martie nuus news

18
#3 / 2019 Kontakbesonderhede: 051522 6801 [email protected] Martie Nuus News MESSAGE FROM THE PRINCIPAL Almost every day we embark on various strategies to motivate learners to work hard to achieve their goals and reach their full potential. It is however of great concern that some learners simply just have a “don’t care” attitude towards their schoolwork. Die realiteit is dat hierdie traak-my-nie-agtige houding van leerders teenoor hul skoolwerk ‘n absolute vernietigende invloed op sy/haar toekoms het. Ek wil dus ’n beroep op u as ouer doen om ons dringend te help met die volgende: Please check that your child does his/her homework every day. / Maak seker u kind doen daagliks die huiswerk. Please ensure that your child study the work done in class every day. / Maak seker dat u kind elke dag die werk leer wat in die klas behandel is. Please ensure that your child start preparing for exams and tests long before the test or exam starts. / Maak seker dat u kind lank voor toetsreekse en eksamens reeds begin voorberei. Limit cell phone activities. / Beperk u kind se selfoon aktiwiteite. Maak seker dat u kind deur ou vraestelle werk om voor te berei vir toetse en eksamens. / Make sure that your child work through old papers to prepare for exams and tests. (Feel free to ask the teachers for an old question paper.) Make sure that your child attend school daily and limit academic interruptions. / Maak asseblief seker dat u kind nie onnodig uit die skool is nie. We can teach, but we cannot study on your child’s behalf. We just want what is best for your child but need your unwavering support! Help ons asseblief om u kind se drome waar te maak deur seker te maak dat u kind nooit onvoorbereid skool toe kom nie! Groete/Regards Francois van Heerden

Upload: others

Post on 03-Oct-2021

5 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Martie Nuus News
MESSAGE FROM THE PRINCIPAL
Almost every day we embark on various strategies to motivate learners to work hard to achieve their
goals and reach their full potential. It is however of great concern that some learners simply just have a
“don’t care” attitude towards their schoolwork.
Die realiteit is dat hierdie traak-my-nie-agtige
houding van leerders teenoor hul skoolwerk ‘n
absolute vernietigende invloed op sy/haar toekoms
het. Ek wil dus ’n beroep op u as ouer doen om ons
dringend te help met die volgende:
• Please check that your child does his/her homework every day. / Maak seker u kind doen daagliks
die huiswerk.
• Please ensure that your child study the work done in class every day. / Maak seker dat u kind elke
dag die werk leer wat in die klas behandel is.
• Please ensure that your child start preparing for exams and tests long before the test or exam
starts. / Maak seker dat u kind lank voor toetsreekse en eksamens reeds begin voorberei.
• Limit cell phone activities. / Beperk u kind se selfoon aktiwiteite.
• Maak seker dat u kind deur ou vraestelle werk om voor te berei vir toetse en eksamens. / Make sure
that your child work through old papers to prepare for exams and tests. (Feel free to ask the teachers
for an old question paper.)
• Make sure that your child attend school daily and limit academic
interruptions. / Maak asseblief seker dat u kind nie onnodig uit die
skool is nie.
We can teach, but we cannot study on your child’s behalf. We just want
what is best for your child but need your unwavering support!
Help ons asseblief om u kind se drome waar te maak deur seker te
maak dat u kind nooit onvoorbereid skool toe kom nie!
Groete/Regards
Francois van Heerden
Ons wil elkeen wat ‘n aandeel gehad het, hetsy dit was
met die reëlings, bywoning of borg van hierdie
besondere funksie, hartlik bedank. Die goedhartigheid
van ons borge en die publiek is ‘n absolute seën uit God
se hand en laat ons jaarliks sprakeloos.
Die musiek van ons gaskunstenaars “It takes
Four” en die pittigheid van die programleier, GP
van Rheede van Oudshoorn, het vir groot vermaak
gesorg terwyl Ernst Conradie, as gasspreker almal
inspireer het met sy vermoë om net meer en meer aan te pak ten spyte van sy gestremdheid.
