moedersda mei 2016 - familiekerk.com€¦ · volgende sondag 8 mei 2016 09:30 — moedersdag diens...

8
VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag 4 Mei 2016 18:15 Belydenisgroep 5 Mei 2016 10:00 Langverwag Biduur 19:00 Hemelvaartdiens Pinkster 18h00 8 Mei—12 Mie 2016 OGGENDDIENS — 09:30 Baie welkom by vandag se erediens, wat gelei word deur: Ds. Dolf du Plooÿ Teks : Johannes 14:1-14 Vandag se Kollekte by die deure is vir Arbeidsbediening Geen Kleuterkerk & Junior Kategese GEEN GR 810 KATEGESE Geen AANDDIENS Hiermee wil ons graag die ouers in kennis stel dat die Junior Kategese tydens die erediens op 8 Mei (Moedersdag) vir die inwoners van Langverwag gaan besoek. Die kategese gaan va- naf die kerk, onder toesig van die kategete, tot by Langverwag stap. Ouers wat graag saam met hulle kinders wil stap is baie welkom. MOEDERS D AG 8 Mei 2016

Upload: others

Post on 09-Jul-2020

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

VOLGENDE Sondag

8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag

Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ

19:00 Wyksbyeenkoms

2 Mei 2016

Openbare Vakansiedag

4 Mei 2016

18:15 Belydenisgroep

5 Mei 2016

10:00 Langverwag Biduur

19:00 Hemelvaartdiens

Pinkster 18h00

8 Mei—12 Mie 2016

OGGENDDIENS — 09:30

Baie welkom by vandag se erediens, wat

gelei word deur: Ds. Dolf du Plooÿ

Teks: Johannes 14:1-14

• Vandag se Kollekte by die deure is vir

Arbeidsbediening

• Geen Kleuterkerk & Junior Kategese

GEEN GR 8—10 KATEGESE

Geen AANDDIENS

Hiermee wil ons graag die ouers in kennis stel dat

die Junior Kategese tydens die erediens op 8 Mei

(Moedersdag) vir die inwoners van

Langverwag gaan besoek. Die kategese gaan va-

naf die kerk, onder toesig van die kategete, tot by

Langverwag stap. Ouers wat graag saam met

hulle kinders wil stap is baie welkom.

MOEDERSD

AG

8 Mei 2016

Page 2: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016Pinksterreeks 2016

Tema vir die week Tema vir die week Tema vir die week Tema vir die week

8 Mei om 18h00 ʼn Kerk wat die hart van die evangelie verstaan… en uitleef

(Handelinge 2:1-13, 37-47)

9 Mei om 18h00 ʼn Kerk wat as een liggaam funksioneer

(Handelinge 2:32-36)

10 Mei om 18h00 Christene genoem

(Handelinge 11:19-26; 14:26-28 en 13:1-3)

11 Mei om 18h00 ʼn Kerk vir almal

(Handelinge 15:1-35)

12 Mei om 18h00 Waar die Here werk

(Handelinge 16:1-15)

DATUMDATUM WWIEIE VERJAARVERJAAR?? AADRESDRES KKONTAKONTAK##

01/05/2016 Anthea van Greuning Heresingel 20 0832539353

Anke Viljoen Fynbosstraat 23 021-8895316

02/05/2016 Bokkie Slabbert Hendrik Berghlaan 9 021-8872303

Joubert Swanepoel Trengrovelaan 4 021-8839415

Nina van Schalkwyk

03/05/2016 Antoinette Malan Kleineweide 4 021-8864345

05/05/2016 Van Zyl Kruger Unielaan 28 021-8828087

07/05/2016 Amy Lovell Brandstraat 2 0741864445

Mia Potgieter Tiranstraat 5 044-2792389

Deuroffer Deuroffers vir Sondag 24 April:

vir Kylemore Sopkombuis het R463-00 beloop. Baie dankie vir u bydraes.

BANKBESONDERHEDE

NG Kerk Stellenbosch Sentraal

Bank: ABSA Bank

Rekeningnommer: 4059818820

Takkode: 632005

Die vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandagDie vroeë kerk leer ons oor kerkwees vir vandag

Page 3: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

PRODUKTE WAT BENODIG WORD:

Droë ertjies of boontjies; Sopmengsel; Pasta; Blikkies

bone; Knorr geurselblokkies en enige ander droë

bestanddele wat die sop smaaklik kan maak.

Kolessense 3: 12

Julle is die uitverkore volk van God wat Hy baie lief het.

Daarom moet julle meelewend wees.

Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om Ons versoek lidmate vriendelik om deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik deel te word van ons uitreik

projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of projekte deur komberse (nuut of oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te oud) na die kerk of kerkkantoor te

bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.bring tydens Pinksterweek.

Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte Lidmate kan ook sopprodukte bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in bring vir die sopkombuis in Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle Kylemore sodat ons hulle kan help om tot die einde kan help om tot die einde kan help om tot die einde kan help om tot die einde

van September vir die van September vir die van September vir die van September vir die seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore seisoenwerkers in Kylemore

te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl te kan kos gee terwyl hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie. hulle nie ‘n inkomste het nie.

