kommunikaatjie 9/2/2014

4
8 KONTAK BESONDERHEDE Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected] Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected] ALGEMENE INLIGTING KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Kerklike Tydskrifte DIENSBEURTE : Ouderling: Frans van der Walt Diaken: Carolus Reinecke NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion EREDIENSTE OP INTERNET : http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE : Vandag: Les 03, Ps 25:2 Volgende week: Les 04, Ps 89:1 Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417 A an bid dien getuig EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013 K K K OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 39 Nr 04 9 Februarie 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za K K K SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : 1 Petr 1:1-12 Teksverse : 1 Petr 1:3 HK : Sondag 17 Sing : Ps 111-2:1-4 Lied 422:1,2,3 Sb 10-2 Sb 13-3 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Charl van den Bergh Prediker: Ds Gerrit Kruger Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Deut 1 Teksverse : Deut 1:2,6 Sing : Ps 73:1,11,12 Ps 139:1,12 Prediking Ps 40:4 Sb 18-7:12 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden G r o e i n a C h r i s t u s G r o e i n a C h r i s t u s G r o e i n a C h r i s t u s G r o e i n a C h r i s t u s SO NABY EN TOG SO VÉR! Wat verkies jy: Dat jy amper raak geskiet word of amper mis? ‘Amper’ is nie goed genoeg nie! Die gevaar in die kerk is selfge- noegsaamheid. Selftevredenheid. My eie standaarde. En amper mis ons die beloofde land! Israel het hierdie paadjie so dikwels geloop. Net as dit goed gaan, dan skop die selftevredenheid (Engels:contentment) in. Die Here wil nie dat ons heeltyd bekommerd is oor die kerk nie, maar wel dat ons nooit selftevrede agteroor gaan sit in ‘n gees van gearriveerdheid nie. Dan het ons opgehou groei. Groei jy nog? CHRISTUS HET DEUR DIE DOOD TE OORWIN, DEUR OP TE STAAN, ‘N NUWE LEWE VAN HEERLIKHEID, AAN ONS GEGEE! Christus se opstanding uit die dood is die grootste wonder van alle tye. Wat gelyk het onmoontlik te wees, het werklik plaasge- vind: ‘n mens wat gesterf het, het uit die krag van God weer lewendig geword. In ‘n sekere sin kan ‘n mens verstaan dat die Ateners Paulus uitgelag het toe hy aan hulle vertel het dat Christus uit die dood opgestaan het. Hulle het spottend aan hom gesê: “Ons sal jou weer hieroor wil hoor”. (Hand 17:32) Die sekerheid en waarborg van ons opstanding is geleë in die groot historiese gebeurtenis van Christus se opstanding uit die dood. (1 Kor 15:19; Rom 8:11; 1 Tes 4:14)

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 21-Feb-2016

260 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 9/2/2014

8

KONTAK BESONDERHEDE

Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected]

Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055

Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected]

ALGEMENE INLIGTING

KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Kerklike Tydskrifte

DIENSBEURTE: Ouderling: Frans van der Walt Diaken: Carolus Reinecke

NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE: Vandag: Les 03, Ps 25:2 Volgende week: Les 04, Ps 89:1

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

Aanbid dien getuig

EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

KKKK OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE

Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 39 Nr 04 9 Februarie 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

KKKK

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: 1 Petr 1:1-12 Teksverse : 1 Petr 1:3 HK: Sondag 17 Sing: Ps 111-2:1-4 Lied 422:1,2,3 Sb 10-2 Sb 13-3 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Charl van den Bergh Prediker: Ds Gerrit Kruger

Liturgiese RiglyneLiturgiese RiglyneLiturgiese RiglyneLiturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Deut 1 Teksverse : Deut 1:2,6 Sing: Ps 73:1,11,12 Ps 139:1,12 Prediking Ps 40:4 Sb 18-7:12 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden

G r o e i n a C h r i s t u sG r o e i n a C h r i s t u sG r o e i n a C h r i s t u sG r o e i n a C h r i s t u s

SO NABY EN TOG SO VÉR!

Wat verkies jy: Dat jy amper raak geskiet word of amper mis? ‘Amper’ is nie goed genoeg nie! Die gevaar in die kerk is selfge-noegsaamheid. Selftevredenheid. My eie standaarde. En amper mis ons die beloofde land! Israel het hierdie paadjie so dikwels geloop. Net as dit goed gaan, dan skop die selftevredenheid (Engels:contentment) in.

Die Here wil nie dat ons heeltyd bekommerd is oor die kerk nie, maar wel dat ons nooit selftevrede agteroor gaan sit in ‘n gees van gearriveerdheid nie. Dan het ons opgehou groei.

Groei jy nog?

CHRISTUS HET DEUR DIE DOOD TE OORWIN, DEUR OP TE STAAN, ‘N NUWE LEWE VAN

HEERLIKHEID, AAN ONS GEGEE!

Christus se opstanding uit die dood is die grootste wonder van alle tye. Wat gelyk het onmoontlik te wees, het werklik plaasge-vind: ‘n mens wat gesterf het, het uit die krag van God weer lewendig geword. In ‘n sekere sin kan ‘n mens verstaan dat die Ateners Paulus uitgelag het toe hy aan hulle vertel het dat Christus uit die dood opgestaan het. Hulle het spottend aan hom gesê: “Ons sal jou weer hieroor wil hoor”. (Hand 17:32) Die sekerheid en waarborg van ons opstanding is geleë in die groot historiese gebeurtenis van Christus se opstanding uit die dood. (1 Kor 15:19; Rom 8:11; 1 Tes 4:14)

Page 2: Kommunikaatjie 9/2/2014

2

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar

“... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

∗ Louie Venter sterk nog aan na haar operasie te Femina kliniek (B12—660 1503)

∗ Piet Roos ondergaan ‘n oogoperasie gedurende die week (A12—460 0722)

M eelew ingM eelew ingM eelew ingM eelew ing Ons dink aan Henda Vreugde wie se ma op 4 Feb 2014 oorlede is. Mag die Here u vertroos.

D oopD oopD oopD oop Die doop word vanoggend bedien aan:

∗Robert-James, seun van Attie en Isabel Slabbert

∗Joané dogter van Johan en Chantel Jacobsz

A ktiw iteite gedurende die kom ende w eekA ktiw iteite gedurende die kom ende w eekA ktiw iteite gedurende die kom ende w eekA ktiw iteite gedurende die kom ende w eek

V ergaderingsV ergaderingsV ergaderingsV ergaderings:

∗16 Feb—Gemeente Inligtingsessie voor oggenddiens

∗16 Feb—Diakonie toerusting 19:00

A nder A ktiw iteiteA nder A ktiw iteiteA nder A ktiw iteiteA nder A ktiw iteite:

∗11 Feb—Bybelskool 19:00

∗11 Feb—Volwasse Belydenisklasse 19:00

∗12 Feb—Nuwe Intrekkers 19:00

∗14 Feb—GKA 0-6 Tent-aand by die Kerk

B YB E L ST U D IEB YB E L ST U D IEB YB E L ST U D IEB YB E L ST U D IE W oensdagoggendW oensdagoggendW oensdagoggendW oensdagoggend

6:00 Bybelstudie in saal 9:00 Ds Maarten in die saal

9:00 Ds Gerrit se groep in konsistorie

A lm al w elkom !A lm al w elkom !A lm al w elkom !A lm al w elkom !

V O L W A SSE B E L Y D E N ISK L A SSEV O L W A SSE B E L Y D E N ISK L A SSEV O L W A SSE B E L Y D E N ISK L A SSEV O L W A SSE B E L Y D E N ISK L A SSE

Enige persoon wat by die gemeente wil aan-sluit en of lidmate wat belangstel vir ’n bietjie opfrissing van jou kennis, kan hul naam by die kerkkantoor opgee vir die bywoon van die volwasse belydenisklasse wat weer op 11 Februarie om 19:00 in die konsistorie begin.

NUWE INTREKKERS

Daar word Woensdagaand, 12 Feb 2014, om 19:00 ‘n verwelkomingsfunksie gehou vir alle nuwe intrekkers in die gemeente. Alle nuwe lidmate van die afgelope drie maande is welkom om dit by te woon. Skakel asb vir Gerrie Vorster 012 664 0860 om bywoning te bevestig.

