muldersdrif gemeente afkondigings 22 januarie 2012

8
Kategese registrasie!! direk na die erediens Voorskools tot Gr 3 in die kinderkerk (ons soek nog helpers – kom gesels met Adele) Gr 3 tot Gr 10 in die saal Gr 11 – sien ds Kenneth Kategete opleiding 10:00 in die saal Volgende Sondag 29 Januarie: NAGMAAL & Gesinsdiens AFKONDIGINGS vir 22-28 Januarie 2012 SONDAG 22 JANUARIE 2012 Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie Teks en tema vir vandag Teks: Kolossense 3:12-17 Tema: Sonder liefde kan ek God nie dien nie

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 10-Mar-2016

240 views

Category:

Documents


19 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 22 Januarie 2012

TRANSCRIPT

Kategese registrasie!! direk na die erediens

Voorskools tot Gr 3 in die

kinderkerk

(ons soek nog helpers – kom gesels met Adele)

Gr 3 tot Gr 10 in die saal

Gr 11 – sien ds Kenneth

Kategete opleiding 10:00 in die saal

Volgende Sondag 29 Januarie: NAGMAAL & Gesinsdiens

AFKONDIGINGS vir 22-28 Januarie 2012

SONDAG 22 JANUARIE 2012

Welkom by die erediens – Gelei deur ds Kenneth Mckenzie

Teks en tema vir vandag

Teks: Kolossense 3:12-17

Tema: Sonder liefde kan ek God nie dien nie

elke aand om 19:00 Vanaand tot Donderdag 26 Januarie

Kom ontmoet ons asb na die erediens in die saal by

die Hulpbronne tafel

Baie dankie vir elkeen se bydrae sover – ons benodig steeds tot einde Januarie

2012 – neem gerus ‘n sak in die voorportaal…

Fokustekste

Derde week ná Epifanie

1 Korintiërs 7: 29-31

Jona 3: 1-5, 10; Psalm 62: 6-13; Markus 1: 14-20

Welkom

Nuwe Intrekkers

Vandag 22 Januarie 2012 Tiaan Pretorius 071 608 2219 Hansie van der Walt 082 442 6284

Maandag 23 Januarie 2012 Roelf Ehlers 082 673 4482 *Christiaan Herbst

Marius Heystek 083 527 7870 *Burneac van As

Dinsdag 24 Januarie 2012 Danie Theron 072 381 7914 Rene Uys 082 888 9702

Woensdag 25 Januarie 2012 *Alienka Coetzee *Chanelle de Swardt

*Elize le Roux *Danita Strydom

Donderdag 26 Januarie 2012 *Darius Cornelius *Kiara Jordaan

Denice Rachstein Marina Schreiber 083 256 7000

Vrydag 27 Januarie 2012 Pieter Janse van Rensburg 074 040 6646 Elzette le Roux 073 986 0451

Johan Meintjies 082 776 1097 Madeleine Osmers 072 449 0033

Saterdag 28 Januarie 2012 Geen

Nuwe selmateriaal is volgende Sondag beskikbaar

Omgeegroepleiers: onthou om te kom afhaal in Kerkkantoor.

SMS RAAI

Paulus sê dat hierdie persoon se moeder ook altyd vir hóm ‘n ma was.

Antwoord: Elders in afkondigings

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres

Driefontein / Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected]

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected]

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel 083 380 4706 [email protected]

Renosterspruit / Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected]

Abraham van Wykweg 45,

Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected]

Lanseria / North Riding /

Lammermoor Jacqueline Klem 082 920 6679 [email protected]

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected]

Helikia Ds Kenneth 081 376 6709 [email protected]

Helikia (Jong Volwassenes) Charmaine Joubert 076 544 4406 [email protected]

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Maude Laurence: Maude baie swak, maar stabiel, bid asb vir rustigheid en oom Fred en haar versorgers (079 312 8944) Seun van Rina van Aswegen: wag vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Phillip Verster: is Vrydag huistoe om daar versorg te word. Dank die Here vir die herstel wat

plaasgevind het, ons bid vir Cecile vir krag vir hierdie groot taak (082 490 8781)

Corrie Brink: gordelroos, baie pyn (072 446 2612) Pieter Booysen: MRI op 6/2 Ronnie Collatz jr: kleinseun van Ronnie en Memory in Australië, bid vir genesing van Kroniese moegheid sindroom (Memory 011-662-1005) Neels van Wyk: bid vir Here se hand van bewaring met stikaanvalle agv beskadigde slukderm LEED: Dick van Biljon: oorlede op Dinsdag 17/1. Roudiens was Vrydag 20/1. Ons bid sy familie en vriende troos toe in hierdie baie moeilike tyd.

SMS RAAI

Antwoord: Romeine 16:13

DATUMS VIR JOU

DAGBOEK

Vrouekampe

Om kostes te bespaar beplan ons om by reeds beplande kampe in te skakel. Woord-in-Aksie hou maandeliks kampe te Kameeldrif buite Pretoria. Kostes is R280pp, etes ingesluit en is vanaf Vrydag tot Saterdag.

