maak dit persoonlik - milestone kitchens · • reis met ’n rugsak, met min klere en sonder...

1
062 063 wees. Ek is ’n groot voorstander van banke en gemakstoele in die kombuis. Ek is mal oor kombuise wat nie soos kombuise lyk nie. Persoonlike dinge soos spesiale foto’s aan die muur, ’n bakkie wat jy geërf het of ’n pragtige beker wat jy net het. Werkruimtes en ’n skoon oppervlak sonder goeters is noodsaaklik. Iets om dit in die winter te verwarm. ’n Vuur, pizza-oond of ondervloerse verhitting. En laastens, ’n gelukkige kok. Die beste manier om jou kombuis te verpersoonlik? Volg jou hart, ignoreer dit wat in die mode is, vul jou kombuis met dinge waarvan jy hou en wat jou gelukkig maak. ’n Swart- of witbord waarop jy inkopielysies of boodskappe aan jou geliefdes kan skryf. ’n Versameling kombuisdekor wat jy deur die jare versamel het soos vadoeke of blikkies of spesiale opdienborde. Jy kan dit nie oornag doen nie – dit neem jare. Jou persoonlike dekorsmaak? Ek hou daarvan skoon. Hoe minder ek het, hoe gelukkiger is ek. My gesin word kwaad vir my omdat ek alles weggee. Anders hou ek van alle style en smake. Ek kan dit waardeer as ek sien iemand het baie aandag en liefde aan ’n kamer bestee. Niks anders maak regtig saak nie. Jou passies in die lewe? Om jou voetspoor kleiner te maak, veral wat betref onnodige verbruik van plastiekprodukte soos water in bottels. Waarvoor? My hond. Reis met ’n rugsak, met min klere en sonder vooruit besprekings. Ek hou nie van fieterjasies nie. Is jy ’n foodie? JAAAA. Ek leef beslis sodat ek kan eet. En ek doen baie oefening sodat ek nie sal vet word nie. Ek is versot op kos. Maar dit moet goed gekook wees, met die varsste bestanddele, moontlik van plaaslike bronne sonder preserveermiddels en van die begin af voorberei. Ek is vol fiemies oor wat ek eet. Moenie vir my gekoopte souse of sop PROMOSIE Wat is die Milestone-konsep? Milestone Kitchens bied ’n reeks vrystaande kombuiseenhede in vier style. Elke eenheid is sorgvuldige handgemaak van soliede hout om by die unieke styl te pas. Ons het nie ’n vertoonlokaal nie, maar verkoop eenhede aanlyn, regstreeks aan kliënte van ons webtuiste af, teen groothandelpryse en ons lewer oor die hele Suider-Afrika af. Grootste voordele van vrystaande kombuise? Jy is nie beperk tot ’n enkele voorkoms wat jy noodgedwonge vir die volgende 20 jaar moet verduur nie. Ons konsep bied ’n buigsame uitleg en beteken dat die kombuis kan verander en groei saam met die gesin, huis of begroting. Jy kan eenhede kies wat pas by die res van jou huis se dekor. Jy kan een stuk op ’n keer koop en modulêr aanbou soos wat jou begroting jou toelaat. In ons geval verskaf Milestone Kitchens eenhede aanlyn, regstreeks aan die kliënt, teen groothandelpryse. Ons het nie ’n vertoonlokaal of konsultante in KZN of enige ander provinsie in Suid-Afrika nie of Sy is gedrewe deur ’n behoefte om ’n lang en gesonde lewe te lei wat waarde kan toevoeg tot ander mense se lewens en ’n klein bydrae te lewer al is dit net om vir hulle ’n pragtige kombuis te skep of ’n heerlike maaltyd te kook. Ons het Silvia Miles, ma, koskenner, tennisspeler en uitvoerende hoof van Milestone Kitchens ’n paar vrae gevra. in enige Suider-Afrikaanse land of die hele wêreld nie. Die enigste manier hoe jy ’n Milestone Kitchen kan koop, is deur ons, aanlyn, op ons webtuiste. Dit bespaar ons oorhoofse koste en dan kan ons as ’n maatskappy die besparing oordra aan jou, die kliënt. In noodgevalle soos ’n lek of brand is dit maklik om toegang agter of onder die eenhede te kry want hulle is nie vas teen mure nie. As jy trek, kan jy jou kombuiseenhede saamneem (Onthou om ons webadres in die leë kombuis agter te laat). Vrystaande kombuise is higiënies vriendelik omdat die eenhede geskuif kan word om agter en onder hulle skoon te maak. Kom ons wees maar eerlik, somtyds kom rotte of selfs kakkerlakke (die hemele behoed ons) in jou kombuis. In ingeboude kombuise maak die peste lekker, gemaklike tuistes agter die kaste. Nie met Milestone-eenhede nie, want hulle kan nêrens wegkruip nie! Wat maak ’n kombuis spesiaal? As daar ’n plek vir jou vriende of familie is waar hulle kan saamkom om te eet terwyl jy kook; dit kan of ’n eiland, tafel of selfs sitbank wat van gekoopte aftreksel gemaak is, gee nie. Ek hou daarvan om te kook en om my kos met ander te deel. Dis hoekom ons die Milestone Kitchen (TMK) restaurant geopen het. Jou kombuisstyl? Nie eintlik nie. Ek het vlekvrye staal oppervlakke en ’n vlekvrye staal opwasbak, maar dis omtrent al. My persoonlike assistent probeer gedurig om my oor te haal om ’n salamander vir TMK te kry. My kombuis tuis is Swedish Style. Die personeel se kombuis in die fabriek is English Elegance en TMK s’n is African Allure. Die enigste rede hoekom ek nie French Flair het nie, is omdat ek nie nóg ’n kombuis het om in te rig nie. Gunsteling gereg om te berei? Risotto. Ek’s mal daaroor. Vol botter en parmesaankaas. Dis romerig en verkwik die siel. Raad met kombuisopknapping? Ek het nog ’n bladsy nodig daarvoor. Vee die lei skoon, verwyder alle teëls en kaste. Besluit op ’n vloer en hou dit so eenvoudig en neutraal as moontlik. Verf die mure wit of ’n neutrale kleur. Beskou die leë ruimte soos ’n skoon doek, asof jy met ’n skildery gaan begin. Jy kan later die kleur byvoeg. Besluit waar jou stoof, yskas en opwasbak gaan wees sodat jy ’n werksdriehoek kan hê. Hoe enger hoe beter. Bou die res van die kombuis daaromheen, en verseker dat jy ’n plek het waar jy jou kos kan bewerk. Jy het oppervlakke weerskante van die stoof en yskas nodig. Oorweeg dan die eiland of ’n tafel. Jy kan nie eintlik albei hê nie tensy jy regtig ’n groot kombuis het. As die ruimte dit toelaat, is dit altyd lekker om ’n koffiekas te hê waar jou koffiemasjien, ketel en koffiekoppies gebêre kan word. Dis ’n goeie idee om hier ’n broodrooster byderhand te hê met al roosterbrood se bykomstighede soos Marmite en grondboontjiebotter want dit pas baie lekker by oggendkoffie en benodig ’n plek naby ’n muurprop. Jou Kerslys? ’n Goeie skoolrapport van my 16-jarige seun. En ’n salamander. Miskien. Silvia Miles van Milestone Kitchens. Maak dit persoonlik

