laerskool kruinsig | laerskool kruinsig - nuustak...

16
Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za Geagte Ouers, So het ons dan gekom aan die einde van die akademiese jaar van 2019. Hoofleiers 2020 Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hoofleiers vir 2020. Ons is trots op julle. Hoofdogter: Carmen Toms Hoofseun: Dehan Müller Onderhoofdogters: Giselle Maritz Onderhoofseuns: Marnus Otto Keira Pienaar Shaun Nash Super 12 Gholf en Atletiek Baie geluk aan ons dogterspan wat as dogters-wenners van die Super 12 gholf toernooi uit die stryd getree het. Ons seuns-span was derde in hul afdeling. Geluk aan die atlete wat mooi presteer het tydens die atletiekbyeenkoms van 26 Oktober te Potchefstroom. Algemene jaarvergadering Tydens die ouervergadering van 24 Oktober het ons nie die voorgeskrewe kworum behaal nie. Die opvolg vergadering is gehou op Woensdag 30 Oktober om 18:30. Tydens die vergadering is die volgende besluit aangaande die skool- gelde vir 2020. Skoolgeld R1 500p/m x 11mnde: R16 500p/j Naskool R970 p/m x 11 mnde: R10 670p/j Nuwe Leerders skoolgeld vir 2020: R17 150p/j Graad R. R1 720 Halfdag x 11 mnde R18 920p/j R2 300 Voldag x 11 mnde R25 300p/j NUUSTAK 37/2019 31 Oktober- 6 November 2019

Upload: others

Post on 20-Aug-2020

46 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653 7528 e-pos : [email protected] Web-adres : www.laerskoolkruinsig.co.za

Geagte Ouers, So het ons dan gekom aan die einde van die akademiese jaar van 2019. Hoofleiers 2020 Baie geluk aan die volgende leerders wat verkies is tot hoofleiers vir 2020. Ons is trots op julle. Hoofdogter: Carmen Toms Hoofseun: Dehan Müller Onderhoofdogters: Giselle Maritz Onderhoofseuns: Marnus Otto Keira Pienaar Shaun Nash Super 12 Gholf en Atletiek Baie geluk aan ons dogterspan wat as dogters-wenners van die Super 12 gholf toernooi uit die stryd getree het. Ons seuns-span was derde in hul afdeling. Geluk aan die atlete wat mooi presteer het tydens die atletiekbyeenkoms van 26 Oktober te Potchefstroom. Algemene jaarvergadering Tydens die ouervergadering van 24 Oktober het ons nie die voorgeskrewe kworum behaal nie. Die opvolg vergadering is gehou op Woensdag 30 Oktober om 18:30. Tydens die vergadering is die volgende besluit aangaande die skool-gelde vir 2020.

Skoolgeld R1 500p/m x 11mnde: R16 500p/j Naskool R970 p/m x 11 mnde: R10 670p/j Nuwe Leerders skoolgeld vir 2020: R17 150p/j

Graad R. R1 720 Halfdag x 11 mnde R18 920p/j R2 300 Voldag x 11 mnde R25 300p/j

NUUSTAK 37/2019 31 Oktober- 6 November 2019

Page 2: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

Groete uit die Nuustakkantoor.

DR. J.H KRUGER SKOOLHOOF

Rapporte Rapporte kan op 4 Desember vanaf 07:30 tot 09:00 by die registerklasse afgehaal word. Van 09:00 tot 10:00 is rapport beskikbaar in die kantoor. Op 5 Desember kan rapporte vanaf 08:30 tot 10:00 in die kantoor afgehaal word. Rapporte wat nie teen 10:00 op die 5de Desember afgehaal is nie sal in die kluis bewaar word tot 2020. Graad 7 leerders Ons groet ons Gr 7 leerders met die wete dat die fondament wat by Laerskool Kruinsig gelê is stewig en sterk genoeg is om van hul hoërskool loopbaan ʼn sukses te maak. Sterkte met die uitdagings van die nuwe skool. Hou steeds aan ons leuse van Glo en Oorwin.

