JULIE 2011

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Pieter Grobler

Fokustekste

Vyfde week in Koninkrykstyd

1 Konings 3:5-12

Gen 29:15-28; Ps 105:1-11, 45b;

Rom 8:26-39; Matt 13: 31-33, 44-52

SSoonnddaagg

3311 JJuulliiee

WARM WINTER

PIEKNIEK

Tema vir vandag

Is ek net per ongeluk hier?

KERKKANTOOR URE

Maandae tot Donderdae 8:00 - 16:00

Vrydae 8:00 – 14:30

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Menslike Hulpbronne terugvoer

Die Hulpbronne Portefeulje is verantwoordelik vir die volgende in die gemeente:

• Om effektiewe ondersteuning te gee aan almal wat deel is of wil word van die gemeentelike aktiwiteite

• Om die databasis op datum te hou en uit te brei met die inligting tot ons beskikking

• Handhaaf van goeie diensverhoudinge • Verantwoordelike Personeelbestuur • Effektiewe funksionele administrasie

Kritiese Prestasie Areas

• Voldoen aan alle wetlike en kerkordelike vereistes • Om ander portefeuljes behulpsaam te wees in die identifisering van hul behoeftes en

mense te identifiseer vir die doel

• Administratiewe ondersteuning aan alle aspekte van gemeente-wees • Op datum hou van databasis • Gelukkige toegewyde personeel

• Op datum en volledig beskrywende kontrakte • Duidelike en billike omskrewe dissiplinêre prosedures

Die afgelope maand is al die personeel se kontrakte weer aangepas om op datum te kom en hul take aan te pas. Dis baie belangrik vir die gemeente dat die personeel veral toegewyd en

gelukkig moet wees met hulle werksomstandighede. Ons is baie dankbaar om te kan getuig dat dit wel die geval is.

Indien enige gemeentelid by hierdie aksie betrokke wil raak of enige kommentaar het, kan hulle gerus vir Johan Nell kontak op 082 444 2625.

NOODFONDS Die Bestuursraad het ‘n Noodfonds goedgekeur waarin ons geld gaan hou vir nood in die

gemeente. Gedurende die afgelope jaar het ons alreeds 7 gesinne kon help met kos, klere en

berading. Indien jy voel om ‘n bydrae hiertoe te maak, doen dit op die gewone manier deur ‘n

koevert in die kollektebord te plaas of ‘n internetoorbetaling, merk dit asb. met die verwysing

“Noodfonds”.

Ons wil graag almal wat reeds tot hierdie fonds bygedra het, hartlik bedank.

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Verjaardae

Storie van hoop… Verlede week tydens die Musiekoggend van die Strewers, het dit onder ons aandag gekom dat een van die lede ‘n loopraam nodig het, en dit nie self kan bekostig nie. Vinnig is daar besluit

om die loopraam uit die noodfonds aan te koop. Toe een van die ander lede van die probleem hoor, het hulle die geld bewillig sonder dat dit nodig was om dit uit die fonds te koop. Die aankope is gedoen en oorhandig. Die volgende reaksie is van die persone ontvang:

Baie dankie aan almal wat dit vir Pieter makliker gemaak het om te beweeg en vir al die gebede. Baie baie dankie, dit gaan baie beter. Liefde Ons beoog om vanuit die Pastorale bediening en veral die Noodsorg, gereeld terugvoer te gee

oor wat ons met die noodfonds doen. Baie dankie aan almal wat al hiervoor bygedra het. Ons waardeer dit opreg. Enige bydrae is baie welkom.

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 24 Julie 2011 Frank Enslin 082 551 0050 Jaap Wolfaardt 083 456 7379 *Anton Lötter 011-460 1698

Maandag 25 Julie Riaan van der Walt 082 334 4544 Marni Beukes 011-958 1021 Jaco Jonker 083 415 2532 *Surisa Pieters 083 950 9839 Corné de Jager 072 650 4156

Dinsdag 26 Julie *Kian Victor 011-794 4598

Woensdag 27 Julie Cecile Swanepoel 082 742 5311 Charmaine Joubert 076 544 4406 Kobus du Plooy 083 325 6259

Donderdag 28 Julie Sydney Pike 073 963 0299 Hannelie van Biljon 083 655 4791 Wessel Duif 083 408 0377 Claudie Campbell 083 454 1990 Boet Roos 082 222 7791 *Danri Scholtz 011-955 3102