Datums: 9-11 Maart of 17-19 Augustus Indien jy belangstel, kontak Ronél Pieters op 072 901 2463

Potjiekoskompetisie

Sondag 26 Februarie na die erediens Inskrywings en besonderhede volg binnekort… Dink solank aan jou Potjie-resep en naam

Gholfdag

Dinsdag 17 April te Krugersdorp Gholfklub Inskrywings en besonderhede volg binnekort…

Vroueaksie : Moedersdagontbyt

Saterdag 5 Mei ‘n Heerlike oggend om dankie te sê aan ouma en mamma vir hulle

omgee en liefde. Meer besonderhede volg binnekort…

Koördineerder: JACQUELINE KLEM : 082 920 6679

1. Gebedsversoeke en Getuienisse Jy is welkom om enige gebedsversoeke, gebedsverhorings en getuienisse deur te stuur op enige van die volgende maniere:

1. SMS Jacqueline op 082 920 6679 2. SMS kerkkantoor op 082 851 5163 / 079 697 1163 3. Bel die kerkkantoor of die leraars (sien agter op afkondigings vir al die kontak besonderhede) 4. Stuur ‘n epos na ons gebeds /getuienis epos adres: [email protected] – die eposse sal uiters

konfidensieël en vertroulik hanteer word en as jy anoniem wil bly of namens iemand anders konfidensieël voorbidding vra kan jy net so aandui in jou epos (Slegs die gebedsaksieleier het toegang tot die eposse en sal dit met respek & omsigtigheid hanteer)

5. Skryf op die voorbidding/getuienis blaadjie en plaas dit in een van die kruike in die voorportaal

6. Bring jou versoek/ getuienis na die erediens Sondag of tydens enige ander geleentheid en plaas in die kruike

2. Voorbidding & Getuienis elke Sondag Elke Sondag word daar nou spesifiek tyd ingeruim vir gebed en om oor al die gebedsversoeke te bid, sowel as om die Here te dank vir die gebedsverhorings ontvang. Daar sal ook geleentheid wees vir kort getuienisse tydens die dienste, beide die JEEP en hoofdiens.

3. Voorbidding en Dankgebedspan As jy wil betrokke raak by die gebedspan – laat weet asseblief vir Jacqueline by [email protected]/ [email protected] of sms na 082 920 6679 of bel sommer en praat lekker persoonlik.

4. Inligting Soos in die verlede sal die gebedstafel allerhande inligtingstukke beskikbaar hê vir enige iemand wat meer wil weet oor gebed en gebedsaksies. Die daaglikse epos, weeklikse afkondigings en smse sal ook gereeld inligting deurgee oor gebed en voorbidding.

5. Kennis en Wêreldvoorbidding Ons sal streef daarna om meer kennis oor gebed en die wêreld waarbinne ons lewe met die gemeente te deel. Neem gerus elke week ‘n gebedskaartjie en bid elke dag vir daardie land / geleentheid.

BRING ASB Enige 750g koffie-blikke en 900g formule blikke

Plaas in houer in voorportaal agter toonbank

Dienste

AANGEBIED : EKSKLUSIEWE PRODUK DIE WINTER IS OPPAD

VOED NOU DIE IMMUNITEITSTELSEL MET DIE NODIGE

VITAMIENE, MINERALE & VETSURE

U EIE KEUSE :

o Omvattende stelselopbouer ; of

o Sisteem gefokusde opbouer ; of

o Slegs Vitamiene C of D of kalsium of vetsure; of

o Natuurlike antibiotika

GESKIK VIR ALLE OUDERDOMME

Reg. No. 1977/002110/07ANSIE du PLESSIS 082 853 6532, [email protected]

ENTREPRENEUR in VENNOOTSKAP MET SPORTRON INTERNATIONAL ~ “The Wellness Company”

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za;

[email protected]

Loodgieter Loodgieter werk. Kontak Dewald 079 813 5733

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa 083 419 3883; Neels 082 377

3250; Ada 083 263 6565

Dienste SIELKUNDIGES

Psigoterapie (kinders, adolessente en volwassenes),

studiemetodes, huweliksvoorbereiding,

huweliksberading, assesserings (skoolgereedheid,

skolastiese problematiek, vakkeuse,

beroepsvoorligting), ouerleiding, gesinsterapie en

wwinkels. Mediese fonds tariewe, kontant korting.

Kontak Andri Burger op 082 853 343 of

Annemarike de Beer op 084 208 7518

Epos: [email protected]

MAT SKOONMAAK Ons was matte en stoffering in jou huis. Ook

“Springclean” voor en na trek. Kontak Kobus Agrella

op 081 469 7250 of epos [email protected]

Wegneemetes JUDY SE KOMBUIS

Gesonde kos wat geskik is vir kinders se middagete

of indien mammas nie tyd het vir kosmaak wanneer

dinge te besig raak.

Standaard porsie R25 genoeg vir 1 volw

Groot porsie R35 genoeg vir 2 volw

Bel my vir bestellings, Judy 082 851 5649

Werksgeleenthede

ONDERWYSERES/KLEUTERSORG Pvt dagsorg sentrum benodig persoon (30+),

ondervinding in alg. kleuter-/babaversorging &

stimulasie volgens kurrikulum. Afgetrede onderw

welkom. Voldag – werksure onderhandelbaar.

E-pos CV [email protected] of bel 082 376 1132

Te huur

REEFHAVEN 2 nuwe townhouses, 3 Slpk, oop plan kombuis-

sitkamer-eetkamer. Okkupasie 1 Feb. R4700 p/m

uitsl water & elektrisiteit.

Om te besigtig, skakel Daleen op 0823891564

STRUBENSVALLEI Eenman woonstel te huur. Johan op 083 286 1908

Werk gesoek

DRINGEND Grace se man, Israel, soek dringend enige werk. Hy

het 11jr ondervinding as petroljoggie, maar is bereid

om enige werk te doen. Baie betroubare werker,

woon in Orange Farm. Israel 076 171 3593.

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier

Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2012 Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Clive Carney 083 276 4031

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Pieter Pieters 082 920 3837

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers

KERKKANTOOR URE

Maan tot Don 8:00 - 16:00

Vry 8:00 – 14:30