Baie dankie.Baie dankie.Baie dankie.Baie dankie.

Page 4: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die Die Lesotho Hoop Projek sal in 2016 vir die sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind. sewende agtereenvolgende jaar plaasvind.

Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening Dit is ‘n inisiatief van Crux studentebediening wat wat wat wat geskied onder die geskied onder die geskied onder die geskied onder die beskerming van die beskerming van die beskerming van die beskerming van die

NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch. NG Moederkerk Stellenbosch.

Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Die projek behels dat ‘n groep van 26 studente mense in Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek. Lesotho gedurende die Junie / Julie vakansie besoek.

Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Die sending dominee van Moederkerk, in Maphutseng is Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek Ds. August Basson. Hy is die bestuurder van ‘n projek

genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners genaamd Growing Nations, wat talle plaaslike inwoners van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur van Lesotho, en elders, se lewens verbeter deur

vir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerderyvir hulle alternatiewe en meer winsgewende boerdery----tegnieke tegnieke tegnieke tegnieke

aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners aan te leer. Die doel van Growing Nations is om die inwoners op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.op te lei om te boer soos God dit wou gehad het.

StellenboschStellenboschStellenboschStellenbosch----Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug Sentraal se kerkraad het besluit om een van ons jeug mentors, Jamesmentors, Jamesmentors, Jamesmentors, James----John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000John Matthee, finansieel te borg met R5000----00 00 00 00

sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.sodat hy hierdie geleentheid kan meemaak.

Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir Ons vra die gemeente se ondersteuning en gebede vir JamesJamesJamesJames----John en die uitreik.John en die uitreik.John en die uitreik.John en die uitreik.

Fundamentele inligting omtrent Lesotho Hoop Projek

Wanneer: 24 Junie – 12 Julie 2016 Waar: Maphutseng, Lesotho Koste per persoon: R3500-00

Vervoer: Universiteit Stellenbosch Voertuigpoel; 3 x Toyota 1.5l Avansas (7 Seaters); 2 x Privaar bakkies van lede.

Verblyf: Onder die Akker in Zastron

Growing Nations Mission House in Maphutseng, Lesotho

Malealea Lodge in Malealae, Lesotho

Hoekom u moet betrokke raak

Vir die sukses van die Lesotho Hoop Projek is die span grootliks afhanklik van borge en donasies. Ons grootste

uitgawe is hoofsaaklik die voorsiening van etes vir 19 dae en brandstof om die span ongeveer 2700km te vervoer.

Die Lesotho Hoop Projek sal enige skenkings van kos en finansiële bydraes hartlik waardeer. Ons neem hiermee

die vrymoedigheid om die versoek aan u te rig om ons asseblief te ondersteun met enige van hierdie

benodigdhede:

Voedsel: ‘n Volledige lys van voedselbenodighede is vir u gerief aangeheg. Daar word voedselvoorrade

benodig vir ongeveer 26 persone vir 18 dae.

Brandstof: Brandstof is ‘n groot uitgawe vir hierdie aksie aangesien daar ongeveer 2400km afgelê moet word.

Enige kontant donasie vir brandstof sal hartlik waardeer word.

Page 5: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het Ons vier weekliks mekaar se vreugdes en bid saam vir dié wat seer het

en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories. en swaar dra aan hulle stories.

Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:Ons gebede is by die volgende lidmate:

Tannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familieTannie Mara Visser en familie:

Tannie Mara sterk aan by Lê Clemance na ‘n operasie.

Truida Murrayen familie:Truida Murrayen familie:Truida Murrayen familie:Truida Murrayen familie:

Truida sterk aan by die huis na ’n operasie.

Die volgende Sentraalnuus word vir

vroeg in Junie 2016 beplan. Bedieningsleiers (Kerkraadslede), Jeugleiers en

lidmate word versoek om enige bydraes wat hulle in die Junie-Sentraalnuus

ingesluit wil hê, laatstens Vrydag 13 Mei 2016 by my te besorg. Handgesk-

rewe bydraes moet asb by die Kerkkantoor ingehandig word.

Hennie Heydenrych - Redakteur: Sentraalnuus - E-pos : [email protected]

Sentraal-nuus

Junie 2016

Azaliahof Kermis vind op Saterdag 7 Mei vanaf

09h00 tot 13h00 plaas.

Ons nooi u graag om met oop harte en oop

beursies gesellig saam met ons te

kom kuier. Ons begin met ‘n heerlike

ontbyt en gaan eet-eet aan pannekoek, tee

en koek, poeding en boereworsrolle deur die dag

tot ons afsluit met Kerrie-afval en ‘n

skaapspitbraai-ete. Tussenin kyk en koop u van die mooi handwerk, heerlike

konfyt en allerlei ander dinge om ons flukse inwoners te ondersteun!

Stalletjies vir u eie produkte is beskikbaar teen ‘n klein fooi!

