maak dissipels van christus... - iederark › pdf2015 › iederark › 1 mrt.pdf · 2015-02-27 ·...
TRANSCRIPT
Wat gebeur DV hierdie week….……
1 Maart 2015
Iederark
Ds Willem Louw Ds Okkie Cilliers (018) 294 8197 (018) 297 7926 082 340 7549 083 262 6783 Kerkkantoor Tel (018) 294 8121 Faks (018) 294 3900 Webwerf http://www.ngkmiederpark.co.za Epos [email protected] Sendingkantoor [email protected] Jeugkantoor [email protected] / [email protected]
Sondag 1 Maart
Lydensweek (3)
Gebedskrygers Erediens
Sondagskool Gr 1-6 Koffiediens Tienerdiens
07:30 09:15
17:30
Maandag 2 Maart
Gebedskrygers
07:00
Dinsdag 3 Maart
Gebedskrygers
07:00
Woensdag 4 Maart
Gebedskrygers Growth Point
07:00 18:30
Donderdag 5 Maart
Gebedskrygers
07:30
Vrydag 6 Maart
Gebedskrygers Vroue gebed
07:00 09:00
Gebedskrygers Manne bid-uur
06:30 06:30
Saterdag 7 Maart
Uitgawe 7/2015
Moed
is nie
die a
fwesig
heid v
an vr
ees ni
e; dit
is die
oorw
inning
va
n vree
s – R
obert L
ouis S
teven
son
“U het die gesmeek van die hulpeloses gehoor, Here. U gee hulle nuwe moed. U verhoor hulle gebed.” - Ps. 10:17
Uitgawe 7/2015 Bladsy 2
SENDING GEBEDSVERSOEKE
HOSPITAAL SENDING (Petro Zaayman) Die Gideons is vandag besig om Bybels uit te deel en van bed tot bed met die pasiënte te praat. Bid asb vir: Pasiënte om ’n persoonlike verhouding
met die Here te hê. Nie net weet nie, maar ’n wandel met Hom.
Iemand met nierversaking. Iemand met breinvliesontsteking.
BOTSWANA SENDING (Jerry en Magda) Dank die Here vir Sy beskerming, ook as ons die tromme hoor wat hul vir hul voorvaders en afgode speel. Bid asb vir: Ons uitreik na die grenspos asook na
Gani waar ons Maandag 22 Bybels op versoek gaan afgee het.
Ons beplande verbeterings aan ons kerk. Vir my ou maat André hier by ons wat
gangreen het in sy voete. Baie dankie Here vir elkeen se bydrae, op welke wyse om ons werk hier te kan doen.
MALAWI SENDING (Pieter Loots) Baie dankie vir elkeen van julle se gebede vir Malawi, sy mense en die werk wat hier ge-doen is. Daarsonder sal ek nie kan aangaan nie. Dit reën nog steeds in Malawi, maar dank die Here daar is nie meer skade nie. Bid asb vir Pieter se Bybelstudiegroepe in die volgende Villages: CHINGO waar die mense met ywer luis-
ter, maar sodra ek by die Nuwe Testa-ment kom, sukkel ek om hulle by die By-belstudie te kry. Ek het besluit ek gaan aan, al is daar net een persoon.
MPUMBE gaan dit nog goed met Gulati en haar familie en ‘n klomp kinders vanoor die hele village.
MAKUMBA se Ouma en jong dogters is
altyd op hul pos en neem deel aan die By-belstudie
NTAKA 2 Bid asb vir al 4 hierdie groepe dat daar ‘n brande begeerte in hulle harte sal ontstaan om meer van die WAARHEID te hoor.
Bid asb vir Golden die onderwyser, sy vrou en hul baba. Hy het vanaf Desember nog geen salaris van die regering ontvang nie.
VERITAS SENDING (Ds Dawie en Naomi) Baie dankie vir julle gebede vir ons besoek aan die Kongo. Dit was baie geseënd en ‘n mens voel dat die vrug op die opleiding al duideliker sigbaar word. Gebedsversoeke: Dank die Here saam met ons vir die
suksesvolle besoek aan die Kongo, vir die verbeterde veiligheidsituasie daar en dat ons veilig en veral gesond teruggekom het en dat alles goed gaan by die huis;
Bid asb vir al die fasiliteerders daar. (Ek vertel volgende week meer van hulle).
Bid verder vir die opleiding in die Kaap waar ek oor twee weke ‘n groep pastore as Module 3 fasilteerders gaan oplei;
D a n m a a k d i e v e r b e t e r d e veiligheidsituasie in die Kongo dit moontlik dat daar ‘n moontlikheid is om met voertuie einde September Kongo toe te ry – bid asb vir leiding hieroor.
Uitgawe 7/2015 Bladsy 3
HOSPITAAL OPNAMES Wanneer lidmate van die gemeente opgeneem word in Potch Medi Kliniek, moet hulle asseblief by opname duidelik meld dat hulle lidmate van die NG Kerk Miederpark is. Dit maak dit vir die leraars makliker om hulle tydens die weeklikse hospitaalbesoeke (Dinsdae en Donderdae) op te spoor.