Eerste skoolweek van 2020 Skole open op Woensdag 15 Januarie 2020 om 07:25 Graad 2 – 7 leerders kom in die saal bymekaar as die klok lui. Teen 08:30 stap Gr 2 – 7 leerders na Kaleideo kerk waar die skooljaar amptelik begin word. Interhuis-atletiek vind plaas op Vrydag 17 Januarie (Velditems) en Saterdag 18 Januarie (Baanitems) Die skool sluit tot en met 14 Februarie 2020 om 13:00 vir grade 1,2 en 3. Die skool sluit tot 14 Februarie om 13:30 vir Gr 4 – 7. (Behalwe op Vrydae waar ons steeds om 13:00 sluit)

Hoop is ʼn droom wat aanhou, al word ons wakker Aristoteles -

Page 3: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

KLETSKOUSIES VERJAARSDAE

KRUINIES VERJAARSDAE

1 November

Gabby Damon

5 November

Kenzie Botha

4 November

Quané Erasmus

31 Oktober

Johann Boshoff

Sharnae Boshoff

Carmen Boshoff

1 November

Emma Potgieter

Milah Render

2 November

Leyla Opperman

Renier Maritz

Nieke Malan

Jaydon Schmidt

Aimee Venter 3 November

Rochelle McDonald

Kaylene Matthee

4 November

Sebastien De Frey

6 November

Calysta Kühn

Shaan-Dee De Lange Gr. 7Z

Page 4: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

GRAAD 6 TOETSE –WISKUNDE

Eksamen 18/11 75 Punte

Vir die betrokke oggende kan gelde by die registerpersoneellid betaal

word.

R55 ‘n pakket.

Leerders sal ‘n brief saam met uitnodiging ontvang.

(Bring asseblief alle toekennings wat u op foto afgeneem wil hê)

Gr. 1, 2, 3 PRYSUITDELINGFOTO’S

Gr. R tot Gr.6 het briewe ontvang vir deelname aan die broodjiepro-jek 2020. Indien u as huisgesin wil deel wees van die projek,

voltooi asseblief die meegaande skeurstrokie en stuur terug na u

kind se registeronderwyser.

BROODJIEPROJEK 2020

GRAAD 6 LEERDERS 2020

Leierontwikkelingskamp te. Hartbeeshoek Natuurreservaat.

Datum: 12,13 en 14 Februarie 2020

Kostes: R870 per leerder (sluit in 6

etes) en 2 nagte se verblyf asook alle opleiding.

Ons sê baie dankie aan almal wat logo-ontwerpe ingestuur het. Die pragtige ontwerpe het ons verras.

Die wen-ontwerp is ingestuur deur:

pappa van Schezellé Odendaal in Gr. 1A.

Baie dankie vir hierdie puik ontwerp!!

Ons maak dit met trots deel van ons Kruinie-beeld.

DRIKUS ODENDAAL

PRYSUITDELINGFOTO’S

Leerders wat pakket gelde betaal het en nie afgeneem is nie, kan met die Gr. 3 prysuitdeling Woensdag, 6 Nov na 10:00 afgeneem word in die personeelkamer. ‘n afkondiging sal gemaak word.

Page 5: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

BOK-VRYDAG Kom ons as Kruinies

ondersteun ons Springbok rugbyspan.

Vir die laaste keer .

.Kruinies trek Vrydag die volgende aan. - ‘n Springbok ondersteuners hemp of

- ‘n groen hemp - ‘n lang, heel denim en tekkies

Ons samel hierdie kwartaal items vir Casa Caritas in. Hulle benodig die volgende produkte: Kruideniersware: • sout, suiker, warmsjokolade, koffie, tee,

jellie, sagte bederfies- (malvalekkers, Cheese puffs/Flings), yogurt, nie-bederfbare kosse, plastieklepels, borde, bakkies.

Toiletware:

• seep, shampoo, tandepasta, waslap, handdoek, borsel, spuit

kannetjie deodorant, weggooi skeermes. Handig by jou registeronderwyseres in. Groete Die Gr.4 Personeel

GRAAD 4 LIEFDADIGHEIDSPROJEK

Page 6: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

2020 KRUINIE-LEIERS

Donderdag 31 Oktober 2020

SPURAAND

CHATOGA SPUR

2020

Page 7: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

Vergewis u asseblief van die belangrike reëlings aangaande die eksamen.

