kommunikaatjie 3/8/2014

4
8 EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 ALGEMENE INLIGTING KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Ekumenisiteit Londen DIENSBEURTE: Ouderling: Jan Gouws Diaken: Bennie van Nieuwenhuizen NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://www.gkcenturion.co.za. EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE: Vandag: Les 16, Ps 147:1 Volgende week: Les 17, Ps 147:1 Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589 Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417 KONTAKBESONDERHEDE Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected] Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected] Lidmate se kontakbesonderhede: Die kerkkantoor sukkel dikwels om lidmate te kontak omdat hul adresse en kontaknommers verander en die kantoor nie in kennis gestel word nie. Stuur asb ‘n e-pos aan die kerkkantoor as u inligting verander sodat ons inligting op datum kan bly. E-pos adres vir nuwe kontakbesonderhede: [email protected] K OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 39 Nr 26 3 Augustus 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za K Liturgiese Riglyne G r o e i n a C h r i s t u s SONDAGAAND 18:00 Skriflesing: 1 Kor 11:27-33 Teksvers : 1 Kor 11:27-29 HK: Sondag 30b vr en antw 81,82 Sing: Sb 2-2:1 Sb 17-3:1,2 Ps 68-1:9 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Gerrit Kruger SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing: Genesis 35 Teksvers : Gennesis 35:18 Sing: Sb 3-3:1,2,3,4 Sb 3-3:5,6 Ps 19-3:4 Ps 105-1:5 Ps 68-1:12,13 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Johannes Bingle G r o e i n a C h r i s t u s Ben-Oni word Benjamin! In hierdie bedeling van spanningsvolle kontraste is God nie afwesig nie. Hy werk juis met kontraste. Maar Hy werk nie net daarmee nie – Hy los die spanning ook op wat dikwels in teëpole skuil! Dit word in die naamgewing van ’n verbonds- kind in Gen. 35:18 en verder deur die loop van die openba- ringsgeskiedenis op ’n besondere wyse deur die Verbonds- god gedoen en deur die Heilige Gees laat opteken. Hy regeer oorwinnend en niemand kan Hom keer om dit te doen nie. En uiteindelik sal daar geen moedbrekende onheil meer wees nie! (Sb 2-2:2) Die Heilige Nagmaal mag nie ontheilig word nie! Die vraag in hierdie twee kategismusvrae, handel oor wie nagmaal mag en moet gebruik en wie nie? Ons onderskei ook tussen ‘n oop – en ‘n geslote nagmaalstafel. ‘n Oop nagmaal is waar almal wat die behoefte het en wat Christene is, uit wat- ter denominasie ookal toegelaat word. ‘n Geslote nagmaalsta- fel is waar die nagmaal in die plaaslike gemeente bedien word en waar ordelike reëlings geld vir elkeen wat nagmaal wil ge- bruik. Maar waar kom hierdie vrae dan vandaan en waar kry ons die antwoorde? Eerstens uit die Woord van God self: 1 Kor 11:27-34 Tweedens bely ons dit in ons belydenis-skrifte: Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB art 35) Heidelbergse Kategismus Sondag 30b vr. 81,82 Derdens staan dit ook Kerkordelik vas: KO arts. 61-64

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 01-Apr-2016

249 views

Category:

Documents


12 download

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 3/8/2014

8

EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

ALGEMENE INLIGTING

KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Ekumenisiteit Londen

DIENSBEURTE: Ouderling: Jan Gouws

Diaken: Bennie van Nieuwenhuizen

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://www.gkcenturion.co.za.

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

KATKISASIE: Vandag: Les 16, Ps 147:1 Volgende week: Les 17, Ps 147:1

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 417

KONTAKBESONDERHEDE

Kantoorure: Ma-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected]

Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055

Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/

[email protected]

Lidmate se kontakbesonderhede: Die kerkkantoor sukkel dikwels om lidmate te kontak omdat hul adresse en kontaknommers verander en die kantoor nie in kennis gestel word nie. Stuur asb ‘n e-pos aan die kerkkantoor as u inligting verander sodat ons inligting op datum kan bly.

E-pos adres vir nuwe kontakbesonderhede: [email protected]

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

K

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 39 Nr 26 3 Augustus 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

K

Liturgiese Riglyne

G r o e i n a C h r i s t u s

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: 1 Kor 11:27-33 Teksvers : 1 Kor 11:27-29 HK: Sondag 30b vr en antw 81,82

Sing:

Sb 2-2:1 Sb 17-3:1,2 Ps 68-1:9 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Gerrit Kruger

SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Genesis 35 Teksvers : Gennesis 35:18

Sing: Sb 3-3:1,2,3,4 Sb 3-3:5,6 Ps 19-3:4 Ps 105-1:5 Ps 68-1:12,13 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: Hein Kaiser Prediker: Ds Johannes Bingle

