les 5 die skild van geloof - suiderpaarl.co.za€¦ · les 5 – die skild van geloof maats lees:...

1
Les 5 – DIE SKILD VAN GELOOF Maats lees: Ef. 6:14, Kol 1:13, Rom 13:12, Rom 8:33-35 Die vaandeldraers of vlagdraers was van die dapperste soldate! Hullehet allerhande vlae of simbole van o.a verskillende diere op lang pale gedra. Dit was nie net vir die mooi nie. Nee, hulle het meestal die solate in die oorlog aangevoer en gesorg dat die groep in posisie bly. Elke century, cohort en legioen het sy eie simbool gehad. Hierdie vaandels is deur spesiale offisiere, nl die vaandeldraers gedra.die belangrikste simbool van elke legioen was die arend met oopgespreide vlerke wat uit silver gemaak is. Dit was die simbool van die romeinse mag en trots. Om die arend-simbool in ‘n oorlog te verloor was ‘n groot skande. Nog ‘n belangrike simbool was die drie-dimensionele metaal uitbeelding van die keiser se gesig. Die simbole het die soldate aangemoedig en herhinder daaraan dat hulle vir die keiser veg. Ander vaandels was op’ n dwars lat bo-op ‘n paal gedra. Dit het die naam en embleem van die spesifieke legioen uitgebeeld, asook gehelp om die eenheid fisies bymekaar te hou aangesien die vaandels hoog bo hul koppe uitgesteek het en almal dit kon sien. Nog ‘n manier waarop die verskillende centuries en cohort uitmekaar geken is, was die patrone op wat op ons skilde aangebring is. Elke soldaat het ‘n skild in sy linkerhand gedra wat as beskerming gedien het. Legion soldate het groot, reghoekige skilde gedra wat byna hul hele liggaam kon bedek. Die skilde was rond aan die eenkant, en met leer oorgetrek en in water gedoop sodat dit die brandende pyle kan blus.Ondersteunende soldate het ovaalvormige skilde gdra en perderuiters ronde skilde. Deur in die skilpformasie tebeweeg kon die soldate ‘n skildmuur vorm en op die vyand afloop sonder dat die vyand se pyle hul deurdring. Reeds in die ou testament was vaandels gebruik ons lees daarvan in Num 2. Die Here het vir Moses en Aaron opdrag gegee oor presies hoe die vol van Israel moes kamp opslaan; “Elkeen by sy vaandel ,by sy familieteken.”Nog gedeeltes in die Bybel oor vaandels: Eks17:9, Ps 60:6, Jer 52:27,en Jes 11:10. Ons glo vandag dat Jesus die vaandel uit die geslag van Isai is waarvan Jesaja gepraat het. Jesus is God se vaandel of banier waaronder Hy mense uit alle volkeregoor die wêreld bymekaar roep om deel van die koninkryk van die lig te wees en as soldate in sy leer te veg. Ons geloof in Jesus end it wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het, is soos ‘n banier wat ons in die lig ophou sodat die hele wêreld dit kan sien! Vir Christene is die kruis die simbool wat wys way ons glo e naan wie se kant ons veg. Satan skiet brandende pyle op God se soldate af. Hierdie pyle kan gedagtes van twyfel wees soos of die Bybel regtig waar is, of God regtig alles gemaak het en of Jesus regtig die Seun van God is. Satan sal jou laat twyfel of God se beloftes in die Bybel waar is en of jy op God kan vertrou. Om jou skild van geloof teen Satan te gebruik is dit belangrik dat jy weet wat jy glo. Daarom moet jy die Bybel lees sodat jy God beter kan leer ken. Jy sal dan sien dat God nie net ‘n Generaal in die leer is nie, maar ‘n liefdevolle Vader wat altyd Sy beloftes hou. Dit is ook belangrik om saam met ander gelowiges bymekaar te kom, want dank an ons mekaar aanmoedig om te bly glo. So vorm ons ‘n muur van geloof en beskerm ons mekaar teen Satan se aanvalle. Deur mekaar gereeld te herhinder waarin ons glo beweeg ons vorentoe in die geetelike geveg soos die Romeinse soldate met die skildpadtegiek gedoen het.

