mind over matter presentation laerskool

8
•Leerders is geneig om gesien te word as ongehoorsaam, lui, onbelangstellend, “nie slim nie” ens. as hulle sukkel om te lees en skryf. Hierdie kinders verloor belangstelling. •Miskien dink hulle net anders? •Ons wil kinders motiveer en aanmoedig, om hulle drome te bereik. •Ons liefde vir kinders en hulle welstand is ons motivering en dryfkrag vir hierdie sentrum. •Hier leer hulle op ‘n LEKKER EN INTERESSANTE manier.

Upload: soretha-peach

Post on 22-Jan-2017

115 views

Category:

Documents


14 download

TRANSCRIPT

Page 1: Mind over Matter Presentation Laerskool

• Leerders is geneig om gesien te word as ongehoorsaam, lui, onbelangstellend, “nie

slim nie” ens. as hulle sukkel om te lees en skryf. Hierdie kinders verloor

belangstelling.

• Miskien dink hulle net anders?

• Ons wil kinders motiveer en aanmoedig, om hulle drome te bereik.

• Ons liefde vir kinders en hulle welstand is ons motivering en dryfkrag vir hierdie

sentrum.

• Hier leer hulle op ‘n LEKKER EN INTERESSANTE manier.

Page 2: Mind over Matter Presentation Laerskool

Visueel Doof• Jy kan sien, maar nie hoor nie.

• Hierdie mense kan die woorde sien, maar nie hoor in hulle

kop nie. (hulle het nie “inner speech” nie).

• Sukkel om te herhaal wat vir hulle gesê is.

• Sukkel om geskrewe of verbale rigting aanwysings te

verstaan.

• Sukkel om te onthou wat vir hulle gesê is.

• Sukkel om gedagtes op papier te sit.

Ouditief Blind• Hulle kan dit hoor, maar nie sien nie.

• Hulle kan die woord hoor, maar nie fisies “sien” in

hulle kop nie.

• Hulle kan nie woorde in die brein visualiseer nie.

Page 3: Mind over Matter Presentation Laerskool

Click icon to add picture

Page 4: Mind over Matter Presentation Laerskool

Hierdie mense dink in prentjies.

• Hierdie tipe mense is meer geneig om regterbrein denkers

en ontleders te wees.

• Hulle dink uit die boks en sien die groter prentjie

(die eindproduk).

• Hulle is geneig om reguit na die eindproduk te kyk, en so

ontbreek die stappe tussen in.

Dit het NIKS te doen met die Intelligensie vlak nie

• Hierdie leerders is kreatief en hou van sport, dans,

kuns, musiek, storievertellers, verkope ens.

• Ongelukkig is skole ingerig om leerders te

akkomodeer wat meer linkerbrein denkers is.

• Hierdie leerders moet verstaan dat hulle nie ”dom” is

nie hulle dink net anders.

Page 5: Mind over Matter Presentation Laerskool

• Leerders ouer as 9 jaar se Lees, Skryf en Perseptule Vaardighede word getoets.

• Leerders van 7-9 jaar se Perseptuele vaardighede word getoets. Wat bied • Leerders van 4-6 jaar se Skoolgereedheidsvlak word getoets.

• Met genoegsame remediëring, terapie en oefening kan hierdie leerders leer om meer gemaklik te lees en skryf (hulle kry

“tools” om dit vir hulle makliker te maak).

• In terapie en remediëring word metodes aangeleer en ingeoefen om die lees en skryf proses, asook perseptuele vaardighede

makliker te maak op ‘n lekker, interessante en speelse wyse.

• En dit verg: oefening, oefening, oefening.

Terapie behels die volgende benadering:

• Kinesteties (oefen met die liggaam fisies)

• Taktiel (voel, werk met verskillende teksture)

• Ouditief (hoor)

• Visueel (sien, oogoefeninge ens.)

Page 6: Mind over Matter Presentation Laerskool

Eienskappe om voor uit te kyk:

• intelligent en “wakker” maar sukkel om te lees, skryf of spel?

• “dagdromers”/”hiper”,

• is nie mal oor skool nie,

• is geneig om “alleen lopers” te wees,

• sukkel om tussen links en regs, op en af ens. te onderskei.

• letters om te draai,

• sinne nie klaar te skryf nie,

• skryf soos dit vir hulle klink,

• deurmekaar te skryf-nie noodwendig van links na regs nie,

• ongeorganiseerd,

• sukkel om ‘n opdrag met 2 of meer instruksies te onthou en uit te voer,

• verkeerd te spel ,

• stadige lesers,

• leer hard vir toetse en eksamen, maar resultate is nie goed nie,

• interpreteer vrae wat hulle gelees het verkeerd,• kla dat die teks “dans” of “swem” terwyl hulle lees of skryf,• sukkel met potloodgreep,• swak Hand-Oog koördinasie.

Bronne: 2010, Sandra Stark, Die Rooi Appel.

Page 7: Mind over Matter Presentation Laerskool

Lees word deur verskeie faktore beinvloed, wat meestal teruglei na ‘n visuele of perseptuele prosesseringsprobleem.

Uit ‘n visie oogpunt kyk NelOptics na:

• visieskerpte van oë apart en gesamentlik;

• oogbewegings wat vlot kan volg maar ook egalig van een punt na volgende kan

beweeg;

• goeie binokulere visie;

• goeie fokus verandering vermoë van ver na naby;

• hand-oog koordinasie;

• oog-liggaam koordinasie (balans);

• visuele geheue;

• oogdominansie;

• sentrale-periferale bewustheid en

• kleurvisie.

Page 8: Mind over Matter Presentation Laerskool

1. As ons praat van visuele

prosessering, aan die

ander kant, het dit meer te

doen met hoe die senuwee

stelsel die visuele

informasie verwerk.

2. Akademiese en werk

prestasie, gedrag,

aandag, die vermoë om

stil te sit en te

konsentreer word

hierdeur geaffekteer.

3. ‘n Lig sensitiwiteit wat hieruit spruit dra ook daartoe

by dat stremming met lees, voor rekenaar of werk

onder fluoressente ligte baie vinnig plaasvind.

Hierdie ligsensitiwiteit (skotopiese sensitiwiteit) lei

daartoe dat mense sukkel om al die kleure van die

ligspektrum te verwerk en ondervind dus distorsies

op die geskrewe bladsy. Lees verg dan baie groter

moeite en konsentrasie omdat hul gedurig moet

inspan om by die verwronge teks of agtergrond aan

te pas.