kroonnuuskn 20140805

11
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Wys hul vreugde oor oorwinnings DIE eerste rugbyspan van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) het die Bloues met 52-0 geklop. Die spelers en afrigters is van links, voor: Duncan Horak, Ettiene O’Donovan, Burnett Stall en Harold Hills; middel: Drikus van Tonder, Reuben Aucamp, Francois Stemmet, Kobus Kleyn (kaptein) en Jeandré Uys; agter: Louis Steyn, Bertie Bester, TBS du Plessis (afrigter), Leon van der Westhuizen, Erik Knoetze, Rall Naudé, Jerry Erasmus (afrigter), Corné Cooper, Michiel Bosman, Eric Scriven (afrigter), JP Kalp, Tjaard du Plessis en Johan Steyn. DIE eerste hokkiespan van die Rooies het sy wedstryd op die inter teen die span van die Bloues gewen. Die spelers en afrigter is, voor: Ulriche Jordaan; van links, middel: Liza Jacobs, Carami van Schalkwyk, Louisa van Niekerk en Illizelle Brummer; agter: Christi Louw, Joke Staal, Chanté Ortman, Aléeta Schutte, Sarina Crous, Inneke Serfontein, Madaleine Erasmus (afrigter), Chanré Keyser en Ro- zanne MacDonald. Foto: Tinkie Hattingh DIE eerste seunshokkiespan van die Bloues het die Rooies se span met 3-0 geklop. Die spelers is van links, voor: Tumelo Maloka, Tshepang Khunyeli, Franco van der Walt, Niekie Kruger en Waylen van Schalkwyk; middel: Thabang Phakoe, Mohau Oliphant, Warren Bloem, Bryton Abdool en Joubert Breytenbach; agter: Human Wessels, Katleho Modiko, Moorosi Potloane, Tshepo Matshego, Mpho Masike en Thabiso Phakoe. Foto: Anné Lize Jansen van Vuuren DIE Rooies se eerste netbalspan het die span van die Bloues Vrydag met 48-13 geklop. Van links is die spelers en afrigter, voor: Lené Venter, Lientjie Strydom (kaptein), Miemie Vergottini en Juanita Kriel (afrigter); agter: Izél Cilliers, Junelda Gunter, Elca Blom, Lené van der Watt, Lenanke Slabbert, Joanna Porogo, Curine Uys en Mia van Oudtshoorn. Lees meer inter-nuus op bll. 6, 8 en 12. Foto: Tinkie Hattingh

Upload: kroonnuus

Post on 02-Apr-2016

267 views

Category:

Documents


16 download

DESCRIPTION

Kroonnuuskn 20140805

TRANSCRIPT

Page 1: Kroonnuuskn 20140805

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Wys hul vreugde oor oorwinnings

DIE eerste rugbyspan van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) het die Bloues met 52-0 geklop. Diespelers en afrigters is van links, voor: Duncan Horak, Ettiene O’Donovan, Burnett Stall en HaroldHills; middel: Drikus van Tonder, Reuben Aucamp, Francois Stemmet, Kobus Kleyn (kaptein) en JeandréUys; agter: Louis Steyn, Bertie Bester, TBS du Plessis (afrigter), Leon van derWesthuizen, Erik Knoetze,Rall Naudé, Jerry Erasmus (afrigter), Corné Cooper, Michiel Bosman, Eric Scriven (afrigter), JP Kalp,Tjaard du Plessis en Johan Steyn.

DIE eerste hokkiespan van die Rooies het sy wedstryd op die inter teen die span van die Blouesgewen. Die spelers en afrigter is, voor: Ulriche Jordaan; van links, middel: Liza Jacobs, Carami vanSchalkwyk, Louisa van Niekerk en Illizelle Brummer; agter: Christi Louw, Joke Staal, Chanté Ortman,Aléeta Schutte, Sarina Crous, Inneke Serfontein, Madaleine Erasmus (afrigter), Chanré Keyser en Ro-zanne MacDonald. Foto: Tinkie Hattingh

DIE eerste seunshokkiespan van die Bloues het die Rooies se span met 3-0 geklop. Die spelers isvan links, voor: Tumelo Maloka, Tshepang Khunyeli, Franco van der Walt, Niekie Kruger en Waylenvan Schalkwyk; middel: Thabang Phakoe, Mohau Oliphant, Warren Bloem, Bryton Abdool en JoubertBreytenbach; agter: Human Wessels, Katleho Modiko, Moorosi Potloane, Tshepo Matshego, MphoMasike en Thabiso Phakoe. Foto: Anné Lize Jansen van Vuuren

DIE Rooies se eerste netbalspan het die span van die Bloues Vrydag met 48-13 geklop. Van linksis die spelers en afrigter, voor: Lené Venter, Lientjie Strydom (kaptein), Miemie Vergottini en JuanitaKriel (afrigter); agter: Izél Cilliers, Junelda Gunter, Elca Blom, Lené van der Watt, Lenanke Slabbert,Joanna Porogo, Curine Uys en Mia van Oudtshoorn. Lees meer inter-nuus op bll. 6, 8 en 12.

Foto: Tinkie Hattingh

Page 2: Kroonnuuskn 20140805

2 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

Tharine Hurter

RESIDING in Cape Town, swimmingin the cold water of the Atlantic isnothing new to Andrew Chin, aformer pupil of the Kroonstad HighSchool. He visited the school onFriday to motivate the learners inpreparation for the annual derbyagainst the Rooies (AfrikaanseHoërskool).Chin matriculated from Bloues 28

years ago. Delivering his motivatio-nal speech to the learners on settinga goal for themselves fired them upfor the derby.Open-water swimming, especially

in icy water, is nothing new to Chin.Demonstrating the mental preparati-on involved, he climbed into an icycold bath on the stage on Friday.Assisted by William Drinkwater,headmaster of the school, more icewas added to the bath.Chin was a member of the success-

ful Patagonia Extreme Cold-WaterChallenge which was a series ofthree extreme cold-water swims atthe tip of South Africa by five SouthAfrican men: Ryan Stramrood (37),Kieron Palframan (36), Toks Viviers(47), Ram Barkai (53) and AndrewChin (41). Their efforts were nomina-ted for the 2011 World Open-WaterSwimming Performance of the Year.Stramrood, Palframan, Viviers,Barkai and Chin are all members ofthe International Ice SwimmingAssociation and were inspired byLynne Cox’s book Swimming toAntarctica. During the PatagoniaExtreme Cold Water Challenge, theysuccessfully completed three extremecold-water swims in 12 days: 2 km inthe Beagle Channel, a 2,5 kmdouble-crossing of the Strait ofMagellan (4 °C) and 2,5 km aroundCape Horn.Chin was a member of the unpre-

cedented ice swim called the An-tarctic Circle Ice Challenge by six

South African ice swimmers south ofthe Antarctic Circle at 66,5622°South: Viviers, Stramrood, Palfra-man, Barkai and Gavin Pike. Chincompleted a 1 km swim while Viviersand Pike completed an ice mile inParadise Harbour in Antarctica in

-1 ºC water among orcas, icebergsand leopard seals.“It doesn’t matter what your goal

is, as long as you achieve what youhave set out to achieve, even thoughit is not the highest goal, you aregood enough,” Chin said.