7

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “U woord is die lamp wat my die weg wys ...” Ps 119:105

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE 9 Feb Breggie du Plessis A07 664 0523 Anton Lubbe B22 071 6852610 Eddy Niezen C13 661 1761 Louise van Rensburg C08 074 889 0921 10 Feb Charlene Kloppers C15 083 376 9960 Annetta Lombard B13 654-5144 Ben Steyn B08 083 448 4128 11 Feb Jacques Reynders B14 071 830 4606 12 Feb Dries Louw A06 664-3094 Annemarie Roos A12 460 0722 Mauritz van der Walt B01 654 1551 Frans van Dyk B11 654-1677 13 Feb Riano de Souza A11 082 342 4049 14 Feb Dorie Coetzee A13 664 2789 Elna de Bruin A02 664-3729 Lotie van Dyk A11 083 609 6663 Elsie Vermeulen C01 083 538 5185

BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG · Ds WJ Botha van Bloemfontein-Noord na

Walvisbaai / Swakopmund / Hentiesbaai. · Proponent MH le Roux na Newcastle. · Proponent ID de V Potgieter na Rietvallei as

medeleraar. · Ds LJE Venter van Hoedspruit na Kimberley. BEROEPE BEDANK Ds JC van Dyk van Ventersdorp na Rustenburg-Wes as medeleraar.

15 Feb Anton Fourie C05 082 837 9575 Willie Loots A09 662-1622 Anita Snyman B10 073 210 1177 Christa Trichard A03 662-1964

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE 9 Feb Zane Cloete A09 082 562 5296 11 Feb Wian Olivier C12 082 443 8886 Tristan Smit C12 082 737 9171 15 Feb Karla Venter C06 667 4262 Riaan Wattel B17 082 854 1430

PRESIDENT KRUGER KINDERHUISE hou ’n Hartklop Fees, 15 Maart 2014

ten bate van fondsinsameling Optredes deur:

Bok van Blerk, Riana Nel en Bobby van Jaarsveld Kaartjies R 90 – R180 beskikbaar by www.itickets.co.za - 086 100 0291

LETTER OF THANKS

“I write this letter of thanks in connection with the Toyota Hilux Surf which the Church bought for easy transport during my work in the Confession Church in Zambia. The Confession Church, my family and I are thankful to all Churches, individuals and whosoever gave gener-ously towards this project.

For the past 10 years I had been using my own vehicle to execute the Church work, but at present it has been giving me problems of breaking downs due to oldness of its kind, I thank the Lord for the opportunity given to me to start a Church in Zambia in such situation, the gift of the vehicle has timely come.

To all contributors towards the present way of easy transport, I encourage you to read Acts 20:35, indeed may the Lord bless you all. I say to ‘’God be the glory’’.

Rev. Charles Zulu.”

Page 3: Kommunikaatjie 9/2/2014

6

ADVERTENSIES

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955)

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314

PROFESSIONELE REKENMEESTER (SA) vir op-skryf van alle boeke tot en met die proefbalans in Pastel, oudit werkspapiere (B/S en I/S) in Excel en Caseware, BTW, debiteure, krediteure, kleinkas en salaris rekonsiliasies en indiening van enige tipe belas-tingvorms, sowel as dispute met SARS - Mariza Mosca [email protected] (082 405 8565).

NUTSMAN- Huisverbeterings/Teëls/loodgieterswerk/ deure/hekke/plafonne. Kwotasies. Hein 0726579274

FAMILIE FIETSE CENTURION – Verkope van fietse, onderdele, parte en toebehore. Werkswinkel diens-te/herstelwerk ook beskikbaar. Centurion Crescent Shopping Centre, h/v Lenchen Noord/Suid & John Vorster. Ons ruil ook 2de handse fietse in. Tel: 012 663 3839/ 079 859 7907

PLAASHOENDERS geen soutwater bygevoeg, heel, braaipakke, flatties, ens. Pryse goedkoper as in die kettingwinkels. Heel hoenders verkoop teen R36 p/kg. Ek lewer af in Centurion. Kontak Jaco vir bestel-ling of pryse by 082 854 1430 of [email protected].

HUISHULP in die Centurion omgewing opsoek na werk (1-4 dae/per week) Skakel gerus Eva Netshiom-bo 084 690 7314

STRANDHUIS LEASUREBAAI—5 km van Port Edward, 200m van see. 2 x Eenhede, slaap 6 elk—[email protected]

BELA BELA NAWEEKWEGBREEK (Bosveld) 4 huisies (slaap 5 elk). Groot onthaallapa [email protected]

STUDENTE LIDMAAT IN GEMEENTE BENODIG SKOOTREKENAAR - Hier is ‘n verdienstelike saak in ons gemeente waar ‘n student ‘n skootrekenaar beno-dig vir studiedoeleindes. Die spesifikasies daaraan is, is as volg: 4GB RAM, 500GB Hard drive, intel core i3. Indien u bereid is om sodanige skootrekenaar te skenk, te leen of ‘n finansiële bydrae te maak, skakel asseblief vir ds Paul van den Berg (084 2632 055) of diaken Hennie Pretorius (082 770 2213).