A special thank you to our 3 learners, Bradley Baadjies, Naudine Booysen and Hloni Monatisa,
whose stories we could use to show the public a different perspective on life. Your different stories
represent the lives of all learners of Martie du Plessis in the sense that each learner inspire a teach-
er or therapist in some
or other way. Despite
you live life to the fullest
and make a difference.
Plessis we salute you.
Juanè de Bruyn het weereens pragtige tye aangeteken en uitsonderlike prestasies behaal ge- durende die landloopsei- soen. Sy het ook die VS LSEN land- loopkampioen skappe gewen. Jy maak ons super trots met jou lang asem!
Congratulations to Calista van Heerden who represented South Africa at the IDO Com-
monwealth dance club at Sun City. It is presented by Canada in co- operation with South Africa. South Africa, Can- ada, Australia, New Zealand as well as Malaysia participated in the competition.
There were also independent contestants from nine other Commonwealth countries. Calista competed in three items and got a silver medal for second place in all three items. The items include Disco duo with a friend, Disco small group as well as Freestyle formation group.
Congratulations to Luhan Voster Gr 4 & Paballo Shelile
Gr 2 on winning the lucky draw for good behaviour and
team work. You make us proud.
Baie geluk aan Luhan Voster in Graad 4 en Paballo
Shelile in graad 2 wat die wenners van ons gelukkige
trekking was vir leerders met goeie gedrag. Ons is
trots op julle.
Ons boogskiet leerders is hard aan die oefen en ons
sien uit na die seisoen wat voorlê.
Camelot International spend their 67 minutes on Mandela day with the Foundation Phase and Special classes.
They spoiled them with face paint and lots of sweet treats. What a great day.
Thanks Camelot!
Mila de Bruin wen ‘n derde plek vir die leerling wat die meeste geld ingesamel het vir die spelkompetisie. Baie geluk Mila. Julle het baie hard gewerk.
Die 17de Augustus het die Grondslag-
fase personeel hulle Saterdag opgeoffer
om hulle bak vernuf te wys. Hulle het
by Checkers Hyper gaan pannekoek
bak vir ‘n fondsinsameling. Checkers
het al die bestanddele geborg en die
skool het die wins gekry. Baie dankie
aan Checkers Hyper asook al die
bobaas baksters wat so fluks was.
Vrydag 16 Augustus het die Ouerforum vir ons 'n heerlike koekverkoping gehou.
You could pick and choose from many dif- ferent cakes...thank you Parent Forum for spoil- ing us.
THE VALUE OF A DAD
DAD!
It is estimated that one of the largest crises in the world is that DADS are not available to play a role in their chil- dren’s lives.
Reasons for this:
Deaths Divorce Workload Being uninvolved Estrangement of parents and children due to distance Anger and conflict Unemployment Babies born out of wedlock
Recently it was alleged in a newspaper that 67% of children grow up without a dad. Traditionally dads played cer- tain roles but currently they are not present in many families.
These roles are:
Dad is the person who maintains discipline in the family and indicates the direction in which the family goes. Dad is a role model for their sons and daughters in emulating values. Dad is the person who handles religious practices at home. Dad is the person who offers stability and calmness. Dad has a direct relation to a child’s experience of God the Father.
Sir
Would you consider taking your rightful place in your child’s life? Begin today and invite your child for an activity you both will enjoy and can do together. If possible, start playing a role in another child’s life, whose dad is not present in his/her life.
If you want to know more about your role, feel free to contact Marinél Read at 082 430 5544 or Almero Welgemoed at 082 921 0374.
PA!
Daar word beraam dat een van die grootste krisisse ter wêreld is dat PA’s nie beskikbaar is om ‘n rol te speel in hul kinders se lewens nie.
