muldersdrif gemeente afkondigings 15 mei 2011

9
As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor EN Ons kroon ons eerste: Inskrywingsvorms beskikbaar in voorportaal en by kinderkerk AFKONDIGINGS vir 15-21 Mei 2011 SONDAG 15 MEI 2011 Welkom by die erediens - Gelei deur ds Neels Kloppers Bring jou Bybel elke Sondag! Kuierfees Bulletjie Kuierfees 28 Mei vanaf 8:30 GAAN JY SAAM KOM KUIER? K K u u i i e e r r f f e e e e s s

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 17-Mar-2016

237 views

Category:

Documents


9 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor

EN Ons kroon ons eerste:

Inskrywingsvorms beskikbaar in voorportaal en by kinderkerk

AFKONDIGINGS vir 15-21 Mei 2011

SONDAG 15 MEI 2011

Welkom by die erediens - Gelei deur ds Neels Kloppers

Bring jou Bybel elke Sondag!

Kuierfees

Bulletjie Kuierfees

28 Mei

vanaf

8:30

GAAN JY SAAM KOM

KUIER?

KKuuiieerrffeeeess

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Gemeente Bediening: Vroueaksie

Ons het totsiens gesê aan Theda Human wat Portefeuljeleier vir gemeente bediening was tot

November 2010.

Theda, dankie vir jou, jou leiding, betrokkenheid en liefde vir Jesus Christus en Sy gemeente wat jy

deurgaans uitgeleef het. Die byeenkomste, gekleur met motiverings sprekers, mosaïek werkswinkels en

al die eetgoedjies, het ons lewens verryk. Ook baie dankie vir die bestuur vir jul harde werk,

betrokkenheid en ondersteuning.

Spesiale Dankie: Vir elke betrokke vroue-lidmaat wat deel uitmaak van hierdie portefeulje vir jul

gebede, bydrae en betrokkenheid in die voortgesette uitleef van jul liefde vir ons Here en ook vir

mekaar in ons gemeente van Muldersdrif.

Verslag:

Vroueaksie funksioneer tans sonder ‘n Voorsitster. Dankie aan die bestuur en ywerige vroue wat

steeds die werk voortsit .

Byeenkomste van 2011

• Die eerste ten bate van NG Welsyn - wat ‘n wonderlike geleentheid was dit en ons almal

weereens besef het dat Jesus ons ook uitnooi om betrokke te raak by ‘n seer en gebroke

wêreld. Uit te reik en ook finansieël by te dra.

• Ons Moedersdag ontbyt die 7de Mei 2011. ‘n Kosbare geleentheid waar die liefde van Jesus

Christus tasbaar was. Nie oor enige ander rede as dat almal betrokke, hul gawes aan God en ons

gewy het. Dit is wat ons Here van ons vra – net soos jy is. Jy kosbare vrou, soos ek jou geskep

het, met jou spesifieke gawe om ander mee te bedien en sodoende hul te seën. Sodoende word

ons dan ook geseën

Baie dankie aan ons kosbare gaste en elkeen van ons vriendinne wat deur haar gawes bedien het. Een

en elk – jul is kosbaar. My gebed vir ons vroue – dat dit is en mag waar wees van ons elkeen:

Sefanja. 3:17.

Uitnodiging:

Is die uitnodiging dan nie dat ons in Muldersdrifgemeente mekaar sal bedien met wie jy is en

betrokke raak deur na mekaar uit te reik nie?

Met ‘n gebed in ons hart, ‘n opregte omgee en ‘n glimlag. Sodoende maak ons lewe weer sin en

is dit gevul met Jesusliefde en omgee wat ons saambind. Deur goeie, maar ook deur swaar tye

wat op ons pad kom.

Jesusliefde en groete, Ronél Pieters

Portefeulje Leier

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES:

Cecile Swanepoel: sterk tuis aan, baie pyn, bid vir diagnose (Rassie 072 298 7919) Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, baie siek van bestraling, behandeling gestaak vir nou, bid baie vir haar en Ma wat bystaan asb (Pa Stan: 072 727 9801) Danie en Verenic Janse van Vuuren: gesondheid (082 683 4769) LEED: Koot Woest: oorlede op Maandag 9 Mei, Ons bid vir Cilia, familie en vriende vir troos in hierdie moeilike tyd (082 958 7078)

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23

- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26 - “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed

Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Vandag 15 Mei

8:30 Erediens

8:30 JEEP-diens of kinderkerk

Woensdag 18 Mei

9:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool Sondag 22 Mei

8:30 Erediens

8:30 JEEP-diens en kinderkerk

Maak soos ek maak deur Dirk Taljaard

1Tessalonisense 1:6 en 7 6 En julle het ons voorbeeld gevolg en volgelinge van die Here geword. In baie moeilike omstandighede het julle die woord aangeneem met ‘n blydskap wat van die Heilige Gees kom. 7 So het julle ‘n voorbeeld geword vir al die gelowiges in Masedonië en in Agaje.