VERKOPE BY DIE KERKKANTOOR

Bybels—R60 (hardeband)

R35 (sagteband—Eng, Zulu)

Aanvullende Ps boekie—R20

Almanak—R60

Boek “Worstelinge oor die waaroms in die lewe” - R70

BYBELSKOOL 11 Februarie tot 25 Maart 2014

Die Bybelskool van Centurion bied u die

volgende groeigeleentheid:

Die boek Job

‘n Christelike siening van lyding, pyn en nood Kom leer iets meer van die boek Job as net sy

storie...

Kom filosofeer saam op ʼn Christelike manier oor

lyding, pyn en swaarkry.

Kom ontdek saam hoe om die Jobstroosters van

ons tyd vanuit die Skrif op hulle herrie te gee!

Kom ervaar saam met Job hoe getrou en hoe groot

jou God is!

Plek Gereformeerde Kerksaal, Centurion

Tyd Dinsdagaande 19:00 - 20:30

Koste R100 pp of R150 per paar

Aanbieder Ds Maarten van Helden

Kontak Kerkkantoor 012 664 2614

Bespreek vooraf of kom sommer net

GK BROOKLYN-GHOLFDAG—Op 21 Februarie by Wingate-gholfbaan. Harm Schreurs by 082 376 0527 of Eben Venter by 082 780 6674.

2-SLAAPKAMER TUINWOONSTEL in Eldoraigne beskikbaar vanaf 1 Maart 2014 @ R4000. Kontak Sonja 082 413 7309

3

ALETHEIA MINISTRY— EVERY SUNDAY AT 11:00

Scripture: Genesis 50

Text: Genesis 50:19 and 20

Preacher: Rev Paul van den Berg

God ensures that out of negative experiences, something positive will materialize.

AL DIE EERSTELINGE BEHOORT AAN DIE HERE

Volgens Eksodus 13 moet elke manlike eersteling aan God gewy word. Hiermee is na die verlossing uit Egipte verwys, toe al die eersgeborenes tydens die tiende plaag gesterf het, behalwe die eerstelinge van Israel. So beskryf Eksodus 13 dat die hingsvulletjie van ‘n donkie losgekoop moet word. ‘n Donkie is onrein en kan nie geoffer word nie. As die persoon nie die hingsvulletjie kan loskoop nie, moet sy nek gebreek word. Die donkie behoort aan God en niemand mag die vulletjie gebruik om op te ry of as pakdier gebruik nie. Jy mag nie God se donkie vir jouself gebruik nie.

Daarmee word duidelik gestel dat al die eerstelinge aan God behoort. So is Israel geleer om in ALLES eerste aan die HERE te dink, die HERE moet eerste kom in jou hele lewe. Dit is ‘n lewensbeginsel wat vir alle eeue geld.

Wat ‘n oomblik toe die EEN wat ons moes loskoop op ‘n losgekoopte Jerusalem binnery! Niemand het nog op die donkie gery nie (Luk. 19:30), afgesonder vir die Verlosser om te gebruik. Jesus Christus het gekom om al ons sondes te betaal, Hy het sy Gees gestuur om ons nuwe mense te maak en ons vir die koms van die Bruidegom voor te berei. Ons het soveel meer om voor dankbaar te wees as die volk in die Ou Verbond.

As God eerste in jou lewe is, sal dit ook in jou kerklike bydrae duidelik word. Dit is nie die hoeveelheid nie, maar die beginsel wat tel. Dink aan die arm weduwee wat twee geldstukkies ingegooi het in die skatkis en Jesus het gesê dat sy die meeste van almal ingegooi het.

Dit beteken prakties dat ‘n kerkraad geen lidmaat mag verskoon om nie kerklike bydrae te gee nie. Is die HERE werklik eerste in ou lewe—of ry jy op sy donkie, gebruik jy dit wat aan Hom behoort vir jouself?

