muldersdrif gemeente afkondigings 10 april 2011

9
AFKONDIGINGS vir 10-16 April 2011 SONDAG 10 APRIL 2011 Welkom by die erediens Gelei deur ds Neels Kloppers Teks en tema vir vandag Teks: Sal aangekondig word Tema: Sien God se heiligheid in Sy liefde raak BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!! Fokustekste Vyfde week in Lydenstyd Johannes 11: 1-45 Ps 130; Eseg 37: 1-14; Rom 8: 6-11 Ons hou ons eerste Buitelug-diens in ons kerktuin Bring julle kampeerstoele en/of Piekniek-komberse en luister ook na ’n spesiale optrede deur Die RANDBURGSE MANNEKOOR Na afloop van die erediens: Bring die piekniekmandjies en kuier verder saam in die kerktuin NEEM KENNIS: Sinode sitting: 14-15 April, beide leraars asook Maryna sal hierdie geleentheid bywoon, so sal nie beskikbaar wees nie, kontak asb die KERKKANTOOR

Upload: vanessa-van-wyk

Post on 18-Mar-2016

227 views

Category:

Documents


6 download

DESCRIPTION

Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

TRANSCRIPT

Page 1: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

AFKONDIGINGS vir 10-16 April 2011

SONDAG 10 APRIL 2011

Welkom by die erediens

Gelei deur ds Neels Kloppers

Teks en tema vir vandag

Teks: Sal aangekondig word

Tema: Sien God se heiligheid in Sy liefde

raak

BRING JOU BYBEL ELKE SONDAG!!

Fokustekste

Vyfde week in

Lydenstyd

Johannes 11: 1-45

Ps 130; Eseg 37: 1-14; Rom 8: 6-11

Ons hou ons eerste

Buitelug-diens

in ons kerktuin

Bring julle kampeerstoele en/of

Piekniek-komberse en

luister ook na

’n spesiale optrede deur

Die RANDBURGSE MANNEKOOR

Na afloop van die erediens:

Bring die piekniekmandjies

en kuier verder saam in die kerktuin

NEEM KENNIS:

Sinode sitting: 14-15 April, beide leraars asook Maryna sal hierdie geleentheid

bywoon, so sal nie beskikbaar wees nie, kontak asb die KERKKANTOOR

Page 2: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Pak solank die kaste reg vir die winter

Bring al jou ou klere en wit olifant of veiling-items

Enige bestanddele sal waardeer word:

Koekmeel Suiker Kaneel Klapper Rys Olie

Versiersuiker Strooisuiker Jellie Kitspoeding Botter

As jy wil help by Kuierfees, laat weet vir Maryna in kerkkantoor

Ons kroon ons eerste:

Kry jou inskrywingsvorm in die voorportaal

Lvjfsgfft!39!nfj

Is daar iemand waarvan jy weet wat kan doen

met ‘n bederfie?

Laat weet ons daarvan, vul ‘n

Blessing Kaartjie

in en plaas in posbus in voorportaal…

Kuierfees

Bulletjie Kuierfees

Page 3: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Vandag 10 08:30 Erediens GEEN JEEP of Kinderkerk Ons Gemeente se SESde week in Lydenstyd

Maandag 11

19:00 Bestuursraad

SKOLE HEROPEN

Dinsdag 12

10:00 Strewers

Woensdag 13

09:30 Bybelskool

19:00 Bybelskool

Sondag 17 08:30 Buitediens, PALMSONDAG Gemeente piekniek

GEEN JEEP of Kinderkerk

Strewers DINSDAG 12 APRIL

Ons gaan na Ngwenya Glasfabriek.