Woorde wek, maar voorbeelde strek. Dis een van die bekende uitdrukkings in Afrikaans. Dis die toets vir goeie leierskap, maar ook vir volgelingskap. Dis wat ouerskap so 'n groot uitdaging maak. Dis wat verwag word van politieke leiers en almal in verkose gesagsposisies. Kortom: dis wat verwag kan word van enigiemand met integriteit.

Leiers kan só behep raak met hulle posisies en die status daaraan verbonde, dat hulle vergeet van die beeld wat hulle uitstraal. En as hulle in hulle eie ou klein wêreldjie só selfvoldaan raak, gee hulle nie meer 'n snars om wat dit aan ander doen nie - hoe ander daardeur mislei en verwar word nie.

Ouers sê - baie maal woordeloos: Doen soos ek sê, nie soos ek doen nie! En kinders wat eintlik na-apers en na-praters is, ignoreer die woorde en volg die dade. Hulle leer aan wat voor-geleef word.

Wie modeleer ons in ons lewens? Anders gestel: Wie se voorbeeld volg ons? Leef ons só naby aan die Here, volg ons só getrou in sy voetspore, dat ander aangespoor word om dieselfde te doen. Nie om ons na te volg nie, maar die Here!

Elkeen wat in 'n leiersposisie staan: doen dit vandag só dat iets van Jesus se gesindheid deurskemer. Elkeen wat 'n werknemer of ondergeskikte is: tree teenoor jou meerderes op met die ingesteldheid waarmee Jesus sy bediening uitgevoer het. Ouers en kinders: wees vandag vir mekaar voorbeelde in woord en daad!

Gebed: Here, maak my ‘n toonbeeld van u genade. Gee dat mense by my verbykyk, en U sal raaksien deur my woorde en optrede.

Fokustekste

Vierde week in Paastyd

Johannes 10: 1-10

Psalm 23; Handelinge 2: 42-47;

1 Petrus 2: 19-25

Kalender

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Verjaardae

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 15 Mei 2011 Leon Alberts 072 698 0094 Madaleen Minnaar 082 854 2052 *Riaan Weinmann 083 679 4525 *Carina Swiegers 011-958 0663

Maandag 16 Mei *Megan Daniel Jeanette Mienie 083 647 6018

Dinsdag 17 Mei Peet van der Linde 072 853 3654 Beyers van Dyk 082 920 6691 *Allegra Smit 082 577 4646

Woensdag 18 Mei Ria Barnard 082 692 0107 Gerhard Jansen van Vuuren 078 533 9660 Rina van Aswegen 072 231 9140 Bessie Otto 011-708 1017

Donderdag 19 Mei

Heindrich Wilkinson 071 190 2344

Nadia Greyvenstein 072 179 3660

Vrydag 20 Mei

*Danielle Oosthuizen 011-662 1958

Gert Brits 072 248 6372

Christelle Scheepers 082 574 4154

*Juney van Deventer

Saterdag 21 Mei Judy Weakley 082 851 5649 West Williams 082 909 5397 Dries Pretorius 082 923 0218 Bennie Schourie 011-659 1265 Nico Jansen van Vuuren 082 376 5400 *jeug

‘n Hartlike van ons aan jou… Ons vertrou dat ons gemeente vir jou ‘n ware geestelike tuiste sal bied.Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerk-kantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring sodat julle op ons databasis bygevoeg kan word.

‘n Spesiale welkom aan die volgende lidmate wie se vorms ontvang is: Charles en Dolfie Muller met kinders Charl, Charlize en Niël van Protearif (083 992 4793) Walter en Karin Murray met kinders WH en Lienke van Lanseria (082 333 3719) André en Barbara Fouche van Featherbrooke (011-662 2526)

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Wie het gesê?

“Is U die Een wat sou kom, of

moet ons ‘n ander een verwag?”

Antwoord elders…

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie

Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg

45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (in

Kinderkerk)

Sanette du

Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883 Gesoek

Weltevredenpark: Opsoek na ’n betroubare voltydse huishulp (nie inwonend). As jy van iemand weet, skakel Izane op 082 320 6168.

Gekwalifiseerde dame op soek na ENIGE

administratiewe werk, CV in kerkkantoor

beskikbaar

Kennisgewingbord

ANTWOORD

Johannes die Doper

Matteus 11

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 15 Mei 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers