muldersdrif gemeente afkondigings 12 september 2010

9
Het jy al jou kaartjie gekoop?? SONDAG 12 SEPTEMBER 2010 EREDIENS 08:30 Gelei deur ds Neels Kloppers WELKOM BY DIE EREDIENS Teks: Kol 3: 1-17 Tema: Wat jy ookal doen, doen dit tot eer van die Here BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Kinderkerk & JEEP-diens JEEP diens in sysaal Graad 4-10 Kinderkerk 2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens Kinders kan afgehaal word om 9:45 Vyftiende week in Koninkrykstyd Lukas 15:1-10 Jeremia 4: 11-12, 22-28;; Psalm 1; Filemon v1-21 Het jy ‘n tydjie vir ons? Donderdagmiddae vanaf 14:30 tot 16:00 is al wat ons vra… Ons benodig nog helpers by Zandspruit - kom maak ‘n verskil in ‘n kind se lewe!! As jy kan kom help, kontak Karin Grové op 083 235 9906 ‘n Heerlike “brunch” met ons FAMILIE en fantastiese gaskunstenaars…wat meer kan jy vra? EN OP DIE SPYSKAART… Tuna voorgereg Bobotie of Hoenderpastei hoofgereg en ‘n ietsie vir die soettand AFKONDIGINGS 12-18 September 2010 Fokustekste Teks en Tema vir vandag

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 30-Mar-2016

265 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

Het jy al jou

kaartjie gekoop??

SONDAG 12 SEPTEMBER 2010

EREDIENS 08:30

Gelei deur ds Neels Kloppers

WELKOM BY DIE EREDIENS

Teks: Kol 3: 1-17 Tema: Wat jy ookal doen, doen dit

tot eer van die Here

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Kinderkerk & JEEP-diens

JEEP diens in sysaal Graad 4-10

Kinderkerk 2 jaar oud tot Graad 3 Gedurende erediens

Kinders kan afgehaal word om 9:45

Vyftiende week in

Koninkrykstyd

Lukas 15:1-10 Jeremia 4: 11-12, 22-28;; Psalm 1; Filemon

v1-21

Het jy ‘n tydjie vir ons? Donderdagmiddae vanaf 14:30 tot 16:00

is al wat ons vra…

Ons benodig nog helpers by Zandspruit - kom maak ‘n verskil in ‘n kind se lewe!!

As jy kan kom help, kontak Karin Grové op 083 235 9906

‘n Heerlike “brunch” met ons FAMILIE en fantastiese gaskunstenaars…wat

meer kan jy vra?

EN OP DIE SPYSKAART…

Tuna voorgereg Bobotie of Hoenderpastei hoofgereg

en ‘n ietsie vir die soettand

AFKONDIGINGS 12-18 September

2010

Fokustekste

Teks en Tema vir vandag

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

met

Ten bate van Abraham Kriel Kindersorg

R90 elk (plus ‘n blikkie kos)

Kinders onder 12jr : R45

ALMAL WELKOM !! Kaartjies NOU beskikbaar

Skakel Memory Collatz op 011-662 1005 of kerkkantoor

MOET DIT NIE MISLOOP NIE !!

Kan jy help?

Met ‘n borg vir ons gaskunstenaar ? Enige skenkings van bestanddele vir

Brunch ?

ELKE BIETJIE IS WELKOM !!!

Ons soek leë 2l bottels

Bring asb na kerkkantoor...

ALLE gasvrouens vir volgende week se Lentebrunch,

ontmoet asb VANDAG na die erediens voor in die kerk

Op 25 Julie 2010 het ons as gemeente

begin om ons Familiebybel tussen

lidmate te sirkuleer.

Gesinne sal ‘n beurt kry om vir EEN WEEK

die Bybel huistoe te neem - saam leer ons

weer om hierdie Boek te lees en verstaan.

Indien jul gesin die Bybel wil bespreek vir

‘n spesifieke week, skryf asb jul name op die Besprekingslys in die voorportaal – en

onthou om die Bybel te neem op JUL Sondag !!

