kommunikaatjie1julie2012

2
Die volgende siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle sommer gou beter gesondheid sal ervaar: Driekie Carver (A10—664 0461) ondergaan op 6 Julie ‘n operasie in die Urologiese Hosp. LM Pelser (B5—654 7487) ondergaan op 10 Julie ‘n voet operasie te Unitas Hosp. Ons gee om vir Mekaar Ons gee om vir Mekaar Ons gee om vir Mekaar Ons gee om vir Mekaar “Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding” - Ps. 62:1 ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE 9:00 en 18:00 Sothodiens: 12:30 KOLLEKTES VANDAG Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Kerkkas DIENSBEURTE : Ouderling: Pieter Wolmarans Diaken: Lodi Olivier NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die oggend-erediens voor die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE EN BYBELSKOOLRIGLYNE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion EREDIENSTE EN BYBELSKOOL OP INTERNET Vir direkte uitsending en inluister skakel in by :http://audioserver.nl/stream/?id=853 Vir inluister en aflaai na die direkte uitsending: http://audioserver.nl/mp3/recorder.php?id=853 Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417 PREDIKANT AAN DIENS TYDENS SKOOLVAKANSIE : 2—16 Julie: Ds Paul van den Berg KERKKANTOOR SLUIT 29 JUNIE 2012 EN OPEN WEER OP 16 JULIE 2012 EKSODUS-ISRAELTOER Volg ds Maarten en die lidmate tydens hulle toer na Israel vanaf 24 Junie—8 Julie 2012 Die Eksodus-Israeltoer skakel is: http://www.facebook.com/EksodusToer OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: [email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.org.za Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 37 Nr 24 1 Julie 2012 K K K Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : 1 Joh 4:7-21 Teksverse : 1 Joh 4:8,16 Sing : Ps 31:1,17 Sb 2-4:1 Ps 18:1,14 Ps 73:10 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Engel de Jonge Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Gerrit Kruger SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : Esegiël 16 Teksverse : Esegiël 16:48 tot 50 Sing : Ps 92:1,2 Ps 93:1, 2 ,3 ,4, 5 Ps 111:1, 2, 3, 4 Ps 112:1,2,3 Sb 13-1 Orrelis: Edmund McCabe Projecktor: Magriet Erasmus Klank: Charl van den Bergh Prediker: Ds Paul van den Berg IN DIE HERE SE BEMOEIENIS MET ONS, LEER HY ONS DIE SKOKKENDE DIEPTE VAN ONS SONDIGE AARD Sodom het selftevrede en rustig in hoogmoed en oorvloed geleef en het vir die mense in nood en die arme niks oorgehad het nie. Hulle was hooghartig en het afskuwelike dinge gedoen. Daarom het die Here hulle vernietig. In vergelyking met Jerusalem lyk Sodom se sonde egter na mooi en goeie dinge. Jerusalem moet vernietig word. MAAR die Here is getrou aan sy verbondsbelofte. Jerusalem word bloot begenadig omdat die Here in sy genade besluit het om hulle te laat lewe. Hoe staan jy met jou sonde en gebrokenheid voor die Here? Weet jy dat jy, in die woorde van Paulus, die grootste sondaar is wat alleen maar deur die genade van die Here Jesus Christus nog kan bly lewe? GOD IS LIEFDE! God is liefde! Hier hoor ons die essensie van wat God is. Hy is liefde en dit is die GRONDSLAG, FONDAMENT, die WARE BETEKENIS van liefde. 1 God is liefde In ons Skrifgedeelte sien ons vanaf verse 7-12 dat die woord liefde kom 15 maal voor. In die Griekse taal is daar 3 woorde spesifiek wat ons met liefde vertaal nl. Agape, Filio, Eros. 2 Wat God doen vanweë die feit dat Hy liefde is. Die natuur van God is liefde. Iemand wat God ken en in Hom bly MOET, KAN NIE ANDERS NIE, as om te reageer op God se liefde. Soos wat 'n kompas natuurlikerwys Noord wys, sal 'n gelowige natuurlikerwys liefhê. 3 Wat God se doel is met liefde ? 1 Joh 4:12-16 As ons met God verenig is deur die geloof in Christus, deel ons die natuur van liefde wat God is. En omdat dit so is, is liefde die toets van die realiteit van ons geestelike lewe.

