malutima 20140910
DESCRIPTION
Malutima 20140910TRANSCRIPT
TEL: 058 303 5411 WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014 WWW.MALUTINEWS.CO.ZA FREE
Koerant met hart The paper with heartI
Lynda Greyling
BY die Caritaskollege hang dieskoolvlag halfstok en op ’ngedenkmuur pryk foto’s vanMarkus de Klerk (7) wat ’ngr. 1leerling aan die skool was.Dit is ’n hartseertyd vir perso
neellede en leerlinge aan diekollege, want Markus is in ’nfratsongeluk oorlede.Een van die klaskamermure is
in ’n gedenkmuur omgeskepwaarop leerlinge boodskappe aanMarkus kon skryf.Kobus Basson, skoolhoof, sê
hy het Donderdagmiddag laat aandie skoolnuusbrief gewerk toe hydie tyding van Markus se doodontvang het.“Ek kon dit nie glo nie. Ons het
nog die oggend die o.9hokkiespan se oorwinning teen Harriston gevier. Die spanne het albeihul wedstryde gewen. Een vandie personeellede het nog foto’svan Markus geneem waarop hysy skoolklere agterstevoor omaangetrek het.Dié foto’s pryk nou saam met
al die boodskappe aan diegedenkmuur.“Vrydag, ’n dag ná Markus se
dood, was ’n moeilike dag vir dieleerlinge en onderwysers.”Volgens Basson het Markus
en sy ouer boetie, Danny, in ’ngat by hul huis wat vir ’n swembad gegrawe is, gespeel toebourommel die een kant van dieswembad op Markus laat intuimelhet.Bouers wat op ’n buurerf
gewerk het, het gehelp om homuit te kry.Hy is met sy koms by die
hospitaal weens veelvuldigekopbeserings dood verklaar.Basson sê die ongeluk is
moeilik vir Markus se ouers engesin om te verwerk en hulle siennie kans om met Maluti te praatnie.“Hulle is toegewyde Christen
ouers en dit is vir hulle moeilik,maar omdat hulle weet Markus isby Jesus, gee dit hulle vrede,” sêBasson.Basson het Markus as ’n ware
kind van Jesus, ’n ywerigehokkiespeler, uitstekende sport
man en leerling beskryf.“Hy was ’n klein gogetter, klein
van postuur met die hart van ’nleeu.“Naasbeste was nie vir hom
goed genoeg nie. Hy het allesmet oorgawe gedoen. Hy was ’n
kind op wie enige ouer en skooltrots kon wees.“Markus se dood is ’n groot
verlies vir sy ouers, klasmaats,juffrou, die skool en die gemeenskap,” sê Basson.Sy juffrou, Muriel Barnard,
praat met lof van hom.Basson wil graag die gemeen
skap, vriende en familielede vandie De Klerkgesin vir hulondersteuning bedank.Markus se gedenkdiens is
gisteroggend in die Bethlehem
Christensentrum gehou.Markus word deur sy ouers,
Paul en Reneé, broers, Dannyen Michael, en grootouers, Dirken Euginé de Villiers van Bethlehem en Vasie en Marina de Klerkvan Klerksdorp, oorleef.
Muur huldig jong leweSkrander leerling (7) ná fratsongeluk ter ruste gelê
’n GEDENKMUUR met foto’s en boodskappe vir Markus de Klerk (7) wat Donderdagmiddag oorlede is, is by die Caritas-kollege aangebring.Inlas: Wyle Markus de Klerk (7).