Vandag 12 08:30 Erediens, DOOP 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

Maandag 13 19:00 Bestuursraad

Dinsdag 14 10:00 Strewers

Kalender

Vergadering

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

Woensdag 15

09:30 Bybelskool 19:00 Bybelskool

Saterdag 18 09:30 LENTEBRUNCH

Sondag 19

08:30 Erediens 08:30 Jeep-diens & Kinderkerk

10de maand

Koeverte is uitgestuur Het jy al joune ontvang?

Is jou posadres nog dieselfde?

Mikpunt R200 000 (Ekstra koeverte en briewe

beskikbaar in voorportaal)

Tyd vir ‘n wegbreek !!

18-23 Oktober 2010 Mopani Lodge, Roodeplaatdam

(anderkant Pretoria)

Koste R600 pp (etes ingesluit, eie vervoer, beddegoed en

handdoeke)

Vir meer besonderhede en om jou plek te bespreek :

Anita Duif op 082 411 7015 Theda Human op 076 845 4920

Welkom in ons gemeente!! Ons vertrou dat ons gemeente vir jou/julle ‘n ware geestelike tuiste sal bied. Ontmoet asb die diensspan in die voorportaal om meer inligting oor die gemeente te kry, of ‘n nuwe lidmaat-pakket af te haal. U kan ook die kerkkantoor gedurende die week kontak. Onthou om die vorms so gou as moontlik terug te bring dat julle op die databasis bygevoeg kan word.

Koördineerder: Anita Duif S: 082 411 7015; H: 011-795 2400 F: 086 589 9332; E - [email protected]

Ons bid vir . . . SIEKES: Anna Nelson: bloedkanker, chemo-

behandeling (084 585 6714) Broer van Gerbus Vermaak: herstel goed na beenmurg-oorplanting. Dr is tevrede met vordering (Gerbus 082 440 0968) Swaer van Glauda Erasmus: wonderbaarlike herstel van keelkanker, geen teken daarvan, volgende week toetse vir ander kanker (Glauda 082 415 5214) Johan Fourie: gesondheid, wag op verdere toetse oor ‘n week (082 330 2211) Phillip Verster: herstel tuis na operasie, uitslag baie goed, geen meer kanker (Cecile 072 244 3909) Sanel Schoeman: herstel na operasie, vorder goed, word gou moeg (Ria 072 452 1903) Cindy van Jaarsveld: vinger nog baie seer, maar herstel goed (Lisa 082 454 2909) Amanda Schutte: probleme met dikderm, baie pyn (072 382 2112) Koot Woest: kanker terug, kry weer chemo-behandeling (083 260 2007) Tony Keyser:

Jak 5:16“Bely mekaar julle misdade en bid vir

mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige

gebed van ‘n regverdige het groot krag”

Dorkas Groep

Besoekers & Nuwe Intrekkers

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

FIKSHEIDSWENKE UIT DIE BYBEL

Brein-oefeninge “Watter deug of lofwaardige saak daar ook

mag wees, daarop moet julle julle gedagtes rig”

~ Fil 4:8

Oog-oefeninge “Die oog gevestig op Jesus, die begin en

voleinder van die geloof” ~ Heb 12:2

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 12 September 2010 Maria Schwartz 073 172 1124 Lisa van Jaarsveld 082 454 2909 Popeye Victor 074 418 6674 Philip Nel 082 442 1128 Kay Booysen 072 737 4158 Elma van Ettinger 011-662 1053

Maandag: 13 September Bobsie Schourie 072 643 4993

Dinsdag: 14 September Mientjie Ferreira 083 448 9342 Karli Opperman 011-662 1790 Elmien Opperman 011-662 1790 David Barnard 083 762 3274

Woensdag: 15 September Riti van Rooyen 082 884 2275 Petro van Wyk 011-957 2196

Donderdag:16 September Ryan Vermeulen 011-662 1211 Krappie Verster 072 801 2144 Tienie Matthyser 011-957 2762

Vrydag: 17 September Bianca Mckenzie 076 258 0428 John Verster 072 095 7275 Hester Brits 073 450 1558 Nicola van der Merwe 084 406 3228

Saterdag: 18 September Christelle Oosthuizen 011-958 1238 Tiens Swanepoel 082 410 7299 Erica Potgieter 082 449 4602 Lee-Anne Lombard 082 706 7006 Chané Lombard 082 706 7006

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy

alleen na die berg toe gegaan om te bid…”

Mat 14:23 - “Daarna het Jesus die brood geneem, God

daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees

beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons

verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die

Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21

- “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal

nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid?

- “As daar iemand van julle is wat siek is… moet

julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14

- “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid

vir mekaar …sodat … gesond kan word”

Jak 5:16

- “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2 - “… twee saam kan weerstand bied. ‘n

Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE

VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging

van evangelie Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se

mense Houer vir gebedsversoeke

Gebedsaksie

Verjaardae

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

STEL GOD EERSTE ... AS DIT GOED GAAN!

Deur: Benescke Janse van Rensburg

“Hoe stel mens God eerste wanneer dit goed

gaan in jou lewe?” Is dit dalk vandag jou vraag? Dink vir ’n oomblik terug aan die droom wat God aan die Egiptiese koning in Genesis 41 gegee het. Sewe mooi, vet koeie het langs die Nyl gestaan en wei toe sewe maer en lelike koeie opdaag en die vet koeie opvreet. Steeds het die maer koeie lelik en maer gebly. Nadat niemand die koning se droom kon uitlê nie, het die wagte vir Josef uit die tronk laat haal. God het aan Josef die openbaring van die droom gegee: Die sewe mooi koeie verteenwoordig sewe jaar van oorvloed in Egipte. Die sewe maer, lelike koeie verteenwoordig sewe jaar van hongersnood wat daarop sou volg. Josef het aanbeveel dat die koning beamptes vir die hele land moes aanstel om tydens die sewe jaar van oorvloed graan in graanskure bymekaar te maak en te bewaak sodat daar gedurende die hongersnood genoeg kos in die land sou wees … Wat sou gebeur het as die koning die droom geïgnoreer het? Wat sou gebeur het as die Egiptiese regering geweier het om voorsorg te tref? En wat sou die effek van die hongersnood op Egipte en die nasies rondom gewees het as die Egiptenare nie na die waarskuwende droom geluister het nie? Ons beleef ook van tyd tot tyd seisoene van voorspoed en geluk. Daardie tye waarin ons gemaklik leef, waarin ons met ’n glimlag na ons gelukkige families kyk, waarin ons gereeld bevorder word en waarin ons geen groot uitdagings in ons lewens beleef nie. Dalk is jy tans in een van hierdie seisoene van oorvloed? Dit is wonderlik. Tog, hoe hanteer jy daardie seisoen in jou lewe? Raak jou kwaliteittyd saam met God al minder? Raak jy vasgevang in ’n gemaksone terwyl jy oogklappe dra om nie die seer en behoeftes rondom jou raak te sien nie? Of gebruik jy hierdie tyd om van jou oorvloed graan in jou skuur met dié in nood rondom jou te deel? Besef jy dat God

jou as ’n instrument in hierdie tyd wil gebruik omdat alles wat jy besit steeds aan Hom behoort? Deuteronomium 10:14: “Die hemel, selfs die hoogste hemel, behoort aan die Here jou God, ook die aarde en alles daarop.” Natuurlik beteken dit nie dat wanneer jy ’n seisoen van geluk en oorvloed beleef, jy in vrees moet begin leef omdat jy bang is dat ’n hongersnood of ’n ramp jou môre gaan tref nie. Wat wel belangrik is, is om in daardie seisoen te onthou waar jou oorvloed vandaan kom. Ook dat dit ’n seëning van God af is omdat hy jou in hierdie tyd as ’n instrument wil gebruik. Net soos God in beheer is van die seisoene in die natuur, is Hy ook in beheer van alles wat in jou lewe gebeur. Hy het Egipte gebruik om genoeg graan bymekaar te maak sodat hulle dit ook met die nasies om hulle kon deel toe die hongersnood uitbreek. As jy vandag bonatuurlike seëninge in jou lewe beleef, kies om God se instrument te wees. Hou jou oë oop. Jy sal verbaas staan oor hoe Hy (deur jou) na die mense rondom jou wil uitreik. Vader God, baie dankie vir al my besittings – baie of min. Help my asseblief om te onthou dat dit aan