G r o e i n a C h r i s t u s

Ben-Oni word Benjamin! In hierdie bedeling van spanningsvolle kontraste is God nie afwesig nie. Hy werk juis met kontraste. Maar Hy werk nie net daarmee nie – Hy los die spanning ook op wat dikwels in teëpole skuil! Dit word in die naamgewing van ’n verbonds-kind in Gen. 35:18 en verder deur die loop van die openba-ringsgeskiedenis op ’n besondere wyse deur die Verbonds-god gedoen en deur die Heilige Gees laat opteken. Hy regeer oorwinnend en niemand kan Hom keer om dit te doen nie. En uiteindelik sal daar geen moedbrekende onheil meer wees nie! (Sb 2-2:2)

Die Heilige Nagmaal mag nie ontheilig word nie!

Die vraag in hierdie twee kategismusvrae, handel oor wie nagmaal mag en moet gebruik en wie nie? Ons onderskei ook tussen ‘n oop – en ‘n geslote nagmaalstafel. ‘n Oop nagmaal is waar almal wat die behoefte het en wat Christene is, uit wat-ter denominasie ookal toegelaat word. ‘n Geslote nagmaalsta-fel is waar die nagmaal in die plaaslike gemeente bedien word en waar ordelike reëlings geld vir elkeen wat nagmaal wil ge-

bruik.

Maar waar kom hierdie vrae dan vandaan en waar kry ons die

antwoorde?

Eerstens uit die Woord van God self: 1 Kor 11:27-34

Tweedens bely ons dit in ons belydenis-skrifte:

Nederlandse Geloofsbelydenis (NGB art 35)

Heidelbergse Kategismus Sondag 30b vr. 81,82

Derdens staan dit ook Kerkordelik vas: KO arts. 61-64

Page 2: Kommunikaatjie 3/8/2014

2

Ons gee om vir Mekaar

“... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle

gesondheid vinnig sal verbeter:

Luit Bakker sterk tuis aan na ʼn voetoperasie (B18—653 8012). Riana Carstens word behandel in Pretoria-Oos hospitaal (C4—667 2370). Klein Arina vd Merwe sterk tuis aan na ʼn operasie (B20—061 354 795). Terblanche Kruger is in Montana Hosp met ʼn hartkondisie (A2—664 0267).

Doop

Baie geluk aan Danie en Ané van der Walt met die doop van Christi vanoggend.

Meelewing

Ons dink aan Tjaart en Louisa van der Walt en familie, Tjaart se pa is Vrydag oorlede. Ons bid hulle die vertroosting van God ons hemelse Vader toe. (C6—664 6335)

Aktiwiteite gedurende die komende week 4 Aug Senior Aksie 10:00

6 Aug Nuwe intrekkersfunksie 19:00

9 Aug Damesdag 09:30

Nuwe Intrekkers

Daar word Woensdagaand, 6 Augustus 2014, om 19:00 ‘n verwelkomingsfunk-sie gehou vir alle nuwe intrekkers in die gemeente. Alle nuwe lidmate van die afgelope drie maande is welkom om dit by te woon.

Skakel asb vir Gerrie Vorster 012 664 0860 om bywoning te bevestig.

7

TEESKINKBEURTE Instruksies vir die regsit voor die diens en skink en opruim na die diens is in die kombuis opge-plak. Sit asseblief 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. 3 Augustus B19 Annesta Wannenburg B20 Hannelie Grobler B21 Sonya van der Dussen B22 Ronel Swanepoel 10 Augustus C1 Gerrie Vorster / Louisa vd Walt C2 Anna Smith / Christa Trichardt C3 Anel vd Walt / Elmarie vd Walt 17 Augustus C4 Alta van rensburg C5 Rozanne Groenwald / Zinette Cronje

C6 Toekie Meyer

Vriendin, jy word uitgenooi om DV Saterdag 9 Augustus

9:30 – 12:00 in die saal te kuier: Kom reis saam met…

‘n stemkunstenaar

ons eie joernalis-skrywer

jou eie medegelowige vriendin Kom beleef hoe ‘woorde’ ons lewe inkleur wanneer dit…

Jou werk word

Jou naby jou naaste bring

Jou in God se teenwoordigheid stel En kom ervaar hoe… Woorde Wat Woeker Wonders Werk!

Kom besoek ons by die sustershoek om

te kom deel in die reis.

KOSBEDIENING

Gedurende Augustusmaand gaan daar weer skenkings gevra/ingesamel word om die kosbediening by verskeie aftree-oorde te ondersteun. Kontantbydraes vir die aankoop van vleis en gevriesdegroente asook sekere droë bestanddele gaan ingesamel word. Vanaf Sondag 10 Augustus 2014 sal daar sakkies met wenslysies beskik-baar gestel word na die oggenddienste by al die uitgange en na die aanddiens-te op die tafel by die hoofuitgang. Skenkings kan dan gedurende Augustus op die susterstafel agter in die saal neergesit word.

