modkats vir klein gemeentes 2012 (enhanced by visualbee)
TRANSCRIPT
Is julle gefrustreerd met julle huidige boeke en materiaal?Wil julle graag meer kinders
en jongmense effektief bereik?
MODKATS STEL NUWE PAKKET
VIR 2012 BEKEND
KLEIN GEMEENTES
meer oor modkats vir
klein gemeentes
Gemeentes met minder as 25 kinders en jongmense kla dikwels dat hulle te KLEIN is om die Modkats-programme te gebruik.
“Julle programme werk net goed in groot- en makro-gemeentes.”
Verder is dit te duur vir ons grootte gemeente om AL VIER die programme te bekostig...
Is dit WAAR?
NEE, dit is nie! Kyk na die volgende
Dis te duur!...
1.Vir lisensiegelde van net R1,500 plus BTW per jaar (R1,500 + R210 = R1,710) kan julle hele gemeente TEN
VOLLE inskakel by die Modkatsprojek!
2.Julle kan DAN van AL VIER die Modkats-programme Gebruik maak(lisensies is geldig vir een jaar)
Modkats voorskools (peuters en kleuters)
Modkats juniors (graad 1-6)
Modkats seniors (grade 7-11)
Hoopvolle gesinne