Vertrek vanaf kerk 10:00

Geen koste

Koördineerder:

Anita Duif S: 082 411 7015

E: [email protected]

Ons bid vir . . SIEKES: Koot Woest: sterk tuis aan , behandeling is voltooi (074 116 4092) Deon Victor (seun van Ida en Popeye Victor): herstel na voetoperasie (072 604 4246)

Seun van Rina van Aswegen: op waglys vir nier-oorplanting (Rina: 072 231 9140)

Oom Dupie: klepvervanging binnekort , wag vir mediese goedkeuring (082 925 8187)

Brigitte – suster van Clive Carney: kanker, woon in Amerika, bid vir ondersteuning vir familie wat haar bystaan (Pa Stan: 072 727 9801) Lizelle Brümmer: herstel na operasie (082 888 1776) Moeder van Danie Joubert: hartversaking (Danie 082 363 1112) Piet Myburgh: gesondheid (082 333 4440)

Kalender

OMGEEGROEPLEIERS:

Nuwe lesmateriaal vir volgende

kwartaal is beskikbaar by die

kerkkantoor, kom haal dit asb.

Vir jou dagboek

MOEDERSDAG ONTBYT Saterdag 8 Mei 2011

om 8:30 vir 9:00 Koop jou kaartjie vanaf volgende

Sondag, 17 April

Page 4: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Koördineerders:

ANSIE DU PLESSIS : 082 853 6532 RONéL PIETERS : 072 901 2463

Ons LEERMEESTER : - “Nadat Hy die mense weggestuur het, het Hy alleen na die berg toe gegaan om te bid…” Mat 14:23

- “Daarna het Jesus die brood geneem, God daarvoor gedank en dit uitgedeel…” Joh 6:11 - “Dit het hy gesê omdat Jesus die onrein gees beveel het om uit die man uit te gaan…” Luk 8:29

Ons VOLMAG : - “Kom Ons maak die mens as ons verteenwoordiger… sodat hy kan heers…” Gen 1:26

- “Vrede vir julle!" sê Hy weer vir hulle. "Soos die Vader My gestuur het, stuur Ek julle ook" Joh 20:21 - “Dit verseker ek julle: Wie in my glo, …hy sal nog groter dinge as dit doen…” Joh 14:12

Waarom iemand ANDERS vra om vir jou te bid? - “As daar iemand van julle is wat siek is… moet julle vir hom bid en hom met olie salf…” Jak 5:14 - “Bely julle sondes eerlik teenoor mekaar en bid vir mekaar …sodat … gesond kan word” Jak 5:16 - “Dra mekaar se laste…” Gal 6 :2

- “… twee saam kan weerstand bied. ‘n Driedubbele tou breek nie maklik nie” Pred 4:12

NEEM ASB. VRYMOEDIGHEID OM ENIGE VAN DIE GEBEDSAKSIELEDE TE KONTAK!

(Kontaklyste is beskikbaar in die voorportaal)

Beskikbaar in voorportaal : Gebedsgids – Riglyne vir gebed

Vier geestelike wette – riglyne vir verkondiging van evangelie

Gebedskaarte – bid vir spesifieke lande se mense

Houer vir gebedsversoeke

GROEN AAND

DONDERDAG 12 MEI 2011

18:30 vir 19:00

Hier by ons

met spreker André van Niekerk

(skrywer van Beeld-Saterdag se godsdiensartikel)

Page 5: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Verjaardae

‘Mag julle ’n wonderlike verjaardag beleef’

Vandag 10 April 2011 Manie du Plessis 079 887 8390 Esmé du Plooy 082 371 2511 Frik Botha 082 872 0850

Maandag: 11 April *Nadine Loreti 076 505 6012 Trudie Heystek 082 816 8766 *Milla Hattingh 083 399 2389 Veronica Roos 082 223 6513

Dinsdag: 12 April Johan Jansen van Rensburg 083 702 5110 *Martin Zietsman 011-958 2018

