liturgiese riglyne ommunikaatjie...2020/01/02  · cara erasmus b09 27833566579 martin van rooyen...

4
8 Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00 HEILIG, HEILIG, HEILIG is die HERE ONSE GOD! Skriflesing: Matteus 5:17-48 Teksvers: Matteus 17-19 HK: Sondag 2 Sing: Ps 47:1 en 4 Ps 119:1 en 4 Ps 18:1 en 12 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Carina vd Dussen Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Lourens Venter Skriflesing: Op 4 Esegiël 1 en Jer 23:23 Teksvers: Op 4:8b en 11 Sing: Lied 169:1,2,3 Ps 103:6 Ps 145:1,2,12 Sb 10-2 Sb 5-3:2,3,5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Carina vd Dussen Klank: Jan-Teunis Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden S O N D A G A A N D 18:00 Die wet ontbloot ons gebrek aan liefde Hoe lyk die Here? Kan ons Hom sien. Miskien moet ons maar tevrede bly met die beskrywing van Johannes, wat die Here op aarde gesien het, toe hy sy dissipel was en daarna Hom wéér gesien het as die Verheerlik- te, die Seun van die mens! Hy gee bepaalde beskrywin- ge van Jesus en van God die Vader! (Op 1, 4 en 5) Miskien is Hy werklik so groot dat ons Hom nie (lees: nooit) anders kan sien as in die simboliek waarmee Johannes Hom vir ons beskrywe nie. Want geen mens kan God sien en bly lewe nie! Miskien word sy groot- heid (én sy grootsheid) op dié manier beskrywe sodat ons op die regte manier teenoor Hom reageer en optree… ‘n Mens kan jou maklik misgis met die wet... Baie Christene verklaar met groot bravade dat die wet geen betekenis of plek meer het in Christus nie, maar helaas. In Christus spreek die wet nog baie skerper. Jesus wys ons deur die vervulling van die wet hoe gebrek- kig ons begrip van die wet en daarmee van die liefde is. Ons staan vanaand stil by die tema: Die wet ontbloot ons gebrek aan liefde. Amen OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K Jaargang 45 Nr 03 2 Februarie 2020 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Naturalisme Naturalisme is 'n filosofiese en wetenskaplike denkrigting waarvolgens die wêreld en sy ontstaan in suiwer wetenskaplike terme beskryf kan word en niks meer is as 'n natuurlike gebeure nie. Tot sy essensie gereduseer, beweer naturalisme dat "alles natuur is". Dit is dus die vooropgestelde idee dat daar geen God is nie of dat God geen aandeel in die skepping gehad het nie. Daar word aangeneem dat die prosesse wat die werking van verskynsels verduidelik, die enigste ding is wat gebruik kan word om die oorsprong van die verskynsel te verklaar. Evolusie is 'n voorbeeld daarvan. Word die term in 'n suiwer natuurkundige betekenis gebruik, kan uit die eenvoudige leuse Alles is natuur’ op 'n materialistiese of fisikalistiese uitgangspunt geformuleer word. Sodanige teorieë beweer dan ook dat die gees van ʼn mens deel uitmaak van die fisiese natuur hoegenaamd nie bestaan nie en 'n blote illusie is. Hierdie benadering het veral voortgespruit uit die motivering om alle filosofiese en weten- skaplike denke af te grens van bonatuurlike verskynsels in die religieuse sin. Hierdie soort naturalisme verwerp byvoorbeeld alle wonderdadige werkings en verskynsels of die be- staan van bonatuurlike wesens. Die naturalis ontken dus die bestaan of God en van sy skeppingshandele. Uniformitarianisme (of uniformisme of gelykmatigheid) is die naturalistiese filosofiese aanname dat dieselfde natuurlike wette en prosesse wat tans in die heelal werk nog altyd in die heelal in die verlede en oral van toepassing was. Dit het die konsep ingesluit dat "die huidige is die sleutel tot die verlede" en funksioneer op dieselfde tempo's. Uniformisme word veral gebruik in geologie en ook ander velde van die wetenskap. Hierdie sg. Algemeen-aanvaarde-filosofiese uitgangspunte, druis egter direk in teen die heel eerste verse van die Skrif en ontken die skeppingswerk van Gen 1 asook die sond- vloed van Genesis 6-9. In die Bybelskool wil ons hierdie kwartaal ons weer vergewis van wat die Bybel ons leer oor die Skepping van alle dinge en die Sondvloed waarvan ons lees in Genesis. U is hart- lik welkom om dit by te woon. (Kyk elders in nuusbrief vir die advertensie met besonderhede) Ds M

