langebaan-oostewal - nasionaal maart 2013 · 2016. 7. 2. · brenda de villiers: fff-flip—vang...

14
1 Suidwes-Kaap ‘n Naweek in Beeld: Langebaan—Oostewal: Nasionaal 22 — 24 Maart 2013 Tannie Koekie Griessel het die boe- kevat vir ons gelei en ‘n getuienis met ons gedeel wat onlangs met haar gebeur het. Van die kinders het uit die bome na haar geluister. Gebied Goeie Hoop se Nasionaal was hierdie jaar by Oostewal—aangebied deur Suidwes-Kaap. As gevolg van die langnaweek het van die mense al die Woensdag kom kamp. Carla Smit en Ohna Oosthuizen lekker aan die bak. Redakteur: Judy Hendra - Tel: 0833626901 E-pos: [email protected] Vrydag—en die eerste aktiwiteit ter stui- wing van die gebiedskas was die panne- koekverkoping. Baie lekker! Oud en jonk het gehelp.

Upload: others

Post on 25-Jan-2021

0 views

Category:

Documents

0 download

TRANSCRIPT

  • 1

    Suidwes-Kaap

    ‘n Naweek in Beeld: Langebaan—Oostewal: Nasionaal

    22 — 24 Maart 2013

    Tannie Koekie Griessel het die boe-kevat vir ons gelei en ‘n getuienis met ons gedeel wat onlangs met haar gebeur het. Van die kinders het uit die bome na haar geluister.

    Gebied Goeie Hoop se Nasionaal was hierdie jaar by Oostewal—aangebied deur Suidwes-Kaap. As gevolg van die langnaweek het van die mense al die Woensdag kom kamp. Carla Smit en Ohna Oosthuizen lekker aan die bak.

    Redakteur: Judy Hendra - Tel: 0833626901 E-pos: [email protected]

    Vrydag—en die eerste aktiwiteit ter stui-wing van die gebiedskas was die panne-koekverkoping. Baie lekker! Oud en jonk het gehelp.

  • 2

    Ons Gebiedsvoorsitter—Pieter Henning aan die word tydens die verwelkoming. Die weer het mooi saamgespeel om hiervan ‘n lekker naweek te maak.

    Foto’s deur Niël Goslett tensy anders vermeld.

    Isabel Steyn en Johan Oosthuizen hanteer die inbetaling en Nasionaal se kaartjieverkope terwyl Neels Jordaan en Esté Kotse inbetaal.

    Van die skenkings was pragtig versier. Alles was gedoen sodat dit ‘n beter prys kan behaal by Saterdag se veiling.

    Oom Dave Griessel met sy bottel ‘Rasta wyn’ - spesiaal opgemaak vir die veiling ten bate van die gebieds-kas.

    Neil en Adell Halvorsen met hul skenking van konfyt, wyn en eierkoker asook Paul Steyn wat oom Frans se mampoer sken-king omhoog hou. Alles vir die veiling.

  • 3

    Sommer vroegdag is die kinders van al die streke teenwoordig al besig gehou deur Verna Jordaan—Suidwes-Kaap se jeugverteenwoordiger—met teken en verfaktiwiteite. Die kinders geniet haar aktiwiteite al-tyd vreeslik.

    Ter voorbereiding vir die oggend se verkope, word daar al lekker gewoel en gesels. Behalwe die kinderaktiwiteite is Marjorie Hugo besig om uie te skil vir Helderberg, Adell Halvorsen die mielieworsies voor te berei en Theuns de Bruyn sy ’chips—

    Die SAWA kinders beman die koeldrank-tafel—Gerhardus Theron, Joanine en Kobus Oosthuizen.

    Saterdag

    Die streeksbesture het al 8:00 bymekaar gekom om die nuwe SAWA struktuur voorstel te bespreek.

    Noord-Boland se stalletjie beman deur Johan du Preez - ingelegde perskes en pere te koop.

  • 4

    Die span van Streek Helderberg wat die worsbraai asook die souse hanteer het. Vl-nr: Madeleen Smit, Peet Hugo, Gawie Smit, Koos van Wyk en Johlene van Aarde.

    Ons maak altyd ‘n plan… Toe die ‘twister’ masjien nie die aartappels wou kerf nie word vinnig oorgeslaan na ‘chips’. Koos Oosthuizen en Liefie de Bruyn is die ‘chip’-makers.

    Tannie Anna Oosthuizen van Noord-Boland plat op die grond en geniet die SAWA-wees.

    ‘n Oorsig oor die oggend se verkope wat ‘n paar van die stalletjies wys. Die foto wys ongelukkig nie Streek Albatros se kosstalletjie wat die lekker (min) kerrie en rys asook ‘hamburgers’ verkoop het nie. Daar was genoeg om van te kies en keur.

    Klaargemaakte ‘corn-dogs’ ge-reed vir die ver-kope. Hierdie worsies is be-sonder lekker.

    Sailor Viljoen se self-gemaakte voor-skoot...

