lewensvaardigheid graad 1boek 1 - christelike media...tandpyn het. partykeer is daar `n ander...

15

Upload: others

Post on 21-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • Aktiwiteit1. Verdeel in groepe. Kies `n vertrek.2. Beplan `n toneeltjie wat goeie maniere in die vertrek uitbeeld.3. Voer die toneeltjies vir mekaar op.4. Gesels oor die items. Waarvan het jul le in elke item gehou?

    Sê dankie en asseblief.

    Ons het goeie maniere.

  • Ek help in die huisEk kleur in wat ek doen.

  • Omkring die prentjies wat goeie maniere wys

    Deel lekkersEet al die lekkers op

    hul eie

    Help nie Help om tafel af te dek

    Neem beurte om by die glyplank af te gly

    Een kind gly heeltyd by die glyplank af

    Gryp Vra: Mag ek asseblief

  • Die dokter

    Ek is `n dokter.

    Ek help om mense gesond te maak as hul le siek is.

    Ek is jou vriend. Jy moet die medisyne en die pil le neem wat ek vir jou gee, anders sal jy nie gesond word nie.

  • Tandarts

    My werk is om mense te help wat tandpyn het. Partykeer is daar `nander probleem soos `n tand wat `nstopsel kort. Ek hou nie daarvan om mense seer te maak nie daarom is dit soms nodig om `n inspuiting te gee. Ek wil nie hê kinders moet vir my bang wees nie, daarom werk ek sag en mooi met almal wat my besoek.

  • Die tandarts kyk of die seuntjie gaatjies in sy tande het.

  • Die verpleegsterEk is `n verpleegster.Ek werk in `n hospitaal.Ek versorg siek kinders.Ek help die dokter om jou gesond te maak wanneer jy siek is.

    Ek kyk dat jy jou medisyne en jou pil le drink.