love bird gazette - · pdf filelove bird gazette vrydag, 21 maart 2014 eksklusiewe...

Download love bird GAZETTE -  · PDF filelove bird GAZETTE Vrydag, 21 Maart 2014 Eksklusiewe Huweliksuitgawe Toe is dit nou ook so, nadat Rico vir meer as ‘n jaar by

If you can't read please download the document

Upload: lamtu

Post on 06-Feb-2018

248 views

Category:

Documents


11 download

TRANSCRIPT

  • love bird GAZETTEVrydag, 21 Maart 2014 Eksklusiewe Huweliksuitgawe

    Toe is dit nou ook so, nadat Rico vir meer as n jaar by Madelein vlerk sleep besluit hy, sy is die vrou vir hom, maar hy moes eers verby haar ouers kom.Madelein se ouers was nie van plan om dit maklik te maak vir die man wat met hulle klein sonstraaltjie wil trou nie. Tannie Marie, Madelein se moeder, het daarop aangedring dat die man wat met Madelein wil trou eers n gat deur n klip kan pee.

    Rico het menigde slaapelose nagte gehad oor daai klip en hoe hy dit gaan regkry. Sy bynaam mag dalk Rambo wees, maar n gat in n klip pee dit kan hy nie.

    Tydens n vakansie in die Kaap het die twee liefdes duifies op die strand gaan stap, waar hulle toe die besonderse klip gewaar. n Klip met n kolronde gat in die middel. Rico het dadelik geweet die klip moet hy bre.

    Kort voor valentynsdag skraap Rico die moed bymekaar en stap met die klip in sy sak by Madelein se ouer huis in. Hy kom soek glo sy beursie, hyt dit iewers laat l, s hy vir oom Wikkie en tannie Marie.

    Madelein se ouers sien die man kry nie sy beursie of sy ry daai oggend nie hyt iets op die hart. Hulle praat oor koeitjies en kalfies en na n wyle vra Rico: Staan tannie se aanbod nog? Die een wat s die man

    wat met julle dogter wil trou moet n gat deur n klip kan pee.

    Selfversekerd dat daar nie so n man op die aarde bestaan nie, s tannie

    Marie: Ja, daai aanbod staan, en met die haal Rico die klip met die gat uit sy sak: So, tannie, mag ek maar met julle dogter trou?

    DIE KLIP MET DIE GAT

    Toestemmings voorwaarde op Kaapse strand gevind

    ...

    Staan tannie se aanbod nog? Die een wat s die man wat

    met julle dogter wil trou

    moet n gat deur n klip kan pee.

    ...

    Liefde

  • Bladsy 2 Eksklusiewe Huweliksuitgawe LOVE BIRD GAZETTE Vrydag, 21 Maart 2014

    ... ek vir Rico gekies hetEk onthou nog die eerste keer toe ek jou gesien het. Jou gesigsuitdrukking het ges: wel, wel, wel, wat het ons hier. Ek sal dit nie sommer vergeet nie.Jou glimlag was so bekend, asof ek jou al iewers in my drome ontmoet het. Jy het so n mooi sagte gees wat my veilig laat voel. Jys altyd besorg oor my.

    Jy kan vir jouself lag en jy kan my laat lag. Ons het altyd pret, tyd staan stil as ons saam is.

    Ek kan 101% myself wees by jou. Ek kan my hartsgeheime en drome vrylik met jou deel en weet jy gaan hulle veilig hou.

    Ons het dieselfde waardes en ons deel mekaar se toekoms drome. Jy is doelgerig, as jy besluit jy wil iets h is jy nie bang om hard daarvoor te werk nie. Jy streef jou drome na en saam gaan ons n sukses van al ons planne maak.

    Jy is my beste vriend en ek kan en wil nie my lewe sonder jou indink nie. Ek is so trots op jou en alles wat jy al bereik het. Ek is lief vir jou. Jy is die man wat my hart wil

    h, die een met wie ek my lewe wil deel. Niemand kan my so gelukkig maak soos jy nie. Dit gaan vir my n voorreg wees om jou vrou te wees. Ek sien so uit na ons lewe saam.