Dankie byvoorbaat vir u ondersteuning

Sustersbestuur

Page 3: Kommunikaatjie 3/8/2014

6

Gereformeerde Kinder Aksie

Oorslaap in die Dieretuin Vrydagaand, 22 Augustus 2014

Nasionale Dieretuin, Pretoria Boomstraat 232, Pretoria

Ons ontmoet mekaar om 17:00 in die parkeerterrein van die Dieretuin waarna ons na die kampterrein geneem word. Die nagtoer begin om 18:30 en eindig om 20:30 waarna ons lekker saam braai. Broodjies en wors word voorsien. Die uitstappie eindig om 7 uur die Saterdagoggend wanneer alle tente afgeslaan moet wees, almal het egter nog toegang tot die dieretuin vir die hele dag. Kostes: R150 per ouer en R50 per kind Wat jy moet bring - jou eie tent en slaapgoed, stoele, eetgerei, versnaperinge asook ontbyt vir die Saterdagoggend.

Betaal die gelde direk in die kerk se bankrekening en stuur die bewys vir Madelein van Zyl 0832724884/ [email protected]

Verwysing: Dieretuin en jou naam

Senior Aksie Na die koue winter kom ons weer

Maandag, 4 Augustus 2014

om 10:00

in die saal bymekaar om bingo te speel (Moontlik ander verassings ook)

Soos gewoonlik is daar weer geleentheid om by te dra vir Eljadahuis. Hierdie bydrae van ons voorsien die

maandelikse kos aan ’n bejaarde egpaar, wat Ansie gereëld aankoop en neem

Natuurlik gaan ons verder heerlik kuier oor verversings

3

Die Blye Boodskap van 1975 Uit

“In die begin was die Woord—G.S. Wegener”

Die Afrikaanse skryfwyse van Hebreeuse persoons- en plekname het baie probleme opgelewer, altans voordat onder leiding van prof. J.P. Oberholzer sekere riglyne vasgelê kon word. Met heel bekende name was daar geen moeilikheid nie, maar ander moes volgens aanvaarde reëls getranskribeer word. Geografiese name is op die Afrikaanse manier weergegee: die Bergwêreld, Sionsberg, Arnonhoogtes, Eskolvallei, Kritspruit, Semesfontein, Hinnomsdal en Gosanrivier. In sommige gevalle kon die name sinvol in Afrikaans vertaal word: Huilboom, Moorddal, Konings-

vlakte, Spooklaagte, Waarsêershoogte, Grootkloof, Jakkalsfontein, en nog meer.

Oor die skryfwyse van Nuwe Testamentiese name is voorligting gesoek by die Taalkommissie van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Hulle lys klassieke eiename was egter nog nie gereed nie. Die vertalers moes dus hulle eie weg gaan. Hoofsaak is dat ’n C aan die begin van ‘n naam ‘n K of ‘n S geword het, soos Kornelius en Sesarea; die –th- word –t-, soos Matteus (ook die deelteken word weggelaat), Tomas, Timoteus, Korinte, Atene; die –ch- word –g-, soos Agaje of Kengreë. Veel later, ongeveer 1982, toe die naamlys van die Taalkom-missie beskikbaar word, is daarby aangepas vir sover dit van hulp was. Toe het Klaudius weer

Claudius geword, en is Kengreë terugverander in Kernchreë, om maar enkele gevalle te noem.

Van meer verhewe en godsdienstig uiters sensitiewe aard was die vraag hoe om Jahwe, die Naam van God, weer te gee. In die Joodse tradisie is die Naam, weens sy heiligheid, nooit uitgespreek nie, maar vervang deur Adonai, Here of my Here. Gevolglik is die vorm “Adonai Jahwe”, wat dikwels voorkom, weergegee op ‘n wyse wat neergekom het op ‘n verdubbeling van Adonai. In die Statevertaling het dit “Heere HEERE” geword, en in die 1933-vetaling, “Here HERE”. Die hoofletters moes aandui dat dit eintlik gaan om Jahwe, die Naam van God. Hierdie weergawe bevredig egter nie. Ná ernstige oorweging en uitgerekte bespreking is besluit om “Adonai Jahwe” te vertaal met “Here God” of “Here my God”, soos deesdae ook in ander Bybel-

vertalings gedoen word.

