kommunikaatjie 27 oktober 2013

4
8 VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Volhard in die gebed! “ Kol 4:2 BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATE LIDMATE LIDMATE LIDMATE 27 Okt Wimpie Steenkamp A02 082 551 3910 28 Okt Hannes Pieters C07 663-4222 Tinus Potgieter C09 082 334 8035 Tim van den Berg C06 667 4028 Johan van der Walt C12 082 577 5993 Tinus Viljoen C07 663 8770 Gerrie Vorster C01 664 0860 29Okt Gerrie Kruger B17 072 049 5262 Nadia Pretorius B02 082 775 8932 Anna Smith C01 664 4184 30 Okt Gerda du Plessis B04 654 0236 Hercules du Plessis B10 082 998 9000 Jan Labuschagne A06 644 1219 Johan Loock B13 658 5051 Lena Malan C01 664 0801 31 Okt Karen Rebel A01 667 3498 1 Nov Ina Kotze C03 664 2945 Dries Nel B21 082 855 8949 Jeanne Sevenster C04 073 571 5513 DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE DOOPLIDMATE 27 Okt David Loock B13 658 5051 1 Nov Ruben Strydom A04 082 871 1695 BYBELS TE KOOP BY DIE KERKKANTOOR Bybels te koop by die kerkkantoor: Afrikaans, Engels, Tsonga, Venda, Sepedi (Noord-Sotho), Zulu, Xhosa, Siswati, Ndebele, Tswana, Sesotho (Suid-Sotho) NOODHULPKLASSE Noodhulpklasse Vlak 1 3 aangebied deur Wim Wagner van Paladin OHS teen ‘n totale koste van R850 is as volg: Vlak 1: Maandag 4 November 2013 (voldag) Vlak 2: Maandag 11 November 2013 (voldag) Vlak 3: Dinsdag 19 November en Donderdag 21 November 2013 (voldag) Kursus sluit in : DVD met ekstra inligting en studente gids AHA CPR for Family and Friends handleiding Uitdeel stukke KPR Mond stuk Kursus is waardevol vir (kerk-)kampe, skool, sport, werk, huishoudings en ander situasies. Skakel Juanita Benadé 072 380 1101 indien u meer wil uitvind. OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 37 27 Oktober 2013 K K K Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Handelinge 2 Teksvers : Handelinge 2:38, 39 Sing Ps 68:2,16 en 105:2,5 Ps 130:1,2 Ps 128:1 en 3 Ps 25:5,6 Sb 1-1:6,7 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Jaco Wattel Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : Rom 1:1-17 Teksverse : Rom 1:16,17 Sing : Ps 48-1:4,5 Ps 9:7,9,10 Ps 105-1:1,5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Francia Wait Klank: André Beumer Prediker: Ds Gerrit Kruger DIE DOOP: BELOFTE én VERANTWOORDELIKHEID Die afgelope jaar het ons reeds die doop verskeie kere in ons gemeente gesien en bedien ( 22 kinders en 1 volwassene). Dit is nogal jammer dat daar selfs oor hierdie kosbare saak onder Christene verdeeldheid bestaan. Ons wil egter nie op die verskille klem plaas nie en geen verdere verdeeld- heid veroorsaak nie. Ons wil gewoon weer vandag binne die Skrif en Bely- denis bly en saam verstaan wat die betekenis van ons Doop vir ons daaglik- se aardse lewe is. In hoofsaak gaan dit om die verbond wat God met ons het. 'n Genade- verbond met heerlike Goddelike beloftes wat ons sterk en rustig maak in die daaglikse gebrokenheid van hierdie aardse lewe. En God wat die belof- tes maak is getrou. Hy verwag nou van ons om te reageer en sy welwillend- heid te geniet en Hom daarvoor te dien en te dank en te eer. Die beloftes en verantwoordelikheid gaan saam met mekaar. Kom ons onthou op hierdie Hervormingsondag weer ons Doop en die God van ons Doop! “ELKEEN WAT DEUR GOD VRYGESPREEK IS, OMDAT HY GLO, SAL LEWE! Die Romeine was ’n trotse nasie op die toppunt van welvaart en mag en wê- reldoorheersing. Hulle het baie bekende filosowe gehad en hulle het neergesien op die Jode wat vanaf Jerusalem, ’n stadjie wat hulle oorwin het, gekom het. En nou kom daar nog ‘n “nuwe evangelie” van daar af, ‘n “fabel” van Iemand wat aan ’n kruis gesterf het en uit die dood opgestaan het. ’n Tentmaker, Paulus, kom verkondig die evangelie. Paulus kom egter sonder om hom te skaam en verkondig met krag en gesag die blye evangelie van Jesus Christus. Ons gaan na die volgende sake kyk: * Die oorsprong van die Evangelie: dit is die evangelie van Jesus Christus. v16a * Die werking van die Evangelie: dit is uit die krag van God. v16b * Die uitkoms van die Evangelie: dit is die krag van God tot verlossing vir elkeen wat glo. v16c * Die bedoeling of uitreik van die Evangelie: dit is vir elkeen wat glo. v16d-17

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 22-Feb-2016

243 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 27 oktober 2013

8

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Volhard in die gebed! “ Kol 4:2

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

27 Okt Wimpie Steenkamp A02 082 551 3910 28 Okt Hannes Pieters C07 663-4222 Tinus Potgieter C09 082 334 8035 Tim van den Berg C06 667 4028 Johan van der Walt C12 082 577 5993 Tinus Viljoen C07 663 8770 Gerrie Vorster C01 664 0860 29Okt Gerrie Kruger B17 072 049 5262 Nadia Pretorius B02 082 775 8932 Anna Smith C01 664 4184 30 Okt Gerda du Plessis B04 654 0236 Hercules du Plessis B10 082 998 9000 Jan Labuschagne A06 644 1219 Johan Loock B13 658 5051 Lena Malan C01 664 0801 31 Okt Karen Rebel A01 667 3498 1 Nov Ina Kotze C03 664 2945 Dries Nel B21 082 855 8949 Jeanne Sevenster C04 073 571 5513

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE

27 Okt David Loock B13 658 5051 1 Nov Ruben Strydom A04 082 871 1695

BYBELS TE KOOP BY DIE KERKKANTOOR

Bybels te koop by die kerkkantoor:

Afrikaans, Engels, Tsonga, Venda, Sepedi (Noord-Sotho), Zulu, Xhosa,

Siswati, Ndebele, Tswana,

Sesotho (Suid-Sotho)

NOODHULPKLASSE Noodhulpklasse Vlak 1 – 3 aangebied deur Wim Wagner van Paladin OHS teen ‘n totale koste van R850 is as volg: Vlak 1: Maandag 4 November 2013 (voldag) Vlak 2: Maandag 11 November 2013 (voldag) Vlak 3: Dinsdag 19 November en Donderdag

21 November 2013 (voldag) Kursus sluit in: DVD met ekstra inligting en studente gids AHA CPR for Family and Friends handleiding Uitdeel stukke KPR Mond stuk Kursus is waardevol vir (kerk-)kampe, skool, sport, werk, huishoudings en ander situasies. Skakel Juanita Benadé 072 380 1101 indien u meer wil uitvind.

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055

Jaargang 38 Nr 37 27 Oktober 2013

KKKK

Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Handelinge 2 Teksvers: Handelinge 2:38, 39 Sing Ps 68:2,16 en 105:2,5 Ps 130:1,2 Ps 128:1 en 3 Ps 25:5,6 Sb 1-1:6,7 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Jaco Wattel Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Rom 1:1-17 Teksverse : Rom 1:16,17 Sing: Ps 48-1:4,5 Ps 9:7,9,10 Ps 105-1:1,5 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Francia Wait Klank: André Beumer Prediker: Ds Gerrit Kruger

DIE DOOP: BELOFTE én VERANTWOORDELIKHEID Die afgelope jaar het ons reeds die doop verskeie kere in ons gemeente gesien en bedien ( 22 kinders en 1 volwassene). Dit is nogal jammer dat daar selfs oor hierdie kosbare saak onder Christene verdeeldheid bestaan. Ons wil egter nie op die verskille klem plaas nie en geen verdere verdeeld-heid veroorsaak nie. Ons wil gewoon weer vandag binne die Skrif en Bely-denis bly en saam verstaan wat die betekenis van ons Doop vir ons daaglik-se aardse lewe is. In hoofsaak gaan dit om die verbond wat God met ons het. 'n Genade-verbond met heerlike Goddelike beloftes wat ons sterk en rustig maak in die daaglikse gebrokenheid van hierdie aardse lewe. En God wat die belof-tes maak is getrou. Hy verwag nou van ons om te reageer en sy welwillend-heid te geniet en Hom daarvoor te dien en te dank en te eer. Die beloftes en verantwoordelikheid gaan saam met mekaar. Kom ons onthou op hierdie Hervormingsondag weer ons Doop en die God van ons Doop!

“ELKEEN WAT DEUR GOD VRYGESPREEK IS, OMDAT HY GLO, SAL LEWE!”