‘Hy het alles met oorgawe gedoen. Hy was ’n kind op wie enige ouer en skool trots kon wees.’– Kobus Basson, skoolhoof van die Caritas-kollege
2 MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014
•Vehicles • Bakkies • SUVs •MPVs • Non Runners • Trucks •Trailers •• ‘08 KomatsuD375Dozer • ‘08Tautliner Link •Mechanical Horses • Tractor •
Visitwww.aucor.com:
REPO VEHICLE, TRUCK &CONSTRUCTION AUCTION
Conditions: Eachbuyer has to register to bid. FICA -PROOFOFADDRESS& ID. Deposit ofR10000per bank guaranteed cheque, debit or credit card or EFT. NoCash! Dulyinstructed, Aucorwill supplement and sell by public auction. Aucormaybid onbehalf of the seller. WesBank, a division of FirstRand Bank Ltd. An authorised financial services andcredit provider. NCRCP20. Finance subject to approval. Terms andConditions apply.SUBJECTTOCHANGEWITHOUTPRIORNOTIFICATION. Auctioneer: JacquesvdLinde
FOR FULLUPDATED LISTING&PHOTOS TERMS, CONDITIONS
IFYOUDON’THAVETHETIMEBIDONLINE www.aucorlive.com Online bidding for thisauction poweredby:
VIEWING: 15 September from 8:00 - 16:30 GPS: S 29°06.767’ E 026°16.567’ Jakoef: 083 780 0055Forfinance contact:
Celeste -0823745078
Date: Tuesday, 16 September 2014 @ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, Estoire, Bloemfontein
• Office Furniture & Equipment • Assorted Scanners • Hardware •• Computers & Printers • Household Furniture & Office Appliances •
VIEWING: 17 Sept. (8:00 - 15:30)
Visitwww.aucor.com:
GOVERNMENT AUCTION
Conditions: Each buyer has to register to bid. FICA - PROOF OF ADDRESS & ID. Registration deposit of R5000 per bank or bank guaranteed cheque,debit or credit card or EFT. No Cash! Duly instructed by the Department of Home Affairs, Aucor will supplement and sell by public auction. TERMS &
CONDITIONS APPLY. SUBJECTTO CHANGEWITHOUT PRIOR NOTIFICATION. Auctioneer: Jacques van der Linde
FORTERMS, CONDITIONS, FULL UPDATED LISTING& PHOTOS
• •GPS: S29° 6.1864’, E026° 16.4273’ Morné: 083 634 6476
Date: Thursday, 18 Sep.@ 10h30 • Venue: 1 Kruger Avenue, BFN
MALUTI het op bl. 3 van die uitgawevan 3 September berig dat dievoorsitter van die Golden Gatewayhospice, eerw. Brian de Villiers, dieeinde van die jaar Kaap toe verhuis.Hy verhuis middel volgende jaar eers.
Maluti vra om verskoning vir diefout.
RegstellingMET ’n begroting van R15 000per maand vir die basiesedienste wat so ’n verenigingmoet lewer, kan die Bethlehemdierebeskermingsvereniging(DBV) nie meer bestaan nie.Dié tak van die DBV wat die
hele OosVrystaat bedien, is ’nniewinsgewende instansie watgeheel en al op skenkingsstaatmaak.Kobus van der Wath, hokbe
stuurder, sê onder meer wordR3 000 per maand vir brandstofbegroot, R2 500 vir veeartskoste en R7 600 vir die drie
personeellede se salarisse.Daagliks word tussen 20 en
30 oproepe ontvang omrondloperhonde aan te meldwat gehaal moet word. Daar isegter nie geld vir brandstof nieen die werk kan nie gedoenword nie.Volgens Van der Wath is
hulle bevoorreg dat hulle kosvir die diere ontvang het, maarhulle het nie geld om huloorhoofse koste te dek nie.Indien die DBV nie gou
geldelik hulp ontvang nie, saldit onafwendbaar moet sluit.
DBV kwaai in die knyp
Wanda vanNiekerk
TRIENNGGG . . .triennggg.“Max du Preez.”“Uh (ek was effe
flabbergasted – enek flabbergast niemaklik nie), goeiemôre, mnr. Du Preez, dit is Wanda vanNiekerk van Bethlehem.“Ek bel namens die Pathwaysskool (en
ek vertel die hele storie). Ons beplan ’nsakeete ten bate van Pathways en ons wilweet of u dalk vir ons as gasspreker kanoptree – en indien wel, wat dit sal kos.”“Wanda (jip, hy het sowaar my naam van
die hallo af onthou), daar is nie ’n manierdat julle my kan bekostig nie. Ek sal maargratis met julle kom praat,” kom die antwoord.“Uh, baie dankie, gratis sal beslis vir ons
werk.”“Die probleem is ek is ’n vryskutjoernalis
en moet beskikbaar wees wanneer daarwerk is. Ek kan dus nie lank voor die tyd ’ndatum vasmaak nie, maar ek sal twee wekevoor die tyd vir ’n datum kan commit (ditwas nie sy presiese woorde nie, maar dit iswaarop dit neergekom het).“Hoeveel tyd het jy nodig om die geleent
heid te reël (dít was sy presiese woorde)?”“Met Max du Preez as spreker en dit
gratis daarby, sal ek dit binne twee wekekan reël. Baie dankie.”“Goed, dan reël ons verder per epos.”Dít, liewe OosVrystaters, is hoekom ons
’n sakeete met Max du Preez vir ’n datumiewers in die laaste twee weke van Oktoberreël. In die OosVrystaat, en ten bate vanPathways, kan ’n mens ’n groot geleentheidsonder ’n datum reël. Baie dankie byvoorbaat vir jul ondersteuning.