Enigsins verwant met hierdie probleem is die vraag hoe Jesus in sy aardse omwandeling deur mense aangespreek word. Wanneer hulle die Griekse aanspreekvorm kurios gebruik, moet dit vertaal word met “meneer” of met “Here”? En sê hulle vir Hom “jy” of “u” of “U”? Die antwoord hierop moet gevind word in die situasie wat beskryf word, en in die gesindheid van die spreker teenoor Jesus. Vanselfsprekend sê sy aardse ouers vir Hom “jy” (Luk. 2:48), maar sy teenstan-ders (Joh. 8:52-53) en Pilatus (Joh. 18:33 e.v.) doen dit ook. Iemand wat beleef teenoor Hom optree, spreek Hom aan as “meneer” en “u” (Mark, 12:32), en sy volgelinge wat tot die insig gekom het dat Hy die Messias is, sê “Here” en “U” (Joh. 21:17 e.a.). Die oorgang van die een

vorm na die ander is te sien in die gesprek met die Samaritaanse vrou (Joh. 4)

Scripture: Genesis 39 Text: Genesis 39:8-9 Preacher: Rev Paul vd Berg

ALETHEA MINISTRY— EVERY SUNDAY AT 11:00

Christ enable us through the Holy Spirit to overcome temptations

Page 4: Kommunikaatjie 3/8/2014

4

KLEINGROEP INTREK-AKSIE

29 Augustus 2014

om 18:30

Kom geniet ‘n heerlike aand om die vuur en kom wees deel van die intrek-aksie vir almal tussen die ouderdomvan 18 en 35.

Bring ’n stok vir stokbrood, ‘n vleisie, eetgerei, drink-goed en glase saam en kom luister na ‘n gasspreker by die kerksaal.

Vir meer inligting kontak

Riaan van Schalkwyk:

072 436 4763

[email protected]

5

Advertensies

BLOM ‘N BLAAR skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige ge-leentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/ (663 5955). Susters kan hul bydraes vir die doel voor in die Sus-

terskas by die hoofingang plaas.

Reesink Houtwerke vervaardig nuwe kombuise en kaste van melamien, acryl, veneer en soliede hout. Ook verbeterings, herstelwerk en opgrade-

ring en ander kabinet/houtwerk. Jan 0794554580.

“Moeg vir jou ou kombuis? en GAS INSTALLASIES” Ons is gekwalifiseerde binne-huisontwerpers sowel GAS installeerders; spesia-liseer in die ontwerp en installering van nuwe kombuise sowel as restourasie d.m.v. verf tegnie-ke. Werner van der Walt: 0823086238/[email protected]/Meryke Deetlefs:

0844445443 [email protected]

Klein yskas — die kerkkantoor is op soek na ʼn klein yskassie om in die klein kombuis te gebruik, die yskas moet nog in ʼn werkende toestand

wees. Kontak Ellouis 012 664 2614.

BIBLOS Neem deel aan die Biblosprojek en help om mense te identifiseer wat nie ʼn Bybel besit nie, maar graag een sou wil hê! U kan die projek ook finansieel ondersteun om ons in staat te stel om Bybels aan te koop. Vir verdere navrae kan u enige van die volgende persone kontak:

Marlou van den Berg: 082 412 4313 Esmé van den Berg: 083 381 6428

Elsie Swanepoel: 083 787 8902 Annesta Wannenburg: 083 751 2602 Finansiële Ondersteuning vir die

Bybelgenootskap en Biblosprojekte: Rekeningnaam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Reknommer: 600 340 409 Verwysing: “Bybelgenootskap” of “Biblos” na gelang van die projek wat u wil ondersteun

Bybels te koop Bybels in al die amptelike landstale is by die

kerkkantoor te koop teen kosprys.

BELYDENDE LIDMATE

VERJAARSDAE

“ Dien die Here met blydskap ...” Ps 100:2

DOOPLIDMATE

03-Aug Chene vd Walt A05 082 308 6238

Marietjie vd Walt C09 082 334 0539

04-Aug Vernon de Souza A11 082 342 4049

Gerda Guldemond A08 0836406138

Esma Tredoux B11 083 630 0944

Louis vd Walt A01 667 4733

Rina Venter A13 071 135 3181

Rina Venter B06 654 6323

05-Aug Lydia Bezuidenhout B03 083 633 8861

Koos Pretorius B09 654 1624

06-Aug Anneke Appleby B16 654 1833

07-Aug Babs Grobler B19 664 3040

Pieter vd Dussen B17 660 2459

Thinus van Dyk C09 665 0906

08-Aug Myburgh Brink C11 651 4004

Thysie Erasmus A08 072 183 7348

Rina Scholtemeijer A08 6670593

Stephan vd Walt C06 664 6335

09-Aug Dineke de Jonge B12 660 1484

Alita Potgieter C03 667 6201

Rinus Venter B06 654 6323

Ria Vorster 00 435 8845

03-Aug Elzaan vd Westhuizen C13 076 780 5711

04-Aug Adriaan van Staden B20 083 625 7722

06-Aug Luane Etsebeth B13 073 335 5944

08-Aug Matthys Lourens A06 664 6935