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 01-Mar-2016

218 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

nuusbrief,brief

TRANSCRIPT

Page 1: kommunikaatjie1julie2012

Die volgende siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en

ons vertrou dat hulle sommer gou beter gesondheid sal ervaar:

� Driekie Carver (A10—664 0461) ondergaan op 6 Julie ‘n operasie in die Urologiese Hosp.

� LM Pelser (B5—654 7487) ondergaan op 10 Julie ‘n voet operasie te Unitas Hosp.

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar “Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding” - Ps. 62:1

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

9:00 en 18:00 Sothodiens: 12:30

KOLLEKTES VANDAG

Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Kerkkas DIENSBEURTE: Ouderling: Pieter Wolmarans Diaken: Lodi Olivier

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe intrekkers word gevra om na die oggend-erediens voor die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE EN BYBELSKOOLRIGLYNE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE EN BYBELSKOOL OP INTERNET

Vir direkte uitsending en inluister skakel in by :http://audioserver.nl/stream/?id=853

Vir inluister en aflaai na die direkte uitsending: http://audioserver.nl/mp3/recorder.php?id=853

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

PREDIKANT AAN DIENS TYDENS SKOOLVAKANSIE:

2—16 Julie: Ds Paul van den Berg

KERKKANTOOR SLUIT 29 JUNIE 2012 EN OPEN WEER OP 16 JULIE 2012

EKSODUS-ISRAELTOER Volg ds Maarten en die lidmate tydens hulle toer na Israel vanaf 24 Junie—8 Julie 2012

Die Eksodus-Israeltoer skakel is: http://www.facebook.com/EksodusToer

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: [email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.org.za Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 37 Nr 24 1 Julie 2012

KKKK

Liturgiese RiglyneLiturgiese RiglyneLiturgiese RiglyneLiturgiese Riglyne

SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: 1 Joh 4:7-21 Teksverse: 1 Joh 4:8,16 Sing: Ps 31:1,17 Sb 2-4:1 Ps 18:1,14 Ps 73:10 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Engel de Jonge Klank: Andre Beumer Prediker: Ds Gerrit Kruger

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Esegiël 16 Teksverse: Esegiël 16:48 tot 50 Sing: Ps 92:1,2 Ps 93:1, 2 ,3 ,4, 5 Ps 111:1, 2, 3, 4 Ps 112:1,2,3 Sb 13-1 Orrelis: Edmund McCabe Projecktor: Magriet Erasmus Klank: Charl van den Bergh Prediker: Ds Paul van den Berg

IN DIE HERE SE BEMOEIENIS MET ONS, LEER HY ONS DIE SKOKKENDE DIEPTE VAN ONS SONDIGE AARD

Sodom het selftevrede en rustig in hoogmoed en oorvloed geleef en het vir die mense in nood en die arme niks oorgehad het nie. Hulle was hooghartig en het afskuwelike dinge gedoen. Daarom het die Here hulle vernietig.

In vergelyking met Jerusalem lyk Sodom se sonde egter na mooi en goeie dinge. Jerusalem moet vernietig word. MAAR die Here is getrou aan sy verbondsbelofte. Jerusalem word bloot begenadig omdat die Here in sy genade besluit het om hulle te laat lewe.

Hoe staan jy met jou sonde en gebrokenheid voor die Here? Weet jy dat jy, in die woorde van Paulus, die grootste sondaar is wat alleen maar deur die genade van die Here Jesus Christus nog kan bly lewe?