Woensdag 13 April Johan Minnaar 082 331 8668

Donderdag 14 April

Hetty Vermaak 082 851 5911

Johan Heunis 082 652 1692

Vrydag 15 April

Steven Vinger 071 687 4408

Blikkies Auret 082 600 6818

Abraham van Wyk 072 493 4157

Alec Fourie 082 375 2708

Saterdag 16 April Tania de Beer 084 504 4045 *Suzette Swanepoel 071 819 2822

Om by die werk te getuig Deur Johann Symington

Matt 10: 16,17 Jesus het ook gesê: “Ek stuur julle na die mense in die wêreld, en julle sal soos skape wees wat tussen gevaarlike wolwe is. Daarom moet julle versigtig wees soos die slange, en soos duiwe moet julle niks verkeerd doen nie. Om met jou geloof by die werk te koop te loop kan ʼn netelige saak wees. Nie omdat dit verkeerd is nie, maar omdat dit gevaarlik is. Deur op ʼn ondeurdagte manier sendingwerk of evangelisasie by die werk te doen, kan jy die deur vir die evangelie toemaak eerder as oop. Dit beteken nie dat jy nie “tydig en ontydig”, soos die Bybel sê die beginsels van die evangelie kan bevorder nie. Wees dan sversigtig soos die slange en opreg soos die duiwe. (Afr 1933/53) Wanneer ons getuig, moet ons strategies dink en optree. Baie Christene is oneffektiewe getuies vir Christus bloot deur die manier waarop hulle hul werk doen. As hulle swak werk doen of lui is, leuens vertel om hulle foute te verbloem, of werkstyd bestee aan onnodige oproepe, gereeld afwesig is en

Page 6: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

agter kollegas se rug praat, kan hulle nie respek van hulle kollegas verwag nie. Hulle plaas ook hulle integriteit as Christene op die spel as hulle nie uitleef wat hulle bely nie. Natuurlik kan jy getuig Natuurlik is nie een van ons volmaak nie, Christen of te nie. Dalk moet jy liewer bid vir die regte geleentheid by die werk om die evangelie op jou natuurlikste styl te deel. As jy goed is met ondersteuning in ʼn krisis, dan lê jou geleentheid daar. As jy kan onderhandel namens jou kollegas om ʼn brug te bou tussen werknemer en werkgewer, lê jou getuienis daar. As dit is om ʼn voorbeeld te stel van hoe ʼn mens ander met menswaardigheid behandel, is dit jou roeping. Mense sal baie gou agterkom wat jou uitgangspunt is sonder dat jy ʼn woord hoef te sê. En die troos is dat God deur jou getuig ten spyte van jou tekortkominge. Here, help my om deur my optrede by die werk, die Evangelie tot eer te wees. Vergewe my as

ek u Naam kwaad aandoen deur te bely dat ek ʼn Christen is maar glad nie so optree nie.

Omgeegroep Kontakpersoon Kontak no Epos adres Dag Tyd

Driefontein /

Swartkops Stefan Rudman 082 567 5586 [email protected] Dinsdae 19:00

Featherbrooke Kobus Nel 083 310 0834 [email protected] Dinsdae 19:00

Honingklip/Steynsvlei Fielie

Swanepoel 083 380 4706 [email protected] Wissel 19:00

Renosterspruit /

Lanseria Johan Nell 082 444 2625 [email protected] Vrydae 19:00

Abraham van Wykweg

45, Muldersdrif Ronnie Collatz 011-662 1005 [email protected] Sondae 18:30

Lanseria / North Riding

/ Lammermoor (in

Kinderkerk)

Sanette du

Plessis 076 309 7942 [email protected] Donderdae 18:30

Plovers Nest 1121

Featherbrooke Est

(Jong gesinne)

Johan &

Vivienne J van

Rensburg

011-662 2678 [email protected] Donderdae 19:00

Honeydew Martie & Kriek

Badenhorst 010-222 0651 [email protected] Sondae 17:00

Helikia (Jong

Volwassenes)

Charmaine

Joubert 076 544 4406 [email protected] Woensdae 19:00

Bybelskool Ds Neels 083 560 3814 [email protected]

Woensdag

oggende &

aande

9:30

&

19:00

Page 7: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Dienste

PASTORALE BERADING Geregistreerde berader bied:

• Christelike berading en ondersteuning

• Trauma en emosionele pyn

• Huweliks- en verhoudingsterapie

• Depressive en die rou-proses

Eis terug van jou mediese fonds.