Vrydag 29 Julie Manie Steyn 076 846 5121 Melissa Fourie 082 557 4462 Dave Schourie 084 788 3798

Saterdag 30 Julie *Stefan van Jaarsveld 082 447 1209 *Ronelize Pieters 083 950 9839

* jeug

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011
Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Vandag 24 Julie

8:30 Erediens 8:30 JEEP-diens en kinderkerk Woensdag 27 Julie

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool Sondag 30 Julie

8:30 Erediens, GEMEENTE PIEKNIEK 8:30 JEEP-diens en kinderkerk

Die Here het direk met

hom gepraat, soos ‘n man

met sy vriend.

Wie was hy?

Antwoord elders…

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Moeder van Dave Schourie: bid asb dat familie antwoord kry ivm haar versorging en toekomstige verblyfreëlings (Dave 084 788 3798) Anna Coetzee: gaan beter, gestel baie af, kry maklik infeksies (072 635 5247) Marina (Callie Botes se dogter): heeltemal herstel, sukkel net bietjie met been. Baie baie dankie vir gebede (Callie 072 606 9892) Cecile Swanepoel: pille affekteer spraak effens, maar voel baie goed (082 742 5311) Maude en Fred Laurence: tannie Maude sterk tuis aan, oom Fred ook swak, bid asb vir albei vir rustigheid (079 312 8944) Rumarko (kleinkind van Ansie en Manie): gaan beter (Ansie 082 853 6532) Nadia du Plooy: 7jr oud, gaan na dieetkundige vir hulp, kan nie tans skoolgaan nie (Ma Lize 082 859 1434) Vader van Mike Grové: ontslaan uit hospitaal, sterk tuis aan (Mike 083 235 9906) Corrie Brink: rugprobleme, baie pyn, sien spesialis binnekort (072 446 2612) Anneke Joubert (moeder van Christine Kruger): motorneuronsiekte , bid vir krag in hierdie tyd (Christine 083 301 6615) Pieter Booysen gaan beter met rug, bid asb ook vir Kay wat hom bystaan (072 737 4158) Anita Duif: voetoperasie binnekort (082 411 7015)

Kalender

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal 6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas

in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid

Enige nuwe of bestaande lidmate wat by die gebedsaksie of enige ander bediening wil inskakel, kan hul name deurgee na die kerkkantoor by [email protected]. Rensia sal dit

aan die betrokke portefeuljeleier besorg.

Inskakeling

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

‘n Hartlike van ons aan jou…

Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops

Stefan

Rudman

082 567

5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310

0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip /

Steynsvlei

Fielie

Swanepoel

083 380

4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell

082 444

2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van

Wykweg 45,

Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North

Riding / Lammermoor

(in Kinderkerk)

Sanette du

Plessis

076 309

7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662

2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew

Martie &

Kriek

Badenhorst

010-222

0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert

076 544

4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560

3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Omgeegroepe: Nuwe materiaal vir die derde kwartaal beskikbaar

by die Kerkkantoor. Enige ander persone wat graag die selmateriaal wil

deurwerk, is welkom om dit vanaf ons webwerf te laai.

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Werk gesoek Eerlike, betroubare en intelligente jong swartman soek enige werk, hetsy tuin of ander. Deel- of voltyds.

Vir verwysing skakel Barbara Fouche op 0834557905

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Dienste

SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

werkswinkels. Mediese fonds tariewe, kontant

korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir bv. kinders se middagete of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer dinge te besig raak.

Standaard porsie R20 genoeg vir 1 volw

Medium porsie R25 genoeg vir 2 kdrs

Groot porsie R30 genoeg vir 2 volw

Hoendernoedelgereg Bobotie met rys Stroganoff Lasagne Kerrie en Rys Herderspastei Spek en kaas macaroni Chicken-a-la-king Spaghetti Bolognaise Vark goulash Bees en groentebredie Bees goulash Hoender en groentebredie Hoender goulash Romerige kerriehoender Spaanse hoender

Stysel by elke gereg.

Bel my vir bestellings, of kom koop in die saal na kerk... Judy 082 851 5649

Antwoord: Moses

Lees Eksodus 33:11

Kennisgewingbord

Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Julie 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers