kroonnuus 18 junie 2013

12
Kroonnuus Kroonnuus TEL (056) 212 3171 DINSDAG 18 JUNIE 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS Tharine Geldenhuys DIE appels wat geswaai is op en van die rugby- veld tussen ondersteuners van Kroonstad se rugbyklub en dié van Hennenman, en onder die spelers, is nie te wyte aan die eerste spanne se spel op Vrydagaand 7 Junie nie. Só sê Hennie Swanepoel, ’n Hennenmanner wat ’n aanrandingsklag teen ’n bekende sake- man van Kroonstad by die polisie ingedien het. “Ek en my vrou het regs van die klein pavil- joen langs die Rooies se rugbyveld ons seun, Fre- derick, ondersteun. Hy speel vir Hennenman se tweede span. “Reeds met die afskop het die man baie lelik gevloek en dit was duidelik hy het al hoe later, al hoe kwater geword. “En die voggies het al hoe harder gepraat,” vertel Swanepoel wat op hoë vlak sport beoefen en onder meer voorsitter van Noord-Vrystaat Pluimbal is. Die man se identiteit is aan Kroonnuus be- kend, maar word nie bekend gemaak nie, omdat hy nog nie in die hof verskyn het nie. “Die man het nie gehoor gegee aan my skafli- ke versoek om sy gedrag te verbeter en nie sulke aaklige taal voor my vrou te gebruik nie,” vertel Swanepoel. Die spel tussen die eerste spanne van Kroon- stad en Hennenman is nie van die beste sport- manskap wat tussen klubrugbyspelers hoort nie, meen Swanepoel. Die vuisgevegte wat sowat vyf minute voor die eindfluitjie langs die veld ontstaan het, het sy oorsprong by die Kroonstadter met die vuil taal gekry en nié op die rugbyveld nie. Ongeag versoeke om hom te gedra het die man hom uitgedaag, sê Swanepoel. Sy vriende het hom gemaan om dit net uit te los. “Kom! Kom! Kom!” het die man glo uitdagend vir Swanepoel gesê. Hy het Swanepoel toe glo van agter met die vuis bygekom. Swanepoel het steeds die bebloe- de sakdoek wat as bewys by die polisie ingedien is. Johan Klopper, voorsitter van die Kroonstad- rugbyklub, betreur die gedrag van die toeskou- ers wat hulle nie langs die veld gedra nie. “Ons (rugbyklubbestuur) meen die gebruik van alkohol langs die rugbyveld is ongehoord. Dit is dié goed wat tot bakleiery aanleiding gee en doen die sportsoort se goeie naam skade aan,” sê Klopper. Klopper en Swanepoel sê ’n skeidsregter het die mag om die spel te staak en om ’n rooikaart aan ’n toeskouer te gee. “Die betrokke unie kan dan ’n verhoor van die toeskouer hou,” sê Klopper. ) Deel gerus jou mening hieroor by www.kroonnuus.co.za of op Kroonnuuus se Facebook-blad. Vuisgeveg nié oor spel AS jy Suid-Afrika se nuwe sang-ster wil wees wat jou ding op die verhoog kan doen en boonop die X-faktor het, mag jy vanmiddag se Spontaan-oudi- sie nie misloop nie. ’n Finalis vir Kroonnuus word vandag gekies. Daag om 14:00 by Tafelronde 42 se klubhuis op, betaal R20 vir registrasie en sing spon- taan. Rig navrae aan 056-212-3171 of tgelden- [email protected]. Pryse ) SpecSavers: Agt Infinity-sonbrille en agt koop- bewyse van R250 elk. Die algehele waarde is R5 200. ) Z PR Communications and Public Relations Consultants: ’n Publisiteits- en bemarkingskon- trak van R5 000 vir elke finalis, insluitend ’n kon- sultasie met die Z PR-span, ’n professionele CV, die ontwerp van ’n CD-omslag en besigheidskaartjies, die ontwerp en skryf van ’n professionele profiel, die skep van ’n Facebook-profiel en vyf nuusverkla- rings. Die algehele waarde vir al die finaliste is R40 000. ) PwC gee vir die wenner R1 000 kontant, naas- wenner R700 kontant en derdeplekwenner R300 kontant – ’n algehele prysgeld van R2 000. ) Atlantis-gastehuis: Verblyf van R4 100. Die wenner, naaswenner en derdeplekwenner kry elk- een drie nagte se verblyf vir twee mense, ontbyt in- gesluit. ) PCB Productions: ’n Fotografiesessie vir die wenner, tweede- en derdeplekwenner van R2 100. ) Absa: ’n Geskenkpak van R500 vir elke finalis. ) Music Inc: ’n TT1-mikrofoon vir elke finalis, koordlose mikrofoon met ’n staander vir die wen- ner en ’n mikrofoonstaander vir die tweedeplek- wenner, sowel as ’n sangopleidingboek vir die wen- ner en die tweede- en derdeplekwenners. Die alge- hele waarde is R6 600. ) Die Windmill-casino-en-vermaaklikheid- sentrum borg twee nagte se verblyf, ontbyt ingesluit, vir die wenner en ’n metgesel. Jy moet op 1 Julie 16 jaar of ouer wees om deel te kan neem. Vir die streekkompetisies moet deel- nemers enige liedjie van hul keuse sing. Slegs kun- stenaars wat kontemporêre musiek sing, sal in aan- merking geneem word. Jy moet jouself begelei. Slegs soliste mag deelneem. Jy moet self die klank- bane (backtracks) en ander toerusting vir die streek-oudisies verskaf. Die wenner van elke streekkompetisie sal net ná die uitdunronde aange- kondig word. Beoordelaars behou die reg om nie ’n streekwenner te kies nie indien ’n gepaste kandi- daat nie beskikbaar is nie. Die eindronde is op Sa- terdag 13 Julie in Bloemfontein. Jy kan dalk vandag wen Lees Kroonnuus nou op jou selfoon. Lees meer hieroor op bl. 3.

Upload: kroonnuus

Post on 24-Mar-2016

277 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Kroonnuus 18 junie 2013

TRANSCRIPT

KroonnuusKroonnuusTEL (056) 212 3171 DINSDAG 18 JUNIE 2013 WWW.KROONNUUS.CO.ZA GRATIS

Tharine Geldenhuys

DIE appels wat geswaai is op en van die rugby-veld tussen ondersteuners van Kroonstad serugbyklub en dié van Hennenman, en onder diespelers, is nie te wyte aan die eerste spanne sespel op Vrydagaand 7 Junie nie.

Só sê Hennie Swanepoel, ’n Hennenmannerwat ’n aanrandingsklag teen ’n bekende sake-man van Kroonstad by die polisie ingedien het.

“Ek en my vrou het regs van die klein pavil-joen langs die Rooies se rugbyveld ons seun, Fre-derick, ondersteun. Hy speel vir Hennenman setweede span.

“Reeds met die afskop het die man baie lelikgevloek en dit was duidelik hy het al hoe later,al hoe kwater geword.

“En die voggies het al hoe harder gepraat,”vertel Swanepoel wat op hoë vlak sport beoefenen onder meer voorsitter van Noord-VrystaatPluimbal is.

Die man se identiteit is aan Kroonnuus be-kend, maar word nie bekend gemaak nie, omdathy nog nie in die hof verskyn het nie.

“Die man het nie gehoor gegee aan my skafli-ke versoek om sy gedrag te verbeter en nie sulkeaaklige taal voor my vrou te gebruik nie,” vertelSwanepoel.

Die spel tussen die eerste spanne van Kroon-stad en Hennenman is nie van die beste sport-manskap wat tussen klubrugbyspelers hoortnie, meen Swanepoel.

Die vuisgevegte wat sowat vyf minute voordie eindfluitjie langs die veld ontstaan het, hetsy oorsprong by die Kroonstadter met die vuiltaal gekry en nié op die rugbyveld nie.

Ongeag versoeke om hom te gedra het die manhom uitgedaag, sê Swanepoel. Sy vriende hethom gemaan om dit net uit te los.

“Kom! Kom! Kom!” het die man glo uitdagendvir Swanepoel gesê.

Hy het Swanepoel toe glo van agter met dievuis bygekom. Swanepoel het steeds die bebloe-de sakdoek wat as bewys by die polisie ingedienis.

Johan Klopper, voorsitter van die Kroonstad-rugbyklub, betreur die gedrag van die toeskou-ers wat hulle nie langs die veld gedra nie.

“Ons (rugbyklubbestuur) meen die gebruikvan alkohol langs die rugbyveld is ongehoord.Dit is dié goed wat tot bakleiery aanleiding geeen doen die sportsoort se goeie naam skadeaan,” sê Klopper.

Klopper en Swanepoel sê ’n skeidsregter hetdie mag om die spel te staak en om ’n rooikaartaan ’n toeskouer te gee.

“Die betrokke unie kan dan ’n verhoor van dietoeskouer hou,” sê Klopper.) Deel gerus jou mening hieroor bywww.kroonnuus.co.za of op Kroonnuuus seFacebook-blad.

Vuisgeveg nié oor spel

AS jy Suid-Afrika se nuwe sang-ster wil wees watjou ding op die verhoog kan doen en boonop dieX-faktor het, mag jy vanmiddag se Spontaan-oudi-sie nie misloop nie. ’n Finalis vir Kroonnuus wordvandag gekies. Daag om 14:00 by Tafelronde 42 seklubhuis op, betaal R20 vir registrasie en sing spon-taan. Rig navrae aan 056-212-3171 of [email protected]

) SpecSavers: Agt Infinity-sonbrille en agt koop-bewyse van R250 elk. Die algehele waarde is R5 200.) Z PR Communications and Public RelationsConsultants: ’n Publisiteits- en bemarkingskon-trak van R5 000 vir elke finalis, insluitend ’n kon-sultasie met die Z PR-span, ’n professionele CV, dieontwerp van ’n CD-omslag en besigheidskaartjies,die ontwerp en skryf van ’n professionele profiel,die skep van ’n Facebook-profiel en vyf nuusverkla-rings. Die algehele waarde vir al die finaliste isR40 000.) PwC gee vir die wenner R1 000 kontant, naas-wenner R700 kontant en derdeplekwenner R300kontant – ’n algehele prysgeld van R2 000.)Atlantis-gastehuis: Verblyf van R4 100. Diewenner, naaswenner en derdeplekwenner kry elk-een drie nagte se verblyf vir twee mense, ontbyt in-gesluit.) PCB Productions: ’n Fotografiesessie vir diewenner, tweede- en derdeplekwenner van R2 100.) Absa: ’n Geskenkpak van R500 vir elke finalis.)Music Inc: ’n TT1-mikrofoon vir elke finalis,koordlose mikrofoon met ’n staander vir die wen-ner en ’n mikrofoonstaander vir die tweedeplek-wenner, sowel as ’n sangopleidingboek vir die wen-ner en die tweede- en derdeplekwenners. Die alge-hele waarde is R6 600.)Die Windmill-casino-en-vermaaklikheid-sentrum borg twee nagte se verblyf, ontbytingesluit, vir die wenner en ’n metgesel.

Jy moet op 1 Julie 16 jaar of ouer wees om deelte kan neem. Vir die streekkompetisies moet deel-nemers enige liedjie van hul keuse sing. Slegs kun-stenaars wat kontemporêre musiek sing, sal in aan-merking geneem word. Jy moet jouself begelei.Slegs soliste mag deelneem. Jy moet self die klank-bane (backtracks) en ander toerusting vir diestreek-oudisies verskaf. Die wenner van elkestreekkompetisie sal net ná die uitdunronde aange-kondig word. Beoordelaars behou die reg om nie ’nstreekwenner te kies nie indien ’n gepaste kandi-daat nie beskikbaar is nie. Die eindronde is op Sa-terdag 13 Julie in Bloemfontein.

Jy kan dalkvandagwen

Lees Kroonnuus nou op jou selfoon. Lees meer hieroor op bl. 3.

2 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

Marlene Jordaan

STEYNSRUS. – Nábaie jare se oproepeom hulp deur inwo-ners het die FezileDa-bi-distriksmunisipa-liteit pas twee water-pompe aan dieMoqhaka-munisipa-liteit geskenk ommetdie voortslependewa-terkrisis hier te help.Steynsrussers gaan

reeds jare onder ern-

stige watertekorte ge-buk. Die dorp is af-hanklik van waterwat teen miljoenerande per jaar vanKroonstad af aangeryword.Die twee nuwe

pompe is op 6 Juniedeur die uitvoerendeburgemeester van Fe-zile Dabi, Max Mo-shodi, oorhandig.Volksblad, moeder-

koerant van Kroon-

nuus, verneem ookander projekte is aandie gang omdie voort-slepende waterkrisisop te los. Boorgateword onder meer ge-sink. Volksblad ont-vang bykans week-liks oproepe van in-woners wat moede-loos oor die voortsle-pende krisis is.Veral koshuisleer-

linge van die Hoër-skool Steynsrus enbejaardes wat nie verkan loop om water bytenks te gaan haalnie, ly onder die wa-tertekorte.Ondernemings trek

swaar en sommigesmoes al weens die wa-tertekorte sluit.Inwoners met wie

Volksblad al die afge-lope paar jaar gepraathet, is dit eens datswak beplanningdeur die Moqhaka-munisipaliteit diehoofoorsaak van dievoortslepende water-tekorte is.Die droogte het sa-

ke boonop net verer-ger.Moshodi het inwo-

ners belowe die wa-terprobleme behoortbinnekort verby tewees.

Pompe sal helpmetwaterkrisis

DIE uitvoerende burgemeester van die FezileDabi­distriksmunisipaliteit,Max Moshodi (links), oorhandig een van die waterpompe aan ’n Steyns­rus­wyksraadslid, Selloane Malokotsa. Foto: Verskaf

Tharine Gelden-huys

THE date 13 June willgo down in the histo-

ry of the lives of theyouth of the MoqhakaMunicipality as a daytheir lives were tur-ned around forever,

says Mandisa Titi,communication ma-nager of the MoqhakaMunicipality.“As 2013 sees our

nation commemoratethe 37th 1976 YouthUprisings, whichplayed a pivotal rolein the intensification

of the people’s strug-gle against the apart-heid regime, Moqha-ka’ syouthbecame thebeneficiaries of a

EWSETA trainingproject being imple-mented by Aurecon,Motheo FET and Khu-la Nonke.”Titi says funding to

the tune ofR27 431 257,50 hasbeen allocated to-wards the training of553 unemployed yo-uths in the Free Statewhile R7 963 200 willgo towards their Sti-pend Bill.The focus of this

three-year trainingwill be to expand apool of recruits in thearea of process con-

trollers learnershipsand internships.Responding to the

recruitment call, hun-dreds of Moqhaka’smatriculated, unem-ployed, young brightminds, with MathsandScience, aswell asBSc and National Di-plomas in Science-re-lated courses, floodedthevenueswhere theywrote assessmenttests.“Provision was ma-

de to make sure thatall three towns of theMoqhaka Municipali-ty were covered

through setting up ve-nues at theConstantiaHall in Maokeng,Rammolutsi LibraryHall in Viljoenskroonand MatlwangtlwangHall in Steynsrus,” Ti-ti added.“The unemploy-

ment rate within theMoqhaka Municipali-ty is high. Througheducating our youngpeople we hope touplift the families andultimately communi-ties,” executive may-orof theMoqhakaMu-nicipality, Cllr JihadMohapi, said.

Hundreds of unemployed youths heed recruitment call

CHAMPAYNE TLOOME (middle), manager in the office of the MoqhakaChief Whip, seen here with some young people who came to register.

Photo: Manidsa Titi

KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013 3

TharineGeldenhuys

MAMOKETE QHOBOSHEANE has all the le-gal documents to prove that she is the ownerof stand 28302 in Marabastad, Maokeng.Not even final demands from her lawyers

helped her to get occupation of her property.Other people are squatting on the stand. Thehouse itself, built by Chinese contractors forProject Hlasela, stands empty.“At the Moqhaka Municipality, they make

copies of the legal documents and nothing getsdone so that I can move into the house. Theydo not want to giveme the keys,” says Qhobos-heane.While being anANCmember, Qhobosheane

asked Grace Wille, DA ward councillor inMoqhaka, for assistance.Her late father had the opportunity to apply

for anRDPhouseaspart of theHlaselaProject.Apparently, the Free State premier granted

the building contract to a Chinese contractor.“The contractor built the houses, but wit-

hout ensuring that they are built on the rightplaces, within a specific stand. Some of thesehouses overlap the adjacent stands,” saysWil-le, who also serves on the Moqhaka HousingCommittee.The problemwas identifiedwith the numbe-

ring of the new layout of Marabastad.“Some of the newly-created stands have

been enlarged, with the result that somestands have disappeared and others have mo-re than one owner,” Wille said.Now squatters living on the stand claim that

the new house is theirs. Wille says theMoqha-ka Municipality has to get a service provider(a consulting engineer) to do the subdivisionof the affected stands inMarabastad. An appli-cation then has to be made to the surveyor ge-neral. “This affects all the houses that they ha-ve built,” Wille added.Several houses, built by the same contrac-

tor, are empty, becau-se the houses werenot built within thelegal stand bounda-ries. Some houses arealso not completed.“Moqhaka does not

have the money forthis exercise. As itwas part of the Hlas-ele Project, I haveasked Peter Frewenof the DA in the FreeState to take up thematter with the MECfor Housing,” Willesaid.She claims that the

provincial legislatu-re is liable for thesecosts.In the meantime,

Qhobosheane andher two kids haveto stay in a verysmall house, kno-wing that she has theright to her inheritedproperty, but thekeys are kept awayfrom her.

5. Antwoord die twee kompetisievrae.6. Kliek op “skryf in”.7. Jou inskrywing vir die kompetisie isgemaak.

ALLE plaaslike media verbonde aan Volksbladkry eersdaags ’n mobi site en Kroonnuus biednou ook hierdie diens aan lesers. Diemobi site,kort vir mobile site, is spesifiek vir jou selfoongeskep.Wanneer jyKroonnuus aanlynbesoekmet jou

selfoon is die teks te klein, nè? Wat jy sien, isdie webwerf wat vir jou rekenaarskerm geskepis wat op daardie ou skermpie ingedruk word.Mobi sitespasdie inhoudvir jouselfoonskerm

aan en bied jou die beste leeservaring. Jou ge-meenskap en sy nuus sal in jou sak pas.

Hoe nou?Die stappe bly presies dieselfde:

) Maak jou foon se webblaaier oop.) Tik in kroonnuus.mobi) Voila!

Wen ’n prys’n Gelukkige leser kan ’n R200-eetbewys by

Bronco’s Restaurant wen. Om te wen moet jydeur ons mobi site inskryf.1. As jy nog nie op www.kroonnuus.co.za of onsmobi site geregistreer is nie, moet jy eers regi-streer.2. Volg die stappe van registrasie en vul die be-vestigingskode in wat na jou selnommer ge-stuur word.3. Meld dan aan.4. Kliek op die kompetisielynwat op diemobi si-te verskyn.

Owner can’t occupy house

MAMOKETE QHOBOSHEANE inherited the stand in Marabastad fromher late father. For more than two years now, she has been strugglingto occupy the house on her stand, built by Project Hlasela. The contrac­tors did not adhere to the erven boundaries and this house was builtover the boundary of her neighbours. The keys to the house is kept bythe Moqhaka Municipality. Photo: Grace Wille

Tharine Geldenhuys

RESIDENTS of Maokeng are concerned aboutseveral issues with regard to service deliveryin Moqhaka.The Maokeng Concerned Group was esta-

blished recently.This group intends to lead amarch onThurs-

day from Maokeng to the municipal offices inHill Street, Kroonstad.Khasudi Dennis, organiser, says the march

will be peaceful.

“The executive mayor and top managementof our town need to pay attention to the poorservice delivery in Moqhaka,” says Dennis.Themarchwill start at 09:00 from the BPGa-

rage in Constantia,Maokeng. The participantswill march to the Hill Street Municipal Officesin Kroonstad. It is expected that the memoran-dumwill be handed over at 13:00 at themunici-pal offices.Keep being updated on www.kroon-

nuus.co.za or on Kroonnuus’s Facebook page.Phone Dennis on 083-688-0637.