Redes daarvoor:
Sterftes Egskeiding Werkslas Onbetrokkenheid Vervreemding van ouers en kinders as gevolg van afstand Woede en konflik Werkloosheid Buitehuwelikse babas
Onlangs is daar in ‘n dagblad beweer dat 67% van kinders sonder pa’s grootword. Tradisioneel het pa’s sekere rolle vertolk, maar nou is hulle nie meer in baie gesinne teenwoordig nie.
Die rolle is:
Pa is die persoon wat die dissipline in die gesin handhaaf en die rigting waarin die gesin beweeg, aandui. Pa is ‘n rolmodel vir seuns en dogters wanneer hulle waardes nastreef. Pa is die figuur wat huisgodsdiens tuis behartig. Pa is die persoon wat stabiliteit en rustigheid bied. Pa het ‘n direkte verband tot ‘n kind se belewing van God die Vader.
Meneer
Wil jy oorweeg om jou regmatige plek in jou kind se lewe in te neem? Begin vandag en nooi jou kind vir ‘n saamdoen-aktiwiteit van jul keuse. As dit moontlik is, begin ook ‘n rol in ‘n ander kind se lewe, wie se pa nie teenwoordig is nie, speel.
Indien jy meer wil uitvind oor jou rol, maak kontak met Marinél Read by 082 430 5544 of Almero Welgemoed by 082 921 0374.
DIE WAARDE VAN ‘N PA
Hockey Results: MduP vs Cape Recife: 1-0
Mdup vs Harvest: 0-4
Mdup vs Westview: 3-1
L/S Netbal:
MduP vs Bonzai: 4-12
Mdup vs Westview: 8-12
MduP vs Cape Recife:8-18
H/S Tennis: Enkels: AJ Roodt wen 6-0; 6-4 Daniel du Plessis verloor 0-6; 0-6 Anna-Marie Gelderblom verloor 2 -6; 1-6 Manie vd Watt verloor 1-6; 0-6 Dubbels: Seuns wen 6-4 Dogters verloor 1-6
L/S Tennis: Enkels: Rubin v Heerden wen 9-3 Zandré Wessels wen 5-4 Zane Wessels wen 5-4 Petrus vd Berg wen 6-3 Dubbels: Rubin & Zane verloor 3-6 Zané & Petrus wen 6-3
Thank you to all the teachers who accompanied the learners to PE.
Van ons sportspanne het die naweek van 3 en 4 Augustus in PE aan verskeie sportsoorte deelge-
neem by Kaap Recife Skool. Hulle het goed presteer en ons trots gemaak.
Some of our sports teams went to Cape Recife in Port Elizabeth during the weekend of 3 and 4 Au- gust to compete in different sport events. It was a long drive but it was well worth the effort.
BOEK gesels
Recife. The girls enjoyed
and learned a lot.
Matt Matthee en sy sussie,
Megan nie gou sal vergeet
nie. Danksy hulle flink
Megan en Matt het die hond
van hulle vriendin, Twané,
afgetrek en dadelik hulp
jou Matt.
Dream Big
Baie geluk aan Lynette Butler wat die Hoër- skool se bloubriefie wenner was vir goeie gedrag. Ons is baie trots op jou.
Congratulations to our “Dream Big” winners. Keep up the good work!
Back: Anja Rossouw, Jessica Mitchell,
Front: Vian Be- zuidenhout David Botha en Gennè– Lee Germishuis
Die skool was bevoor- reg om besoek te word deur Cecilia Steyn (Fanie Viljoen se sus- sie) en Marga Jonker. Hulle is twee bekende skrywers wat met die graad 5 en 6 leerders
kom gesels het oor hul nuutste boeke.
Leerders se nuuski- erigheid is geprikkel en hulle wou graag weet wat in die boeke gaan gebeur wat aan hulle voorgelees is.
We hope this inspires learners to read more and develop a love for books. Teacher Mazél also won 2 books for the school through Bloemnews.