    Grow old with me, the best is yet to be

    ... ek vir Madelein gekies hetEk het vir n hele paar jaar lank vas geglo dat dit die beste ding op aarde was om single te wees. Ek het n paar keer die hele verhouding storie probeer, maar nie een het te goed uitgedraai nie. Daar was altyd iets wat gepla het.

    Toe ek die eerste keer vir Madelein ontmoet, by Neil se ouerhuis, was my eerste indruk dat sy n gloeiende en vriendelike persoonlikheid het, maar dat sy ook moeilik kan wees. Dit was nogal akuraat, al moet ek dit self s...

    Ek was daardie tyd nog onder die indruk dat ek nie iemand in my lewe nodig gehad het nie. So het die maande toe verby gegaan en ons het vriende geword. Ek het nooit gedink dat sy my beste vriend lewenslank gaan word nie.

    Een dag, so maand voor Neil se troue, kom sy toe na my toe, en vra of ek saam met haar na Neil se troue toe sal gaan, as haar date. Ek het ingestem, want ek hett geweet ons sal n baie goeie tyd saam he. Toe ek haar op die dansbaan vashou in my arms, het ek gevoel asof ek in die wolke is. (Dis nie ons dans vermo

    wat my so laat voel het nie...) Later daai aand, net voor ons mekaar groet, het ek n besluit geneem wat my lewe verander het. Ek het haar gesoen...

    Die volgende dag is ek Kaap toe op vakansie, en ek het baie tyd gehad om te dink hoe ek oor haar voel. Sy maak my hart warm as ek aan haar dink, sy is gemaklik, sy ken my al baie goed en ek kan myself wees om haar. Sy is intelligent, ambisieus, n Christen, kan ongelooflik lekker kook en sy is selfstandig. Sy is alles wat ek in n vrou wou gehad het, en mr.

    Ek het op Struisbaai se strand gestaan en na die vuurwerke gekyk, net na 12h00 op die nuwejaars van 2012, toe ek besluit om dit my nuwejaars voorneme te maak om Madelein se hart te wen. Ek het haar 22 Januarie 2012 gevra of sy met my sal uitgaan. Dit het ons 2 jaar en 2 maande gevat om te kom waar ons nou is, en ek moet eerlikwaar se, dit was sover die beste tyd van my lewe.

    Madelein, jy maak nogsteeds my hart warm elke keer as ek na jou kyk. Baie dankie vir al jou ondersteuning, liefde, lekker lunch, en dat jy my toegelaat het om so n groot rol in jou lewe te speel. Jy is my hart se punt en ek sal altyd ontsettend lief bly vir jou!

    Mwah xxx

    HOEKOM...

  • Eksklusiewe Huweliksuitgawe LOVE BIRD GAZETTE Vrydag, 21 Maart 2014 Bladsy 3

    Shout to the Lord My Jesus, my Saviour

    Lord there is none like You All of my days I want to praise

    The wonders of Your mighty love

    My comfort, my shelter Tower of refuge and strength Let every breath, all that I am Never cease to worship You

    Shout to the Lord All the earth, let us sing

    Power and majesty Praise to the King

    Mountains bow down And the seas will roar

    At the sound of Your name

    I sing for joy at the work Of Your hands

    Forever Ill love You Forever Ill stand Nothing compares

    To the promise I have in You{Repeat x 2}

    Ancient of DaysBlessing and honour Glory and powerBe unto the ancient of daysFrom every nation, All of creationBow before the Ancient of Days

    Bridge:Every tongue in Heaven and earthShall declare your gloryEvery knee shall bow at your throneIn worshipYou will be exalted oh GodAnd your kingdom shall not pass awayOh Ancient of Days

    Chorus:Your kingdom shall reign over all the earthSing to the ancient of daysFor none can compare to your matchless worthSing to the Ancient of Days(Bridge and Chorus again)