Residents call onmanagement

Kry nuusopmobi

LEES van vandag afKroonnuus op jou selfoon.Foto: Tharine Geldenhuys

4 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

WINTERTYD is jagtyd en dit bete-kenwildsvleis is geredelik beskik-baar. Die boudkan geurigvoorberei word en hoefnie net biltong te wordnie.Daniël de Kock spog

met dié resep.Bestanddele:85 ml kookolie800 g tot 1 kg wildsboud’n halwe pakkie streep-

spek, gesnipper1 wortel, geskil en in skywe ge-

sny2 medium-uie, geskil en in sky-

we gesny3 ml sout10 ml suurlemoensap25 ml lemoensapDie skil van 1 lemoen, gerasper25 ml rooibessiejellie300 ml vars roomVerhit olie in ’n oondkastrol en

verbruin vleis egalig. Voeg spek,wortel en uie by. Soteer. Sit dekselopenbakby200 °Cvir sowat 45mi-nute tot ’n uur.Haal vleis uit en plaas eenkant.Voeg sout, suurlemoensap, le-

moensap, lemoenskil en jellie bydie vloeistof. Verhit tot kookpunt.Roer om met aftreksel te meng.Giet mengsel deur ’n sif. Voeg

room by sous en verhit, maar nettot kookpunt.Sny vleis in skywe, giet sout oor

enbakvir ’nruk in ’nmatigeoond.Sit voor met pasta.

Nama tsa bok85 ml olie800 g - 1 kg nama tsa

bok60 g bacon1 diwhete2 eie3 ml letswai10 ml lero la lamunu

25 ml lamunu e ebotsweng,25 ml rasberry jelly300 ml romo

Tshesa olie ka hara kaserole ha-dika. Tshela bacon, dihwete le eieka hare.

Beha sekwahelo hodimo o bakeka onto ho 200 degrees bakengsa metsotso e 45 ho fihlela lora e leg-we.

Ntsha nama e behe ka ntla enngwe.

Tshela letswai, leor la lamunu ebodila, lero la lamunu, lamunu eebotsweng le jelly ka hara kaserolee phehe mothesong ho fihle e buts-wa.

Ntsha nama ka morong.Sefa moro oo ka sefe.Tshela romo ho moro o futhu-

matse, ha fihlela e butswa.Kgabela nama ka diboloko, tshe-

la moro hodima baka hanyenyaneka ontong. Kopanya le pasta.

Gedra joulangs dierugbyveld“KYK, skop as jy moet; slaan as jymoet; maar hou asseblief op om sote vloek,” George Daneel, Spring-bokvoorspeler, aan ’n teenstanderin die wedstryd teen Swansea ty-dens die toer na Brittanje en Fran-kryk, 1931-’32. Daneel was ’n predi-kant in die NG Kerk.Die game op die veld is net so be-

langrik soos die game langs die veld.Dis ongehoord vir toeskouers om

hulself op sportgeleenthede te wan-gedra.As jy jou langs die veld te buite te

gaan aan die voggies, kan jy jounaam maklik met ’n plank slaan.Hulle sê nie verniet brandewyn

het nie brieke nie.Een ou wat nie wil gehoor gee aan

iemand se versoek omdit “rustiger”te vat nie, en dan behoorlik sy bekuitspoel, behoort gedissiplineer teword.Dissipline in enige sportkode is

die samebindende faktor in enige

spansport. Respek vir jou mede-deelnemers en teenstanders hoortop én langs die veld.Dis jammer die eerste werklike

jaar dat Kroonstad se klubrugby uitdie niet opgestaan het, word toe-skouers se gedrag die blêrts op diejaar se rugbyprestasie.Hulle sê die beste skeidsregters sit

langs die veld. Dis dalk so, maar dieskeidsregter is die 31ste “mens” opdie veld wat die fluitjie blaas.Hy het ingevolge sy mag die reg

om ’n toeskouer wat homself langsdie veld wangedra en daartoe bydraom die spel te benadeel, ’n rooikaartte gee.Die hoop word uitgespreek dat

rugby steeds sal triomfeer om ’nwankelende Kroonstad se naam inere te help herstel.Wen of verloor, ’n jintelman gedra

homself – ongeag of hy ’n vet beursiehet, of sal ’n mens sê ’n koelerboksvol “voggies”.

Help só ons ougeboue bewaarNEELS CLAASEN, Kroonstad:

KROONSTAD was nog altyd be-kend as die juweel van die Noord-Vrystaat, maar helaas, daardie daeis ook verby. Daar gaan nie ’n uitga-we van Kroonnuus verby waarindaar nie ’n berig is oor hoe die infra-struktuur van die dorp agteruitgaannie. Slaggate in die strate en vuil wa-ter getuig daarvan.Ek wil vandag vir Kroonstad vra

of ons moet toelaat dat ons ou, histo-riese geboue ook op die manier tengronde gaan.Onlangs moes die SA Legioen die

ou oorlogkanonwa sonder enige by-stand herstel.Die Ou Stadsaal kort ook dringend

aandag en daar is verlede jaar onderleiding van Alta Nel van KroonstadBesigheid en Toerisme (KB&T) ’nvlooimark begin wat elke eerste Sa-terdag vandiemaandbydieOuStad-saal aangebied word. Die geld watvan die uitstallers ingesamel word,gaanvir die projek aangewendword.Ek wil ’n beroep op Kroonstadters

doen omdieuitstallers op diemarktete ondersteun en dit vir uitstallersdie moeite werd te maak om hul stal-letjies op die vlooimark op te rig. Uit-stallers, ondersteun die projek. Komons doen iets om die Ou Stadsaal terestoureer, iemand anders gaan ditnie doen nie.Baie dankie, Alta, vir al jou moei-

te. Dit word opreg gewaardeer.

KroonnuusPosbus 309, Kroonstad, 9459

HOOFARTIKEL

Geurige wildsboudlaat mond water

DIE Viljoenskroon­Rotary­klub woel en werk om die gemeenskap op te hef. Die nuwe president van die klub vir2013­’14 is Lynette Nel. Hier steek die uitgaande president, Kim Steyn (links), die lapelwapen vir Nel op die inhuldi­gingsplegtigheid aan. Foto: Verskaf

Huldig nuwe president in

The educatedmust take actionM.G. NDWENI, Seeisoville,Maokeng:

“IT is only the truth that canmake man live, and it is only thetruth that can make man developconsciousness, and it is only thetruth that will set man free.”I am unapologetic and proud to

be have been born, bred, schooledand be politically consious andactive in Mozolo, as Moqhaka isaffectionately known.Scavengers, marauding looters

of public funds in a “gangster’sparadise”, the Moqhaka Municipa-lity led by Mncedisi Mqwathi, willnot go unchallenged by a personwho has the light of educationlike I do. It is not a sin to beeducated.Looters who give themselves

performance bonusses for non-deli-very of basic services need to begiven a wake-up call. Kroonstad,Maokeng and its neighbours donot have a squatter camp. Kroon-stad and Maokeng used to be thecleanest and neatest place inSouth Africa.Enter the entourage of Ace

Magashule’e disciples and deploy-ees, that cannot be said of Kroon-stad and Maokeng anymore.If Mandisa Titi (communications

manager: Moqhaka) thinks shemasters greed, craft, rampantcorruption, double speaks, anintensified downplay technique,deceit and propaganda, I am

equally fit in a true revolutionaryspirit to rout and expose corrup-tion and its manifestations when-ever it rears its ugly head. This isguided by a revolutionaty notionof “the people first, then and onlythen, ourselves”.“Le tha o hlaba leoka.”For the like of Moqhaka, let me

inform you that I am an ex-coun-cillor. During our term, ourimmediate task was to integrateKroonstad, Viljoenskroon andSteynsrus into one municipalityand centralize things in Kroon-stad. Viljoenskroon was virtuallybankrupt and it was bailed out –when we left the public office themunicipality was left with R5,7million.The aftermath, till the present,

is rampant corruption and themunicipality is nearly bankrupt.Kroonstad has a lot of educated

people and we as the people ofKroonstad and Maokeng have tostart a campaign to place amoratorium on Magashule’sdeployees operating at the expenseof service delivery.

DKD­AMPTENARE is allanger as sewe jaar be­trokke by die aanbied vandanspartye in die CRSwartsaal om behoefti­ges van Kroonstad senood te help verlig. On­langs is ’n suksesvollewasgoeddraaddanspartyaangebied en die klere isaanwelsyn geskenk. Vanlinks is, voor: ChrisGoodchild, Johan vanStaden en Willie Vorster;agter: Johan Esterhuyse(Huis Eden), BA van Zyl(organiseerder), MossieMostert, Elize van Zyl(kinderversorger: Presi­dentia­jeugsorgsentrum)en Wendy­Lynn du Plooy(ENGO­gesinsorg).

Besoek ons bywww.kroonnuus.co.zavir nuus en foto’s.

KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013 5

6 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

LEERLINGE van die Hoërskool Kroonstad(Bloues) het op die onlangse Vrystaat­jeug­skou talle pryse ontvang. Hulle is van links,voor: Corrie Steyn (sierduiwe, junior: eerste),Joline Grobler (hoenders, senior: tweede) enJossie Steyn (konyne, senior: eerste); middel:Hennie Engelbrecht (perde, senior: tweede),Hulet Janse van Rensburg (kulinêre kuns, se­nior: tweede) en Monica Avenant (Suid­Afri­kaanse vleisbokke, junior: tweede); agter: Gi­deon Swart (vleisbeeste, senior: tweede), Da­nel Janse van Rensburg (kulinêre kuns, senior:derde), Chrismari van Zyl (sierduiwe, senior:eerste) enPaulNel (sierduiwe, senior: tweede).Vertoners wat as kampioen­skoumanne in hulonderskeie afdelings aangewys is, is Tiaan Bo­tha (veselbokke), Michiel Nigrini (suiwelberei­ding), Jossie Steyn (konyne), Chrismari van Zyl(sierduiwe) en Letecia Engelbrecht (perde). Af­wesig: Michiel Nigrini (suiwelbereiding, senior:eerste), Ivor Eden (veselbokke, junior: tweede),Tiaan Botha (veselbokke, junior: eerste), Dé­amri Erasmus (perde, senior: derde ), LeteciaEngelbrecht (perde, senior: eerste), StianWes­sels (Suid­Afrikaanse vleisbokke, senior: twee­de), Marnus van Heerden (veselbokke, senior:tweede) en LuevanoBeukes (veselbokke, seni­or: eerste). Foto: Verskaf

Tharine Geldenhuys

WEIDING raak skaars en verwoestende brandekan veeboere in sak en as laat. Verdroogde graskan ’n groot brandgevaar inhou.Ingevolgewetgewing is elke plaaseienaar ver-

plig om brandbane langs grensdrade te sny.Brandtye is van 1 Mei tot 20 Julie. Geen voor-

brand of brandemag van 20 Julie tot 30 Septem-ber gemaakword nie. Bygewerkte brandplannemoet by boereverenigings en -instansies be-spreek en volgens wet nagekom word.Jaarlikse ondernemingsvorms van lede met

kontaknommers en die brandbestrydingstoe-rusting wat elke lid besit, moet sodanige brand-plan vergesel. ’n Brandbaan moet nie mindernie as 10 m aan weerskante van ’n grensdraadwees, sê ’n ingeligte brandkenner. Waar voor-brande gemaak word, moet omliggende plaas-eienaars in kennis gestel word.Dit is wys om gereeld die enjin van brandbe-

strydingstoerusting na te gaan en altyd byko-mende brandstof beskikbaar te hê. ’n Toegerus-te brandbestrydingstoestel het bykomendebrandplakke (beaters), ’n rugsakspuit en ’nbrandblusser beskikbaar.

Brandbanenoodsaaklik

KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013 7

TWEEWIEL-ENTOESIASTE het’n hart vir viervoetiges.Kroonstadse motorfietsryers

het gehoor gegee aan die wekroepvan die Kroonstadse Dierebesker-mingsvereniging (DBV) omdie in-stansie se deur oop te kan hou.Meer as 50 motorfietsryers het

verlede Saterdag as deel van ’nmassa-optog vir geldinsamelingvan die Ultra City na die DBV ge-ry.Altesaam R5 420, tesame met

twee blikke vol silwer- en ander

kleingeld, asook ’nvraghondekos,is aan Doepie du Plessis en dieDBV-werkers oorhandig.Elaine Riggien, organiseerder

van die massa-optog, bedankKroonstadters wat ruim bygedrahet.“Spesiale dank ook aan Wendy

Opperman-Le Roux en al die an-der motorfietsryers wat baiemoeite gedoen het om by instan-sies vir hulp aan te klop,” sê sy.Meer foto’s hiervan is by

www.kroonnuus.co.za te sien.

Ysterperdebrul vir DBV

KROONSTADSE tweewielers het ruimskoots geld en dierekos vir dieKroonstadse Dierebeskermingsvereniging (DBV) ingesamel. Met dieoorhandiging van die skenking is van links Doepie du Plessis (DBV­in­spekteur), Wendy Opperman­le Roux; Elaine Riggien (organiseerdervan die motorfietsoptog) en Trudie van Zyl. Foto: Verskaf

AS jy ’n hart en liefde vir diere het, magjy die jaarvergadering van die Kroon-stad-dierebeskermingsvereniging(DBV) nie misloop nie.Dit sal op Woensdag 26 Junie om 17:45

by die Kroonstad-Rotaryklub plaasvind.Alle belangstellendeswat die deurvan

die DBV wil oophou, word genooi omhier ’n bydrae vir die viervoetige vrien-de in nood te lewer.

DBV vergader

WYK 3 op Kroonstadsluit Noordhoek,Môrewag en Wesparkin.Kwajongens het die

straatnaambordjieshier gesteel. Dit skepverwarring in gevalvan nood as ambu-lanse of polisie hier-heen ontbied word.Jean Hattingh,

wyksraadslid, sê sy enhaar komitee het toe-stemming gekry omdie straatnamenetjiesop randstene te verf.Hiervoor is geskiktepadverf nodig.Sydoen ’nberoepop

inwoners van die wykof ondernemings watgraag ’n bydrae wilmaak.Bel haar by 083-406-

8714.

Stratekry name

Besoek ons bywww.kroon-nuus.co.za virnuus en foto’s ofons facebookbladby Kroonnuus.