What were the Special and Skills
classes up to this term?
Vaar- digheidsklasse
-resultaat.
practiced their waitering skills at The Royal Roastery.
S5 leer van insekte en doen blaarkuns.
Oefen ons lees.
Skills class worked hard this term pre- paring for the schools yearly fundraiser “Aand van die sterre”
S2 learning about the importance of oxygen.
We also learned about different emotions.
S1 het fluks gehelp om die servette te tel vir die Aand van die Sterre. Hulle spog ook met nuwe klas as-
sistent. Baie welkom by S1 Juffrou
Sharnè Brewis. Ons
ons.
Ons is geleë in die gebou by Duppiespark, tussen die twee rugbyvelde. Tans het
ons 12 leerders in 2 klasse – op derde jaar en vierde jaar vlak. Ons volg die CAPS
TO Sillabus.
the learners this year are Arc Welding
and Warehousing. Learners do basic
practical welding and also work once a
week at Saverite to hone their skills.
They have academic subjects and also write exams. At the end of year
4, learners achieve an NQF Level 1 qualification (Grade 9).
Personeel wat klas gee by VASA is Juf Amore Venter, Juf Lea Pieterse en
Mnr Lucky Tsatsane (Sotho) terwyl Dr Jacques Redelinghuys ook ‘n be-
langrike lid van hierdie span is.
Hierdie leerders leer ook rekenaarvaardighede aan by Juf Ria Venter en Juf Carlo van
Tonder. Ons fasiliteerders vir Sweiswerk is Mnr Raymond Coetzee en Mev Barbara
Coetzee (Nthuseng Kollege) en vir Groot- en Kleinhandel is Juf Marianna Bibbey
(Excellerate en Amandla).
Our learners visited Motheo College (as well as Hillside View Campus) on 31 July
2019 and found it very informative. The learners had the opportunity to walk through
various workshops and could ask questions and gather information about Hair-
dressing, Cosmetology, Upholstery, Motor Mechanics, Electrical Engineering,
Carpentry, Welding, etc.
They also visited the department that assists disabled students at the Motheo
College. This visit to the College was of utmost importance to learners who
might think about studying further in
the future.
leerders spandeer om hulle te laat
groei en ontwikkel tot weerbare,
goed gebalanseerde (semi-) volwas-
werkmag gaan betree.
were informed about the pass-
ing of Brendan Murray, a
Grade 7 learner of Martie du
Plessis. Our condolences to the
family.
troos. Brendan laat ’n groot
leemte in die skool en onder sy
klasmaats.
your enthusiasm, not only
the sport field.
Congratulations to teacher
Mr Riaan Hugo, who is in
charge of the school’s IT de-
partment. Hulle het ‘n baba
dogtertjie ryker geword. Mag
Potgieter en haar man, Pieter
met die geboorte van hulle dog-
tertjie An-lizé.
blessing to the world.
“Cheetah Friday” supporters
Ons S1 spesiale klas spog met ’n splinternuwe assistent. Juffrou Sharnè Brewis het voorheen by “Kleuters vir Jesus” gewerk en het alreeds baie goed by die fase ingeskakel. Baie welkom. Ons weet jy sal sommer baie gelukkig by ons wees.
Laerskool revue behaal ‘n A+ by die Revista revuefees met ‘n
gemiddeld van 89%. Baie geluk!
Primary school revue received an A+ at the Revista revue
festival, with an average of 89%. Well done!
Die Hoërskool revue het in die derde kwartaal ‘n vol program gehad met 3 optredes.
Vir Mandela-dag op 18 Julie het ons Fichartdpark afree-oord besoek en vir ‘n groep inwoners van die sentrum gedans. Die leerders is na afloop van die optrede bederf met ‘n kolwyntjie. Dankie aan Me. M. Read vir die reëlings sodat ons die voorreg gehad het om ander mense se dag op te
helder.