Ice swimmer fired up

WILLIAM DRINKWATER pours more ice into the ice bath in which Andrew Chin,a former pupil of the Kroonstad High School, motivated the learners of the schoolin preparation for the annual derby against the Afrikaanse Hoërskool (Rooies).

Photo: Tharine Hurter

INWONERS van Kroonheuwelin Kroonstad moet voorsieningmaak vir ’n kragonderbrekingvan 09:00 tot nagenoeg 13:00vandag.

Noodsaaklike onderhoudswerkmoet aan infrastruktuur gedoenword.Hanteer alle kragpunte as

lewendig.

Krag onderbreek

DIE K9-eenheid inKroonstad is Donder-dag met ’n eerbewysvir toegewyde diensaan die polisiediensbeloon. Die eenheidhet altesaam 235 in-hegtenisnemings indie eerste kwartaalvan die 2014-’15-jaartermyn gemaak.Met die eerbewys isvan links ao. Marinavan Rensburg metShogun, ’n spring-stofhond, kapt. BrettEngland (bevelvoer-der: patrollie en spe-sialishonde) en konst.Neels de Jager metAchilles, ’n patrollie-hond. Afwesig: lt.kol.Kgaelebale Mngome-zulu (eenheidsbevel-voerder) en kapt. PietTumahole (operasio-nele bevelvoerder).

Foto: Tharine Hurter

Page 3: Kroonnuuskn 20140805

KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 3

Tharine Hurter

KIESERS van Wyk 17 inKroonstad moet weer opWoensdag 13 Augustus hulkruisies by ’n wykskandi-daat van hul keuse by dieonderskeie stempunte trek.

Nadat Mariette Pittaway,voormalige koukusleier enwyksraadslid, ná dieverkiesing in Mei vanjaarin die Vrystaatse wetgewerdien, het dié amp vakantgeraak.

Die stempunte sal op diekiesdag van 07:00 tot 21:00oop wees.

Geregistreerde kieserskan by die Kroon- PrimêreSkool, die munisipale parkin Robbstraat en die NotreDame-klooster hul kruisiestrek.

Die wyk strek oor ondermeer Elandia, Suidrand,Wilgenhof, Panorama,Uitsig, Jordania en Tuinhof.

Indien inwoners nie sekeris of hulle kan stem nie,kan hulle ’n SMS met hulID-nommer na 32810 stuur.Elke SMS kos R1.

Kiesers kan ook op dieOnafhanklike Verkiesings-kommissie (OVK) bywww.elections.org.za onder“voter registration status”nagaan of hul naam op diekiesersrol verskyn.

Drie partye, die ANC, DAen VF+, het kandidate virdie tussenverkiesingwaarvoor kiesers kan stem.

Aansoeke vir spesialestemme se registrasie hetVrydag gesluit.

Wyk 17stem DIE hoofwegpatrollie van die polisie in Kroon-

stad het die kwartaallikse trofee as die besteoperasionele eenheid in die Vrystaat ont-vang. Die eerbewys is Donderdag by die Ha-Cienda-hotel in Kroonstad deur die LUR virpolisie, paaie en vervoer, Butana Komphela,oorhandig.Dié eenheid doendiens opdieN1-hoofweg en het verskeie inhegtenisnemings,onder meer vir moord, diefstal van voertuie,besit van gesteelde goedere en diamante,asook dwelms, in dié kwartaal gedoen. ’nDronk bestuurder word ook maklik deur dieeenheid aangekeer. Van links is, voor: ao.Ernst Eloff en konst. Elliot Ntuka; agter: ao.Dan Koen, konst. Koos Malebo, ao. Sam Mo-sala, konst. JohnnyMokhunoane, sers. MoetiRakaki, ao. Tutu Mafika, kapt. Herman Hat-tingh (waarnemende bevelvoerder: sigbarepolisiëring) en ao. Christi McNeill. Afwesig:konst. Modisenyane Morake.

Foto: Tharine Hurter

Ontvang trofee

Tharine Hurter

PENSIOENTREKKERS vanTransnet (ou Spoorweë) kanwaarskynlik nou nagenoegR86 miljard teen die regering enteen Transnet eis. Dit is diegrootste regs-eis nog in Suid-Afri-ka.

Dít kom nadat die Noord-Gau-tengse hooggeregshof Donderdagin die guns van die pensioentrek-kers beslis het dat hulle wel as ’ngroep teen Transnet en dieregering kan eis.

Adv. Anton Alberts, VF+-parlementêre woordvoerder virvervoer, het in ’n nuusverklaringsy positiwiteit oor die geslaagdeuitspraak uitgespreek.

Die klas-aksie sal pensioentrek-kers van Transnet en die destyd-se Suid-Afrikaanse Spoorweë enHawens (SAS&H) niks kos nie.

Die finansiële state van Trans-net is deur aktuarisse ondersoeken dit blyk altesaam R85 miljardis nie aan pensioentrekkersuitbetaal nie.

Alle pensioentrekkers vanTransnet is outomaties ingesluitby die klas-aksie en net diegenewat aandui dat hulle nie deel vandie klas-aksie wil wees nie, saluitgesluit word.

In die geslaagde uitspraak kanpensioentrekkers steeds die kanskry om hul besonderhede vir dieklas-aksie te verskaf as hulle ditnie reeds gedoen het nie.

Pensioene het nie tred metinflasie gehou nie en slegs ’n2%-verhoging is jaarliks ontvang.

Die klas-aksie is met van diebeste regslui in Suid-Afrikaaangevoer.

Die prokureur is WynandaCoetzee van die regsfirma Geyser

& Coetzee. Die advokate is adv.Jaap Cilliers (SC) en adv. LeonKellerman.

Die nuwe en ou regering hetgefouteer met pensioentrekkers segeld.

Die destydse SAS&H is van ’nstaatsdiensdepartement na ’nmaatskappy omgeskakel.

In ’n aktuariële verslag watopgestel is, blyk dit R7 miljardvan pensioenlede se geld is deur’n politieke besluit en die minis-ter van finansies nie in die fondsbetaal nie.

In die tyd toe Maria Ramos in2000-’01 aan die stuur vanTransnet was, is pakkette aanwerknemers uitbetaal en metander bates vervang. In dié tyd isdie Victoria & Alfred-waterfront,wat na regte glo aan die pen-sioentrekkers behoort, verkoop.

“Die gevolg van die hofsaak is

dat ’n krediet-degraderingTransnet en die regering nouwaarskynlik in die gesig staarwat effektief Transnet se uitbrei-dingsplanne in die wiele kan ry,omdat hy baie moeilik enigelening sal kan aangaan.

“Die enigste manier hoeTransnet van die swaard oor sykop ontslae kan raak, is om sogou moontlik die saak met diepensioentrekkers te skik.

“Die proses vorentoe is nou datdaar in talle hoofstroomkoeranteadvertensies geplaas gaan wordom die publiek bewus te maakvan die klas-aksie en om diegenewat nie daarvan deel wil weesnie, die geleentheid te bied omuit te teken. Daarna word dievolgende hofdatum vasgestel.

“Ons is hoopvol dat die volgen-de saak vanjaar nog kan plaas-vind,” sê Alberts.

Goeie nuus vir Transnet-bejaardes

Page 4: Kroonnuuskn 20140805

4 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

REGSTELLING: Verledeweek se Kroonnuus is ’n berigoor die Heuningspruit-polisie-kantoor op bl. 3 geplaas.’nFout is begaandeurnadie

plaaspatrollies en landelikebeveiliging, wat deur PS-seku-riteit gehanteer word, as Vry-staat- LandelikeBeveiliging teverwys. PS-sekuriteit en Vry-staat- Landelike Beveiliginghet geen verbintenis nie.Kroonnuus vra om versko-

ning vir die fout.

HELENA SCHEEPERS, Kroon-stad:

’n OU manshorlosie word vir jaregebêre.Ek, ’n sentimentele opgaarder

van beroep, besluit om die horlosienog een kans te gee.Batterysuur het gelek en baie

skade aan die horlosie aangerig.So gaan ek na ’n juwelierswinkel

in Kroonstad en vra of daar noghoop is op herstel van die horlosie.

’n Jong man, Anthony van Nie-kerk, ’n leerling vir wie ekskoolgehou het, sê dat hy sal kyken my laat weet.Ná ’n week is ek daar. Hy vertel

dat hy die horlosie met sorgversien het en met ’n trotse glimlaggee hy die werkende horlosie virmy.Ek is effens bang: Wat gaan dit

kos? Hy antwoord met ’n trotseglimlag op sy gesig: Dit is gratis.Dit was sy heel eerste versiening

as nuwe vakman en beslis geslaag.Baie dankie aan Anthony en

Watts-juweliers. Jul diens is puiken my hart klop soos die horlosie.

Dankbaar vir gratis herstel van horlosie

Kattekwaadskaad weekNÁ ’n opwindende interweek kansake seker nou weer na normaalterugkeer.Wanneer twee skole met gees-

drif aan so ’n groot sportgebeur-tenis deelneem, kan inwoners seharte warm klop.Talent tot die mag tien is op

die interweek op die sportveldeen -bane aanskou.Hartlik geluk aan elke span

wat met hart en siel hul bes virhul skool op die bane gedoenhet.Volgens die uitslae het die

Rooies die botoon op die inter-week gevoer, maar dit was ’nriem onder die hart om die ratsehokkiespelers van die Bloues inaksie te sien.Die interweek het egter ’n

onaangename nadraai gehad.Venynigheid, toegang tot

motors en stoutigheid maak vanjong, voorbeeldige kinders somsbaie stout kinders.Om te dink ’n mens se kind is

onskuldig op ’n skoolgeleentheiden dan later ’n oproep van dieskool te kry dat jy as ouer

by die skool moet wees, wantdaar is kattekwaad gepleeg, ruk’n mens dadelik uit jou saligeslaap.Vingers word gewys na leerlin-

ge wat ná ’n jaagtog in Venters-burg vasgetrek is.Dit is alles nou reggestel en die

skuldiges het hul straf gekry;sommer by die skool én by dieouers.Daar was egter diegene wat ná

die voorval steeds met verfbal-gewere en -balletjies die dorp ophorings geneem het.Dit bly die keuse van die

mense wie se huise in diespervuur van die interpret wasof hulle ’n klag by die polisie wilindien.Gaan Inter 2015 wel ná die

nadraai plaasvind? Is die kompe-tisie wel gesond en kan onnodigekonflik en skolehaat nie dalk metdie afskaffing van die interweekvolgende jaar uitgeskakel wordnie?Wat dink Kroonnuus se lesers?

) Lewer kommentaar hieroor bywww.kroonnuus.co.za.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

ELKE meisie leerkoek bak deurdie gewildeMarmite-koek virgaste voor teberei.

Bestanddele:250 ml suiker375 ml koekmeel-

blom10 ml bakpoeier250 ml melk2 eiers90 ml margarien125 ml margarienMarmite en kaas vir bo-oor

strooi

Metode:Verroom margarien en suiker.Klop eier en melk en voeg

roommengsel by.Sif meel en bakpoeier en voeg

roommengsel by.Bak 30 minute teen 180 °C.Sodra die koek uit die oond

gehaal word, gooi die 125 ml

margarien oor,smeer Marmiteoor en rasperfyn kaas oor diekoek.

Kuku tse Marmite250 ml twekere375 ml flouru10 ml bakpoeiri250 ml lebese2 mahe90 ml margarene125 ml margareneMarmite le kase.

Mokgwa:Kopanya tswekere le margarene

ofehle.Tshela mahe le lebese ka hara

motswako.Sefa flouru le bakpoeiri, tshela

ka hara. Kaponaya hantle.Baka ka onto 180 °C metsotso

30. Ntsha ka onto, entse e thesa.Tshela margarene hodimo.Sthasa Marmite hodimo,

raspilweng kase hodimo.