Max kom opsake-ete praat
NIKITA VENTER se omstandighede stem dalk nie metdié van haar klasmaatsooreen nie, maar talent hetsy beslis.Nikita, ’n gr. 6leerling
aan die LaerskoolJordania, is een vanChristenburg seinwoners.Anita Schoeman
van Bethlehem seHelpendeHandtak sêhulle het ’nruk geledegesien Nikitais baiekunstig enhet besluitom haarkunslesseby LynetteSchuld telaat neem.Nikita se
toewyding ismet tweeeerbewyse opdie Bethlehemkunswedstrydbeloon.Een van die
temas was diebewaring vandie Golden GateHoogland Nasionale Park seskoenlappers en haar
skoenlapperkunswerk hetaan haar ’n A++simboolbesorg.
Nikita spreitalentvlerke
NIKITA VENTER hou hier haar kunswerkvan skoenlappers vas waarvoor sy ’nA++-simbool op die Bethlehem-kuns-wedstryd behaal het.
Vir meer foto’s en nuus gaan na
www.malutinews.co.za
NIKITA VENTER se omstandighede stem dalk nie metdié van haar klasmaatsooreen nie, maar talent het
Nikita, ’n gr. 6leerlingaan die LaerskoolJordania, is een vanChristenburg se
Anita Schoeman
eerbewyse opdie Bethlehem
MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014 3
KOS word op ’n gasstoof in’n klein kombuisie voorberei,waarna die etes onder ’nafdak op ’n mankolieke tafelopgeskep word.Danksy skenkings word die
kombuis in Christenburg nouvergroot sodat daar binnekortmet gemak kos voorbereikan word.Jan Badenhorst van die
Helpende Hand Bethlehemtak sê die Helpende Handkombuis verskaf nou 45 etesaan mense wat deur skenkings uit die Bethlehemgemeenskap moontlik gemaakword. “Inwoners koop dieetes teen ’n klein bedrag enop die manier word gehelp
met die betaling van gas enelektrisiteit wat gebruik wordom die kos mee voor teberei.”’n Biblioteek word verder
ingerig. Die vertrek is klaargeverf, ’n volvloermat is gelêen gordyne is opgehang.Nou moet die boekrakke noggemaak en aangebring word.Baie van die blyplekke
word nou reggemaak en 16daarvan is al deur inwonersgeverf. Om eenvormigheid teverkry sodat dit netjiesvertoon, word dieselfde kleurverf vir al die blyplekkegebruik.Die projek vorm deel van
’n werkskeppingsprogram.
Christenburg gehelp
SÓ lyk dit nou by Christenburg se kombuis waarin 45 etesdaagliks voorberei word.
’n KLEUTER kom stadig,tree vir tree, die gang indie skool afgestap.Sy loop met ’n loop
raam met ’n versorger byhaar om toe te sien datsy nie val en seerkry nie.Sy het ’n goue sterretjie
op haar voorkop, want totonlangs toe kon sy nogglad nie ’n loopraamgebruik nie. Nou wys diesterretjie sy het ditreggekry.Die kleuter is een van
26 kinders en jongvolwassenes in Pathwaysin Bethlehem, ’n stimuleringsentrum vir diegenemet erge gestremdhede.Sedert sy ontstaan
sewe jaar gelede wordBethlehem Pathways in ’ngebou by die MalutiHooglandskool gehuisves.Met die rolstoele en
toerusting wat gebruikword, was die gebou goute klein en is daar met ’ninsamelingsveldtog virbouwerk begin.Danksy al die skenkings
wat deur die projekontvang is, het Pathwaysnou ’n gebou in Pres.