Upload: others

Post on 10-Dec-2020

1 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE...2020/01/02  · Cara Erasmus B09 27833566579 Martin van Rooyen C15 27825763536 02-Feb B10 Anita Snyman B11 Karin Verreynne B12 Cora Badenhorst B13

8

Liturgiese Riglyne S O N D A G O G G E N D 9:00

HEILIG, HEILIG, HEILIG is die HERE ONSE GOD!

Skriflesing: Matteus 5:17-48 Teksvers: Matteus 17-19 HK: Sondag 2 Sing: Ps 47:1 en 4 Ps 119:1 en 4 Ps 18:1 en 12 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Carina vd Dussen Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Lourens Venter

Skriflesing: Op 4 Esegiël 1 en Jer 23:23 Teksvers: Op 4:8b en 11 Sing: Lied 169:1,2,3 Ps 103:6 Ps 145:1,2,12 Sb 10-2 Sb 5-3:2,3,5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Carina vd Dussen Klank: Jan-Teunis Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

S O N D A G A A N D 18:00

Die wet ontbloot ons gebrek aan liefde

Hoe lyk die Here? Kan ons Hom sien. Miskien moet ons maar tevrede bly met die beskrywing van Johannes, wat die Here op aarde gesien het, toe hy sy dissipel was en daarna Hom wéér gesien het as die Verheerlik-te, die Seun van die mens! Hy gee bepaalde beskrywin-

ge van Jesus en van God die Vader! (Op 1, 4 en 5)

Miskien is Hy werklik so groot dat ons Hom nie (lees: nooit) anders kan sien as in die simboliek waarmee Johannes Hom vir ons beskrywe nie. Want geen mens kan God sien en bly lewe nie! Miskien word sy groot-heid (én sy grootsheid) op dié manier beskrywe sodat ons op die regte manier teenoor Hom reageer en

optree…

‘n Mens kan jou maklik misgis met die wet... Baie Christene verklaar met groot bravade dat die wet geen betekenis of plek meer het in Christus nie, maar

helaas.

In Christus spreek die wet nog baie skerper. Jesus wys ons deur die vervulling van die wet hoe gebrek-kig ons begrip van die wet en daarmee van die liefde

is.

Ons staan vanaand stil by die tema: Die wet ontbloot

ons gebrek aan liefde. Amen

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion K

Jaargang 45 Nr 03 2 Februarie 2020 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

Naturalisme Naturalisme is 'n filosofiese en wetenskaplike denkrigting waarvolgens die wêreld en sy ontstaan in suiwer wetenskaplike terme beskryf kan word en niks meer is as 'n natuurlike gebeure nie. Tot sy essensie gereduseer, beweer naturalisme dat "alles natuur is". Dit is dus die vooropgestelde idee dat daar geen God is nie of dat God geen aandeel in die

skepping gehad het nie.

Daar word aangeneem dat die prosesse wat die werking van verskynsels verduidelik, die enigste ding is wat gebruik kan word om die oorsprong van die verskynsel te verklaar. Evolusie is 'n voorbeeld daarvan.

Word die term in 'n suiwer natuurkundige betekenis gebruik, kan uit die eenvoudige leuse ‘Alles is natuur’ op 'n materialistiese of fisikalistiese uitgangspunt geformuleer word. Sodanige teorieë beweer dan ook dat die gees van ʼn mens deel uitmaak van die fisiese natuur hoegenaamd nie bestaan nie en 'n blote illusie is.

Hierdie benadering het veral voortgespruit uit die motivering om alle filosofiese en weten-skaplike denke af te grens van bonatuurlike verskynsels in die religieuse sin. Hierdie soort naturalisme verwerp byvoorbeeld alle wonderdadige werkings en verskynsels of die be-staan van bonatuurlike wesens. Die naturalis ontken dus die bestaan of God en van sy skeppingshandele.