TE: FAURELAAN 60, EENHEID 51 BLOEMVALLEI, WILLOWS,BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT

EENHEID GROOTTE: 82 m²2 slaapkamers, badkamer, sitkamer en kombuis 2 parkeerareas van

12 m² elk.

LIEFLIKE 2 SLAAPKAMEREENHEID MET 2

PARKEERAREAS IN WILLOWS- BLOEMFONTEIN, VRYSTAAT

Bestorwe Boedel: AA AdekoyaMeestersverwysings: 2671/2012

11:00

WEB8196

®

OptimOptimizing your asizing your assetssets

DONDERDAG 27 JUNIE 2013

DEPOSITO: 20% + 3% KOPERS KOMMISIE + BTW- BIEËRS MOET REGISTREER EN BEWYS VAN IDENTITEIT EN ADRES VERSKAF.WET OP VERBRUIKERSBESKERMING EN REGULASIES: WWW.VANSAUCTIONS.CO.ZA

C8720VEILINGREËLS KAN BESIGTIG WORD BY DUNCANSTRAAT 1006, BROOKLYN, PRETORIA

086 111 8267 - AFSLAER: ANTON SHAND

8 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013 9

HACIENDA HOTELSUNDAY BUFFETFor bookings contact

056 212 5111

ALGEMENE JAARVER-GADERING - DBV.

Annual General meetingSPCA Kroonstad. Woensdag26 Junie 2013/Wednesday 26

June 2013.Rotary Senrum/Centre -

17:45 vir 18:00. Publiek baiewelkom

30% AFSLAGOP ALLE BLINDERS

Top Carpets056 212 5507

SHOETIQUE:(langs ou Cyril Smiedt)

GROOT REEKSWINTERSKOENE

INGEKRY!!Gesondheidskoene &

"Boots" asook "Crocs &Aerosoft" beskikbaar. Virmeer besonderhede skakel

Sylvia 082 908 9555

WINTERUITVERKOPING:15% afslag op uitgesoekte

leër en los matte.Top Carpets056 212 5507.

BRANDSTRAAT 52 sd

056 212 2118 • 072 519 0691

LOUSANNE en WILLEM

Met elke sny en

blaas ontvang

u ‘n GRATIS

grimeerles!

HEATWAVE KAGGELSbeskikbaar (Gas & kole)

Top Tiles056 213 1387

HOT SPOT:(oorkant Clicks)MOOI REEKS

WINTERKLEREINGEKRY!!

Kom loer gerusVir meer inligting skakel

Sylvia 082 908 9555

KLEIBAKSTENE ISBETER -

BERT'S BRICKS(Potchefstroom)KleipleistersteneKleisierstene

KleiplaveiselsteneSement-Maxi-Stene

Sement PlaveiselsteneMinimum vragte in

Kroonstad en omgewing10 000 bakstene.018 292 1615

www.bertsbricks.co.za

KROONHEUWELBAZAARS -056 212 7222Is u opsoek na

yskaste, hardeware,speserye (Freddy Hirsch)

kombuistoebehore.Kom kyk gerus.

ONDERVLOERSEVERHITTING -

Volvloer en los matte.10% AfslagTop Carpets056 212 5507

SINGER ELEKTRIESEnaaimasjien in kabinet involle werkende toestand tekoop. Skakel 072 266 3301

Ons vervaardig:

Skakel058 303 1680

PophuiseStoor- en

huishulpkamersasook

hondehokke!

Trendy Wendy

Is op soek nagebreekte of heel

GOUD.Verkoop of verpand.

Beste prysegewaarborg!

Skakel Luvian056 212 7471

18 ct - R220 per gram9 ct - R110 per gram

KROONSTAD

TE KOOP GEVRA:enige elektriese of

handgereedskap asookhoutwerk gereedskap entoerusting, meubels,

yskaste, antieke goedere enenige ander artikels. Skakel056 212 5418 of 076 168 1921

HOUTKAPPERTJIE:083 568 1568

Afsaag, 'trim' enverwydering van bomeKaggelhout te koop.

KINGS BLINDSAlle tipes Blinders

asook wasen herstelwerk

Skakel 082 783 1396

LEKKENDE DAK? Skakeldie spesialiswaterdigter.

Gratis kwotasie. Meer as 21jaar ondervinding. 10 jaar-waarborg. Skakel Luther

Cronje 082 891 4052

LOODGIETERLOODGIETER24-UUR-DIENS24-UUR-DIENS

14 JAAR

ONDERVINDING

GEBARSTE PYPE

GEISERS

VERSTOPTE RIOLE

056 215 1515

078 383 8897

KDP DIENSTE

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

MAAK EN RESTOURASIEvan houtmeubels,

boekrakke, biltongkaste,koffietafels, bedkassies,bedkopstukke ens. SkakelDave Jordaan 082 573 9927

056 212 2977056 212 2977Noodnommer:Noodnommer:

StefanStefan082 653 6222082 653 6222

OndergrondseOndergrondseelektrieseelektriesekabelfoutkabelfoutopsporingopsporing

10 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

GEKLASSIFISEERD

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

B

E

T

R

E

K

K

I

N

G

S

RE-ENAMEL EXPERTHeremalje van ou

staalbaddens. Ons gebruikegte emalje. Werk

gewaarborg. 071 196 2953.www.jgexpert.co.za

TAXI DIENSTE:Vir u en u pakkies

( Skakel076 215 2914

TIP TOPProfessionele

skoonmaak van

matte, meubels en

motors.

Gratis

kwotasies.

Navrae:Louis Keyser by

056 215 2306 a/uof 083 282 8184

tipto

p/k

n/1

7m

aart

2009/jurg

24 HOURSSERVICE

24 HOURSSERVICE

38 President Street, Kroonstad

of056 215 1515078 383 8897

VIR ALLE:

GOEIE VERWYSINGS

BOUWERK, DUIWELSVURK,STAALWERK, AFDAKKE,

TEËLWERK, DREINERING,LOODGIETERSWERK,

VERFWERK

RCS Kaarte ennuwe rekeninge

ook noubeskikbaar.

VIR teëlwerk, staalwerk,verfwerk, bouwerk,

loodgieter- enalgemene herstelwerk en

grasdakke.Skakel gerus 083 255 6773.

HARNO VERVOER4 & 8-ton-trok beskikbaar vir

die verwydering vanbourommel en algemene

vervoerwerkSkakel 073 157 7248

JEF'S ALGEMENEVERVOER & NUTSMAN

Verwydering vanbourommel, takke en enige

iets uit erwe ens.083 494 5877 Faks 056 212 1322

FME WEDDING &PARTY PLANNER

Onthaal, dekor,spyseniering, kerse,

tafels & stoele, stoelcoverskandelare,"underplates",breekware, tafeldoeke,

Rooimat,ens.Skakel 079 515 8814.

VEILIGE STOORPLEKte huur

SAFE STORAGE for hireR 350 p m

082 826 3323

ROOMS TO LETContact

082 908 9555

OPEL GSI engine withgearbox with 9000 km -R10 500. Please phone

073 652 0406

Ek koop byna alle

tweedehandse

voertuie, bakkies,

kombi’s en Ventures

vir kontant.