Burgerstraat, nabyPretoriuskloof, bekom.Alda’s Interiors hetvoorheen in die gebousake gedoen.Daar word nou ernstig
gebreek en gebou.Volgens die hoof, Liesl
Reyneke, sal die skool uittien klaskamers bestaan.
Daar sal nou die eerstekeer ’n ontvangslokaalwees, asook ’n kantoor virdie hoof, ’n administratiewe afdeling en ’n terapiekamer.Daar sal ook ’n kantoor,
personeelkamer en ’nkombuis wees. Spesialeseuns en meisiebadka
mers word ingerig, asook’n afsonderlike rolstoelvriendelike badkamer.Daar is ook genoeg
plek om ’n speelterrein inte rig.Reyneke sê Pathways
Bethlehem beplan om inJanuarie in die nuwegebou te wees.
Pathways kry ’n nuwe tuiste
SÓ lykdie planvir dieveran-deringsaan ’nbe-staandegebouwat virPath-ways seskool-gebouomskepword.
HIER word gebreek en gebou vir Pathways se nuwe skool.
4 MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014
MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014 5
SEDERT die Metropolitansentrum, Malutien Magic Photography se jaarlikse babakompetisie verlede week begin het, is reeds’n hele klompie inskrywings ontvang.Daar is vanjaar groot pryse op die spel.
Bring nou jou mooi kleinding van nulmaande tot vier jaar om hom of haar in teskryf. Foto’s sal voor Baby Place in dieMetropolitansentrum geneem word. BelMagic Photography by 0822103960 ofEsta Visser, sentrumbestuurder, by 0583038162 vir meer inligting.
Foto’s stroom in
CAITLIN, dogter vanCatherine en Wil-liam Kilian, neemaan die kategorietwee tot drie jaardeel.Foto: Magic Photography
WILLIAM, seun vanCatherine en Wil-liam Kilian, neemaan die kategorieses tot 12 maandedeel.
ABUBA-KAR,seunvan Sali-ha en Im-ranShaikn,neemaan diekatego-rie eentot tweejaardeel.
ZAHRA, dogter van Saliha en Imran Shaikn,neem aan die kategorie nul tot ses maandedeel.
DIE gr. O-leerlinge aan die Laerskool Jorda-nia het onlangs Callie en Santie Venter seplaas, Palestina, naby Daniëlsrus besoek.Hier staan Luan van Wyk by van die troppeskape op die plaas.
NIENKE,dogter vanCallie enSantie Ven-ter, ’ngr. O-leer-ling aan dieLaerskoolJordania,staan hierby dieplaashekmet diekleuters sebesoekaan hulplaas.
Leer skape beter kenSeetermsandconditionsatwww.picknpay.co.za/brandmatchSe
Weshop around, so youdon’t have to.STEP1: Eachweek,wecheck thepricesofone thousandbrandedproductsagainstother supermarkets.Evenwhen they’reonspecial.
STEP2:Wecompare the total costof theprice-checkedproducts inyourbasketagainst thoseother supermarketstosee if theywouldhavecost less.
STEP3: If the total costof thoseprice-checkedproductswouldhavebeen lessat the timeof theprice check,we’ll instantlygiveyouacash-off coupon* for thedifference touseonyournextshop. *MaxvalueR50.
HOWITWORKS:
1188930_390x198
Certain promotional stocks are limited. Information correct at time of print. Prices inclusive of VAT, where applicable. smart shopper terms and conditions apply. E&OE.