Uniformitarianisme (of uniformisme of gelykmatigheid) is die naturalistiese filosofiese aanname dat dieselfde natuurlike wette en prosesse wat tans in die heelal werk nog altyd in die heelal in die verlede en oral van toepassing was. Dit het die konsep ingesluit dat "die huidige is die sleutel tot die verlede" en funksioneer op dieselfde tempo's. Uniformisme word veral gebruik in geologie en ook ander velde van die wetenskap.

Hierdie sg. Algemeen-aanvaarde-filosofiese uitgangspunte, druis egter direk in teen die heel eerste verse van die Skrif en ontken die skeppingswerk van Gen 1 asook die sond-vloed van Genesis 6-9.

In die Bybelskool wil ons hierdie kwartaal ons weer vergewis van wat die Bybel ons leer oor die Skepping van alle dinge en die Sondvloed waarvan ons lees in Genesis. U is hart-lik welkom om dit by te woon.

(Kyk elders in nuusbrief vir die advertensie met besonderhede) Ds M

Page 2: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE...2020/01/02  · Cara Erasmus B09 27833566579 Martin van Rooyen C15 27825763536 02-Feb B10 Anita Snyman B11 Karin Verreynne B12 Cora Badenhorst B13

2

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Takkode: 632005 Rek no: 600 340 417

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Oggenddiens: 9:00 Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 Afrikaanse Aanddiens: 18:00

DIENSBEURTE: Ouderlinge: Pieter vd Dussen Diaken: Petra Swanepoel

NUWE INTREKKERS: Nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KLEINGROEPKOMMISSIE: Riaan van Schalkwyk [email protected] 072 436 4763

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.gkcenturion.co.za

VIDEO UITSENDINGS Volg skakel op gemeente se webblad (gkcenturion.co.za)

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 (direk of opname)

LUISTER NA EREDIENSTE OP SLIMFOON: TOEP: Kerkdienst Gemist

BIBLOS BYBELVERSPREIDINGSPROJEK: Esmé 0833816428/esmel.prins @gmail.com vir navrae

KATKISASIE: Vandag: Les 2, Ps 123:1

Volgende week: Les 3, Ps 146:1

KLEUTERKATKISASIE (2-5jr): Ouers neem asb u kleuters ná Skriflesing na die kleuterklas (kamer 5).

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226

Epos: Kerkkantoor—[email protected] Lyttelton

0140

Ds Maarten van Helden: 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 082 964 5595

Ds Lourens Venter: 082 529 2330

Maandelikse bydraes dmv EFT Verwysing: Voorletters (almal) en Van sowel as Wyk nr

7

BELYDENDE LIDMATE

DOOPLIDMATE

VERJAARSDAE

“...U sorg vir my.” Ps 16:5

TEESKINKBEURTE

Instruksies vir die regsit voor die diens, skink en opruim na die ere-

diens is in die kombuis opgeplak.