GEBEDSVERSOEKE By die sydeur en in die ingansportaal is ’n houtkassie gemerk ”Gebedsversoeke” As jy wil hê ons moet saam met jou bid oor ’n saak of dat ons by jou huis saam met jou moet kom bid, gooi jou versoek in die houer en dit sal opgevolg word.
.
FIETSE VIR BOTSWANA Jerry het 2 fietse nodig vir sy sendingwerk in
Botswana. As enige iemand ons kan help kan u vir Juanita skakel
by 082 330 8113 of (018) 294 6900
Baie dankie!!
NOODBANK Ons het dringend vrywilligers nodig om elke tweede Maandagoggend te help kospakkies maak vir die Noodbank. Kontak asb vir Jordi Terblanche by 082 788 5907
Nolene Mels en kinders Rynhart en Nardus vanaf NG gemeente Vyfhoek
Uitgawe 7/2015 Bladsy 4
Uitgawe 7/2015 Bladsy 5
4 MANNEKORE SING SAAM
Plek: NG Vyfhoek Datum: 7 Maart 2015 Tyd: 15:30 Toegang: R70-00
Uitgawe 7/2015 Bladsy 6
Uitgawe 7/2015 Bladsy 7
Uitgawe 7/2015 Bladsy 8
BRUILOFSFEES VAN DIE JAAR! Alle getroude egpare gaan op 22 Maart 2015 tydens die oggenddiens die geleentheid ontvang om hul huweliksbelofte voor die kansel te hernu en weer hul ringe vir mekaar aan te steek! U ontvang ook ʼn sertifikaat waarop u verbintenis staan. Dit gaan ʼn spesiale geleentheid wees. Amper 20 pare het reeds ingeskryf. Hierdie is ʼn groot geleentheid! Ons wil iets besonders daarvan maak om die waarde van die huwelik weer te beklemtoon. Bespreek nou jou plek deur jou naam en selfoonnommer by ds. Willem of die kerkkantoor (018 294 8121) op te gee. Kom ons gaan grooooooot. Begin mekaar solank voorberei vir die dag en nooi jou wederhelfte en kinders en familie uit na die groot okasie van die jaar! Ons bied na afloop van die geleentheid ʼn bruilofsfees aan vir die hele gemeente.
Uitgawe 7/2015 Bladsy 9
Uitgawe 7/2015 Bladsy 10
Uitgawe 7/2015 Bladsy 11
Verjaarsdae Maart
Datum Van Naam
01-Mar Swanepoel Danie 14-Mar Olivier Santie
Swiegers Johan Du Toit Diaan
Stoop Johan Putter Neels
Aldum Louis Du Toit Donavan
Rusch Markus 15-Mar Beyers Mona
02-Mar Bezuidenhout Anell Heigers Joan
Janse van Rensburg Ria 17-Mar Du Toit Jaco
03-Mar Ferreira Stefan Terblanche Jordi
04-Mar Van der Walt Attie Swart Marlene
Hanekom Mari Viljoen Hansie
Hanekom Surita 18-Mar Van Wyk Melanie
Weldon Yolande Engelbrecht Riaan
Van Heerden Lourette Botes Ironka
05-Mar De Beer Martin 19-Mar Van der Westhuizen Hein
Schultz Trevor Grobler Babs
Harms Engela Grobbelaar Carien
Kotze WJ 20-Mar Viljoen Dawie
06-Mar Beyers Andries 21-Mar Weldon Minke
Swanepoel Andre Coetzee Nico
08-Mar Ferreira Loulene Minny Magda
Jacobs Georgia De Klerk Pieter
Van Reeuwyk Klaas 22-Mar Steyn Pieter
Craven Maryke Van Bosch Daniel
Dahms Erna Kershoff Tienie
Coetzee Darius Du Toit Pieter
09-Mar Botha Jeanette Esterhuizen Sanet
Bronkhorst Hennie 23-Mar Buitendag Daleen
Pretorius Kevin Blignaut Lanique
Strauss Isabel 24-Mar Strauss Willem
11-Mar Kotze Melinda Viljoen Sakkie
Jacobs George Menezies Johnny
Van der Walt Henco Botha Ruan
Koekemoer Jan Groenewald Kobus
12-Mar Nel Michelle Nel Baetra
Smit Mariana 26-Mar Kirby Julian
Nolte Jeanette Van Niekerk Johan
13-Mar Du Toit Jenavive Scholtz Phillip
Van der Walt Ronell 27-Mar Conradie Marie
Van Rooyen Johannes 28-Mar De Beer Zelmari
Visagie Yolanda Steyn Kobus
Van der Walt Zach Botes Louise
Foster Ethan Hill Wilna
Van der Walt Ansie
29-Mar Van den Berg Henning
30-Mar Erasmus Carel
Heyns Mossie
Bekker Theo
31-Mar Van der Wat Joey
Uitgawe 7/2015 Bladsy 12
Redakteur:
Naomi Scheepers
E-pos gerus enige voorstelle, idees of
bydraes na:
(Kritiek Welkom!)
Pos Beskikbaar:
GLOTRON Persoonlike Assistent/Verkoopsdame Vereistes:
-Matriek -Rekenaarvaardig (Coral Draw of grafiese ontwerp aanwins) -Eie vervoer -Hardwerkend en bereid om onder te begin -Lief om met mense te werk Skakel: Susan Kershoff 082-940 5514 E-pos ‘n CV na [email protected]