Upload: truongmien

Post on 30-May-2018

213 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

062 063

wees. Ek is ’n groot voorstander van banke en gemakstoele in die kombuis. Ek is mal oor kombuise wat nie soos kombuise lyk nie.Persoonlike dinge soos spesiale foto’s aan die muur, ’n bakkie wat jy geërf het of ’n pragtige beker wat jy net het.Werkruimtes en ’n skoon oppervlak sonder goeters is noodsaaklik.Iets om dit in die winter te verwarm. ’n Vuur, pizza-oond of ondervloerse verhitting. En laastens, ’n gelukkige kok.

Die beste manier om jou kombuis te verpersoonlik?• Volg jou hart, ignoreer dit wat in die mode is, vul jou kombuis met

dinge waarvan jy hou en wat jou gelukkig maak.• ’n Swart- of witbord waarop jy inkopielysies of boodskappe aan

jou geliefdes kan skryf.• ’n Versameling kombuisdekor wat jy deur die jare versamel het soos

vadoeke of blikkies of spesiale opdienborde. Jy kan dit nie oornag doen nie – dit neem jare.

Jou persoonlike dekorsmaak?Ek hou daarvan skoon. Hoe minder ek het, hoe gelukkiger is ek. My gesin word kwaad vir my omdat ek alles weggee. Anders hou ek van alle style en smake. Ek kan dit waardeer as ek sien iemand het baie aandag en liefde aan ’n kamer bestee. Niks anders maak regtig saak nie.

Jou passies in die lewe?• Om jou voetspoor kleiner te maak, veral wat betref onnodige

verbruik van plastiekprodukte soos water in bottels. Waarvoor?• My hond.• Reis met ’n rugsak, met min klere en sonder vooruit besprekings. Ek

hou nie van fieterjasies nie.

Is jy ’n foodie?JAAAA. Ek leef beslis sodat ek kan eet. En ek doen baie oefening sodat ek nie sal vet word nie. Ek is versot op kos. Maar dit moet goed gekook wees, met die varsste bestanddele, moontlik van plaaslike bronne sonder preserveermiddels en van die begin af voorberei. Ek is vol fiemies oor wat ek eet. Moenie vir my gekoopte souse of sop

PROMOSIE

Wat is die Milestone-konsep?Milestone Kitchens bied ’n reeks vrystaande kombuiseenhede in vier style. Elke eenheid is sorgvuldige handgemaak van soliede hout om by die unieke styl te pas. Ons het nie ’n vertoonlokaal nie, maar verkoop eenhede aanlyn, regstreeks aan kliënte van ons webtuiste af, teen groothandelpryse en ons lewer oor die hele Suider-Afrika af.

