muldersdrif gemeente afkondigings 10 maart 2013

4
HFTPFL HELPERS OM PALMKRUISIES TE MAAK SATERDAG 16 MAART OM 10:00 Kom kuier lekker saam en leer by Gail hoe om ons kruisies vir Palmsondag te maak. As jy kan help, skakel Gail op 073 072 1595 of laat weet die kerkkantoor BEPERKTE GROOTTES JEEP T-HEMDE TE KOOP TEEN AFSLAGPRYS R20 – KORTMOU R40 - LANGMOU Beskikbaar in saal by eerste kategese-lokaal ONS LEES VANDAG UIT TEMA Filippense 2: 1-11 Boots Jesus se nederigheid na 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 10-16 Maart Sondag 10 maart 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 29-Mar-2016

247 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Maart 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Maart 2013

HFTPFL

HELPERS OM PALMKRUISIES TE MAAK

SATERDAG 16 MAART OM 10:00

Kom kuier lekker saam en leer by Gail hoe om ons kruisies vir

Palmsondag te maak.

As jy kan help, skakel Gail op 073 072 1595 of laat weet die kerkkantoor

BEPERKTE GROOTTES

JEEP T-HEMDE

TE KOOP TEEN AFSLAGPRYS

R20 – KORTMOU

R40 - LANGMOU

Beskikbaar in saal by eerste kategese-lokaal

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Filippense 2: 1-11 Boots Jesus se nederigheid na

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 10-16 Maart

Sondag 10 maart 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur Sumari Kruger

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Maart 2013

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

Ons wil graag ‘n kuierhoekie maak in die oop saal by die

kinderkerk, sodat die kinders hulself meer konstruktief

kan besig hou vandat hulle daar aankom tot die klasse

begin ~ gemakliker vir die kinders!

Gemeentelede kan enige ou Kinderbybels, Bybel Puzzles ens.

bring wat hulle wil skenk. Ons is ook opsoek na ou “Puff-

chairs” of cubes.

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Suster van Willem de Wet: terminale kanker (Willem 083 444 4348) Ada van Wyk: gesondheid (083 263 6565) Albert Woest: in Jhb Alg Hospitaal, toetse na erge val (083 730 6533) Reanko Louw: gebreekte arm, operasie goed afgeloop, 6 weke met gips (Sanet 082 824 9388) Hansman du Plessis: Kanker, bid vir volharding en rustigheid (Stella 083 726 4167) Louw Ferreira: genesing vorder stadig in die regterenkel en regterhand. Werk geaffekteer (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, gediagnoseer met kanker Koos (broer van Hester Breytenbach): baie pyn (083 601 7475) Ida Victor: gesondheid (074 418 6674) Amaranté Janse Van Rensburg: beenoperasie (Ma Tina 076 365 6317) LEED: Moeder van Mike Grové: oorlede, ons bid vir Mike, Karin en sy pa in hierdie moeilike tyd

Dorkas groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Maart 2013

GELUKKIGE VERJAARSDAG!!

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 10 Maart Dee-Ann du Plessis 082 052 8975

*Nadine Jv Vuuren 078 533 9660

Maandag 11 Maart Johan Schwartz 011-957 2763 Yolandé van Dyk 082 264 5282

Dinsdag 12 Maart Hanlie Botes 084 707 7881 Barbara Coetzer 082 570 4418 *Willem de Bruyn 082 806 5160 Brenda Friis 072 109 7186 Janus Grové 082 927 6218 Gawie Kotze 083 607 3802 John Lightfoot 082 446 8080 *Elsa Seeber 011-679 5067 Robert Späth 082 926 9902 *Kiani Theron 011-662 2258 *Miané Theron 011-662 2258 Esjee Vermaak 082 557 0020

Woensdag 13 Maart Ronel de Klerk 084 601 7092 *Tiaan van den Berg 084 520 6986

Donderdag 14 Maart Ryno Arangies 082 779 4673 Thea Botha 082 418 9821 Gys Woest 083 460 0060

Vrydag 15 Maart Willie Durandt 011-251 7621 *Claudette Mostert 084 518 2402

Saterdag 16 Maart *Jean-Paul Brümmer 082 882 6556 Brian Nel 083 787 1021 *Jeug

UIT DIE KERKKANTOOR

Ds Neels sal hierdie komende week met verlof wees: 11-15 Maart Kontak asb die kerkkantoor of ds Kenneth

NUWE INTREKKERS!!

Julle is baie welkom hier in ons Gemeente!

Neem asb ‘n Nuwe Intrekker-pakket in die voorportaal en

kom ontmoet die leraars voor in die kerk na die erediens…

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Maart 2013

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra tot hierdie projek.

Sonder julle finansiële hulp sal daar heelwat lidmate wees wat sukkel om deur

elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Verkies jy kontant-donasies? Gebruik asb een van die dankoffer-koeverte

in die banke, dui duidelik aan dat dit vir MY HART is.

Strewers Dinsdag 12 Maart om 10:00

Ons kuier by die kerk, ‘n spesiale spreker is gereël

Bring asb ‘n bordjie eetgoed vir tee

TFDIBCB!OBTLPPMTFOUSVN!

Soek hulp asb:

DRINGEND!! Elke Dinsdag ~ ons soek asb na helpers vir die

aanry van kruideniers vanaf President Hyper (groot voertuig)…

Weet enige iemand waar ons grootmaat spons en/of

opstopsel kan kry vir kussings?

Skakel Karin Grové op 082 440 0801 of kerkkantoor