GOD IS LIEFDE! God is liefde! Hier hoor ons die essensie van wat God is. Hy is liefde en dit is die GRONDSLAG, FONDAMENT, die WARE BETEKENIS van liefde. 1 God is liefde In ons Skrifgedeelte sien ons vanaf verse 7-12 dat die woord liefde kom 15 maal voor. In die Griekse taal is daar 3 woorde spesifiek wat ons met liefde vertaal nl. Agape, Filio, Eros. 2 Wat God doen vanweë die feit dat Hy liefde is. Die natuur van God is liefde. Iemand wat God ken en in Hom bly MOET, KAN NIE ANDERS NIE, as om te reageer op God se liefde. Soos wat 'n kompas natuurlikerwys Noord wys, sal 'n gelowige natuurlikerwys liefhê. 3 Wat God se doel is met liefde? 1 Joh 4:12-16 As ons met God verenig is deur die geloof in Christus, deel ons die natuur van liefde wat God is. En omdat dit so is, is liefde die toets van die realiteit van ons geestelike lewe.

Page 2: kommunikaatjie1julie2012

“Moenie jou deur die kwaad laat oorwin nie,

maar oorwin die kwaad deur die goeie.” Romeine 12:21

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE

1 Julie Hester Bester B15 072 626 2577 Arno Myburgh A04 347 9198 Isabel Nel C12 663 3443 Marco Smit B04 653-0788 Henda Vreugde B03 653 2709 2 Julie Benjamin Guldemond A01 667-2524 Faye Janse v Rensburg B21 083 551 7147 Deon Loots A09 Riaan Rademan A05 664 2585 Hanneke Viljoen C07 663 8770 3 Julie Carolus Reinecke A12 347 8314 Marnus Venter B02 654 0352 4 Julie Charl Annandale C08 665 1817 Petra Swanepoel A09 662 2554 5 Julie Willy Janse v Rensburg A13 072 267 5897 Jan Klaver A12 804 3998 Shannon Laubscher A03 662 2373 6 Julie Lucille Kotze B12 083 743 1858 7 Julie Santie Kruger A10 082 415 4560 9 Julie Jolandi Wesseloo B02 083 306 4293 10 Julie Jaco Erasmus B21 654 9108 Chanel Gouws B06 653 6536 Jurgen Rausch B01 654 5896 12 Julie Serhia du Plessis B08 654-1437 Bettie Viljoen C14 644 2062

GESOEK: BUITEKAMER GESOEK: BUITEKAMER GESOEK: BUITEKAMER GESOEK: BUITEKAMER met stort/toilet agter in erf, so goedkoop as moontlik vir jong blanke seun. (Centurion, Lyttelton, die Hoewes omgewing naby Lazarus Ford) Hennie 082 927 4326. CENTURION HOSPICE CENTURION HOSPICE CENTURION HOSPICE CENTURION HOSPICE (664 6175) soek oortollige klere/huisware daarmee hulle hul aktiwiteite finansier. Skenkings kan Ma-Sat tussen 09:00 en 13:00 ingehandig word te h/v Clifton & Noordstraat, Lyttelton. BENODIG BENODIG BENODIG BENODIG DRINGENDDRINGENDDRINGENDDRINGEND ou klokke of onderdele om stukkendes reg te maak, is ook op soek na ou Bybels vir my versameling, indien moontlik Duits, Frans, Italiaans, Grieks ens. LM Pelser 082 6597755