Skakel ons (021-8870136) indien u belangstel.

Koop kaartjies vir eetgoed vooraf by Ontvangs om teleurstelling te voorkom.

Ons sien u graag daar!

Page 6: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Arbeidsbediening

Arbeidsbediening is ’n ekumeniese, nie-winsgewende

maatskappy – ’n diensarm van Christelike kerke wat

alle mense in die werkplek landswyd ondersteun. Dit verteenwoordig dus nie die

voorkeure of styl van een spesifieke denominasie nie. Hierdie bediening verteen-

woordig die hele kerk van Christus in die werkplek en is as sodanig gerig op mense

en hulle werksituasies.

Eerstens is ons ’n gewete vir die markplein, spesifiek gerig op die werkplekke

en die markpleine van mense waar ons sy Woord en onder die leiding van sy Gees

die waardes en deugde van sy koninkryk tussen werksmense verkondig.

Tweedens ondersteun ons die Christengelowiges. Ons is spesifiek gerig op

hul behoeftes en uitdagings; ons bemoedig hulle om as sy verteenwoordigers

geloofsgetrou te leef en te werk, asof vir die Here Self (Efes 6:7).

Derdens is ons ’n skouer vir die noodlydendes. Mense het dikwels pastorale

bystand in die werkplek nodig. Op hierdie manier kan ons mense bystaan en troos

en vir hulle ’n oor en skouer wees deur middel van berading/persoonlike gesprekke,

lewensonderrig (“coaching”) en mentorprogramme.

Arbeidsbediening bied ook relevante opleidings-programme aan wat nie net

waarde toevoeg tot die lewe van individuele werknemers nie, maar ook bydra tot

die sukses van maatskappye en organisasies. So byvoorbeeld is intervensies tydens

noodwendige personeel-afleggings deel van die produk-aanbod.

Om te verseker dat die metodiek van die opleidings-programme suksesvol

toegepas word, sluit Arbeidsbediening graag vennootskappe en vorm netwerke.

Arbeidsbediening werk alreeds in ses provinsies, naamlik Gauteng, KwaZulu-

Natal, Noord-Kaap, Oos-Kaap, Vrystaat en die Wes- en Suid-Kaap. In die Kaapstreek

fokus ons op:

Biblia Hawesending,

Handel & Nywerheid,

Transnet en Vissers.

Inligting is te vinde op ons webwerf by http://www.arbeidsbediening.co.za/.

*Arbeidsbediening tree ook graag by plaaslike gemeentes op.

Kontak Carin Brink by [email protected] vir inligting.

Marvin Petersen by ’n vissersvrou

in Kalkbaai.

Gerard Pietersen by ’n vissersman

van Houtbaai-hawe.

Roy Stamper op die trein na

Kaapstad.

Jannie Booysen gesels met ’n

fabriekswerker.

Page 7: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Kom kuier saam by Petro Walters se jaarlikse

Kerrie-aand op Donderdag 19 Mei om 18:30

by die NGK Sentraal Gemeentesentrum,

h/v Unielaan en Martinsonstraat.

Almal welkom!

SPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAARTSPYSKAART

VoorgeregVoorgeregVoorgeregVoorgereg

Broodtafel

HoofgereHoofgereHoofgereHoofgeregggg

Kerrie/Vaal afval

OF

Skaap/Hoender-kerrie

Rys/Samp;

Groenboontjies

Pampoenkoekies

Koolslaai

NageregNageregNageregNagereg Kaaskoek

WegneemWegneemWegneemWegneem----etesetesetesetes Beskikbaar vanaf 18h00

Bespreek voor

16 Mei by

Petro Walters

Tel. 021 883 3690

Sel. 082 954 8947

Bring eie

wyn

of sap

Koste R140 pp

Page 8: MOEDERSDA Mei 2016 - familiekerk.com€¦ · VOLGENDE Sondag 8 Mei 2016 09:30 — Moedersdag Diens word gelei deur Ds. Dolf du Plooÿ 19:00 Wyksbyeenkoms 2 Mei 2016 Openbare Vakansiedag

Naam …..…………………………………………………………………………………………………………… Adres ………………………………………………………………………………………………………………… Tel. no.: (h) ………………………………... (w) ……………………………

Selfoon…………………………………………………………….

Merk die toepaslike blokkie asseblief met ‘n X

BESORG ASSEBLIEF DIE KONTAKNOTA NADAT U DIT VOLTOOI HET AAN DIE

KERKKANTOOR — U KAN DIT OOK PER EPOS VOLTOOI.

Ek is ‘n nuwe intrekker

siekte nood

algemene besoek ander

gemeente-aksies

Ek wil graag ‘n besoek ontvang ten opsigte van

Ek wil graag gesels oor vanoggend se preek

Ek wil graag ‘n afspraak met die predikant reel.

KontaknotaKontaknotaKontaknotaKontaknota

Kontak ons gerus by : Tel: 021-883 3850 Faks: 086 275 3502 E-pos: [email protected] Ds Dolf du Plooÿ 084 549 2390