leef in god se teenwoordigheid4

17
LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID 4

Upload: ags-lofoord-upington

Post on 13-Apr-2017

46 views

Category:

Spiritual


6 download

TRANSCRIPT

Page 1: Leef in god se teenwoordigheid4

LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID

4

Page 2: Leef in god se teenwoordigheid4

Wat trek ons weg uit God se teenwoordigheid?Genenis 3:8: (“they hid themselves from the presence of the LORD God”)

Duiwel se plan is om ons te laat sondig sodat ons nie in Sy teenwoordigheid kan wees nie; God se plan is dat ons vry van sonde in Sy teenwoordigheid kan leef

God se plan was nie om mense te veroordeel nie, maar dat mense gered kan word

Page 3: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-111Daar het van Israel se leiers na my toe gekom en voor my gaan sit.2Die woord van die Here het toe tot my gekom: 3“Mens, hierdie manne heg waarde aan afgode. Hulle is so in sonde verval dat hulle net ag gee op hulle afgode. Moet Ek My deur hulle laat raadpleeg?

Page 4: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-114Praat met hulle, sê vir hulle: So sê die Here my God: Wanneer 'n Israeliet waarde heg aan afgode en so in sonde verval is dat hy net ag gee op sy afgode, en hy kom na 'n profeet toe, sal Ek, die Here, met hom praat soos dit by sy afgodery pas.

Page 5: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-115 Ek sal Israel wat My ter wille van al hulle afgode verlaat het, my harde hand laat voel.6“Sê vir Israel: So sê die Here my God: Bekeer julle! Laat staan julle afgode! Hou op met al julle afskuwelike dade!

Page 6: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-117 “Wanneer 'n Israeliet of 'n vreemdeling wat onder Israel woon, van My afvallig word en aan afgode waarde heg en so in sonde verval is dat hy net ag gee op sy afgode, en hy kom na 'n profeet toe om My te raadpleeg, sal Ek, die Here, op my eie wyse met hom praat.

Page 7: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-11 8 Ek sal so 'n man se teenstander wees en van hom 'n voorbeeld, 'n spot maak, hom van my volk afsny. Dan sal julle besef dat Ek die Here is.

Page 8: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-119En as 'n profeet hom dan laat verlei om iets te sê, is dit Ek die Here wat hom verlei het, maar tog sal Ek my hand teen hom uitsteek en hom tussen my volk Israel uit verdelg. 10 Hulle sal die straf op hulle sonde dra: die man wat My raadpleeg en die profeet het ewe veel skuld.

Page 9: Leef in god se teenwoordigheid4

Esegiël 14:1-1111Dan sal Israel nie weer van My af wegdwaal en hulle nie weer verontreinig met al hulle opstandige dade nie. Hulle sal my volk wees, en Ek sal hulle God wees,” sê die Here my God.

Page 10: Leef in god se teenwoordigheid4

Sonde word ’n vesting as ons nie aandag daaraan gee nie

OT praat van drekgode of afgode in hulle harte – God was nog altyd besorg oor wat in mense se harte gebeur.

Die woord “idols” (afgod) en “image” (beeld) word om die beurt gebruik om dieselfde woord te vertaal

Page 11: Leef in god se teenwoordigheid4

Sonde word ’n vesting as ons nie aandag daaraan gee nie

2de Gebod: Ex.20:4: “Jy mag vir jou geen gesnede beeld of enige gelykenis maak nie”(carved image)

As enige iets of iemand ’n belangriker plek in jou lewe het as God, is die kanse goed dat dit ’n afgod is.

Page 12: Leef in god se teenwoordigheid4

Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:

Verkeerde voorveronderstellings- As ons dink ons kan maar oor en oor dieselfde sonde doen- As ons dink ons kan meer as 1 god dien

Page 13: Leef in god se teenwoordigheid4

Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:

Vervreemding- Afgode in ons lewens is soos om owerspel te pleeg- Sonde affekteer nie sy liefde vir jou nie,

maar dit affekteer jou liefde vir Hom

Page 14: Leef in god se teenwoordigheid4

Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:

Geestelike doofheid- Afgode maak dat jy later nie meer God se

stem hoor nie- Afgode maak ook dat God later nie meer

praat nie

Page 15: Leef in god se teenwoordigheid4

Tekens wat dui op ’n afgod in jou hart:

Die konsekwensies van sonde- Alle sondes het konsekwensies- Die einde van sonde is die dood

Skynheiligheid- Jy gee iets voor wat jy nie is nie – jy is ‘n

akteur

Page 16: Leef in god se teenwoordigheid4

God se plan

- ERKEN (1 Joh.1:7), BELY (1 Joh.1:8) en KOM VRY

- LEEF IN SY TEENWOORDIGHEID VRY VAN SONDE!

Page 17: Leef in god se teenwoordigheid4

Groeigeleenthede vir die week…

Lees hierdie week 1 Joh.1:5-10

Wat is daar in jou lewe wat reeds ’n afgod is of wat potensieël ’n afgod kan wees? Wat gaan jy doen om dit te verander?

Moontlike gebed : Dankie Here dat U Plan is dat ek vry van sonde in u teenwoordigheid kan leef. Dankie vir U vergifnis en vrymaking wat aan die werk is in my lewe.