lewe soos christus

Download LEWE SOOS CHRISTUS

If you can't read please download the document

Upload: toshi

Post on 06-Jan-2016

46 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

LEWE SOOS CHRISTUS. Les 7 vir 16 Augustus 2014. “ ’n Nuwe gebod gee Ek julle , dat julle mekaar moet liefh ê ; Soos Ek julle liefgehad het, m oet julle ook mekaar liefh ê .”. Johannes 13:34. HOE HET JESUS GELEWE ?. - PowerPoint PPT Presentation

TRANSCRIPT

Presentacin de PowerPoint

JESUS: DIE MEESTER VAN SENDINGLes 7 vir 15 Augustus 2015DIE VOORSPELDE MESSIASMaar die dinge wat God voorspel het deur die mond van al sy profete, dat die Christus sou ly, Hy het dus vervul. (Handelinge 3:18)Die Verlossingsplan van Jesus was beplan voor die skepping van die aarde (1 Petrus 1:20). God openbaar baie besonderhede van sy plan deur profete. Byvoorbeeld:Sy maagdelike geboorte (Jesaja 7:14)Die datum van Sy doop en Sy dood (Daniel 9:24-27)Sy sending (Jesaja 61:1)Sy goddelikheid (Jesaja 9:6)Sy genade(Jesaja 42:1-4)Sy plaasvervangende offer(Jesaja 53:4-5)Sy opstanding (Psalm 16:10)

DIE UNIVERSELE MESSIASEk sal ook al die nasies laat bewe, sodat die skatte van al die nasies sal toevloei; en Ek sal hierdie huis met heerlikheid vervul, s die HERE van die lerskare. (Haggai 2:7)Jesus het gekom as die Begeerte vir Alle Nasies. Hy het die universaliteit van sy sending vanaf sy geboorte verkondig.n Lig tot verligting van die nasies. (Lukas 2:32)En alle vlees sal die heil van God sien. (Lukas 3:6)Dr is die Lam van God wat die sonde van die wreld wegneem! (Johannes 1:29)Daar is geen twyfel daaroor nie, Jesus het as redder vir die hele menslike ras gekom. Wat beteken hierdie waarheid vir ons in die konteks van sending?DIE SENDING NA DIE JODEJesus het hierdie twaalf uitgestuur en hulle bevel gegee en ges: Moenie gaan op pad na die heidene nie, en moenie ingaan in n stad van die Samaritane nie; maar gaan liewer na die verlore skape van die huis van Israel. (Mattheus 10:5-6)Die kinders van Israel was geroep om n lig vir die nasies te wees (Jesaja 60:1-3). Daarom, het Jesus Sy dissiples gestuur om die boodskap eerste aan die huis van Israel te verkondig.

Na die aanvanklike prediking, was die Evangelie versprei na wyer sirkels sodat die hele wreld uitendelik die boodskap sal hoor (Hand 1:8).

DIE SENDING NA DIE HEIDENETenspyte die feit dat Jesus hoofsaaklik die Jode bedien het, is daar geen twyfel dat sy sending vir die hele wereld was nie.Mattheus 5:13-14. Jesus het sy dissipels aangemoedig om die sout en die lig van die aarde te wees.Mattheus 24:14; Markus 14:9. Die Evangelie sal oor die hele wereld gepreek word.Lukas 14:15-24. Toe Israel Jesus verwerp het, was die Evangelie aan die Heidene verkondig.Mattheus 13:36-43. Ons moet die hele wereld besaai met die saad van die Evangelie.Ek het as n lig in die wreld gekom, sodat elkeen wat in My glo, nie in die duisternis sou bly nie. (Johannes 12:46)

DIE UNIVERSELE SENDINGaan wie Hy ook, n sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het. (Hendelinge 1:3)Jesus het die dissipels voorberei vir die Groot Sending tydens die 40 dae na Sy opstanding. Hy het vir hulle steunpilare opgerig om die Evangelie regoor die wereld te preek.

DIE UNIVERSELE SENDINGaan wie Hy ook, n sy lyde, Hom lewend vertoon het deur baie kentekens, terwyl Hy gedurende veertig dae aan hulle verskyn het en oor die dinge van die koninkryk van God gespreek het. (Hendelinge 1:3)Jesus het die dissipels voorberei vir die Groot Sending tydens die 40 dae na Sy opstanding. Hy het vir hulle steunpilare opgerig om die Evangelie regoor die wereld te preek.Christus het aan die kerk 'n heilige sending gegee. Elke lid moet 'n kanaal wees waardeur God die rykdom van Sy genade, die onnaspeurlike rykdom van Christus aan die wreld kan kommunikeer. Daar is niks wat die Verlosser soveel begeer as agente wat Sy Gees en Sy karakter in wreld sal verteenwoordig. Daar is niks wat die wreld nodiger het as die liefde van die Verlosser gemanifesteer deur die mensdom. Die hele hemel wag vir mans en vroue deur wie God die krag van die Christendom kan openbaar.E.G.W. (The Acts of the Apostles, cp. 58, pg. 600)