Marmite-koekmaklik, lekker

DIE Rotary-klub van Viljoens-kroon het op Dinsdag 29 Julietydens sy vergadering ’n tjek vanR160 000 aan die Viljoenskroon-jeugsorgsentrum by dié sentrumoorhandig.Volgens Jaap Steyn, die

klubpresident, is die geld deurmiddel van twee groot projekteingesamel wat die klub vanjaaraangepak het.Die eerste was ’n gholfdag en

dan ’n suksesvolle melodrama

wat in Mei plaasgevind het.Volgens Steyn het die gemeen-

skap en besighede van Viljoens-kroon hul hart en beursiebehoorlik oopgemaak om dieklub se projekte vanjaar teondersteun.Babsie Lessing is die voorsitter

van die jeugsorgsentrum sekinderdienskomitee en sy het dietjek saam met die twee huisouers,Eddie en Patsy Stafford, inontvangs geneem.

Volgens Lessing sal die geldaangewend word om ’n nuwevoertuig vir die sentrum te koop.Die Rotary-klub van Viljoens-

kroon bestaan uit 31 lede wataktief in die gemeenskap betrok-ke is.Dié lede leef elkeen Rotary-in-

ternasionaal se leuse Diens bo eiebelang uit deur daadwerklik opverskillende gebiede deur middelvan hul ondervinding ’n verskilte maak.

Rotary reik uitBABSIE LESSING van die Viljoenskroon-jeugsorgsentrum neem ’n tjek van R160 000 van die Rotary-klub van Vil-joenskroon in ontvangs. Dié klub het die geld die afgelope jaar tydens twee groot projekte ingesamel. Van linksis Lynette Nel (klubpresident 2013-’14), Lessing van die Viljoenskroon-jeugsorgsentrum, Patsy en Eddie Stafford(huisouers) en Jaap Steyn (klubpresident 2014-’15). Foto: Verskaf

www.kroonnuus.co.za

Tharine Hurter

DIE laaste vlug van die swartmakoue teen die skemerlig, kalme-rend soos die sterre aan diehemellug. Die swart nag sus diemoeë wêreld en bring slapenskusaan almal wat ’n daglig nooit konrus.Dié frase kom uit een van wyle

Essie Esterhuyze se gedigte. Hy isWoensdag in die Netcare-Kroon-hospitaal ná ’n lang siekte oorlede.Dié stapper en natuurliefhebber

het elke krans en stroom van dieDrakensberg, Sederberg, Maluti’sen Suid-Vrystaat verken. Hy hetspore as lewenslange erelid van dieBergklub van Suid-Afrika (afdelingVrystaat) in die berge gelaat.Sy seun Pieter sê sy pa het nie

net in die distrik Kroonstad geboernie, maar was ook ’n pionierbe-sproeiingsboer in KwaZulu-Natal.Sy liefde vir die natuur en veral

die bewaring van die oorbietjiebok,wat op die rooi lys vir bedreigdespesies is, sal altyd onthou word,sê Pieter. Hy het ook ’n grootbydrae gelewer dat dié boksoort opdie rooidatalys van bedreigdespesies geplaas is. Essie het meeras 36 jaar as stapleier, streekver-

teenwoordiger, as lid en bestuurs-lid opgetree.Sy aandeel in die bewaring van

die Inkandu-bos in ’n wildreservaatin die Drakensberg word hoogaangeslaan. Dit is egter nie net diebergklub wat hom vereer nie. Hywas ook ’n erebeampte van dievoormalige Natalse Parkeraad enhet ’n sertifikaat van erelidmaat-

skap van die Kroon-voetslaanklubwat in 1995 aan hom toegeken is.Op ’n “jeugdige” 67 jaar het hy

die tweede keer Kilimandjarogeklim. Ander bestemmings wat hyte voet aangedurf het, is diegrootste staproetes in Suid-Afrika,Swaziland, die Okavango, Botswa-na, die Alpe in Switserland, BlueWonders in Australië, die Okavan-go-delta en die niemandslandtussen Namibië en Botswana enKnock Marie in Ierland.Die drie projekte wat hy vir

bewaring geïdentifiseer het en deurdie destydse Kaapse onderwysde-partement in die onderwyssillabusvervat is, is ’n veer in sy hoed.Vir sy aandeel tot natuuropvoe-

ding is hy ook met lewenslangeerelidmaatskap van die Outenikwa-beweging bekroon.“Hy het elke week tussen

Kroonstad en KwaZulu-Natalgereis. Hy was reguit en iemandmet ’n sterk wil en deursettings-vermoë,” sê Pieter.’n Begrafnisdiens is gister uit die

NG Moederkerk in Kroonstadgehou. Esterhuyze word deur syseuns, André en Pieter, seskleinkinders en een agterkleinkindoorleef.

Leier in natuurbewaring sterf

WYLE ESSIE ESTERHUYZE

CHRISTO FOURIE, Kroonstad:

AAN die vrou met die vriende-likste glimlag.Baie geluk met jul praguitgawe

hierdie week oor die inter inKroonstad.Dit is goed en aangenaam om

die advertensies en boodskappevan die betrokke skoolhoofde enspankapteins te lees.Dit laat die hart lekker warm

klop.

Uitgawe puik

Page 5: Kroonnuuskn 20140805

KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 5

Rules with complete offer availableat goldfieldscasino.co.za

Tickets will be available at the Customer Service Desk.

30August [ R120pp]

Black CardholdersR100 (Max 2)

Platinum CardholdersR110 (Max 2)

Page 6: Kroonnuuskn 20140805

6 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

FOKUSOP ROOIES

DIE waarde van ’n mens se oorwinningword bepaal deur die waardigheid van syteenstander.

Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad(Rooiskool) is ná die naweek dankbaar virbaie, maar veral dat ons ’n waardigeteenstander in die Blouskool gehad het endat Kroonstad die inter in ’n goeie gees laatplaasvind het.

In die eerste plek gaan ’n mens se dankaan ons Hemelse Vader vir die bewaring,genade en seën wat ons so onverdiendontvang. Elke dag, maar veral in die tyd.

Een van die skool se leerlinge, WanaVosloo, se toestand is stabiel maar kritieknadat sy Vrydag ná ’n motorfietsongeluk indie hospitaal in Bloemfontein opgeneem is.Dat haar toestand stabiel is, vervul ’n mensmet ’n diepe dankbaarheid. Nie net dat syleef nie, maar ook vir al die voorregte engeleenthede wat ons ander het en op dieinter kon beleef het. Aan God kom al dieeer toe.

Ons is al ons onderwysers en afrigtersdank verskuldig vir al hul moeite entoewyding om ons kinders se talente teontwikkel.

Baie van ons afrigters is ouers wat baievan hul tyd en energie daaraan afstaan omons personeellede te help om al ons spanneaf te rig en toe te sien dat hulle voorbereidop die veld stap.

Aan ons kinders: Julle is ysters. Julle is’n goeie voorbeeld van toewyding indeelname.