U behoort. Help my ook om ’n instrument vir U te wees waar U my ook al benodig. Ek bid dit in die Naam van Jesus Christus. Amen.

PRAYING BOLDLY Luke 11:5-8 Then he said to them, "Suppose one

of you has a friend, and he goes to him at

midnight and says, 'Friend, lend me three loaves of

bread, because a friend of mine on a journey has

come to me, and I have nothing to set before

him.' "Then the one inside answers, 'Don't bother

me. The door is already locked, and my children

are with me in bed. I can't get up and give you

anything.' I tell you, though he will not get up and

give him the bread because he is his friend, yet

because of the man's boldness he will get up and

give him as much as he needs. (NIV)

Many people feel unworthy to pray; they would prefer 'professionals' to pray for them. Others feel incompetent in prayer: why should God respond to their clumsy requests? Still others feel that as earlier prayer seems to have been unanswered,

Voel die lewe se hartklop

In die werkplek

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

there is no point in persisting. The same was true in Jesus' day. So, after He had given the disciples a pattern-prayer (which we know as the Lord's Prayer) He told this story to give them an idea of the dynamic in prayer. Basically put, God does not hear us because we are morally perfect, socialy skilled and ticking all the right spiritual boxes - He hears those who are desperate enough to know that only His answer will meet the need and save the day.

Perhaps some of our attitudes to prayer have also been shaped by our own formalised religion which demands the professionalism of prayer that Jesus was speaking against; or keep us shrinking away from His light as we sense our own unworthiness. Yet it seems strange to us that some people who have none of those inhibitions, and who apparently have fewer spiritual 'qualifications' than us, can dare to approach God and find Him only too willing to respond. They are the desperate ones, who know that He is their only hope; and if He cannot or will not answer, then they have no future. They are casting everything onto Him.

Boldness is the result of confident single mindedness. To pray with boldness requires a conviction that God is willing to be approached, and that only He can deal with the matter. All other possible solutions become irrelevant as the fire of faith burns into prayer. Alas, our diversion-ridden world wants to allow space for every possibility; but the man or woman of faith knows that the matter will only be settled by the Lord of all. Today is a good day to review your prayer life; ask the question, "Am I really desperate to see God's answer, and am I confident that He has the power to do the right thing at the right time?"

Prayer: Sovereign Lord. Thank You for being willing

to hear all those who come to You in repentance

and faith. I repent of my shallowness in prayer, my

reluctance to place everything at Your feet and

my weariness in praying until You respond. Please

forgive me for being easily diverted from prayer;

for assuming that I can fix my own problems or

demanding that others must come to meet my

need. Please give me a fresh desperation of heart

that will only be satisfied when You extend Your

arm and when You speak into those issues which

concern me. May I develop a fresh boldness

based on my confidence of Your loving desire to

show Your compassion, grace and mercy to all

those You have called to yourself. Thank You for

the boldness of Christ in being willing to die for me;

may I be bold to live and pray so that You will

have the glory. In Jesus' Name. Amen.