GKA Aksies in 2020

21 Feb Tentjie-aand

9 Mei Uitstappie

21 Aug Speletjiesaand

5 Sep Pa en dogter

17 Okt Afsluiting

02-Feb Pieter vd Merwe C10 27782444719

Andries Venter A11 27761224280

Brenda Venter A02 27842004700

03-Feb Danie Erasmus B05 27825772862

Pieter van Rooy A01 27825592762

Gerrit van Zyl C13 27833040338

Karin Venter B14 27843047881

04-Feb Louise Hefer A07 27824650498

Paul Hugo B15 27824621902

Deon Pohl A10 27824502720

Heleen v Schalkwyk B14 27848190026

Marcel Wilson E01 27829030552

05-Feb Heinrich Buys B09 27746813660

Mandie Cloete A08 27825625296

Gert Janzen A07 27610617640

Anita Snyman B10 27723455880

06-Feb Gert de Beer C07 27832527755

Jaco vd Bergh A11 27842084413

Lourens Venter A04 27825292330

07-Feb Laetitia Cassidy B13 27825728887

08-Feb Dorothy Kruger B12 27766093297

02-Feb Paul Kotze A16 27837300933

Deodat le Roux B04 27731813046

03-Feb Miane de Jager B17 27829240529

05-Feb Miané Bloemhof A07 27763826939

06-Feb Bernhard de Beer B03 27845479575

Sofie vd Berg A05 27826402571

08-Feb Francois Admiraal B15 27824517884

Cara Erasmus B09 27833566579

Martin van Rooyen C15 27825763536

02-Feb

B10 Anita Snyman

B11 Karin Verreynne

B12 Cora Badenhorst

B13 Susters van wyk B13

09-Feb

B14 Karin Venter

B15 Marieke Zeevaart

B16 Lourette van den Berg

B17 Nicoline Jonker

7 Maart 2020 Koste—R150pp Spreker: Saskia Meijer—Intimiteit met God

Die Helpende Hand, Ons Sentrum Eeufeesstraat 377, Pretoria-Noord

Gee jou naam op by die susterstafel

Page 3: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE...2020/01/02  · Cara Erasmus B09 27833566579 Martin van Rooyen C15 27825763536 02-Feb B10 Anita Snyman B11 Karin Verreynne B12 Cora Badenhorst B13

6

Centurion Florist skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid.

(664-0685) centurionflorist@discovery mail.co.za.

Dependable maintenance – For any maintenance work and renovations. Painting, tiling, plumbing, bathrooms, steelwork, burglars and security doors, paving, wooden/laminate floors, roof waterproofing, palisades etc. Free quotes Hennie 082 927 4326/

[email protected].

Soek werk vir tuinman - Andries werk al meer as 25 jaar by ons. Baie getrou en betroubaar. Hy het

Woensdae oop. Kontak Hein Kaiser by 0827727718.

Sukkel jy om maandeliks jou skuld en lopende uitgawes te betaal? Voorkom regsaksies en neem nou beheer oor jou finansies. Vir ʼn GRATIS konsul-tasie kontak Petra Swanepoel Streamline Debt Counselling vir persoonlike hulp. GEEN "call cen-tres". Jou privaatheid is vir ons belangrik. Tel

0829277324 of [email protected].

Jong man (34) soek werk in projek koördinering of store maar is bereid om enige werk te doen. Ek is bereid om onder te begin en myself op te werk.

Johann Nothling 062 678 5074.

Dringend op soek na werk vanaf huis. Ek het al die nodige rekenaarprogramme en ek doen enige tipe tikwerk, vertalings en proefleeswerk. Kontak Rina Burger 082 853 8215 of e-pos rina.burger@

vodamail.co.za

Hoop & Help Life Coaching en Pastorale berading,

gratis, skakel Esther du Plessis by 0718682257.

Familie medikasie; voor– en na egskeiding- oor-eenkomste; onderhoud; ouerskapplanne Ester du

Plessis 0718682257

Metode om tot die 2 Miljoen Bybels-projek

by te dra:

1. Plaas jou bydrae in een van die kassies

by die deure.

2. Betaal jou skenking per EFT in die GK Centurion se bankrekening met verwy-

sing; Bybelgenootskap

Baie dankie Jan die Koperkan

Voor by die hoofingang van die kerk staan ʼn koperkan. Ons het gedurende 2019 ʼn mooi

bedrag van R3 100,00 ingesamel.

Alle gelde wat in die kan gegooi word, word geskenk vir ons teologiese studente. Kom

skenk gerus al u kopergeld wat rondlê.

Baie dankie vir almal wat hierdie projek van

ons so mildelik ondersteun.

Tentjie-aand Vrydag, 21 Feb om 17:00

Kom slaap oor by die kerk!

Bring jou hele gesin saam en geniet ‘n

prettige aand by ons kerk.

JUVENTUS

Alle jong werkendes word hartlik uitgenooi

om Woensdagaande om 19:00

by die Pastorie in Selborne Laan 14, Lyttelton

saam te kom deel en te groei in die geloof.

Ons wil graag kleingroepe begin vir alle

belangegroepe.

Kontak Frederick by 083 255 9900

3

KOLLEKTES Kollektes word nog steeds in banke/deure opgeneem vir diegene wat nie Zapper gebruik nie

Plaas asb u bydraekoevertjies in die konsistorie se kluis

Ons gee om vir Mekaar “...die Here sal my onder sy sorg neem.” Ps 27:10

Michelle le Roux sterk aan na ʼn knieoperasie (B13—084 099 3443).

Ben en Susan du Plessis sterk aan na ʼn huisroof (C1—082 784 1023).

Hein Kaiser is weer opgeneem in Unitas Hospitaal (C6—664 2081).