Kontak Susan Eksteen op 076 051 1455 /

011-965 0987

Gilda Harris Fotografie Studio nou oop in Muldersdrif!

Swangerskap-; Baba-; Gesins- en Troufoto’s

083 317 7025 / 082 5677 446

www.ghphotography.co.za

email: [email protected]

Herstelwerk aan en/of nuwe grasdakke Kontak Dirk op 082 784 7856

BOEKHOU DIENS Alle boekhou dienste tot met balansstaat - sluit in

alle debiteure, krediteure, banke en rekonsiliasies.

� Jaareind state – nie net vir maatskappye nie

� Aankoop en installasie van Pastel pakkette

� Payroll, UIF, PAYE, BTW

Skakel Karin Grové op 082 821 1146

NUTSMAN/HANDY MAN Vir enige herstelwerk aan jou huis soos bv:

Waterdigting, fasieborde / geute, verfwerk binne

en buite, bouwerk en plafonne.

Kontak Dirk op 083 519 9604

LOODGIETER Loodgieter-werk. Kontak Dewald op 076 758 0650

VAN WYK RAME Kontak ons vir enige raam van skilderye, foto’s,

sertifikate en vele meer.

Kontak Vanessa van Wyk op 083 419 3883

Werk gesoek

Bekwame ontvangsdame dringend op

soek na werk

Halfdag of voldag. Kontak Veronica

071 581 6511

‘n Aand van Klassieke Musiek

met sangeres Michele Corbin

en Malcome Nay as begeleier

Plek: Northwards in Parktown

Datum: Vrydag 13 Mei

Tyd: 18:00

Drag: Formeel

Koste: R300 pp (vingerete ingesl.)

Vir kaartjies:

Marie 011-476 4496

Andresia 082 903 0850

Kennisgewingbord

Page 8: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011
Page 9: Muldersdrif Gemeente Afkondigings 10 April 2011

Leraars Ds Neels Kloppers

Sel 083 560 3814

[email protected]

Ds Kenneth Mckenzie

Sel 081 376 6709

[email protected]

Kerkkantoor Sel 079 697 1163

Faks 086 698 7605

Administrateur Maryna de Jager [email protected]

Kerk-SMS 082 851 5163

Admin Assistent: Rensia Swanepoel

[email protected]

Musiekleier Sanet Louw

082 824 9388

Dienspersoneel Terrein/ Koster Jack Segomotso

083 548 8263

Helikia – Jong Volwassenes Aksie Leier Jaco Crous: 082 853 5250

Epos: [email protected]

Jeug - Portefeulje Leier Sanette du Plessis

076 309 7942

Bestuursraad 2011

Portefeulje Bestuursraadlid Kontaknommer

Funksionele Portefeuljes

Bemarking & Kommunikasie Vermaak van Wyk 083 419 3883

Erediens Anton Steyn 082 785 6657

Finansiële Bestuur Gerbus Vermaak 082 440 0968

Hulpbron Bestuur Johan Nell 082 444 2625

Bedienings Portefeuljes

Gemeente Ronél Pieters 072 901 2463

Getuienis VAKANT -

Jeug Sanette du Plessis 076 309 7942

Omgeegroepe Danie Knipe 082 493 3908

Pastoraal Neels van Wyk 082 377 3250

Bestuursforum

Bestuursforum Koördinering Nico Doman 082 568 2120

Inligting Johan Vermeulen 082 464 6820

Ander kontakpersone

Strewers Anita Duif 082 411 7015

Tegniese ondersteuning Hannes v/d Merwe 011-662 2651

Spyseniering Ferma Bekker 072 958 4757

BANKBESONDERHEDE

Bank ABSA

Takkode 632005

Rekeningnaam NG Kerk Muldersdrif

Rekeningnommer 310580023

LOPENDE REKENING (TJEK)

Gemeente Besonderhede

Neem asseblief kennis dat die

gemeente geen landlyne het nie, kontak

ons op die selnommers