muldersdrif gemeente afkondigings 24 februarie 2013

4
KFVHBBOE! VRYDAG 1 MAART OM 18:00 tot 20:30 Quiz-aand met Praise & Worship Hot Chocolate en beskuit na die diens WÊRELD BIDDAG VIR MANS EN VROUE Gebedsdiens Vrydag 1 Maart 19:00 tot 20:30 Sop en broodjies na die diens ONS LEES VANDAG UIT TEMA Johannes 3: 30 Vloei 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 24 Februarie – 2 Maart Sondag 24 FEBRUARIE 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 22-Mar-2016

237 views

Category:

Documents


13 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Februarie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Februarie 2013

KFVHBBOE!VRYDAG 1 MAART OM 18:00 tot 20:30

Quiz-aand met Praise & Worship

Hot Chocolate en beskuit na die diens

WÊRELD BIDDAG VIR MANS EN VROUE

Gebedsdiens Vrydag 1 Maart

19:00 tot 20:30

Sop en broodjies na die diens

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Johannes 3: 30 Vloei

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 24 Februarie – 2 Maart

Sondag 24 FEBRUARIE 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth McKenzie

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Februarie 2013

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

Ons wil graag ‘n kuierhoekie maak in die oop saal by die

kinderkerk, sodat die kinders hulself meer konstruktief kan

besig hou vandat hulle daar aankom tot die klasse begin ~

gemakliker vir die kinders!

Gemeentelede kan enige ou Kinderbybels, Bybel Puzzles ens.

bring wat hulle wil skenk. Ons is ook opsoek na ou “Puff-

chairs”.

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Hansman du Plessis: Kanker, bid vir volharding en rustigheid (Stella 083 726 4167) Bettie Coertzen: Sandton hospitaal, erge rugpyn (082 927 9422) Louw Ferreira: genesing vorder stadig in die regterenkel en regterhand. Werk geaffekteer (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, gediagnoseer met kanker Gerbrecht Germishuys: steeds in hospitaal

Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn na operasie 083 601 7475) Johan Jansen van Rensburg: nieroperasie, gaan goed, halfdag terug by werk (0 84 250 2087) Ida Victor: gesondheid (074 418 6674) Amaranté Janse Van Rensburg: beenoperasie 26ste, ons bid dat goed sal afloop (Ma Tina 076 365 6317)

Dorkas groep

KAN

JY ONS

JUNIOR

JEEP HELP?

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Februarie 2013

verjaarsdae

UIT DIE KERKKANTOOR

Die volgende persone word versoek om Rensia in die kerkkantoor te sien i.v.m. lidmaatskap:

HS de Bruin Adriyana en Hayward Dubbelt

JJH & Charmaine Victor

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 24 Februarie Geen

Maandag 25 Februarie Faye Greyling 073 156 3895 Charles Muller 083 230 8332 Lucinda Vermaak 011-958 1003 Petro Wolfaardt 082 575 4407

Dinsdag 26 Februarie Susan Treptow 083 724 5600

Woensdag 27 Februarie Hein Spath 083 625 7167

Donderdag 28 Februarie Gert Corbitt 074 497 2245 Danie Roets 082 575 4326 Natascha van der Linde 074 834 9727 *Michelle Weinmann 011-958 1003

Vrydag 1 Maart AD Botha 082 926 2412 Danie du Plessis 082 903 7835 Paula Rudman 083 556 5586 Juan Swanepoel 083 604 1028

Saterdag 2 Maart *Cheandre van Vuuren *Jeug

Ons is bly om jul in te lig dat Danie du Plessis ingestem het om hierdie pos te

aanvaar. Lidmate het nog hierdie week geleentheid om enige besware en/of

kommentaar oor sy aanstelling in te dien by die kerkkantoor.

Indien goedgekeur, sal sy aanstelling op Sondag 3 Maart 2013 plaasvind.

Bestuursraad

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: OOmmggeeeeggrrooeeppee

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 24 Februarie 2013

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra tot hierdie projek.

Sonder julle finansiële hulp sal daar heelwat lidmate wees wat sukkel om deur

elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Wil jy eerder ‘n kontant-donasie maak? Gebruik asb een van die

dankoffer-koeverte in die banke, maar dui duidelik aan dat dit vir

MY HART is.

NUWE INTREKKERS!!

Julle is baie welkom hier in ons Gemeente!

Neem asb ‘n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal en

kom ontmoet die leraars voor in die kerk na die erediens…

HIER IS MY HART - PROJEK

Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005

My Hart

Rekeningnommer: 9276716381

GEMEENTE LOPENDE REKENING

Bankbesonderhede: ABSA Tak 632005

NG Muldersdrif

Rekeningnommer: 0310580023

Onthou asb verwysing: Tiende Maand / Bydrae / Kuierfees ens.