Meelewing word betuig met Ben en Louise vd Walt na die afsterwe van Louise se broer.

Lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra

Vandag: Tydens erediens: Barmhartigheid

Volgende week: Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Kerklike tydskrifte

By die deure: Teologiese studentekas

Alethea Ministry 11:00 Worship Service

Like us on facebook: https://www.facebook.com/aletheaministry/

Nuwe Intrekkers

Daar word Sondagoggend,

2 Feb direk na die oggend erediens

‘n verwelkomingsfunksie gehou vir alle nuwe intrekkers in die gemeente.

Alle nuwe lidmate van die afgelope drie maande is welkom om die funksie by te woon.

Page 4: Liturgiese Riglyne OMMUNIKAATJIE...2020/01/02  · Cara Erasmus B09 27833566579 Martin van Rooyen C15 27825763536 02-Feb B10 Anita Snyman B11 Karin Verreynne B12 Cora Badenhorst B13

4

Senioraksie Alle gemeentelede, 60jr en ouer word hartlik uitgenooi om by die Senioraksie aan te sluit. Ons vergader gewoonlik die eerste Maandag van elke maand 10 vm in die saal, behalwe waar

ander tye genoem word.

Ons jaarprogram sluit ‘n groot verskeidenheid van aanbiedings oor verskeie onderwerpe van

belang in asook pret oggende.

Volledige program volg volgende week:

3 Februarie 2020—Ken mekaar en lekker kuier.

28 Februarie 2020 Rina Hugo en Johan van Rensburg, in samewerking met Susters.

6 April 2020 Ds Venter kom praat oor aardverwarming.

4 Mei 2020 Ds Van Helden kom ons bybelkennis toets met vasvra.

1 Junie 2020 Sop en sjerrie (12:00)

3 Augustus 2020 Gesondheid uit die grond uit deur Dr Nelly Silvis

5 Oktober 2020 Skattejag

6 November 2020 Jaar afsluitings ete (12:00)

Ons sluit elke geleentheid af met ‘n heerlik saam kuier met iets te drinke en iets lekkers om aan

te smul.

Ons fooi is slegs R100.00 per persoon per jaar, betaalbaar tydens die eerste byeenkoms.

Kom sluit aan (u kan net opdaag) en deel in ons heerlike samesyn.

Albie Venter 083 631 6638

Senior Aksie

DATUM: Vrydag, 28 Februarie 2020

TYD: 10:00

PLEK: GK Centurion

TOEGANG: Vrywillige Donasie

BEVESTIG BYWONING: Liana 071 6000 368

5

Bybelskool van Centurion 2020 bied aan

GENESIS Die Bybelse weergawe van die skepping, verhoudinge en sondeval, asook die kort- en lan-

ger-termyn effek daarvan.

4 Februarie 2020 Die klem sal geplaas word op Skrifverklaring

en nie op publieke debat van die hedendaagse ontstaansteorieë nie.

Almal welkom

“ Deur die geloof verstaan ons dat die wêreld deur die woord van God toeberei is...”

- Heb 11:3

Plek: Geref Kerk Centurion Kerksaal Basdenlaan 226, Lyttelton

Tyd: Elke Dinsdagaand 19:00-20:30

Koste: R100 pp

Aanbieder: Ds Maarten van Helden Inskrywings: Ellouis 012 664 2614 (Kantoor)

Hein Kaiser 064-9564213 (per whatsapp)

Eljada Huis

Die Eljada waentjie word weer uitgesit. Sken-kings van enige blikkies kos, langlewe melk,

koffie, tee en suiker sal waardeer word.

Ons benodig ook asb mense wat bereid is om 1 x per kwartaal uit te help met Bybelstudie by

Eljada.

Petra Swanepoel 082 927 7324

Blok A –Wyk Bring-en-Braai Ds Lourens Venter nooi al die wyke van Blok A na ‘n bring-en-braai op die datums soos aangedui. Bring: eie eetgerei, vleis en drinkgoed Tyd: 12:00 Plek: Jeughuis

Datum Wyk A

2 Feb 1, 2, 15

9 Feb 4, 5, 6

16 Feb 7, 8, 9

23 Feb 10, 11, 12

1 Mrt 3, 13, 14, 16