13 Julie Hennie Lee B16 654-8110 Heindrich Nienaber B22 664 7597 Eric Swanepoel C15 082 400 9811 14 Julie Diedie Roos A06 664-3614 15 Julie Miguel Coelho B22 071 642 7391 Stefaans van der Walt B01 254 4737 16 Julie Jean Boon B18 083 799 2270 Elsa Malan A11 082 573 2335 Irene Prinsloo B13 083 650 2112 17 Julie Tanya Grimsehl C09 072 259 5552 Estel Pretorius C04 083 463 3835 Bieuwkje Prinsloo A13 072 267 5897 Victor Wilken B05 083 979 7370 Andries Zeevaart B15 654 2261 18 Julie Cora Badenhorst B14 654 7537 Neels du Plooy C05 082 696 3093 Trudie Steyn A05 664-4256 19 Julie Susan Erasmus C06 084 440 1299 Frikkie Gouws B15 654 6019 Willa Heystek B07 644 1507 20 Julie Gino Coelho C07 082 331 8622 Frieda Hamersma A07 664-4635 21 Julie Sophi Potgieter C09 083 292 1037 Andri Steinberg B21 651 1405 Engela Swanepoel B05 656 0106 Annette van den Berg A04 347 0494 Helene Viljoen B05 666 7427

MOEG MOEG MOEG MOEG VIRVIRVIRVIR JOUJOUJOUJOU OUOUOUOU KOMBUISKOMBUISKOMBUISKOMBUIS? Spesialiseer in die ontwerp en installering van nuwe kombuise en restourasie van ou kombuise dmv verf tegnieke. Werner van der Walt 082 308 6238/[email protected], Meryke Deetlefs 084 444 5443/[email protected]. BLOM ‘N BLAAR BLOM ‘N BLAAR BLOM ‘N BLAAR BLOM ‘N BLAAR (663 5955). Borg Sondae die ruikers. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee.

ELANDSPOORT- EN TEESKINKBEURTE

Kos moet Vrydagoggend voor 8:45 by die nuwe kombuis afgegee word. Wyk Teeskink Elandspoort B4 Helene Kruger 1 Julie Vr 6 Jul Ida Reinecke 1 Julie Vr 6 Jul B6 Liesje Kuperus 1 Julie Vr 6 Jul C15 Lucia van Wyk 1 Julie Vr 6 Jul B16 Madi Hugo 8 Julie Vr. 13 Jul B10 Tersia Anderson 8 Julie Vr. 13 Jul C3 Anel van der Walt 8 Julie Vr. 13 Jul Lourette vd Westhuizen 8 Julie Vr. 13 Jul A2 Corlien Steenkamp 15 Julie Vr. 20 Jul Sandra Trentham 15 Julie Vr. 20 Jul B14 Cora Badenhorts 15 Julie Vr. 20 Jul C1 Gerrie Vorster 15 Julie Vr. 20 Jul Louisa van der Walt 15 Julie Vr. 20 Jul C7 Mieke Opperman 22 Julie Vr. 27 Jul Elma Faber 22 Julie Vr. 27 Jul B11 Cornelia Lee 22 Julie Vr. 27 Jul C13 Elsa du Toit 22 Julie Vr. 27 Jul Charmaine Coetzee 22 Julie Vr. 27 Jul

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE 1 Julie Jean-Marie Riekert A11 072 610 1414 2 Julie Gwendoline Gourley B11 654 6582 3 Julie Bertus Lourens A06 664 6935 Elsje Steyn C09 082 490 7546 4 Julie Zoe Harms A01 667 1601 8 Julie Jenny Mc Cabe B06 677 8217 10 Julie Leane Johl B20 083 299 1014 11 Julie Michael Vargas C08 665 1620 12 Julie Gerhard van der Bijl B14 654 1161 13 Julie Ilana Prinsloo C13 082 570 2036 18 Julie Una van Zyl C11 654 1851 19 Julie Bianca Labuschagne A06 644 1219 20 Julie Daniel van den Berg B17 084 500 6867 Evan van Seventer C03 082 335 0867

Bybelboeke Kopkrapper

Tussen hierdie klomp letters sal jy twaalf boeke van die Nuwe Testament kan opspoor.

Barmhartig en genadig is die Here,

lankmoedig en vol liefde. Ps 103:8