module 3.2: elektroniese kommunikasie
DESCRIPTION
Module 3.2: Elektroniese kommunikasie. Inhoud. Elektroniese Kommunikasie Toepassings E-pos Praktiese gebruik van E-pos. Elektroniese Kommunikasie. - PowerPoint PPT PresentationTRANSCRIPT
Module 3.2: Elektroniese kommunikasie
Inhoud
• Elektroniese Kommunikasie
• Toepassings
• E-pos
• Praktiese gebruik van E-pos
Elektroniese Kommunikasie
Is die proses waar rekenaars en ander kommunikasie toestelle soos selfone en
slimfone gebruik word om boodskappe en/of digitale data uit te ruil
Toepassings vir e-kommunikasie
E-pos
Opstel, stuur en ontvang van elektroniese boodskappe oor ‘n netwerk, Internet ingesluit.
Toepassings vir e-kommunikasie
Sosiale netwerktuistes
Hier kan individue (of organisasies) hulle voorkeure, afkeure, belangstellings, foto’s en aktiwiteite vir hul vriende (en enige ander persoon, tensy toegang geblok is) oplaai om dit te kan sien en lees.
‘n Toepassing wat aan twee of meer persone die vermoë gee om te ‘gesels’, deur die Internet te gebruik en op ‘n rekenaar of selfoon te tik.
Toepassings vir e-kommunikasie
Aanlynklets
Toepassings vir e-kommunikasie
Instant Messaging
Lewendige, teksgebaseerde kommunikasie, tussen twee mense, deur rekenaars of ander
toestelle soos selfone te gebruik.
Toepassings vir e-kommunikasie
Boodskappe
Twee of meer mense kan aanlyn konferensies vanaf verskillende plekke hou, deur ‘n rekenaarnetwerk te gebruik om oudio en video data oor te stuur, asof hulle in dieselfde kamer is.
Toepassings vir e-kommunikasie
Video konferensie
‘n Manier om klank op dieselfde manier as data oor ‘n netwerk te stuur. Die tegnologie laat toe dat telefoonoproepe oor LANs, WANs en die Internet gemaak word. Skype is een van die gewildste programme wat gebruik word om deur middel van VoIP te kommunikeer.
Toepassings vir e-kommunikasie
VoIP (Voice over Internet Protocol)
Akti
wit
eit
Akti
wit
eit
Pas die scenario met die toepassing
E-pos
Hoe e-pos werk.
E-pos-bediener verwerk, stoor en ontvang e-posse.
E-pos
Voordele van e-pos.
•Dit kan baie vinniger as gewone pos ontvang en gestuur word.
•E-pos gebruik minder papier en dit beskerm die omgewing.
• Dit kan enige tyd, van enige plek in die wêreld gestuur word, solank as wat Internet toegang beskikbaar is.
•Dit is goedkoop om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang.
•Lêers soos foto’s kan aan e-pos boodskappe geheg word.
E-pos
Nadele van e-pos.
• Internet toegang is nodig om e-pos boodskappe te stuur en te ontvang.
• Virusse word maklik deur e-pos aanhegsels versprei.
• Die e-pos sal slegs gelees word indien die gebruiker op sy e-pos ingaan en boodskappe aflaai.
• Baie spam (elektroniese gemorspos) kan ontvang word.
E-pos
ISP vs webgebaseerde e-pos
E-pos
ISP vs webgebaseerde e-pos
E-pos
E-pos adresse
Mary.Jones
Gebruikernaam
@mweb.co
@Diensverskaffer se ID
.za
.Tipe organisasie
.Geografiese ligging
Domein
Praktiese gebruik van e-pos
Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe
Stuur ‘n boodskap
[email protected];[email protected]
Nuwe data vir leerlinge se lêers
Praktiese gebruik van e-pos
Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe
Lees van e-pos boodskappe
Om ‘n boodskap te lees, gaan na die Inbox toe.Boodskappe wat nie gelees is nie, sal in bold wees. Dubbelklik op die boodskap om dit te lees.
Praktiese gebruik van e-pos
Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe
Om terug te antwoord (reply) op ‘n boodskapKlik op Reply.
Die To veld sal outo-maties ingevul wees met die e-pos adres van die persoon wat jy terug antwoord.
Tik ‘n nuwe boodskap hier.
Ander persoon se boodskap.
Praktiese gebruik van e-pos
Stuur, lees, terugstuur en aanstuur van boodskappe
Om ‘n boodskap aan te stuur (forward)
Klik op Forward.
Tik die adres van die persoon in vir wie jy die boodskap wil aanstuur.
FW: word outomaties by Subject ingevoer.
Praktiese gebruik van e-pos
Aanhegsels
Akti
wit
eit
Akti
wit
eit
22
E-pos opdrag – 3_2_EmailActivity
Akti
wit
eit
Akti
wit
eit
Einde van Module AktiwiteitEinde van Module Aktiwiteit