leerderboek: kwartaal 4 - online manual for school management
TRANSCRIPT
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 1
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
Leerderboek: Kwartaal 4
Informele aktiwiteite: Week 5 & 6
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 2
Luisterbegrip
Luister na die storie “Dom vrae en slim kinders" wat jou onderwyser vir oju gaan
lees. Onthou die stappe van die luisterproses.
Bulletin Johan vrae Môrenuus Mosa
1. Skryf die name van die karakters in die storie neer.
________________ _____________________
(2)
2. Watter twee koerante se antwoorde het verskil?
__________________________ _______________________
(2)
3. Waarom het die twee koerante se antwoorde verskil?
Die twee koerante se ___________________ het verskil. (1)
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 3
Taalspeletjie
Pas die betekenis van die idiome by die regte idioom. Laat die woord in hakies jou help.
• Ek het iewers iets gehoor. (voëltjie)
• Kinders is soos hulle ouers. (appel)
• ‘n Storie opmaak wat nie waar is nie. (duim)
_________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
__________________________________________________
1
2
3
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 4
Voltooi die idioom deur die regte woorde in te vul.
As die ____________________ weg is, is die
_____________________ baas.
As Juffrou nie in die klas is nie, maak die kinders
net wat hulle wil.
Teken ‘n prent wat by die idiome pas.
5 Die son trek water. (Dit word laat.)
6 Dis ‘n feit soos ‘n koei. (Dis ‘n feit waaroor jy nie kan stry nie.)
4
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 5
Oefen luister en praat
Lees die gedig saam met jou onderwyser en maats. Dra die gedig voor.
Die muis
Daar’s ‘n muis in ons huis
hy voel baie tuis.
Sit heeldag op die tafel
maar eet nie eens ‘n rafel.
Pa sê dis Ouboet se troeteldier,
Ma sê dis maar net ‘n gier.
Maar ek weet tog van beter,
glo my maar verseker.
hy bly in die rekenaar.
Hou alles daar bymekaar!
Erika Botha
1. Onderstreep al die woorde in strofe 1 wat met mekaar rym. (3)
2. In die tweede strofe is daar woorde wat met dieselfde klank begin. Skryf
dit neer en onderstreep die klanke wat eenders is.
__________________________________________________________
(1)
3. Watter tipe muis is die muis in die gedig?
__________________________________________________________
(1)
4. Hoekom eet die muis niks nie?
__________________________________________________________
(1)
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 6
Lees die onderstaande strokiesprent en beantwoord die vrae.
Oortjies, ons gaan gou na die mall om middagete te koop.
Mamma kom nou terug. Pas die motor mooi op!
Gaan sy my alleen
in die motor los?
TOET! TOET!
TOET! TOET! TOET! TOET!
Maar dit is mos my motor wat so klink?
Ag Oortjies, amper was jy nou ‘n Hot Dog!
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 7
1. Wat is die Afrikaans vir “mall”?
A. winkel
B. inkopieplek
C. inkopiegeboue
D. winkelsentrum (1)
2. In watter ruimte speel die storie af?
A. Die tannie se huis
B. Die tannie se motor
C. In die winkel
D. In Oortjies se hok (1)
3. Wat beteken die gloeilamp bo Oortjies se kop?
A. Hy het ‘n goeie plan gekry.
B. Hy kry warm.
C. Hy dink aan tannie Judy.
D. Hy is honger. (1)
4. Hoe weet jy dat Oortjies baie warm gekry het? Noem twee redes.
Oortjies het ____________________________ en die
________________________ wys 30°C.
(2)
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 8
Besin oor tekste wat selfstandige gelees is
Vergelyk die gedig en die strokiesprent met mekaar. Van watter teks hou jy die
meeste? Waarom hou jy meer van die teks?
Ek hou van die _________________________________, omdat
_________________________________________________________________
_________________________________________________________________
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 9
Skryf ‘n dialoog Datum:_________________
Mnr. Motsepa is tannie Judy se buurman. Hy het haar motor in die parkeerarea
van die winkelsentrum gesien en het ook gesien dat Oortjies in haar motor
toegesluit is. Die volgende dag het hy vir tannie Judy vertel hoe verkeerd dit van
haar was om vir Oortjies in die warm motor te los. Skryf die gesprek tussen hulle
in ‘n dialoog.
_______________
_______________
Goeie môre Judy, ek het gister _____________
______________________________________
______________________________________
Môre meneer Motsepa. Ja, ________________
______________________________________
______________________________________
_______________
_______________
Judy, Oortjies het _______________________
______________________________________
______________________________________
Ek het gesien __________________________
______________________________________
______________________________________
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 10
_______________
_______________
Jy weet natuurlik dat ____________________
______________________________________
______________________________________
Ja meneer Motsepa, ek __________________
______________________________________
______________________________________
_______________
_______________
Nou ja Judy, ____________________________
______________________________________
______________________________________
Dankie meneer Motsepa, ________________
______________________________________
______________________________________
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 11
Taalstruktuur en -konvensies
Afrikaans EAT Graad 4: Kwartaal 4 week 5 & 6: Leerders 12
Watter sinsoorte is die volgende sinne?
1. Ek kan dit nie glo nie!
2. Hoe kan twee koerante se nuus só van mekaar verskil?
3. Sy sit haar koerant neer.
4. Loop nou!
Vul die regte leestekens in sodat die sinne in die direkte rede is.
1. Mnr. Motsepa sê Ek sien jy sluit jou hond in die motor toe.
2. Tannie Judy sê Ek gaan net gou kos koop.
3. Mnr. Motsepa sê Oortjies kry baie warm in die motor.
4. Tannie Judy sê Ek het nie gedink dat die winkel so besig sou wees nie.
5. Mnr Motsepa sê Oortjies is baie dors.
6. Tannie Judy sê Ek sal nooit weer vir Oortjies in die motor los nie.
7. Mnr. Motsepa sê Totsiens Judy, mooi dag vir jou.
8. Tannie Judy sê Dankie meneer Motsepa, dieselfde vir u.