Te koop

KRAGOPWEKKER Kragopwekker te koop: Cummins 62.5 kVA, diesel genset met Stamford alternator en ATS. In werkende kondisie. R65 000

Skakel Johan Swanepoel op 082 416 2091

Juwele met ’n Boodskap Die “Testimony Jewellery & Décor” reeks: • Halssnoere en armbande vir groot en klein • Boekmerke, steutelhouers, versierings & geskenke

Skakel Ansie op 082 853 6532 of epos [email protected]

Dienste

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s 083 317 7025 / 082 5677 446 www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies. � Jaareind state – nie net vir maatskappye nie � Aankoop en installasie van Pastel pakkette � Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv: Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

Akkommodasie

STRANDWOONSTEL TE KOOP OF TE HUUR Uvongo. 3 slaapkamer, 2 badkamer, baie groot onthaal-area en kombuis. Reg op strand, beste in kompleks! R2milj (onderhandelbaar). Foto’s: www.privateproperties.co.za: La Crete Sands # 2. Vir verkope: Kontak Anita Duif op 082 411 7015 Vir verhuring: kontak Kerkkantoor op 079 697 1163

Kennisgewingbord

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

Is Muldersdrif Gemeente ’n Omgeegroep Gemeente?

Of is ons ’n Gemeente met omgeegroepe?

ONS DOELWIT IS BESLIS OM ‘N OMGEEGROEP GEMEENTE TE WEES!

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein / Swartkops

Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie Swanepoel

083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit / Lanseria

Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg 45, Muldersdrif

Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding / Lammermoor (In die Kinderkerkgebou)

Jacqueline Klem

082 920 6679 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121 Featherbrooke Est (Jong gesinne)

Johan & Vivienne J van Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek Badenhorst

010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong Volwassenes)

Charmaine Joubert

076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected] Woensdag oggende & aande

9:30 &

19:00

Wat verhinder jou om deel te word van hierdie familie?

SKAKEL ‘N LERAAR OF ENIGE VAN ONS OMGEEGROEPLEIERS OF -LEDE EN KOM ERVAAR DIT!!

Omgeegroepe

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 12 September 2010

Leraars Ds Neels Kloppers

Tel: 083 560 3814 epos: [email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Tel: 084 455 3267 epos:[email protected]

Kerkkantoor Administrateur: Maryna de Jager Tel: 079 697 1163 Faks: 086 698-7605 epos: [email protected]

Kerk-SMS: 082 851 5163 Admin Assistent: Rensia Swanepoel epos: [email protected]

Posbus Adres Kantoorure: NG Muldersdrif Ma – Vry 08:00-16:00 Posbus 52 Sondae na oggenddiens Muldersdrif 1747

BANKBESONDERHEDE Bank: ABSA Takkode: 632005 Rek Naam: NG Kerk Muldersdrif Rek no: 310580023 LOPENDE REKENING (TJEK)

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous

082 853 5250 Epos: [email protected]

Jeug

Portefeulje Leier Wessel Duif

083 408 0377 Epos: [email protected]

Kategese: Juniors (2 jaar tot Graad 3) Leier: Adele de Jong – 083 263 6566 Kinders van die ouderdom 2 jr tot Gr 3 gaan direk na die Kinderkerk voor erediens. Verdaag 09:45.

Seniors (Graad 4 – 10) Leier: Ronel Duif – 083 324 5977 Gesamentlike jeugdiens vir 30 minute in saal, gaan dan na hul kategese lokale. Verdaag 09:45.

Finalejaars – Graad 11 Leier: Ds Kenneth – 084 455 3267 Finalejaars hanteer materiaal soos deur leraars voorberei. Sondae om 16:30 in die kinderkerk

Bestuursraad 2010 Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Vermaak van Wyk Kommunikasie 083 419 3883 Erediens Anton Steyn 082 785 6657 Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968 Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Theda Human 082 678 1905 Getuienis VAKANT Jeug Wessel Duif 083 408 0377 Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908 Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuurs Forum

B/Forum Koördinering Nico Doman 011- 662 2956 Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820 Strategies VAKANT

Strewers Fanie Human

076 845 4920

ander kontakpersone Tegniese ondersteuning: Hannes v/d Merwe 011- 662 2651/ [email protected]

Spyseniering: Ferma Bekker 072 958 4757

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die gemeente geen landlyne het nie, kontak ons op die bogenoemde selnommers