• Volgens departementele voorskrifte mag geen leerder toegelaat word om

buite die eksamenrooster vraestelle te skryf, sonder doktersertifikate nie. Ouers moet die akademiese hoof (Me. Snyman) van afwesighede in kennis stel.

• Geen leerder mag toegelaat word om vroeër huis toe te gaan nie. Ouers moet leerders self kom haal en mag nie net ‘n brief skryf nie. Leerders moet by REGISTERKLASSE deur ouers uitgeteken word, indien hulle voor 12:00 huis toe gaan. Geen leerder sal toegelaat word om op die sypaadjie vir ouers te wag nie. Geen leerder sal deur die kantoorpersoneel geroep word nie. Geen leerder kan voor 12:00 op sy eie loop of fiets ry nie.

• Register vir afwesighede word tot op Vrydag, 9 November gehou. • Graad 4-6 het studietyd op dae wat hulle nie vraestelle skryf nie.

Eksamenrooster November 2018 Datum Vak Graad Tyd

4 November Lewensvaardigheid Aardrykskunde Geskiedenis

Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6,7

08:00

5 November Skeppende Kunste Tegnologie

Gr. 4-6 Gr. 7

08:00

6 November NW & TEG Skeppende Kunste

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

7 November EBW Gr. 7 08:00

8 November Afrikaans HT Lewensoriëntering

Gr. 4-6 Gr. 7

08:00

11 November Geskiedenis Lewensvaardigheid Aardrykskunde Afrikaans

Gr. 4 Gr. 5 Gr. 6 Gr 7

08:00

12 November Natuurwetenskappe Gr. 7 08:00

13 November Aardrykskunde Geskiedenis Lewensvaardigheid

Gr. 4,7 Gr. 5 Gr. 6

08:00

15 November Engels FAL Engels FAL

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

18 November Wiskunde Wiskunde

Gr. 4-6 Gr. 7

09:00 08:00

ROOSTERTYE

07:30 – 08:00 Register

08:00 – 10:00 Eksamensessie 1

10:00 – 10:30 Pouse

10:30 – 12:00 Eksamensessie 2 / Studietyd

12:00 – 14:00 Wagklas

Op dae wat die leerders eers 09:00 begin skryf is die eerste pouse ‘n halfuur later.

HANDBOEKE

Alle handboeke moet ingehandig word op die

dag wat die betrokke vak geskryf word.

Handboeke word in-

geneem voordat vraestelle geskryf word.

GEEN vraestel sal aan ‘n leerder uitgedeel word, indien sy handboek nie

ingehandig is nie.

Handboeke wat WEG is

moet vooraf betaal word

teen R200 per handboek.

Toon kwitansie aan

registeronderwyser op

die dag waarop die

vraestel geskryf word.

November Eksamenreëlings

Page 8: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

Kruinsig se jaarboek, die

“Tjirp” geplaas.

is beskikbaar om te bestel.

Plaas asseblief die bestellings by die

registeronderwysers.

Indien u ‘n EFT betaling maak, moet

die bewys van betaling die bestelvorm

vergesel.

GEEN BESTELLING KAN GEPLAAS

WORD SONDER DIE BESTELVORM NIE.

Jaarboeke word saam met die rapporte

aan die einde van die jaar uitgedeel.

Al die sportfoto’s, klasfoto’s en

kultuurfoto’s word in die “Tjirp”

geplaas.

LAERSKOOL KRUINSIG

Geagte Ouers

Graag stel ons, ons melkysie-projek bekend!!

Elke Kruinie ontvang ‘n bestelvorm waarop ysies bestel kan word.

Kontant word by voog personeellid inbetaal saam bestelvorm.

U sal dan gekontak word om aflewering van u ysies te reël.

NB: Daar word elke maand ‘n topverkoper aangekondig in die saal wat ‘n kontantprys van R200-00 sal

ontvang.

PRYS: R120 vir ‘n gemengde pak van 24 ysies.

Hierdie watertand lekker produk is ideaal vir die warm somerweer en maak elke kind se hartjie bly!!!!

Ons sien uit na u ondersteuning soos net

die Kruinies kan!!!!!!!!