Upload: others

Post on 10-Aug-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Les 5 DIE SKILD VAN GELOOF - suiderpaarl.co.za€¦ · Les 5 – DIE SKILD VAN GELOOF Maats lees: Ef. 6:14, Kol 1:13, Rom 13:12, Rom 8:33-35 Die vaandeldraers of vlagdraers was van

Les 5 – DIE SKILD VAN GELOOF Maats lees: Ef. 6:14, Kol 1:13, Rom 13:12, Rom 8:33-35

Die vaandeldraers of vlagdraers was van die dapperste soldate! Hullehet allerhande vlae of simbole van o.a verskillende

diere op lang pale gedra. Dit was nie net vir die mooi nie. Nee, hulle het meestal die solate in die oorlog aangevoer en gesorg dat die groep in posisie bly. Elke century,

cohort en legioen het sy eie simbool gehad. Hierdie vaandels is deur spesiale offisiere, nl die vaandeldraers gedra.die belangrikste simbool van elke legioen was die arend

met oopgespreide vlerke wat uit silver gemaak is. Dit was die simbool van die romeinse mag en trots. Om die arend-simbool in ‘n oorlog te verloor was ‘n groot skande.

Nog ‘n belangrike simbool was die drie-dimensionele metaal uitbeelding van die keiser se gesig. Die simbole het die soldate aangemoedig en herhinder daaraan dat hulle

vir die keiser veg. Ander vaandels was op’ n dwars lat bo-op ‘n paal gedra. Dit het die naam en embleem van die spesifieke legioen uitgebeeld, asook gehelp om die

eenheid fisies bymekaar te hou aangesien die vaandels hoog bo hul koppe uitgesteek het en almal dit kon sien. Nog ‘n manier waarop die verskillende centuries en cohort

uitmekaar geken is, was die patrone op wat op ons skilde aangebring is. Elke soldaat het ‘n skild in sy linkerhand gedra wat as beskerming gedien het. Legion soldate het

groot, reghoekige skilde gedra wat byna hul hele liggaam kon bedek. Die skilde was rond aan die eenkant, en met leer oorgetrek en in water gedoop sodat dit die

brandende pyle kan blus.Ondersteunende soldate het ovaalvormige skilde gdra en perderuiters ronde skilde. Deur in die skilpformasie tebeweeg kon die soldate ‘n

skildmuur vorm en op die vyand afloop sonder dat die vyand se pyle hul deurdring. Reeds in die ou testament was vaandels gebruik ons lees daarvan in Num 2. Die Here

het vir Moses en Aaron opdrag gegee oor presies hoe die vol van Israel moes kamp opslaan; “Elkeen by sy vaandel ,by sy familieteken.”Nog gedeeltes in die Bybel oor

vaandels: Eks17:9, Ps 60:6, Jer 52:27,en Jes 11:10. Ons glo vandag dat Jesus die vaandel uit die geslag van Isai is waarvan Jesaja gepraat het. Jesus is God se vaandel of

banier waaronder Hy mense uit alle volkeregoor die wêreld bymekaar roep om deel van die koninkryk van die lig te wees en as soldate in sy leer te veg. Ons geloof in

Jesus end it wat Hy vir ons aan die kruis gedoen het, is soos ‘n banier wat ons in die lig ophou sodat die hele wêreld dit kan sien! Vir Christene is die kruis die simbool wat

wys way ons glo e naan wie se kant ons veg. Satan skiet brandende pyle op God se soldate af. Hierdie pyle kan gedagtes van twyfel wees soos of die Bybel regtig waar is,

of God regtig alles gemaak het en of Jesus regtig die Seun van God is. Satan sal jou laat twyfel of God se beloftes in die Bybel waar is en of jy op God kan vertrou. Om jou

skild van geloof teen Satan te gebruik is dit belangrik dat jy weet wat jy glo. Daarom moet jy die Bybel lees sodat jy God beter kan leer ken. Jy sal dan sien dat God nie net

‘n Generaal in die leer is nie, maar ‘n liefdevolle Vader wat altyd Sy beloftes hou. Dit is ook belangrik om saam met ander gelowiges bymekaar te kom, want dank an ons

mekaar aanmoedig om te bly glo. So vorm ons ‘n muur van geloof en beskerm ons mekaar teen Satan se aanvalle. Deur mekaar gereeld te herhinder waarin ons glo

beweeg ons vorentoe in die geetelike geveg soos die Romeinse soldate met die skildpadtegiek gedoen het.