Ons grootste optrede vir die jaar was op 14 Augustus waar ons aan Hoërskool Sand du Plessis se revuefees in die Sand du Plessis teater deelgeneem het. Dit was soos elke jaar
vir ons leerders ‘n fantastiese ervaring om op die groot verhoog met breë glimlagte hulle danspassies uit te voer.
Our last performance of the year wa at the Rivista festival at Dr Böhmer school on the 22nd of August. The teachers and
the school are very proud of all the revue learners who re- ceived an A-symbol (84%) in this competition.
Baie geluk aan die volgende leerders wat suksesvol was tydens hulle gradering en kwalifiseer vir:
Geel belt: Matt Matthee, Marco Meyer, Jaco van Eden, Jaco de Wet enRuan van Vuuren.
Oranje belt: Fourie du Preez, Lida Beyleveld, Dominique Reid en Jenna Chamberlain.
Congratulations to Zuko Mnya-
meni and Christiaan Kirstein
LSOB Free State Team.
ber aan die Suid-Afrikaanse
Krieket Toernooi vir Spesiale
S k o l e i n P o t c h e f s t r o o m
deelneem.
Hierdie ster– en WOW sertifikate word toegeken vir uitsonderlike positiewe gedrag, netheid
en pligsgetrouheid. Congratulations to all these learners. We are really proud of your
achievements!
Maretha Smit Stiaan Steyl Jodey Williams Leandri van Lill
Winnay van Greunen Calista van Heerden Omolemo Pule Martin v/d Berg
Luhan Vorster Omosa Gaeswe Anica van Vuuren Mckayla Mans
Jaiden Zealand Tlholo Masiteng Tersius Richards (Ivan) Joané de Bruyn
Esmarie Gleimius Venice Fouché Charline Marais Juliana van Lingen
CJ Loots Franco Siebert Zandré Wessels Zane Wessels
Estiaan Pretorius Leandra van Zyl Valerie Louw Bohlale Kayane
Jesse Hoffman Thato Mohapi Hloni Monatisa
Liam Grant Kenane Bruyere Wallie Arpin Mieke van Vuuren
Cochelle v/d Walt Jaco de Wet Ruan van Vuuren Ryno Koekemoer
Ruben Naude Rosslyn Bowers Zander de Jager Lebo Dikoebe
Daniël du Plessis Chané Entres Marlize Erasmus Anna-marie Gelder- blom
Mieke Kotzé Victor Mew Anrique Nortjé Lesedi Phetlhu
AJ Roodt Kenric Simons Anton Smith JB Stevens
Heinrich v/d Walt Dian van Eyk Christiaan Kirstein Wikus Bezuidenhout
Chané de Meyer David Kühn Lynn-Mari Minnaar Runee Naude
Shaun Slater Ruben Klopper Jaylan Le Roux Dann Theron
Anro van Vuuren Eldoret van Zyl Brooklyn Goodman Rihann Henning
Ruben Mulder Karabo Mashego Molipa Masoetsa Augustina Mosweu
Tumelo Ntamane Mosimanegape Steen- bok
Jessica Ikeh Aadil Makada
Karabo Molehe Bokang Moloantoa
Vallerie Dessels Lynette Hillebrand Luan Coetzer Marius Moolman
Darion Christians Alfie Reid Xavier Benedito Robert Trulock
Michael Greeff Moeketsi Kalache Yoliswa Dlanga Jaeden Gouws
Gomolemo Chwenee- mang
OG Menong Gift Mutini Kamohelo Thelingoane Katleho Makhenne
Buhle Mhlauli Malefetsane Molise Marichelle de Meyer Danel Laubscher
Refiloe None Ronan Opperman Corniel Albertyn Naudine Booyens
Randa Erasmus Daniela J/v Rensburg Jacques Jonker Didi Lamprecht
Chaney Niemand Coenraad v Tonder Bianca Wessels
Die volgende leerders is verkies tot die VRL vir 2020. Ons wens hulle alle sterkte toe vir die jaar
wat voorlê.