Ek is bereid om

voertuie te gaan haal.

Skakel Mohammed

072 178 5409

of 072 203 1614

VOERTUIE IN GOEIE

TOESTAND TE

KOOP GEVRA.

Vir die beste

kontantpryse,

skakel Chris

082 800 3270 of

056 212 8328.

GEMEUBILEERDE 3-slpk-huis, R6 000. 3-Slpk-huis, R4500. Gemeubileerde 1-slpk-woonstel R3 300. Tel. 082807 1020.

SUIDRAND 3 Slaapkamers,badkamer,oopplansitkamer.

Kombuis. MotorhuisSwembad. Veilig omhein.Beskikbaar 1 Junie 2013.

Herman 082 057 3236

PERSELE TE HUURSkakel

082 908 9555

HUIS TE KOOP3 Slaapkamer huis.

SuidrandSkakel 082 908 9555

REEBOK, MOSSELBAAI -SONNIGE "NU-TECH"

WONING metasemrowende berg uitsig.

3 Slaapkamers,2 badkamers, oopplan

leefarea, kombuis met 'nopwas, dubbel motorhuis

met elektriese deure.Omhein met "vibrecrete" en'n elektriese hek. Ekstras:Alarmstelsel, Dstv skottel,reënwater tenk, blinders opdek en baie meer. Winskoop!Geen agente. Prys: R 995 000Skakel eienaar 072 966 5149

IF YOU ARE urgentlylooking to sell your housefor under R300 000 Contact

072 634 2111 - cash buyerIndien u dringend u huis wilverkoop vir onder R300 000,

skakel 072 634 2111 -kontantkoper

BETROUBAREHUISWERKER is dringendopsoek na werk. Het goeie

verwysings. Skakel076 350 0345

BLANKE DAME soekdringend kassierwerk. Ska-

kel 072 913 5227

SOEK plaasvoormanwerk -verskeie ambagte. Klein sa-

laris + akkommodasie.Sober en enkellopend.072 232 0808/084 621 9576

DOEN ADMIN-WERKVAN JOU HUIS AF.SMS naam/adres virvolledige inligting na(071 511 6597.

DRINGEND OPSOEK nainwoon

huishulp/kinderoppasserwat in JHB sal werk.Werksure: Maandag -

Vrydag en na-ure of nawekesoos vooraf gereël. Vereis-tes: Moet Afrikaans praat,moet vorige ondervinding

van babas hê. Salarisonderhandelbaar. Indien jybelangstel, stuur 'n sms met

jou naam vir Marlie by084 529 2933

ENGO Family Care -Kroonstad has vacanciesfor a SOCIAL WORKER

AND SOCIALAUXILLIARY WORKERRequirements: RelevantDegree and/or Diploma.

Valid Drivers Licence (Code08), Registered with

SACSSP. Experience will beadvantegous.

Closing Date: 25 June 2013.Fax CV to: 056-2125895 or

Email [email protected] BESKIKBAAR:

Onafhanklike kroegman/-dame benodig.

Tussen 18 en 30. Inwoningingesluit. Skakel

072 330 3109. Bethlehem.

Ockert Gerbrandt VanSchalkwyk / Arabest127 BK - Saaknommer:910/2011

KENNISGEWINGVAN GEREGTELIKEVERKOPING VANROERENDE EIEN-

DOM

In die Landdroshof vir die

distrik van KROONSTAD,gehou te KROONSTAD,

Saaknommer: 910/2011, indie saak tussen:

OCKERT GERBRANDTVAN SCHALKWYK

Eksekusieskuldeiseren

ARABEST 127 BKEksekusieskuldenaar

TEN U ITVOERLEGGINGvan 'n vonnis van die Land-d r o s , K R O O N S T A Dgedateer 27 JANUARIE 2011sal die ondervermelde goe-dere om 10:00 op 4 JULIE2013 per publieke veiling teM U R R A Y S T R A A T 4 1 ,KROONSTAD deur die BAL-JU vir die Landdroshof vanKROONSTAD aan die hoog-ste bieër vir kontant ver-koop word, naamlik:1 X HISENSE PLASMA TV1 X GLAS TAFEL4 X STOELE1 X SILWER KIC YSKAS50 PAKE TOILETPAPIER(48 PER PAK)

GETEKEN te KROONSTADop die 10de dag van Junie2013.

(GET) R L DAYEISER SE PROKUREURSRYAN DAY PROKUREURSCROSS-STRAAT 106KROONSTAD, 380 9499TEL. 056-2127237( V E R W : R LDAY/ye/MOS380)

KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013 11

aucor.com

property|

wheels

|m

ovables

Vir Finansiering skakel:Celestè 082 374 5078Jakoef: 082 458 9372 | [email protected] | 051 433 2872

Bank

-&Vloo

tvoe

rtuie

aucor.com

VOORWAARDES: ‘n Terugbetaalbare deposito van R10 000 is betaalbaar per bank- of bankgewaarborgde tjek, debiet/ kredietkaart of EFO. GEEN KONTANT WORD AANVAAR NIE. ‘n Dokumentasiefooi van R2000 (BTW ingesluit) isbetaalbaar op elke lot. Alle aanbiedinge sluit BTW uit. Aucor mag bie namens die verkoper tot die reserweprys. Bewys van adres en ID-Dokument vir FICA-registrasie word benodig. Afslaer: Dave Price

Datum:Woensdag , 26 Junie om 10:30Perseel: Krugerlaan 1, Estoire, Bloemfontein

Voertuig- & Vragmotorveiling

GPS: S 29°06.767’O 026°16.567’Besigtiging: Dinsdag 25 Junie, 08h30 - 16h00

Voertuie | Bakkies| SNV’s | Mini-Busse | Motorfietse | Nie-Lopend/OngeluksbeskadigVragmotors | Voorhakers | Sleepwaens | Grondverskuiwings- & Konstruksietoerusting

50xVoertuie, SNV’s, Mini Busse- 2012 Toyota Fortuner 2.5 D-4D R/B- 2012 Chevrolet Sonic 1.4 LS- 2011 Mercedes Benz E200 CGI BE EstateOutomaties

- 2011 Chevrolet Lumina SS 6.0 Outomaties- 2011 & 2007 Chevrolet Optra 1.6- 2011 Kia Picanto 1.0- 2010 BMW 320i Sport- 2010 Mercedes Benz C180K Outomaties- 2010 Mercedes Benz C180K BE- 2010 Nissan Qashqai 1.6L Acenta- 2010 Mercedes Benz C180K BE Classic

Outomaties

- 2010 Volkswagen Polo Vivo 1.6 Trendline- 2010 Toyota Corolla 1.6 Professional- 2010 Volkswagen Polo 1.4 Trendline- 2010 Chevrolet Spark 1.2 L 5-Dr- 2010 TATA Indica Vista 1.4 IGNIS- 2010 & 2008 Volkswagen Polo Vivo 1.4