  • 5

    Kittie en Jurie Dreyer—ons nasionale voorsitter gesels met die lede in die lek-ker Kaapse sonskynweer. Volgende na-week is hulle by die Presidente saam-trek.

    Geduldig wag die mense in rye vir die kos om gereed te wees.

    Albatros se kosstalletjie. Baie lekker kerrie en rys asook hamburgers—(net min as jy nie oppas nie...)

    Familie en vriende kuiertyd—is dit nie eintlik waaroor SAWA gaan nie—lekker samesyn.

    Die ‘corn dog’ eet kompetisie. Ons geld was almal op Neil Halvorsen van Suid-wes-Kaap. Noodhulp was op bystand.

    Uiteindelik was dit ‘n jong lid van Alba-tros wat gewen het. Veelsgeluk Johan Jacobs! Die toeskouers het dit behoorlik geniet.

  • 6

    Pieter Henning verduidelik die verloop van gebeure vir die fietsaktiwiteite vir die Saterdagmiddag. Die afwagting was op baie van die gesiggies te sien.

    Neels Jordaan, Neil Halvorsen, Dennis Mitchell en Johan Oosthuizen op die fiets-baan besig om bottels te wissel. Hierdie item kan maklik onderskat word.

    Brenda de Villiers en Gawie Smit probeer om die sakkies oor die net tot binne ’n ring te gooi. Glad nie maklik nie. Paul Steyn smeer seep op die bottels(!). Met ’n mariebeskuitjie is dit nie maklik om ’n ballon te blaas tot dit bars nie...

  • 7

    Toeskouers by die fietsaktiwiteite het die deelnemers lekker aangemoedig.

    Brenda de Villiers: Fff-f l i p —va n g tog net raak.

    Daar’s hy—saggies in die hande. So wen ‘n mens die eiergooi.

    Die eiergooi. Met so ‘n maklike begin kan ‘n mens baie gou te gerus raak.

    Janine Theron lei die aandgodsdiens na afloop van die speletjies.

  • 8

    Direk na die aandgodsdiens is die wynveiling gehou. Paul Steyn was die afslaer, Niël Goslett die ‘wynkenner’ en Neels Jordaan die geldman.

    Ohna en Louise hard aan die huil om die lied uit te beeld.

    Veelsgeluk—hy’s joune meneer. Paul Steyn in sy element as afslaer.

    Die Koeksuster sangers het ook kom kuier—Janine Theron, Christa Schilligh, Isabel Steyn, Engela McDonald, Ohna Oosthuizen en Louise Mitchell.

    Christa vat maar ‘n paar sluk-kies om die gemoed te kal-meer.

    Wat het Pe-trus hier inge-gooi?

    Elke bottel wyn het een druppel slim in. Hierdie een het twee druppels slim in...

    Erna Laing van Helderberg met haar gelukkige trekking.

    Selfs Jurie het ‘n gelukkige prys ge-wen. Hier is hy saam met Janine Theron.

  • 9

    Een van die groot items by die veiling—’n oorspronklike skildery van ’n donkiekar in ’n Karoo to-neel. Hierdie een het R750 ge-haal en gehelp om die gebieds-kas ‘n lekker hupstoot te gee.

    Na afloop van die kerkdiens het die Ge-biedsvoorsitter—Pieter Henning—die onderskeie streke bedank, asook pryse uitgedeel. Hier kry Elmarie Steyn ‘n prys vir haar deelname aan die sakre-sies.

    Die erediens Sondag-oggend. ‘n Pragtige son-skyn dag by die see.

    Sondag

    Theo Reynolds het die woord bedien—pragtige boodskap.

    Niël Goslett—ondervoorsitter van Ge-bied Goeie Hoop oorhandig ‘n geskenk-pakkie aan die SAWA nasionale voorsit-terspaar—Jurie en Kittie Dreyer.

  • 10

    Spesiale toekennings: Petrus en Janine Theron—110 streek.

    Oom Dave en Tannie Koekie Griessel—220 streek.

    Die bestuurspan olv Suidwes-Kaap wat alles moontlik gemaak het kry elk ‘n kampleier plaatjie. vlnr: Pieter Henning (Gebiedsvoorsitter) Koos van Wyk (o/v Helderberg), Petrus Theron (o/v Suid-wes-Kaap), Louise Viljoen (o/v Albatros) Manda du Preez (Noord Boland), Niël Goslett (o/v Gebied Goeie Hoop).

    Wat sal ‘n lekker kamp dan nou wees sonder iemand wat iets verkeerd doen? Esté Kotze ontvang haar swart plaatjie van Pieter Henning. Esté, die geheim is om verkeerde dinge ‘n geheim te hou...

    Engela en John McDonald—225 streek.

    Naweek feite: 70 gesinne uit Gebied Goeie Hoop het saamgekamp. Suidwes-Kaap: 25 lede & 8 gaste (33) Albatros: 12 lede & 5 gaste (17) Helderberg: 13 lede & 2 gaste (15) Noord-Boland: 5 lede Tot ‘n volgende keer—hierdie formaat werk!