Die afgelope naweek was weer ’n hoen-dervelervaring. Ek kan nie help om trots tewees op elke Rooie – of dit nou ’n leerling,personeellid, ouer, oudleerling of ondersteu-ner is – nie. Dit is nog altyd ’n voorreg omdeel van so ’n besonderse skool te wees.

Terwyl Napoleon op ’n dag voor ’n groot

slag na sy manskappe gekyk het, het hygesê: “As ek na die harte van my manskap-pe kyk, is dit vir my onmoontlik om hoopte verloor. Vanweë die lig in hul oë het ekmoed vir vandag en hul dapperheid sal onsbeloon – of ons vandag wen of sterf”.

Mag die Rooiskool van krag tot krag gaanjuis oor die mense wat deur God se genadein hom vergader is.

Waardigheidwenner op inter

ANTON JANSE VAN RENSBURG, skoolhoofvan die Afrikaanse Hoërskool (Rooies).

Foto: Tinkie Hattingh

OUDLEERLINGE vandie Hoërskool Kroon-stad (Bloues) en dieAfrikaanse Hoërskool(Rooies) het mekaarVrydagaand op dieRooies serugbyveld in’n rugbywedstryd diestryd aangesê.

Die Bloues het metdie jonger manne inhul span die Rooies seouer manne ore aan-gesit en die wedstrydmet 24-7 gewen.

Besoek www.kroon-nuus.co.za vir lekkeraksiefoto’s van diéwedstryd.

Oues‘tekkel’noglekker

INDIEN jy nie die in-ter die week kon by-woon nie, besoek ge-rus www.kroon-nuus.co.za ofKroonnuus se Face-book-blad om diemooi aksiefoto’s vandie rugby, hokkie,optogte en netbal tesien.

Talle fotograwe hethul bydraes aanKroonnuus gestuur.

Kyk nafoto’s

Page 7: Kroonnuuskn 20140805

KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 7

DIE konsert met Ar-no Jordaan, die ge-wilde Suid-Afrikaan-se sanger, wat vir 27Augustus in Kroon-stad geskeduleer is,is tot 31 Oktober uit-gestel.Die konsert vind in

die Kroonstad-skou-burg plaas.Dié uitstel is ge-

noodsaak omdat ’npremière van ’n fliekwaarin Arno ’n hoof-rol vertolk, op dié da-tum in Kaapstad salplaasvind.

Arno sekonsertuitgestel

EiendommeEiendommeEiendomme

Page 8: Kroonnuuskn 20140805

8 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

T&M/0053/02/ADS24 Copyright © 2014

bandeR485155/70 TR 13

vanaf

R627195/50 VR 15vanaf

R529175/70 TR 13vanaf

R699195/65 VR 15vanaf

R599175/65 TR 14vanaf

R999205/55WR16vanaf

R699205/40WR 17vanaf

R999225/45WR 17vanaf

R549185/60HR14vanaf

R2195265/65 TR 17vanaf

4x4KRY DIT OP KREDIET. DOEN NAVRAAG INDIEWINKEL OF DOENAANLYNAANSOEK

NCRCP 5664

gratisop bande, remme,

skokbrekers &batterye

• terme & voorwaardes geld • band pryse per eenheid gekwoteer• band pryse sluit btw en montering in maar sluit balansering uit

• foute en weglatings uitgesluit • pryse geldig tot 30 augustus 2014• pryse vir kontant of kredietkaart aankope tensy anders vermeld

terwyl voorraad hou

ons aanvaar RCSRCS is ‘n Geregistreerde Krediet en FinansiëleDiens Verskaffer. NCRCP 38. FSP 44481

www.tyresandmore.com

12% af12% afalle ATLASBXTM &Duracell batteryeDuracell batterye

vanaf die voorgestelde handelsprys

50% af opafslag op enige gemonteerde

prys van alle skokbrekers

skokbrekers

veiligheidsinspeksie

TYRES & MORE™ stores:VS • sasolburg: 016 973-2541 • kroonstad: 056 212-8484

OPENING SOON:KZN • mt edgecombe • pinetown

GP • alberton: 011 907-9275 • boksburg: 011 917-1620• bruma: 011 622-4741 • edenvale: 011 609-1323

• randpark ridge: 011 794-4677 • silverton: 012 804-6013• woodmead: 011 802-0304 KZN • ballito: 032 586-3246

• durban embankment: 031 301-1013 • himeville: 033 702-1356WK • tygervallei: 021 910-1009

SYNC

12535

KFC Kroonstad (Cnr. Reitz & Buitekant Street) 056 212 8216

INTERPRET

In strydom balgewikkel

DIE hokkiespelersvan die Rooies enBloues het hul hartVrydag op die inter-week uitgespeel. Hieris Jossie Steyn (Blou-es) en Carami vanSchalkwyk (Rooies)in aksie.

Foto: Tinkie Hattingh

DIE Rooies het vanjaar ’n Skotse tema in hul optog gebruik. Die Bloemfonteinse Skotse orkeshet luister aan die geleentheid verleen. Foto’s: Tharine Hurter

DIE Bloues se optog net voor die hoofwedstryde het nie teleurgestel nie. Hulle het beslis hulnaam in hoofletters geskryf.

Wen pryseIS dit jy op dié foto? Neem die uitgawe vanKroonnuus na Eerste Nasionale Bank(ENB) op die hoek van Brand- en Cross-straat en eis jou prys op. Deur die tatoeëer-merk op jou gesig te plaas in die ClassicClashes wen jy ’n prys met die komplimentevan ENB. Foto’s: Tharine Hurter

HERKEN jy jouself op dié foto? Gaan maak’n draai by Eerste Nasionale Bank (ENB) inKroonstad en eis jou prys op.

FNB CLASSIC CLASHES: Die mooie mei-sie vertoon die tatoeëermerk alte pragtig enwen ’n prys met die komplimente van ENB.

NEEM die uitgawevan Kroonnuus naEerste NasionaleBank en eis jouprys op. Dít netomdat jy ’n ClassicClashes-tatoeëer-merk op die inter-week op jou gesigvertoon het.

