muldersdrif gemeente afkondigings 10 februarie 2013

6
BESTUURSRAAD INHULDIGING Portefeuljeleier : Finansies Portefeuljeleier : Finansies Portefeuljeleier : Finansies Portefeuljeleier : Finansies DANIE KNIPE DANIE KNIPE DANIE KNIPE DANIE KNIPE Portefeuljeleier : Jeug Portefeuljeleier : Jeug Portefeuljeleier : Jeug Portefeuljeleier : Jeug LOUISE HERBST LOUISE HERBST LOUISE HERBST LOUISE HERBST Die Bestuursraad vergader weer môreaand om 19:00. Hierdie vergadering is onder andere oor die begroting vir die komende jaar – julle gebede word gevra vir die Here se seën oor die besluite en besprekings. STREWERS STREWERS STREWERS STREWERS - Dinsdag 13 Februarie Dinsdag 13 Februarie Dinsdag 13 Februarie Dinsdag 13 Februarie Ons kuier by ‘n kinderhuis in Krugersdorp. Ons vertrek almal saam vanaf die kerk om 10:00 Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG) ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00) ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709 ONS LEES VANDAG UIT TEMA Markus 6: 35-44 As jy rêrig wil hoop bring, hou rekening met God 1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 10-17 Februarie Sondag 10 FEBRUARIE 2013 Welkom by die erediens – Gelei deur Ds Neels Kloppers

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 09-Mar-2016

223 views

Category:

Documents


5 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

BESTUURSRAAD INHULDIGING

Portefeuljeleier : FinansiesPortefeuljeleier : FinansiesPortefeuljeleier : FinansiesPortefeuljeleier : Finansies DANIE KNIPEDANIE KNIPEDANIE KNIPEDANIE KNIPE

Portefeuljeleier : JeugPortefeuljeleier : JeugPortefeuljeleier : JeugPortefeuljeleier : Jeug LOUISE HERBSTLOUISE HERBSTLOUISE HERBSTLOUISE HERBST

Die Bestuursraad vergader weer môreaand om 19:00. Hierdie

vergadering is onder andere oor die begroting vir die komende jaar – julle

gebede word gevra vir die Here se seën oor die besluite en besprekings.

STREWERS STREWERS STREWERS STREWERS ---- Dinsdag 13 FebruarieDinsdag 13 FebruarieDinsdag 13 FebruarieDinsdag 13 Februarie

Ons kuier by ‘n kinderhuis in Krugersdorp. Ons vertrek almal

saam vanaf die kerk om 10:00

Belangrike kontaknommers: Kerkkantoor 079 697 1163 (HELE DAG)

ONS HET ‘N LANDLYN 011- 745 8169 (TOT 13:00)

ONS NUWE SMS-LYN 078 451 7938 Ds Neels 083 560 3814 Ds Kenneth 081 376 6709

ONS LEES VANDAG UIT TEMA

Markus 6: 35-44 As jy rêrig wil hoop bring,

hou rekening met God

1962 tot 2012 : halfeeu feesjaar

Wie is god vir jou? Afkondigings vir week 10-17 Februarie

Sondag 10 FEBRUARIE 2013

Welkom by die erediens – Gelei deur Ds Neels Kloppers

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

Dames! Ons het hulp nodig om ‘n voorraad-opname in die kombuis te doen sodat ons

‘n behoeftelys kan opstel... Kan jy kom help hiermee?

Laat weet asb vir Rensia in die kerkkantoor

Die volgende persone word versoek om Rensia in die kerkkantoor te sien i.v.m. jul lidmaatskap:

HS de Bruin Adriyana en Hayward Dubbelt

Robert van der Merwe JJH& Charmaine Victor

Laat weet ons asb van mense wat op die Dorkas-lys geplaas moet word vir gebed, ondersteuning en hulp. Julle betrokkenheid word waardeer, selfs net ‘n sms om te sê dat julle bid vir hulle beteken die wêreld vir hulle.

Nellie Wasmuth: dit gaan baie beter. Is in Kaapstad om permanent by haar dogters te bly (083 356 8130) Louw Ferreira: genesing vorder stadig in die regterenkel en regterhand. Werk geaffekteer (082 964 4519) Neels, seun van Rina van Aswegen: wag steeds vir nieroorplanting (Rina 072 231 9140)

Ron Collatz (kleinkind van Ronnie & Memory): moegheid-sindroom, ons bid vir oplossing (Memory 011-662-1005) Wim Kallewaard: ons uitreik-kollega in Holland, gediagnoseer met kanker Gerbrecht Germishuys: Donderdag uit Intensiewe Sorg oorgeplaas na gewone saal

Koos (broer van Hester Breytenbach): sterk tuis aan, maar het nog baie pyn (083 601 7475) Johan Jansen van Rensburg: nieroperasie 6/2 (0 84 250 2087) Buks Brits: nierstene, Wilgeheuwel hospitaal (082 935 1036) Ida Victor: gesondheid (074 418 6674)