Grootste voordele van vrystaande kombuise?• Jy is nie beperk tot ’n enkele voorkoms wat jy noodgedwonge vir

die volgende 20 jaar moet verduur nie. Ons konsep bied ’n buigsame uitleg en beteken dat die kombuis kan verander en groei saam met die gesin, huis of begroting.

• Jy kan eenhede kies wat pas by die res van jou huis se dekor.• Jy kan een stuk op ’n keer koop en modulêr aanbou soos wat jou

begroting jou toelaat.• In ons geval verskaf Milestone Kitchens eenhede aanlyn, regstreeks

aan die kliënt, teen groothandelpryse. Ons het nie ’n vertoonlokaal of konsultante in KZN of enige ander provinsie in Suid-Afrika nie of

Sy is gedrewe deur ’n behoefte om ’n lang en gesonde lewe te lei wat waarde kan toevoeg tot ander mense se lewens en ’n klein bydrae te lewer al is dit net om vir hulle ’n pragtige kombuis te skep of ’n heerlike maaltyd te kook. Ons het Silvia Miles, ma, koskenner, tennisspeler en uitvoerende hoof van Milestone Kitchens ’n paar vrae gevra.

in enige Suider-Afrikaanse land of die hele wêreld nie. Die enigste manier hoe jy ’n Milestone Kitchen kan koop, is deur ons, aanlyn, op ons webtuiste. Dit bespaar ons oorhoofse koste en dan kan ons as ’n maatskappy die besparing oordra aan jou, die kliënt.

• In noodgevalle soos ’n lek of brand is dit maklik om toegang agter of onder die eenhede te kry want hulle is nie vas teen mure nie.

• As jy trek, kan jy jou kombuiseenhede saamneem (Onthou om ons webadres in die leë kombuis agter te laat).

• Vrystaande kombuise is higiënies vriendelik omdat die eenhede geskuif kan word om agter en onder hulle skoon te maak. Kom ons wees maar eerlik, somtyds kom rotte of selfs kakkerlakke (die hemele behoed ons) in jou kombuis. In ingeboude kombuise maak die peste lekker, gemaklike tuistes agter die kaste. Nie met Milestone-eenhede nie, want hulle kan nêrens wegkruip nie!

Wat maak ’n kombuis spesiaal?As daar ’n plek vir jou vriende of familie is waar hulle kan saamkom om te eet terwyl jy kook; dit kan of ’n eiland, tafel of selfs sitbank

wat van gekoopte aftreksel gemaak is, gee nie. Ek hou daarvan om te kook en om my kos met ander te deel. Dis hoekom ons die Milestone Kitchen (TMK) restaurant geopen het.

Jou kombuisstyl?Nie eintlik nie. Ek het vlekvrye staal oppervlakke en ’n vlekvrye staal opwasbak, maar dis omtrent al. My persoonlike assistent probeer gedurig om my oor te haal om ’n salamander vir TMK te kry. My kombuis tuis is Swedish Style. Die personeel se kombuis in die fabriek is English Elegance en TMK s’n is African Allure. Die enigste rede hoekom ek nie French Flair het nie, is omdat ek nie nóg ’n kombuis het om in te rig nie.

Gunsteling gereg om te berei?Risotto. Ek’s mal daaroor. Vol botter en parmesaankaas. Dis romerig en verkwik die siel.

Raad met kombuisopknapping?Ek het nog ’n bladsy nodig daarvoor. Vee die lei skoon, verwyder alle teëls en kaste. Besluit op ’n vloer en hou dit so eenvoudig en neutraal as moontlik. Verf die mure wit of ’n neutrale kleur. Beskou die leë ruimte soos ’n skoon doek, asof jy met ’n skildery gaan begin. Jy kan later die kleur byvoeg. Besluit waar jou stoof, yskas en opwasbak gaan wees sodat jy ’n werksdriehoek kan hê. Hoe enger hoe beter. Bou die res van die kombuis daaromheen, en verseker dat jy ’n plek het waar jy jou kos kan bewerk. Jy het oppervlakke weerskante van die stoof en yskas nodig. Oorweeg dan die eiland of ’n tafel. Jy kan nie eintlik albei hê nie tensy jy regtig ’n groot kombuis het. As die ruimte dit toelaat, is dit altyd lekker om ’n koffiekas te hê waar jou koffiemasjien, ketel en koffiekoppies gebêre kan word. Dis ’n goeie idee om hier ’n broodrooster byderhand te hê met al roosterbrood se bykomstighede soos Marmite en grondboontjiebotter want dit pas baie lekker by oggendkoffie en benodig ’n plek naby ’n muurprop.

Jou Kerslys? ’n Goeie skoolrapport van my 16-jarige seun. En ’n salamander. Miskien.

Silvia Miles van Milestone Kitchens.

Maak dit persoonlik