Foto: Tinkie Hattingh

Page 9: Kroonnuuskn 20140805

10 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

T: 056 E: [email protected]: 056 215 1700 •212 3171/2 -www.kroonnuus.co.za

Geklassifiseerdwww.olx.co.za

Waar kopers en verkopers

mekaar ontmoet

eksklusief aanlyn by

OM TE ADVERTEER SKAKEL

SOEK, KOOP, VERKOOP VIR ALLE GEKLASSIFISEERDE ADVERTENSIES

PERSOONLIKE

DIENSTE

SPYSENIERING

& LOKALE

1401

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, spyseniering,dekor, tafels, stoele,stoeloortreksels,

kandelare, 'underplates',breekware, tafeldoeke,rooitapyt. Doen ookKinderpartytjies -Skakel 079 515 8814

HOUSE OF DÉCORHillstraat 20 Hill Street

Nuwe adres!Oorkant Paint Shop

Verhuring vandècor vir alle funksiesSkakel 082 554 5852 of

056 212 2517

KINDERVERMAAK

1405

SPRINGKASTELETE HUUR

Nuwe voorraad ingekry.Skakel 076 530 8447

FINANSIEEL

1420

A " BLACKLISTED""ITC" "DEPREWIEV"WE CAN HELP. We

finance you. Cars, Bakkies,D/Cubs available. 076 3099909 or 076 752 7446.email: martie.benecke

@gmail.com

GESONDHEID &

SKOONHEID

1430

NAILS 4 U084 471 9208

Tips met gel - R 130Akriel - R 130

OPLEIDING &

OPVOEDING

1480

TE KOOP

BOUMATERIAAL

1610

KLEIBAKSTENEIS BETER -

BERTS BRICKS(Potchefstroom)Kleipleisterstene,Kleisierstene,

Kleiplaveiselstene,Sement maxi stene,Sementpleisterstene,Sementplaveiselstene,Minimum vragte geld inKroonstad en omgewing

018 292 1615www.bertsbricks.co.za

ALLERLEI

1655

RV PAND WINKELKoop & verkoop vanmeubels. Pand van

goedere - 40 Brandstraat056 215 1932073 771 0338

VALSRIVIER HENGELVerkoop van hengelgeryHoeke, Sinkers, VisstokkeGrondvoer, Katrolle ens.

40 Brandstraat

ALGEMENE &

HUISDIENSTE

TUIN &

BESPROEIING

1825

GESIFTE BEESMISSPESIAAL VOORBEREIvir u beddings en grasperk.Onkruidvry, skoon. Lewergratis af. R 50 vir 80kgJohan 082 294 7542

INSTANT LAWN/KIKUYU-KITSGRAS:

Middenspruit-kitsgrasplaas, 10 kmbuite Kroonstad opViljoenskroon-pad.Gras gelaai op plaas:

R10 per rolR12 per rol afgelewer

in Kroonstad.Louwna 083 285 1065

VRUGBARE ROOITUINGROND:

Afgelewer per kubiekemeter/5-kubieke meter-vragte ook beskikbaar.Kompos per 60-d/m-sak.

Uitstekend virgrasdeklaag.

Louwna 083 285 1065

ALLERLEI

1845

LEKKENDE DAK?Skakel die spesialis-waterdigter. Gratis

kwotasie. Meer as 22 jaarondervinding. 10 jaar-

waarborg. Skakel LutherCronje 082 891 4052

BRIDGE ELEKTRIESInstalleer/ Herstelvan krag-punte.

Bedrading-Sertifikateasook waterpype, geysers,plafonne. Ons werk vir alle

versekerings-firmas056 215 1932073 771 0338

C & S CONSTRUCTIONFor all your

steelwork, plumbing,renovations, ceilings,dry walling, roof repair.Contact : Charles Taljaard

082 555 9438056 215 1338

GBK CONSTRUCTIONBouwerk, Teëlwerk,

Houtvloere, Plaveisel,Gideon Koertze072 333 9693

KALAHARI PLUMBING& DELIVERY SERVICE24 HRS AVAILABLEQuick and good service

083 8090 283072 741 3318

KINGS BLINDS:Alle tipes blinders -

ook was-en herstelwerk

Skakel 082 783 1396.

NITRAM SERVICESPlumbing, Building,Tiling & Steelwork -

Sprinkler systems & Parts24 Hours

Contact 071 436 8779

TAXIDIENSTE:Vir u en u pakkies.

Bel net 20 min voor die tydSkakel

076 215 2914

VERFWERK

1872

GBK CONSTRUCTION* Verf

* Seël van dakkeSkakel

Gideon 072 3339 693

VERVOER &

BERGING

1870

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enigeiets uit erwe ens. 083 4945877 Faks 056-212 1322

BOME

1871

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' en verwydervan bome.

Kaggelhout te koop.

VOLWASSENES

PRIVAAT

2015

EIENDOMME

SAKEPERSELE

3215

PERSEEL TE HUURBY TAXI RANK

Skakel082 908 9555.

PERSELE TE HUUR:Skakel

082 908 9555.

PLASE TE

HUUR

3247

400 HEKTAAR PLAASTE HUUR

± 300 Hektaar landeSkakel 082 772 5775

WOONSTELLE

TE HUUR

3250

2-SLAAPKAMERWOONSTEL beskikbaar.Netjies en sonnig. Veilig

omhein. Braaiplek.Dubbel toesluit motorhuis

R 2 500 pm. Depositobetaalbaar. Water

ingesluit. Plesseymeter.Geen honde asb.Skakel Marietjie082 337 3102R 2 700 pm

Deposito betaalbaar.Plesseymeter.Water ingesluit.

HILTON COURT FLATSFor rent/ to let -

1 Bedr, kitchen & loungeRent R 2 220 pmCall 056 212 2465

ROOMS AND FLATSTO LET.Contact

082 908 9555.

Ruim, 2 slaapkamerwoonstel, veilige areamet ander huisies,

elektriese hek en heining.Plesseymeter, gratis skoondrink water. Onder netparkering. Geen honde.Onmiddelik beskikbaar.

Kraalkop Hoewe.Pragtige visvang plekby rivier. R 2 000 pmTel: 073 146 2819/

082 786 8011

TE HUUR

3205

"Warehouse"1200 v/m

R 12 000,00 pmEerste twee maande

is gratisSkakel 083 635 3372

HUISE TE KOOP

3275

HOUSE FOR SALEMalherbe street 9A3 Bedrooms and3 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

HOUSE FOR SALEPanorama, 3 Fleckstreet.House is in good condition

and is very neat.3 Bedrooms and2 Bathrooms.