Trendline- 2009 Audi A4 1.8T Ambition- 2009 Toyota Auris 180 RX- 2009 Honda Civic 2.2 CDTi VXi 5Dr- 2009 Toyota Corolla 1.3 Advanced- 2009 Peugeot 407 2.0 HDi ST Comfort- 2009 Chevrolet Aveo 1.6L- 2007 Toyota Quantum 2.7 14-Sitplek

35x Bakkies & 4x4’s- 2012 Isuzu KB 250 LE D/Kajuit- 2012 Mahindra Bolero NEF 4x4- 2011 Ford Ranger 3.0 TDCi Hi-Trail XLE

D/Kajuit- 2011 Chevrolet Corsa Utility 1.4 Club- 2011 & 2007 Opel Corsa Utility 1.4i Sport- 2010 Toyota Hilux 2.7 VVT-i Raider R/BD/Kajuit

- 2010 Opel Corsa Utility 1.4i- 2010 Isuzu KB 300 D-Teq LE D/Kajuit- 3x 2010 - 2009 Mitsubishi Triton 2.4 MPi

D/Kajuit- 2009 Isuzu KB 250 D-Teq D/Kajuit

- 2009 Nissan NP200 1.6 S- 2008 FordRanger4.0i V6XLTHi-Trail SUP/CAB-2007 Ford Ranger 4.0V6 Hi-Trail XLE D/KajuitMotorfietse- 2012 Honda CRF 230F- 2012 Suzuki GSX R1000Kommersieel- 2010 Freightliner CISX 500 D/AsVoorhaker

- 2008 Mitsubishi Fuso FC26-340 D/AsVoorhaker

- 2007 FAW CA13-160Volumebakvragmotor- 2007 Isuzu NPR300Volumebakvragmotor- 2005 Volvo BL71 4x4 TLT

- 2005 Mercedes Benz Actros 2648LS/33V8 D/As Voorhaker

- 2004 Linde 3T Gas Vurkhyser- 2x 2004 Mercedes Benz Actros

2640LS/33 D/As Voorhakers- 2003 Daewoo SL 250LC-V.FXCA

Masjiengraaf- 2001 Mercedes Benz Sprinter 313 CDi- 2001 UBT Volumebaksleepwa- 1999 Mercedes Benz 1623 6M³

Wipbakvragmotor- 1998 Man 16-223 6M³ Wipbakvragmotor- 1997 Komatsu GD623 Padskraper15xNieLopend/Ongeluksbeskadig

150xVoertuieBehoorlik gelas deur die Terugname- en Vlootbestuurders van Wesbank, MFC (‘n divisie van Nedbank), Nedbank Ltd, Mercedes-Benz Financial Services SA (Pty) Ltd., Daimler Fleet Management SA (PTY) Ltd. sal Aucor die volgende aanvul en per publieke veiling verkoop:

DRIE o.19­rugbyspelers van die Afrikaanse Hoërskool (Rooies) is vir die Griffons se o.19­spanne gekies. Hulle isvan links Nico Potgieter, Robbie Petzer en John Potgieter. Foto: Tinkie Hattingh

Tharine Geldenhuys

DIT is ’n vennootskap tussen ’nskoonheid en ’n pragperd.Deamri Erasmus, ’n gr. 11-leer-

ling aan die Hoërskool Kroonstad(Bloues), en haar volbloed-resies-perd, Liberty Sevillano (12 jaaroud), het verlede naweek aan dieSuid-Afrikaanse Nasionale Skole-ruiterkunsvereniging (Sanesa) seperdespringkompetisie in Welkomdeelgeneem.By die Goldfields-stalle is

meegeding om Vrystaat-perdrykleu-re op skoolvlak te behaal. Sy moesaan ses nommers deelneem watonder meer ruiterkuns, jag(working hunter), twee springnom-mers en kampioenskapskunsingesluit het. Hier het sy vier

eerste plekke, ’n vierde plek en ’nsesde plek behaal.Liberty Sevillano word op

Kroonstad op die landbouterreinvan die Bloues aangehou sodatDeamri daagliks tussen haarskoolwerk deur haar passie enperdrykuns kan beoefen en dieperd self kan versorg.Deamri moet nog net aan een

kampioenskap, op 23 Julie inBloemfontein, deelneem om virVrystaatskole-kleure te kwalifiseer.) Deamri het die afgelope jaar vierskoonheidstitels gewen of is as eenvan die prinsesse gekroon. Dit sluitVista Miss Goldfields (tweedeprinses), Golden FS (tweedeprinses), Miss Omega (eersteprinses) en Face of the Year(tweede prinses) in.

Kleurewinkvir Deamri

DEAMRI ERASMUS en Liberty Sevillano in aksie oor ’n 90 cm­hindernis.Foto: Irma Nortjé

NOËL ELS (links) en Divan Dreyer, rugbyspelers van dieSentrale Volkskool, is in die Noord­Vrystaatse o.13­Bok­kieweekspan ingesluit. Foto: Verskaf

FRANCOIS STEMMET (links) en Gerrit Otto, albei Rooi­es­rugbyspelers, is vir die Griffons se Cravenweekspan(o.18) gekies. Foto: Tinkie Hattingh

JP KALP (links) en David Rule van die die AfrikaanseHoërskool (Rooies) is vir die Griffons se stedelike akade­mierugbyspan gekies. Foto: Tinkie Hattingh

CHRISTO SWART, leerkrag aan die Afrikaanse Hoër­skool (Rooiskool), is as spanbestuurder van die Griffonsse Grant Khomo­o.16­rugbyspan aangestel en GeraldEkron is vir die span gekies.

12 KROONNUUS, DINSDAG 18 JUNIE 2013

ALTESAAM 16 lede van die Kroonstadse JKA­karateklub het aan die Suid­Afrikaanse karate­kampioenskappe deelgeneem. Van links is,voor: Conrad Lombard (brons, gevegkuns), Ke­vin Maritz, Koos Cronjé (brons, kata) en DivanKarsten (silwer, gevegkuns); eerste ry: HannoKriel (brons, kata), Euan de Bruyn, MinetteBornman, Zoë Kriel (brons, kata, en brons, ge­vegkuns), Markus Enslin, Marco Saunderson(brons, kata en brons, gevegkuns), MarchelleRoux (brons, kata), KyleGreig enNathanGreig(silwer, kata); tweede ry: Cornel Saunders, Ste­phan Bornman, Hano Strydom (goud, kata),Christiaan Bredell en Michelle Goosen (hoofaf­rigter); agter: Anton Bredell (afrigter), MarkHarris (afrigter), Dawid Smit (hulpafrigter) enGideon Smit (hulpafrigter). Foto: Verskaf

OP die Suid­Afrikaanse karatekampioenskapsbyeenkoms wat op 31 Mei en 1 Junie plaasgevindhet, het drie van die JKA­karateklub op Kroonstad se lede tafelbeampte­eksamens geslaag. Hieris, voor: Gideon Smit; van links, agter: Dawid Smit en Mark Harris. Foto: Verskaf

Bring talle medaljes saam terug huis toe