Netbalgroete

LA REINE BREEDT DR J KRUGER TOMMIE VISSER Netbalorganiseerder Skoolhoof Sporthoof

Page 9: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

• Min 1 Year admin/basic accounts experience

• Eager to learn (will receive training)

• Organised & good time management

• Works well under pressure

• Can follow through with tasks

• Creditors function

• Buying function

• Operational planning

• Proficient in Microsoft Excel

• Basic office admin – filling, phone calls & email

• Salary: Negotiable

• Own Transport & lives in East Rand Area

ACCOUNTS ASSISTANT NEEDED AT TURFTECH

Please Email CV to: [email protected]

Page 10: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653
Page 11: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653
Page 12: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653
Page 13: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653
Page 14: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653
Page 15: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

LAERSKOOL KRUINSIG Aansoek om plasing van advertensie in Jaarboek

Tipe Advertensie Merk gepaste keuse

Koste Formaat Uitleg Volkleur

Klein advertensies: Klein advertensies bestaan slegs uit bewoording.

R200

Vul asb. die strok-ie op

keersy in.

Maksimum van 60 woorde. Geen logo’s of prente

A4 Agterblad R3 500 JPEG/PDF Portret ✔

A4 Binneblad – agter R3 000 JPEG/PDF Portret ✔

A4 R2 500 JPEG/PDF Portret ✔

A5 R1 750 JPEG/PDF Landskap ✔

A6 R875 JPEG/PDF Portret ✔

Besigheidskaartjie R350 JPEG/PDF Landskap ✔

Bladsyborge Bladsyborge verskyn op ‘n strok-ie aan die onderkant van ‘n bladsy. Bladsye kan deur ouers, kinders, spanne of besighede ge-borg word.

R200 Vul asb. die strok-

ie op keersy in.

Naam en/of kontak-

besonder-hede. Met/

sonder logo

Vul in vir advertensies: A4, A5, A6 en Besigheidskaartjies

Naam van besigheid/instansie wat adverteer word.

BTW-nommer (indien van toepassing)

Telefoonnommer en naam van kontakpersoon:

e-pos adres

Besigheid of instansie se adres

Moet ‘n faktuur uitgereik word? Ja Nee

Stuur die aansoekvorm saam met die bewys van betaling saam met u kind terug skool toe vir aandag: me. Mela-nie Strydom, K18. U kan die aansoekvorm en bewys van betaling ook e-pos aan: Melanie Strydom: [email protected]

Doen betalings in die onderstaande re-kening asseblief: Laerskool Kruinsig

Absabank

Takkode: 632005

Rekeningnommer: 260492551 Verwysing: Besigheid se naam + ad-vertensie

GEEN ADVERTENSIE KAN GEPLAAS WORD INDIEN DIE AANSOEKVORM NIE INGEVUL EN INGEHANDIG IS BY ME. MELANIE STRYDOM NIE. BETALINGS KAN BY DIE KANTOOR GEMAAK

WORD INDIEN DIT VERGESEL WORD VAN ‘n AANSOEKVORM

Page 16: Laerskool Kruinsig | Laerskool Kruinsig - Nuustak 2019laerskoolkruinsig.co.za/wp-content/uploads/2019/10/...Nuustak 2019 Telefoon : (011) 972 4147/8 Faks : (011) 391 3307 / 086 653

Hierdie bladsy word SLEGS ingevul indien u ‘n KLEIN ADVERTENSIE

wil plaas of ‘n BLADSY WIL BORG.

KLEIN ADVERTENSIE

Opskrif:

Inhoud: Maksimum van 60 woorde. Geen logo of prent.

Moet ‘n faktuur uitgereik word. JA NEE

Kontakpersoon:

Kontakbesonderhede:

BLADSYBORGE

Klasfoto/spanfoto wat geborg word

Leerder se naam en klas (Indien van toepassing)

Kontaknommer van: Ouer: __________________________ Besigheid: __________________________

Voltooi: Hierdie bladsy word geborg deur _____________________________________

Moet ‘n logo geplaas word? JA NEE

Indien ‘n logo, stuur na:

Moet ‘n faktuur uitgereik word? JA NEE