Fresh QualityFresh Veg
R79Bulk Lamb ForequarterPack Consists of: LambBraai Chops and StewCutsPer kg
Selected products on this page have been styled for photography
CutsPer kg
R74Bulk Braai Pack Consists of:Tenderised Steak, Lamb BraaiChops andOukraalWors Per kg
R37Rainbow Frozen Chicken4Drums and 4 Thighs 1.5 kg
R30PnPWashedPotatoes2kgandOnions2kg
R10 PnPMini ItalianTomatoes250g
2990PnPCanolaLarge Eggs18s
1590
All GoldTomato Sauce700ml
3490
Flora Fat SpreadAssorted 1kg TubEach
2990
NestléMilo orDuo Cereal480g/500gEach
1490
Doom InsecticideAssorted 300mlEach
R30PnP FreshWholeChickenPer kg
SAVE 9.95
3690
SunlightAutoWashing Powder2kgor Liquid Detergent1.5 Litre Each
SAVE R242290
PnPWhite Sugar2.5kg
SAVE R4
1990
TasticParboiledRice 2kg
SAVE 4.90
BUYBOTHFOR
+
FRESH
PRICES VALID 9- 14 SEPTEMBER 2014 AT PICK N PAY SUPERMARKETS AND HYPERMARKETSIn Free State, North West, Upington, Kimberley, Kuruman and Vryburg. Excluding Botswana, Namibia, Swaziland, Lesotho and Express stores.smart shopper points will still apply in Express stores. www.picknpay.co.za. CustomerCare0800112288.Toll free landlineonly.Cellphoneratesapply.Shop instoreoronlineatwww.pnp.co.za/shop
SambaOpen16September2014
6 MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014
DIE Sonskyn en Goggabievolkspelelaersen die Sonbesiesvolksanggroep hetverlede naweek ’n saamtrek gehou.Volkspelers van 14 dorpe en stede het
Saterdag van 09:00 tot ná 21:00 volkspelegedoen.Vanjaar is dit die 100jarige feesviering
van die Nasionale Volkspelebeweging.Daarom is besluit om die gebruiklikeVasbyt 127+ en die laers se saamtrek opeen dag te hou.Dit was ook die sewende verjaardag van
die Sonskynlaer.Nie net volkspele is gedoen nie. Tussen
deur is lekker geëet en gekuier.Die klavierbegeleiding is deur Bessie
Oosthuysen behartig. Hesmari Cillie hethaar met ’n hele aantal liedjies op die vioolbygestaan.Die Sonbesiesvolksanggroep het die
hele dag meegemaak en al die liedjies ispragtig gesing.Ter wille van die feesjaar het die
spelleier, Karin Grünewald, die mense ’naantal volkspelenommers uit toeka se daelaat doen. Sy het onlangs ’n landwye toermet volksdansers van Vlaandere meegemaak en deur die dag is verskeie Vlaamsedanse gedoen wat groot byval gevind het.Die naweek van 11 en 12 Oktober vind
die groot volkspelefees en nasionalesaamtrek in Bloemfontein plaas.
Laers vier fees op saamtrek
Vir meer foto’s en nuus gaan na www.malutinews.co.za
ALGEMENE &HUISDIENSTE
ALLERLEI
1845
GRANITE & MARBLE:Kitchen tops, vanities, barcounters, etc. Bethlehem.Tel. 058 303 4840/082 807 7456.
BETREKKINGS
3600
HARE/SKOONHEID
3685
GESOEK: Gekwalifiseerdehaarkapster vir nuwe salonin Clarens, Oos-Vrystaat.Moet 1 Oktober 2014 of sospoedig moontlik daarnabegin. Stuur CV aan: [email protected]
SEKRETARIEEL/PA
3745
Gesoek sekretaresse/ontvangsdame. Vereis-tes: Sekretariële kursus enrekenaarvaardig. Stuur CVaan: [email protected]
GESOEK
3601
Benodig die dienste van'n reaksiebeampte metGraad C en rybewys. Posbehels skofte. Faks ver-korte CV na 058 303 4422of e-pos na:[email protected]
REGSKENNISGEWINGS& TENDERS
DORPS-BEPLANNING
4025
AANSOEK OM VERGUN-NINGSGEBRUIK:NG WELSYN, VRYSTAATAansoek om vergunningsge-bruik, Erf 370, Kestell.Kennis geskied hiermeekragtens die bepalings vanKlousule 30 van die Dorp-aanlegskema, dat NG Wel-syn, Vrystaat, van voorne-mens is om by die Stadsraadvan Maluti-a-Phofung aan-soek te doen vir toestem-ming om Erf 370, Cillier-straat 28, Kestell, vir diedoeleindes van 'n JEUG-SORGSENTRUM te gebruik.Nadere besonderhede vandie beoogde gebruik lê gedu-rende kantoorure ter insaeby Walter Sisulu- (Haldon-)weg 16, Bloemfontein, vir 'ntydperk van veertien (14)dae vanaf die eerste ver-skyning van hierdie kennis-gewing op 10 September2014.Behoorlik gemotiveerde be-sware teen die beoogdegebruik moet skriftelik binneveertien (14) dae na dielaaste verskyning van hier-die kennisgewing op 24 Sep-tember 2014 by die appli-kant asook die MunisipaleBestuurder, Privaat sakX805, Witsieshoek 9870. Viraandag: Die Hoofstadsbe-planner ingedien word.Applikant:Besturende DirekteurNG Welsyn: VrystaatPosbus 12552Brandhof9324.