Ds Peet Coetzee (Potchefstroom)

Volgende Sondag 16 Feb voor die oggend-erediens vind daar ‘n Gemeente Inligtingsessie

i.s. die begroting van die Kerkraad en die Diakonie plaas

Page 4: Kommunikaatjie 9/2/2014

4

HOSPITAALBESOEKE

Belangstellendes wat wil help om siekes te onder-

steun te Unitas Hospitaal

kontak

Annesta Wannenburg 083 751 2602 (na ure)

Omkring die datum

2014 Susterssaamtrek

Wees Daar!Datum: 8 Maart 2014

Spreker: Hettie Brittz

Koste: R100

Lokaal: NG Kerk Raslouw, Eldoraigne

Kontak: Helene Kruger by 082 448 3406 of by die

susterstafel na kerk

Besoek: www.gklyttelton.org.za vir meer inligting….

GTA GTA GTA GTA

Tiene

rs

Tiene

rs

Tiene

rs

Tiene

rs

WAT?!

Kom

vind uit!SondagaandSondagaandSondagaandSondagaand9 9 9 9 FebruarieFebruarieFebruarieFebruarie

WYKSUSTERS Sal die wyksusters asseblief so gou moontlik hulle wykslyste en teeskinkbeurtlys kom afhaal by die Susterstafel agter in die saal?

TEESKINKBEURTE Instruksies vir die regsit voor die diens en skink en opruim na die diens is in die kombuis opgeplak. Sit asseblief 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. 9 Februarie C12 Christi Venter C9 Elsie Swanepoel B15 Marieke Zeevaart 16 Februarie A1 Susan du Plessis / Elize vd Berg A2 Corlien Steenkamp / Sandra Trentham A3 Marietjie Venter A4 Laurette Snyman 23 Februarie A5 Magda Pelser A6 Elma Labuschagne / Heidi van der Walt A8 Ronell Hoogenboezem A9 Vakant

PROGRAM 7:30 Registrasie en Ligte Ontbyt 08:30 Opening en Verwelkoming 09:00 Spreker: Hettie Brittz 09:50 Gaskunstenaars: Voices Divine 11:00 Bekendstellings, Uitnodiging en Bedankings 12:00 Tafelgebed, kollekte & middagete

TENTJIE-AAND 14 Februarie by kerk

om 18:00

GKA EN OUERS OORSLAAP EN SAAM KUIER BY KERK

GR 0 TOT GR 6 PROGRAM: Ds Gerrit BRING EIE: Tent, slaapsakke ens ETES: Bring eie piekniekmandjie (aandete en ontbyt)

Bevestig asb per sms: Madelein 083 272 4884

5

ATTESSAKEATTESSAKEATTESSAKEATTESSAKE————JANUARIE 2014JANUARIE 2014JANUARIE 2014JANUARIE 2014

MET ATTESTAAT AANGEKOM Alida de Bruin vanaf Pretoria (B07) Gert en Carina Janzen vanaf Wapadrant (C05) Liana Erwee vanaf Wapadrant (B18) Werni & Tia Grünenfelder en 4 dooplidmate vanaf Midrand (C15) Klasie Pretorius vanaf Meyerton (B12) Jetsek Reesink vanaf Cachet MET ATTESTAAT VERTREK Johan en Roua Pretorius en 1 dooplidmaat na Pta-Montanapark Jan en Amelia Steyn en 2 dooplidmate na Wapadrant Hanneke Kruger na Cachet Lerina Aucamp na Cachet Annerize Cordier na Cachet Antoinette Loots na Wapadrand GEMEENSKAP VERBREEK Erna Smit Gregory en Chantel van Asweging OPGENEEM: Rina Naude Ans Opperman Gert & Natasha Kotze

VAN DIE KERKRAADSTAFELVAN DIE KERKRAADSTAFELVAN DIE KERKRAADSTAFELVAN DIE KERKRAADSTAFEL Ter Approbasie Ouderlinge: Blok B Eugene Oosthuizen, Sakkie Malherbe Blok C Willem van Tonder Diakens: Blok A Hannes van Staden, Hannelie Kriek Blok B Hercules du Plessis, Johan Loock, Dries Roos Blok C Jaco van den Berg Met opdrag Engelse Diens : Ernest Borman Onthef van die Roeping as: Ouderlinge: Ben vd Walt, Attie vd Walt, Christiaan Potgieter,Jaco Klopper Diakens: Annesta Wannenburg, Pieter Muller,Ben Steyn, Marla Bester, Charl Swanepoel, Andries Zeevaart Eervolle ontslag is toegestaan aan: Diakens: Phia Lombard, Henda Vreugde, Marthie Hern