missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/predikante... ·...

20
Missionale gemeente- praktyk: Die vreugde van binne God se wil te wees. Malan Nel

Upload: others

Post on 05-Aug-2020

3 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Missionale gemeente-praktyk: Die vreugde van binne God se wil te wees.

Malan Nel

Page 2: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Reformasie: “Where the rubber hits the road.”

Malan Nel

Page 3: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika

• Die gemeente is God se gawe aan ‘n stukkie van sy aarde.

• Wat in gemeentes gebeur bepaal die “sukses” van ‘n denominasie.

• Die gemeentes is ‘n plaaslike vertoonvenster van die gekome en komende Ryk van God.

• Hoe gemeentes opgebou word, is die verantwoordelikheid van die kerkverband.

• Met watter teologie of verstaan van die Bybel gemeentes opgebou word is nie om ‘t ewe nie.

Page 4: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Fokus op gemeentesMalan Nel

Page 5: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Stabiel

Kwynend Groeiend

Onstabiel

“Decaying”(50%)

Retrogressief(7%)

Vitaal (10%)

Disstrofies(33%)

Kopiereg: Prof Malan Nel, UPDan Dick

Page 6: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeentes: God se opsporingstasies

Page 7: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeente as geloofsgemeenskap

• ‘n Gemeenskap wat deur God alleen tot stand gekom het: uit genade alleen

• ‘n Gemeenskap van mense wat met God rekening hou (deur geloof alleen)

• ‘n Gemeenskap wat soek na God se wil

Page 8: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeente as belydende gemeenskap

• ‘n Gemeenskap wat God bekend maak vir wie Hy werklik is (deur die Skrif alleen)

• ‘n Gemeenskap wat bely wat hulle weet omdat hulle weet wat hulle bely

• ‘n Publieke gemeenskap

Page 9: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeente as dienende gemeenskap

• ‘n Gemeenskap wat bely deur te dien

• ‘n Gemeenskap wat hulp verleen en hoop bring

• ‘n Gemeenskap wat missionêr geloofwaardig is omdat sy kontekstueel relevant is

Page 10: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Reformasie: “Where the rubber hits the road.”

• Revival vs Reformation• Revitalization• Refounding vs

Reformation• Reformasie as

voortdurende verandering in rigting van God se wil

Page 11: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

DINAMIESE KRAGTE in die Proses van

Gemeentebou

HoopGeheueHuidige

Verandering

Konflik

Vier dinamiese kragte wat HUIDIGE beïnvloedKopiereg: Prof Malan Nel, UP

K L Callahan

Page 12: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

DINAMIESE KRAGTE in die Proses van

Gemeentebou

HoopGeheue

Konflik

Huidige

• Eksterne verandering• Interne verandering

• Geboortes en dood• Aankoms en vertrek• Groei en ontwikkeling

Verandering

Kopiereg: Prof Malan Nel, UP

Page 13: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

•Hoopvervullende gebeure•Tragiese Gebeure•Sondige Gebeure•Insidente•Feestelike Gebeure

DINAMIESE KRAGTE in die Proses van

Gemeentebou

HoopGeheueHuidige

Verandering

KonflikKopiereg: Prof Malan Nel, UP

Page 14: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

DINAMIESE KRAGTE in die Proses van

Gemeentebou

Verandering

HoopGeheue

Konflik

Huidige

“Beste familie” konflikMagsverplasingDie ‘evangelie’ konflikKopiereg: Prof Malan Nel, UP

Page 15: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

DINAMIESE KRAGTE in die Proses van

Gemeentebou

Verandering

HoopGeheue

Konflik

Hede

• Hoop:onmiddellike toekoms• Hoop:Langer termyn toekoms• Hoop: vir nuwe lewe toekoms

Kopiereg: Prof Malan Nel, UP

Page 16: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Kopiereg: Prof Malan Nel, UP

Page 17: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Twee vertrekpunte in die proses van die diagnose van ‘n gemeente

PersepsieGedrag

Bestemming

HOOP is sterker as GEHEUE (MEMORY)

Want:q God is in die toekoms

q Hy roep en trek ons na ‘n nuwe môre

Kopiereg: Prof Malan Nel, UPK L Callahan

Page 18: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Twee vertrekpunte punte in die proses van die diagnose van ‘n gemeente

Persepsie

GedragBestemming

HOOP is sterker as GEHEUE (MEMORY)

Want:q God is in die toekoms

q Hy roep en trek ons na ‘n nuwe môreq Verlossing is sterker as sondeq Vergifnis is sterker as bitterheid

q Liefde is sterker as haatq Lig is sterker as donkerte

q Opstanding is sterker as doodq Môre is sterker as gister

Page 19: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Teruggee van bediening aan lidmate

• Dit is Koninkryksdenke• Dit is dissipelskap

denke• Die is holistiese en

sisteem denke• Gemeentebou is die

integrering en koördinering van alle bedieninge

Page 20: Missionale gemeente- wees.namibie.ngkerk.net/wp-content/uploads/sites/16/2019/03/Predikante... · Gemeentes: God se gawes aan Suidelike Afrika •Die gemeente is God se gawe aan ‘n

Gemeentebou is die koördinering enintegrering van alle bedieninge in diens van die:

Leierskap & Administrasie

(Kybernesis)

Pastorale Sorg

(Paraklesis)

Onderrig

(Didache)

Gemeenskap van gelowiges

(Koinonia)

Diakonaat

(Diakonia)

Getuienis

(Marturia)

Prediking

(Kerugma)

Erediens

(Leitourgia)