APPLICATION FOR CON-SENT USE: NG SOCIALSERVICES, FREE STATE.Application for consent touse Erf 370, Kestell. Noticeis hereby given in terms ofClause 30 of the Town Plan-ning Scheme, that the DutchReformed Social Services,Free State (Messrs ENGO)intends to apply to the CityCouncil of Maluti-a-Phofungfor consent to utilise Erf370, 28 Cilliers Street,Kestell, for the purpose of aYouth Care Centre.Further particulars of theintended use can be foundduring office hours at 16Walter Sisulu (Haldon)Road, Bloemfontein, for aperiod of fourteen (14) daysafter the first publication ofthis notice on 10 September2014.Properly motivated objec-tions to the intended use,must be made in writing,within fourteen (14) daysafter the last publication ofthis notice on 24 September2014, to both the applicantand the Municipal Manager,Private Bag X805, Witsies-hoek 9870, for attention ofThe Chief Town Planner.Applicant:Managing DirectorNG Social Services: FreeStatePo Box 12552Brandhof9324.
SOEK, KOOP, VERKOOP
MALUTI, WOENSDAG 10 SEPTEMBER 2014 7
ELISE OLIVIERVAN NIEKERK het tien jaargelede haar onderneming, All in one PartyHire, met ’n 120stuk breekgoed begin.Haar bergplek was toe vier vierkante
meter groot. Sy het een werker gehad wathaar gehelp het. Sommer gou was die ruimte te klein en het sy ’n vertrek van die koöperasie gehuur om die toerusting te berg.Twee jaar nadat sy die onderneming
begin het, is haar man, Jaco, oorlede. Syhet besluit om met All in one Party Hirevoort te gaan en het die onderneming nahaar huis verskuif.Vandag is sy dankbaar sy het met die
onderneming voortgegaan.“Dit was my behoud om aan te gaan.
Deur harde werk kon ek my kop skoonhou.”
Met Spreuke as motivering dat as jy hardwerk, jy kos op die tafel sal hê, werk syhard, want sy hou van lekker eet, skerts sy.Bernadette White het haar drie jaar
gelede by haar aangesluit en saam vormdie twee ’n gedugte span.Intussen het die onderneming so uitgebrei
dat sy die bure se huis gekoop en nog ’npakhuis agter in die erf opgerig het. Vandagis daar ’n span van agt werkers wat ’noranje vragmotor gebruik om hul toebehorena geleenthede te vervoer.Oliviervan Niekerk bedank elkeen wat
haar deur dik en dun ondersteun. Sy isdeesdae “geseën met ’n wonderlike man,past. Francois van Niekerk, ses kinders endrie honde”.
Agt ’n gedugte spanELISE OLIVIER-VAN NIEKERK het All in One Party Hire tien jaar gelede begin. Die perso-neellede is van links JeminaMbele, Olivier-van Niekerk, PetrusMotsitsi, BernadetteWhite,Petrus Ramolahloane, Seipati Tsie, Sibongile Mofokeng en Gladys Mofokeng.
’n OUDSAKEMAN van Bethlehem het nouweer ’n onderneming in Bethlehem geopen.Mark van Rensburg het ná ’n afwesigheid
van vier jaar Mark van Rensburgmotors opdie eertydse perseel van Oosthuizenmotorsin Murraystraat geopen.Mark spog met baie jare se ondervinding
in die motorbedryf. Hy het in 1991 by BMWbegin werk waarna hy in 1999 die BMWhandelaarskap Hochland Auto in Bethlehembekom het. Die onderneming het hy negejaar later verkoop en op ’n kontrakgrondslagnog twee jaar daar gewerk.Sedertdien het hy sakebelange in Gau
teng behartig.Met bekende personeellede wat vroeër vir
hom gewerk het, meen Mark hy het dieregte keuse gedoen om die onderneming teopen. At van Rensburg is die verkoopsmanterwyl Jeanné Spies die administratiewesake behartig.Verskillende fabrikate gebruikte motors
word by Mark van Rensburgmotors verkoop. Daar word nie op ’n spesifieke fabrikaat voertuig gefokus nie, eerder op gehalte. Indien ’n klant ’n spesifieke motor wil hêen hulle het dit nie in die vertoonlokaal nie,sal hulle dit vir die klant in die hande kry.
