landboudienste pamflet 2015 a4 nuut - senwes.co.za fileaangeplante weidingsbestuur (gewaskeuse,...

1
Hulpbronbeplanning en agronomiese steun Strategiese vennoot van die Departement van Grondsake en Landelike Ontwikkeling Voorsien opleiding en fasiliteer opleidingsbehoeftes Agri-SEB advies op kommersiële plaasvlak Voorsien opleiding-DVD’s vir spesifieke onderwerpe Onderwerpspesifieke demonstrasies en werkswinkels Ø Ø Ø Ø Ø Ø DGPS-oppervlaktebepaling Grondklassifikasie en -potensiaalbepaling (boordiepte tot en met 2,3m) Chemiese grondmonsterneming (verskeie ruitpatrone) 3D-landkaarte Spesiale ondersoeke Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Doelspesifieke plaas- en gebiedskaarte met GPS-koördinate in groottes A4 tot A0 - lamineer op aanvraag Lugfoto’s: 50cm-resolusie Tematiese kaarte, data-insamelingskaarte, analitiese kaarte, beplanningskaarte, netwerkkaarte, voorleggingskaarte, publikasiekaarte, atlasse asook lugfotokaarte (gebied spesifiek op aanvraag) kuddebestuursfasette van herkouers en enkelmaagdiere (dieregesondheid, supplementêre voeding en produksie- stelsels) Reproduksie-bestuursteun (seleksie, kondisietelling, interpre- tering van teëlwaardes, speenindekse, veneriese siekte- bestuur en rekordhouding) Natuurlike weidingsbestuur (kudde- en voervloeibeplanning, beweidingstelsels, droogtebestuur, drakragbepaling en botaniese samestelling) Aangeplante weidingsbestuur (gewaskeuse, DM-opbrengs en be- nutting binne voervloeiprogram) Algemene wildbestuurspraktykriglyne Ø Ø Ø Ø Ø Tegniese steun betreffende die totale spektrum van algemene Tegniese steun betreffende die totale spektrum agronomiese fasette Interpretasie van grondfisiese- en -chemiese karteringsdata Bemestings- en kalkaanbevelings asook saamstel van variërende toedieningskaarte Volledige meganisasiebeplannings Grondvogbepalings en interpretasies Verwerk, analiseer, interpreteer en saamstel van opbrengs- monitordata en -kaarte Gewasevaluasies en oesskattings Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø Die lewering van gespesialiseerde landboukundige dienste aan alle belanghebbendes deur pasgemaakte volhoubare tegniese- en landbou-ekonomiese oplossings, ten einde hul besigheid te optimaliseer deur risiko’s te verminder en winste te maksimaliseer. Finansiële uitvoerbaarheid- en lewensvatbaarheidstudies Voorsien landbou-ekonomiese bestuursnorme, riglyne en markver- gelykings (insetkostebegrotings, huur- en produktiewe waardes, meganisasie- en kontrakteurskoste) Bestuurstaat en bedryfstakontleding en interpretasies Agent vir Software Farm-boerderybestuursprogramme (finansieel, werknemeradministrasie: installering en opleiding) Nis-modelle (plaasvoerkraal-, weimielie- en graanprysbestuur) via MySenwes platform Ontleding van boerderybestuursdoeltreffendheid Opleiding (kort kursusse in strategiese en finansiële bestuur) Ø Ø Ø Ø Ø Ø Ø boerdery Saamgestel deur: Anelda Swanepoel 018 464 7390 Verw:C/Argief/Landboudienste/Bemarking

Upload: doannhan

Post on 29-Jun-2019

238 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Landboudienste Pamflet 2015 A4 Nuut - senwes.co.za fileAangeplante weidingsbestuur (gewaskeuse, DM-opbrengs en be-Ø Ø Ø Ø Tegniese steun betreffende die totale spektrum van algemene

Hulpbronbeplanning en agronomiese steun

Strategiese vennoot van die Departement van Grondsake en Landelike Ontwikkeling

Voorsien opleiding en fasiliteer opleidingsbehoeftes

Agri-SEB advies op kommersiële plaasvlak

Voorsien opleiding-DVD’s vir spesifieke onderwerpe

Onderwerpspesifieke demonstrasies en werkswinkels

Ø Ø

Ø Ø Ø Ø

DGPS-oppervlaktebepaling

Grondklassifikasie en -potensiaalbepaling (boordiepte tot en met 2,3m)

Chemiese grondmonsterneming (verskeie ruitpatrone)

3D-landkaarte

Spesiale ondersoeke

Ø Ø

Ø Ø Ø

Ø

Ø Ø

Doelspesifieke plaas- en gebiedskaarte met GPS-koördinate in groottes A4 tot A0 - lamineer op aanvraag

Lugfoto’s: 50cm-resolusie

Tematiese kaarte, data-insamelingskaarte, analitiese kaarte, beplanningskaarte, netwerkkaarte, voorleggingskaarte, publikasiekaarte, atlasse asook lugfotokaarte (gebied spesifiek op aanvraag)

kuddebestuursfasette van herkouers en enkelmaagdiere (dieregesondheid, supplementêre voeding en produksie- stelsels)

Reproduksie-bestuursteun (seleksie, kondisietelling, interpre- tering van teëlwaardes, speenindekse, veneriese siekte- bestuur en rekordhouding)

Natuurlike weidingsbestuur (kudde- en voervloeibeplanning, beweidingstelsels, droogtebestuur, drakragbepaling en botaniese samestelling)

Aangeplante weidingsbestuur (gewaskeuse, DM-opbrengs en be- nutting binne voervloeiprogram)

Algemene wildbestuurspraktykriglyne

Ø

Ø

Ø

Ø

Ø

Tegniese steun betreffende die totale spektrum van algemene

Tegniese steun betreffende die totale spektrum agronomiese fasette

Interpretasie van grondfisiese- en -chemiese karteringsdata

Bemestings- en kalkaanbevelings asook saamstel van variërende toedieningskaarte

Volledige meganisasiebeplannings

Grondvogbepalings en interpretasies

Verwerk, analiseer, interpreteer en saamstel van opbrengs- monitordata en -kaarte

Gewasevaluasies en oesskattings

Ø

Ø Ø

Ø Ø Ø

Ø

Die lewering van gespesialiseerde landboukundige dienste aan alle belanghebbendes deur pasgemaakte volhoubare tegniese- en landbou-ekonomiese oplossings, ten einde hul besigheid te optimaliseer deur risiko’s te verminder en winste te maksimaliseer.

Finansiële uitvoerbaarheid- en lewensvatbaarheidstudies

Voorsien landbou-ekonomiese bestuursnorme, riglyne en markver- gelykings (insetkostebegrotings, huur- en produktiewe waardes, meganisasie- en kontrakteurskoste)

Bestuurstaat en bedryfstakontleding en interpretasies

Agent vir Software Farm-boerderybestuursprogramme (finansieel, werknemeradministrasie: installering en opleiding)

Nis-modelle (plaasvoerkraal-, weimielie- en graanprysbestuur) via MySenwes platform

Ontleding van boerderybestuursdoeltreffendheid

Opleiding (kort kursusse in strategiese en finansiële bestuur)

Ø Ø

Ø Ø

Ø

Ø Ø boerdery

Saamgestel deur: Anelda Swanepoel 018 464 7390Verw:C/Argief/Landboudienste/Bemarking