Contact 082 908 9555

SENTRAAL - 3 Slpk,2 Badk, Toesluit motorh,Omhein. Solar geyser.Beskikbaar vanaf 1 AugR 365 000 - 082 416 1618

HUISE TE HUUR

3270

HUIS TE HUURFleckstraat 3, Panorama

Skakel082 908 9555

BETREKKINGS

3600

BETREKKINGS

GESOEK

3670

BEKWAMEBOEKHOUDSTER SOEKWERK - Kan alles doentot finale proefbalans

asook salarisse,BTW, "eFiling"

Skakel 072 475 8569

BETROUBARE EERLIKEHUISWERKER SOEKWERK Goeie verwysings,Vir 3 dae 076 533 6428 of083 239 8093 (verwysing)

A LADY NEEDS ANYKIND of Domestic workfrom Monday to Friday.

Good referencesContact 078 740 8908

A YOUNG MAN ISLOOKING FOR ANYKIND OF WORK

Gardening/Domestic etc...Contact 083 942 5703

ALGEMEEN

3680

GEKWALIFISEERDEELEKTRISIËN

• Min 5 jaar ondervinding• Salaris: OhbBLOKMAN /SLAGHUIS-BESTUURDER

• Salaris :R10 000 – R12 000

[email protected]

JUKSKEIPARKVAKANSIE OORDKROONSTAD

Vakature bestaan vir 'nOntvangs/

Administratiewe klerkVereistes:

Min kwalifikasie Graad 12Sterk kommunikasie

vaardighedeKliënt-en bemarking

oriënteerdRekenaarvaardig o.ainternet betalings,korrespondensie en

rekeningeAfrikaans en Engels

magtigVerantwoordelikhede:KantooradministrasieOntvangs beman

Besprekings hanteerBoekhou stelsel

Kennis van jukskei sal asaanbeveling dien, maar isnie vereiste nie. CV kan

gestuur word [email protected]

gefaks word na056 215 1505 of

ingehandig word byOntvangskantoorJukskeipark.

Sluitingsdatum:13 Augustus 2014Indien u nie binne7 werksdae na die

sluitingsdatum gekontakis nie, was u aansoek nie

suksesvol nie.

Lutea Parfuum -Is jy ‘n

selfgemotiveerdebemarker en

Parfuum jou passie!!Nou is jou geleentheid om

deel te word van ‘n“multi million dollar”

Bedryf! Skakel Madri ofsms jou e-pos adres na

083 655 0445

MEISIES BENODIGby klub,

as kroegpersoneelGratis verblyf

Salaris tot R 8 500084 363 9399 -

BFN

REKENMEESTERSPRAKTYK verlang diedienste van Data invoer

klerk. Kennis van Pastel enExcel sal voorkeur genietGraad 12 met Wiskunde/

Rekeningkunde.Faks CV na 086 628 0256.

Salaris R 3 500 pm

BOEDELS:

KREDITEURE EN

DEBITEURE4201

BOEDEL WYLEMA MOTSITSIBOEDELNOMMER:3533/2010

KENNISGEWING

In die boedel van wyle:MOTSHEOA ALINA MOTSITSIIdentiteitsnommer:461004 0509 087En wie oorlede is op:2008/02/02Boedelnommer: 3533/2010

KREDITEURE en DEBITEURE inbogenoemde boedel wordhiermee aangesê om binne 'ntydperk van DERTIG (30) DAEvanaf datum van publikasiehiervan hul eise teen dieboedel in te stel en hul skuldeaan die boedel te betaal.

ZANEL VENTERq.q EksekuteurP/A: SADLER INGELYFMarkstraat 23A, KroonstadPosbus 2483, KroonstadTel: 056 213 4376Faks: 086 545 2533Verw:ZP VENTER/ak/V00111

BOEDELS:

LIKWIDASIE EN

DISTRIBUSIE4205

BOEDEL WYLE:W THERONBOEDELNOMMER:4337/2013

IN DIE BOEDEL VAN WYLEWERNÉ THERON,IDENTITEITSNOMMER:810730 5011 087WOONAGTIG TEBRITSSTRAAT 2, KROONSTADBOEDELNOMMER: 4337/2013

Kennis geskied hiermee datdie Eerste-en FinaleLikwidasie-en Distribusierekening in bogemelde boedelter insae sal lê vir 'n periodevan een en twintig dae,gereken vanaf 5 AUGUSTUS2014 ten kantore van dieMeester van dieHooggeregshof teBloemfontein en die Landdroste Kroonstad.

WJ BOTHAProkureur vir EksekuteurDu Randt & LouwPosbus 26KROONSTAD

GEREGTELIKE

VEILING

4501

YIELD WTP (EDMS) BPK/LONEL BOERDERYSAAKNOMMER:FS/KRD/RC 299/13_KENNISGEWING VANGEREGTELIKE VERKOPING

In die Landdroshof vir diestreek van Kroonstad gehoute Kroonstad.In die saak no:FS/KRD/RC 299/13tussen:

YIELD WTP (PTY) LTDEksekusieskuldeiser

en

LONEL BOERDERYIdentiteitsnommer onbekend

Eksekusieskuldenaar

Ingevolge 'n Vonnis gelewer op8ste dag van Augustus 2013,in die Kroonstad Landdroshofen 'n Lasbrief van Eksekusiedaarna uitgereik, word diegoedere hieronder beskryf ineksekusie verkoop teBaljukantoor, Murraystraat,Kroonstad op 4de dag vanSeptember 2014 om 09:30, aandie hoogste bieër:

GOEDERE:

1 GROOT ROOI 4 WIEL"TRAILER"GROOT WIT SLEEPWA(8 WIEL BGK 610 FS)NISSAN CM15 TROKCGL 3127 FSROOMKLEURIGE "TRAILER"4 WIEL (DZB 851 FS)

GEDATEER te Kroonstad op25 Julie 2014

BC VAN ROOYENGrimbeek, van Rooyen &VennotePresidentstraat 42,Kroonstad, 9499Posbus 42, Kroonstad,9500Telnr: 056 212 5198Faksnr: 056 213 2548Docex 4, KroonstadVerw: Z03351/BC VAN ROOYEN/EJ/EJ

Adres vanEksekusieskuldenaar:Mnr LONEL BOERDERYvan PLAAS SMALDEEL,KROONSTAD

Die gebruik van die letter

, leestekens soos

of of die gebruik van

syfers met die doel om dieadvertensie na die bopuntvan die klassifikasie-lys teskuif, is streng verbode.

"A" "!"