Verjaardag kalender

Steeds beskikbaar teen R100 elk

IN DIE KERKKANTOOR en voorportaal

Dorkas groep

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

verjaarsdae

~ Ons dank die Here dat jy nog ‘n jaar gespaar is!! ~

Vandag 10 Februarie Isabel Jordaan 082 380 5801

*Michael Locke 082 464 7626

Ben Schourie 083 678 7539

Maandag 11 Februarie Jan Erasmus 083 263 5977 Clive van Ryneveld 082 386 3726

Dinsdag 12 Februarie Ilecia du Toit 082 907 3071 Henry Jacobs 082 413 9189 Albie Labuschagne 079 798 8510 Lorraine Louw 082 852 6221 Jacqueline Meintjes 082 776 1097

Woensdag 13 Februarie Clive Carney 083 276 4031 *Shamoné Nagel 072 307 7268 Jimmy Nelson 083 489 2244

Donderdag 14 Februarie Ben Pieterse 082 823 9240 *André Walton

Vrydag 15 Februarie *Jaco Ferreira 082 964 4519

Saterdag 16 Februarie Jurie de Jager Bets Erasmus 082 771 9527 Nelmiray Labuschagne 084 252 0227 *Jeug

HALFEEUFEES KOOKBOEK

BESKIKBAAR @R120 ELK

Te kry by Judy na die erediens in die saal of gedurende

die week in die Kerkkantoor

Indien jy wel ‘n boekie gekoop het, sien asb vir Judy vir ‘n regstellings-nota

vir die afkondigings!!! Ons het ‘n Kanselboekie wat beskikbaar is voor in die kerk op die groot tafel. As jy wil hê die leraar moet ‘n sakie onder die aandag van die gemeente bring, kom skryf die boodskap asb voor die erediens in die boekie.

Dit sal help dat die leraars dit direk daaruit kan voorlees en nie vergeet daarvan of met te veel klein nota’s sit nie...

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

As jy weet van iemand wat sal belangstel of self wil

aansoek doen, kontak asb ds Neels of die kerkkantoor.

Neem leiding met die uitbrei en bestuur van ons

Internasionale- en gemeenskaps uitreike...

MORIA SENTRUM VIR BEJAARDES

Soek enige afvallap en krale vir ‘n projek waarmee hulle besig is.

As jy kan help, handig asb enige bydrae van bogenoemde artikels

in by die Kerkkantoor

Ons sê weereens dankie vir elkeen wat maandeliks bydra tot hierdie projek.

Sonder julle finansiële hulp sal daar heelwat lidmate wees wat sukkel om deur

elke maand te kom. Baie baie dankie vir elke rand wat julle gee!!

Daar is meer mense vir wie ons graag sou wou help, maar ons het ongelukkig nie

die maandelikse vaste inkomste hiervoor nie.

• Kan jy ook inskakel by ons maandelikse debietorder van R50? Vorms is in

die voorportaal beskikbaar

• Wil jy eerder ‘n kontant-donasie maak? Gebruik asb een van die

dankoffer-koeverte in die banke, maar dui duidelik aan dat dit vir

MY HART is.

Bestuursraad

VAKATUREs

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: GGeettuuiieenniiss

PPoorrtteeffeeuulljjeelleeiieerr:: OOmmggeeeeggrrooeeppee

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

NUWE INTREKKERS!!

Ons wil graag die volgende persone hartlik welkom heet

in ons Gemeente ~ hoop julle is baie gelukkig hier by ons…

• Heinrich & Sonné Massman met dogters Karla en Inge

• Tina van Staden met dogter Amaranté

• Isaac en Melanie Germishuys

• Eugene en Reneé Ferreira met kinders Natasha, Heinrich en Alicia

• Lo Herbig

• Wynand en Anneri Viljoen met dogter Jeanri

• Ferdi en Anel Hartzenberg met seun Ruben

• Stella Malan met dogters Elanza en Stephné

• Ewart du Toit en Jeanette de la Harpe met dogters Jessica en Lisa

• Ludi en Liana Szabo met seuns Jonathan en Sebastian

• Shaun en Hester Pike met dogter Abigail

HOU JOU DAGBOEK OOP!!

KFVHBBOE!VRYDAG 1 MAART OM 18:00

Quiz-aand met Praise & Worship

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 Februarie 2013

Behoeftelys

Dankie aan elkeen wat ons Behoefte-lysie op Feesdag ingevul

het – julle hulp word oneindig baie waardeer.

Indien jy teen die einde van hierdie week nog nie gekontak is

i.v.m. jou lysie nie, skakel asb die Kerkkantoor sodat ons seker

kan maak dat ons joune ontvang het.

Moet jy nog ‘n vorm voltooi?

Daar is nog beskikbaar in die voorportaal…

…ons pastorieë het werk nodig…

Die volgende dringende behoeftes is geïdentifiseer:

• Novilon vir kombuis

• Lugversorgers – beide mobiele en muureenhede benodig

• Stoof met ordentlike oond

Weet jy van plekke wat tans afslag aanbied?

Kan jy help met installasie?

Kontak asb vir Johan Nell op 082 444 2625

Verjaardagalmanakke

Beskikbaar in die Kerkkantoor teen R100 elk

Pragtige foto’s geneem deur Gerrie Rall – ‘n tydlose geskenk

vir iemand spesiaal