Simoné van der Westhuizen Elrine de Jager
Gr 10 Gr 12
Kendric Simons Bradley Baadjies
Gr 11 Darion Christians
Bokang Moloantoa Gerhard van der Walt*
Jessica Ikeh Gift September
Karabo Mashego Vallerie Dessels
Rihann Henning Xavier Benedito
Runeé Naude
*Die leerders was ongelukkig afwesig op die dag wat die foto geneem is.
Leadership is
Drama
Een van ons leerders, Rijn van Essen, het uitgeblink as een van
net ses hoofkarakters in ‘n ruimte-drama wat gepaard gegaan
het met preke deur Ds. Manie Botha. Opvoerings het
plaasgevind gedurende 4-7 Augustus 2019. Baie geluk Rijn,
ons is trots op jou!
Alan en Deirdre Mc Mahon van IParty het
Loslitdag plakkers namens die skool. verkoop en
‘n reuse bedrag van R28 360 ingesamel. Ons
waardeer julle onvoorwaardelike hulp en goeie
harte teenoor die skool.
Die hokkie seisoen was hierdie jaar baie bedrywig. Ons seuns- en dogters hokkie het weer aan beide die hoofstroom en LSOB skole ligas deelgeneem.
Ons het hard gewerk in die hoofstroom liga en nie te ver onder geëindig nie. Hier het ons ongelooflik baie geleer en nuwe vriende gemaak.
Ons het volstoom in die LSOB liga ingestorm en die vrugte vir ons harde werk gepluk. Beide die seuns- en dogter spanne het Vrystaat LSOB hokkie gewen!
Ons wil vir elke speler wat so getrou kom oefen het en met elke wedstryd hul beste gelewer het baie dankie sê. Graag wil ons ook al ons ondersteuners en ouers bedank vir al die ondersteuning en bystand deur die jaar.
Indien daar nog enige leerders is wat wil kom hokkie speel, moet jul asb. vroeg in die nuwe jaar kom saam oefen.
Geniet die vakansie en onthou om fiks te bly!
Did you know? We now have…
Girls Soccer?
They played their first game on 7 August against Pholoho Special School, and was beaten by just one goal. Good luck for the
next games!
Fotograaf: David Kühn
Fotograaf: Marlize Erasmus
Martie’s Matric Farewell was held on the 24th of August. The theme for the evening was “James Bond Mystery”. It was a night to remember and was enjoyed by all.
Baie dankie aan elke personeellid en ouer wat ‘n bydrae gehad het aan hierdie spesiale aand.
Hier is ‘n paar foto’s, nog meer foto’s kan gesien word op die skool se Facebook-bladsy.
On the 6th of September Foundation Phase had their entrepre-
neurial day. The children were very creative and the day was
filled with fun and excitement.
Daar was allerlei lekkernye te koop. Van koekies, springmielies en
lekkers tot klein yster implemente en plastiese gewere.
The brave children could even go for a horse ride on the ponies if
they had their “carrot ticket”. It was a fun-filled day and the chil-
dren proved to be extra creative.
Dagboek - 4de kwartaal 2019/ DIARY - 4th TERM 2019
Datum/Date Aktiwiteit/Activity
4 October Gr 12’s Last Day
5 October FSSAPD Boccia Trials
10 Oktober Laerskool Prysuitdeling
11-13 Oktober Koshuis Uitnaweek
16 Oktober Kategese Afsluiting
Datum/Date Aktiwiteit/Activity
1 November Pre-prim Fun Day
2 November FSSAPD Proewe: Fietsry, Sokker, Atletiek
4 November VASA Prize Giving
8-10 November Koshuis Uitnaweek
29 November Sponsors Function
6 December School Closes for Staff
DANKIE AAN ONS BORGE / SPONSORS WE THANK YOU