"*"

SMALLS NOTICE

AANDAGALLE

ADVERTEERDERS

Page 10: Kroonnuuskn 20140805

KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014 11

SKOLENUUS

DIE Afrikaanse Hoërskool (Rooies) se VCSV het 100 saadjies in Kroonstad geplant. “Ons hoop,glo en bid dat hierdie saadjies in die mense wat dit die meeste nodig het se lewe sal groei.”Altesaam 100 ballonne met 100 Bybelversies is in die lug in losgelaat. Foto: Tinkie Hattingh

HOKKIESPELERS van die Sentrale Volkskool wat in die Noord-Vrystaatse o.13A-hokkiespaningesluit is, is van links, voor: Simon van Heerde (kaptein) en Macbain Meyer; agter: Clive My-burgh, Divan Dreyer, Marchelle Roux en Ruan Cronjé. Foto: Verskaf

TYDENS die Julie-skoolvakansie het die o.12A-en o.13A-hokkiespan van die Sentrale Volk-skool in Kroonstad (Senties) na die Nyati-sport-skool getoer en leerlinge het hier goeie presta-sies behaal. Van links is ChristiaanWelgemoed(beste o.12-doelwagter op die toernooi), RuanCronjé (beste senior speler) en Simon vanHeerde (beste o.13-doelwagter).

Foto: Verskaf

DIVAN DREYER vandie Sentrale Volkskoolhet tydens die skool-vakansie in dieVKB-week vir dieMotheo-rugbyspangespeel. Divan is met’n medalje beloon asdie veelsydigste agter-speler van die toernooien is in die nasionaleVKB-span ingesluit.

Foto: Verskaf

Laat 100 ballonne met Bybelversies in lug los

Page 11: Kroonnuuskn 20140805

12 KROONNUUS, DINSDAG 5 AUGUSTUS 2014

Martin Venter

ROOIES (Afrikaanse Hoërskool)het Saterdag weer soos verledejaar skoonskip gemaak in hulFNB Classic Clash deur al dierugbywedstryde te wen.

Die eerste span het egter diekroon gespan deur hul eweknievan Bloues met ’n wentelling van52 – 0 van die veld te vee. DieRooies het daarmee die vyfdeagtereenvolgende keer op hultuisveld die Kynoch-wisselskildverower.

Bloues het egter vriend envyand verras met uitmuntendeverdediging in die eerste 20minute van die wedstryd. Tot ophierdie punt het hulle glad nievir die Rooies teruggestaan nie.Hul spel is deur hardnekkigeplettervatte gekenmerk en metomgekeerde balbesit het hulle dieRooies telkens tot in hul eiegebied teruggejaag.

Rooies kon eers in die laaste 15minute voor rustyd hul eerstedrie van die wedstryd deurFrancois Stemmet druk. ReubenAucamp het die drie verdoel endaarna ook ’n strafskop deur diepale gejaag voordat Kobus Kleynna ’n goeie agterlynbewegingRooies se tweede drie gedruk het.Aucamp het weer die kol getrefen Rooies kon met die telling op17 – 0 gaan rus.

’n Aanvanklike goeie begin hetegter nou soos ’n berg voorBloues gelê om terug in diewedstryd te probeer kom. Maarongelukkig vir Bloues het Rooiesander planne gehad en vinnigmet die begin van die tweedehelfte toegeslaan.

Die losvoorspeler JP Kalp het

ná goeie ondersteunende spelgaan afrond en verder sout in dieBloues se wonde gevryf om dietelbord op 24 onbeantwoordepunte te laat staan.

Van daar kon die moedige spanvan Bloues net nie meer al die

gate gou genoeg toestop nie enhet Rooies na willekeur Bloues severdediging geklop.

Stemmet, wat ’n skitter-wed-stryd gespeel het, het sy tweededrie ná volgehoue druk op dieteenstanders gaan druk. Daarna

het daar ook nog drieë virJeandre Uys en Louis Steyngevolg.

Die Rooies was nog nie klaarnie en hoewel Harold Hills in diestrafkas gesit het, kon hulle teendie einde van die wedstryd met ’npuik agterlynbeweging ’n manoor in die agterlyn bewerkstelligen Burnett Staal het hul sewendedrie onder die pale gaan druk.

Aucamp se skopskoen het dietelbord aan die rol gehou aange-sien hy al die drieë verdoel het.

Voorlangs het die hele pakvoorspelers veral in die tweedehelfte as ’n gedugte eenheidsaamgespeel, terwyl DuncanHorak doeltreffend agter dieskrum skoongemaak het. Diesenterpaar Francois Stemmet enKobus Kleyn het ’n barshougespeel. Stemmet, wat eintlik ’nlos-voorspeler is, het op senter syspiere gewys en is ook as spelervan die wedstryd aangewys.

Rooies sal nou Saterdag inWelkom op die Noordwes-stadionweer teen Voortrekker vanBethlehem in die halfeindstrydom die Griffons-hoërskole-liga testaan kom.

Punte en puntemakers:Afrikaanse Hoërskool

(Rooies) 52 (17). Drieë:Francois Stemmet (2), KobusKleyn, JP Kalp, Jeandre Uys,Louis Steyn en BurnettStaal. Doelskoppe: ReubenAucamp (7). Strafskop:Aucamp.Hoërskool Kroonstad

(Bloues) 0 (0).

Rooies wen gemaklik

FRANCOIS STEMMET (Rooies) druk nog ’n drie tydens die interwedstrydwat Saterdag op die rugbyveld van Rooies teen Bloues (Hoërskool Kroon-stad gespeel is. Daniel Marais (Bloues) is kort op sy hakke. Stemmet is asdie speler van die wedstryd aangewys. Foto: Tinkie Hattingh

DIE hokkiespanne van dieAfrikaanse Hoërskool (Rooies)en die Hoërskool Kroonstad(Bloues) het Vrydag hul hartop die hokkieveld uitgespeel.Die uitslae ná die kragme-tings is soos volg (die Rooies,gasheerskool, se punte wordeerste genoem):) eerste meisiehokkiespan:2-0;) tweede meisiehokkiespan:0-1;) derde meisiehokkiespan:0-0;) o.14-meisiehokkiespan: 3-0;) o.16-meisiehokkiespan: 0-3;

) eerste seunshokkiespan: 0-3;en) seuns o.16: 2-0.

Hokkiehou skarevasgenael

DIE Afrikaanse Hoërskool(Rooiskool) het Saterdag indie interwedstryde teen dieHoërskool Kroonstad (Bloues)skoonskip op die rugbyveldegemaak.

Die uitslae van die rugby-wedstryde is soos volg (dieRooies, die gasheerskool, sepunte is eerste aangeteken):) o.14-rugbyspan: 53-0;) o.15-rugbyspan: 58-0;) o.16-rugbyspan: 60-0;) tweede rugbyspan: 24-12;en) eerste rugbyspan: 52-0.

Tellingsin rugbygroot