Oudsakeman terug in Bhm
MARKVANRENSBURGvanMark vanRens-burg-motors in Bethlehem.
PHILIP MLANGENI (links) en Leotleha Mo-sebetsi wat vroeër vir Mark van Rensburggewerk het, is nou weer deur hom by Markvan Rensburg-motors, wat pas geopen het,aangestel.
SportSportKoerant met hart The paper with heartI
ALTESAAM 24 hengelaars het eindeAugustus by die Appeldam aan dieBethlehemhengelaarsvereniging semaandelikse hengelkompetisie deelgeneem.Dit was weer ’n onaangename dag langs
die dam.Die wind was koud en het sterk gewaai
en met die koue front in daardie omgewingwas dit nie die ideale dag om te hengelnie.Altesaam 18 hengelaars het hul nette in
die water gekry.Dit het vasbyt gekos om agt uur in sulke
gure omstandighede langs die dam te bly.Die uitslae is soos volg:Seniors met die getal vis gevang en
gewig per kilogram tussen hakies: EstefanSpyer (vyf, 6,137 kg), Francois Spyer (vier,4,749 kg), Hans Kleynhans (vier, 3,449 kg),Bielie van der Walt (drie, 3,050 kg), Robinvan der Walt (drie, 2,535 kg), Andries vanTonder (twee, 2,163 kg), Christo Kriek(twee, 1,260 kg), Dries Visser (een,1,391 kg), Stoffel Smit (een, 1,258 kg),Thys Booyens (een, 0,487 kg) en RassieVermaak (een, 0,385 kg).
Vroue: Ilonke Lawrence (twee, 2,483 kg),Nanette Jonker (twee, 1,523 kg), Ernestavan der Walt (een, 1,033 kg), MarietjieKleynhans (een, 1,01 kg) en CheriseMostert (een, 0,950 kg)
Juniors: Driesie Uys (ses, 6,563 kg) enJano Karelsen (vyf, 5,231 kg).
Hengelaars byt agtuur in gure weer vas
BIELIE VAN DER WALT
HANS KLEYNHANS
JANO KARELSEN
DIE gholfdag vir die Veroné Weyers-leukemiefonds is Saterdag by die Bethlehem-buiteklubbeslis. Altesaam57spelershet aan ’nbeterbal-Stableforddagdeelgeneem.DiewennerswasAndré Bester (links) enNicoMienie (regs). By hulle is Igne en PieterWeyers, ouers van die leukemielyer Veroné Weyers. Foto: Lynda Greyling
’n PAAR Bethlehemiete het aan dieVrystaatse landloopkampioenskapsbyeenkoms by die Universiteit van Vrystaat (UV)deelgeneem.JeanMari Linde het in die afdeling 4 km
vir o.21’s deelgeneem en tweede geëindig.Bongani Nkutha het in die afdeling o.17
oor 6 km 12de geëindig.
Madeleine Pieterse het tweede algeheelin die senior vroueafdeling geëindig eneerste in die kategorie 45 tot 49 jaar.Pieterse is die atlete se afrigter.Die atlete is in die Vrystaatspan ingesluit
wat op 16 September aan die SuidAfrikaanse landloopkampioenskapsbyeenkomsin George gaan deelneem.
TweeWittes in VS-landloopspan
TWEE atlete van die Hoërskool Witteberg, Jean-Mari Linde (links) en Bongani Nkutha(regs), is deel van die Vrystaatspan wat aan die Suid-Afrikaanse landloopkampioenskaps-byeenkoms in George gaan deelneem. Moorosi Semase (tweede van regs) het op die Vry-staatse kampioenskapsbyeenkoms ’n 12de plek verower. Van links is Jean-Mari, CoenieVenter (hoof), Madelein Pieterse, Moorosi Semase en Bongani.
Besoek Maluti se Face-book-blad engesels saam oornuus en sportin jou omgewing.