    DIE GEVOLG ... en als wat daarna volg

    Pastoor: Gerhard Odendal

    Strooijonkers: Kobus Viljoen Theo de Jager

    Strooimeisies: Elsabe Odendal Joaret Dman Michelle Munnik

    Blommemeisies: Micke-Dunay le Roux Chandr Kruger

    Hofknapies: Evan Havenga Josua Louw

    Spesiale lied aan Bruidspaar: Oupa James Munnik (May the good Lord bless you - Nat King Cole)

    Seremonie Meester: Kobus Viljoen

    ToesprakeHeildronk op Bruidspaar: Kobus ViljoenHeidronk op bBuidegom se ouers: RicoHeidronk op Bruid se ouers: Madelein

    Tafelgebed: Oupa Pieter Viljoen

    Come, Now is the Time to WorshipCome, now is the time to worship.Come, now is the time to give your heart.Come, just as you are, to worship.Come, just as you are, before your God.Come.

    One day every tongue will confessYou are God.One day every knee will bow.Still the greatest treasure remains for those who gladly choose you now.{Repeat x 2}

    Come, now is the time to worship.Come, now is the time to give your heart.Come, just as you are to worship.Come, just as you are before your God.Come.Oh, come. Oh, come. Oh, come.Worship the Lord. Oh, come.Come, come, come...

    ... May you walk with the

    sunlight shiningAnd a blue bird in every treeMay there be silver lining

    Back of every cloud you see ...

    Geloof

  • Bladsy 4 Eksklusiewe Huweliksuitgawe LOVE BIRD GAZETTE Vrydag, 21 Maart 2014

    My Liefste Roosknop

    Vandag is jou troudag. Ons albei het van hierdie dag gedroom. Wie droom nie van n eie Rambo nie?

    Ek onthou so goed die Woensdagoggend 13 Februarie 1985 toe ek jou vir die eerste keer gesien het. Jy het in jou hospitaalbedjie gel met n seemanpakkie aan. (Almal het ges dit gaan n seuntjie wees. Die ou tannies ook) Ek het dadelik geweet jy is my eie pragtige dogtertjie. Jy het die mooiste roosknop mondjie gehad.

    Saam het ons nou al n lang pad gestap. Dit laat my dink aan vliers. Ons het gepoog om hierdie vlier in die lug te kry. Saam het ons gehardloop tot ons albei uitasem was, dan stort dit weer neer. Dan troos ons, herstel, maak die stert langer. Ons probeer weer.

    Vandag styg jy op. Ek laat jou vry. Jy is nou n pragtige vrou wat vry en vol selfvertroue jou pad in die lewe vind.

    Hierdie losmaak proses is nie maklik en sonder seer nie, maar uiteindelik weeg dit nie op teen die loutere vreugde om jou vry en onbelemmerd te sien sweef na nuwe mikpunte, nuwe ideale en n nuwe wreld nie.

    Vandag maak ek jou los maar nie sonder ankers nie. Dis die versekering en wete dat ek altyd daar sal wees sal h. Raad gee as lugstrome te sterk raak, sal help lap as daar n skeurtjie kom Jou altyd liefh.

    My kind: Gaan wees die vrou wat God wil h jy moet wees.

    Jou Ma

    oor Raad ...en ander dinge

    ... Pappa, vandag het ek my prins ontmoet, maar jy sal altyd my koning wees ...

  • Eksklusiewe Huweliksuitgawe LOVE BIRD GAZETTE Vrydag, 21 Maart 2014 Bladsy 5

    Rico onthou; Die hou van n huwelik is aanhou, uithou, mondhou, kophou, en bekhou.!!Dis nou maar een ding omtrent n man!! Hy sal sonder n gestrykte hemp klaarkom. Sy blikoopmaker kan ingee, en hy sal die blik met sy mes oopmaak. Julle bed kan inmekaar val, en hy sal op die vloer slaap. Sy sokkies kan vol gate wees, en hy sal so loop. Maar sonder die waardering van