Die Romeine was ’n trotse nasie op die toppunt van welvaart en mag en wê-reldoorheersing. Hulle het baie bekende filosowe gehad en hulle het neergesien op die Jode wat vanaf Jerusalem, ’n stadjie wat hulle oorwin het, gekom het. En nou kom daar nog ‘n “nuwe evangelie” van daar af, ‘n “fabel” van Iemand wat aan ’n kruis gesterf het en uit die dood opgestaan het. ’n Tentmaker, Paulus, kom verkondig die evangelie. Paulus kom egter sonder om hom te skaam en verkondig met krag en gesag die blye evangelie van Jesus Christus. Ons gaan na die volgende sake kyk:

∗ Die oorsprong van die Evangelie: dit is die evangelie van Jesus Christus. v16a

∗ Die werking van die Evangelie: dit is uit die krag van God. v16b

∗ Die uitkoms van die Evangelie: dit is die krag van God tot verlossing vir elkeen

wat glo. v16c

∗ Die bedoeling of uitreik van die Evangelie: dit is vir elkeen wat glo. v16d-17

Page 2: Kommunikaatjie 27 oktober 2013

2

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

KOLLEKTES VANDAG VOLGENDE WEEK

Tydens erediens: Barmhartigheid Barmhartigheid

By die deure: Kerkkas Emeritaatversoring DIENSBEURTE: Ouderling: Paul Grobler Diaken: Marthie Hern KATKISASIE: Vandag: Les 29, Sb 18-7:1 Volgende week: Katkisasie Afsluiting NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE OP INTERNET: http://audioserver.nl/?option=content&task=view&id=52&Itemid=92&user_id=853

VERGADERINGS: 28 Okt—Kommissie: Uitdeling 18:00 Kommissie: Finansies 19:00 Kommissie: Jeugbedieinigng 19:00 31 Okt—Kommissie: Instandhouding 18:00

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar “... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

∗ Sarel Pretorius (B12—654 1265) gaan komende week 'n rugoperasie te Unitas ondergaan.

∗ Leah van Wyk (B14—660-1535) gaan weer begin met behandeling teen kanker.

∗ Raymond Gourley (B11—654 6582) sterk die naweek tuis aan na sy motrofietsongeluk.

GELUK:

∗ Aflegging van Belydenis van Geloof: Wynand en Chantel Geldenhuys

∗ Doop:

∗ Wynand en Chantel Geldenhuys met die doop van Juandré.

∗ Johannes en Charlaine met die doop van Mila.

∗ Verlowing: Dean Aucamp en Tanya van der Linde.

BYBELSTUDIE: Woensdagoggend 6:00 Bybelstudie in saal 9:00 Ds Maarten se groep in kerksaal 9:00 Ds Gerrit se groep in konsistorie

Almal welkom!

7

Vakansieprogram vir die Jeug 9-13 Desember 2013

Tema: Gewortel in Christus Waar: By die Kerk Tye: 07:30 – 16:00 (Halfdag en Voldag opsies) Wat doen die jongspan: ‘n Volledige program is vir die sewe dae voorberei deur ‘n professionele span. Konstruktiewe kind-wees op ‘n Christelike manier. Ouderdomme: Alle jong mense en hul vriende van alle kerke (3 -16 jaar) Kostes per kind: R40-00 Halfdag R60 Voldag Vir verdere navrae: kontak: Juanita (Organiseerder), by: [email protected] Vir belangstelling om betrokke te raak of vir donasies: kontak Anél by: [email protected] of 082 567 3643.

Alle inskrywings sluit die 24ste November 2013

Page 3: Kommunikaatjie 27 oktober 2013

6

BIBLOS

Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik aan diegene met wie ons daagliks kontak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petroljoggies, versorgers en ander volgens behoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere be-hoefte in hierdie verband. Deur die projek is reeds meer as 900 Bybels vanjaar in ons omgewing versprei. Ons mikpunt is om ten minste 1 000 By-bels te versprei. Indien u belangstel om deel te neem aan die Biblos Bybelverspreidingspro-jek, kontak die kerkkantoor vir meer inligting. Fondse vir hierdie doel kan in die kerk se bankrekening inbetaal word onder verwysing “Biblos” .

Gesprekke oor Rou – spesiale aanbod – Ds. Braam Klopper

Ds. Braam Klopper, pastorale terapeut en Rou Berader wat tans as spreker by die Bybelskool optree, se boek en Cd’s is hierdie week teen ʼn spesiale prys beskikbaar. Sy boek, Wanneer Woorde Ontbreek, asook die CD-reeks Gesprekke oor Rou

Praktiese raad vir mense wat treur, Na die dood van ʼn Kind, Na Miskraam of Stilgeboorte, Na Selfmoord / Selfdood, kan aangekoop word teen R100 elk.

Hierdie aanbod geld net vir hierdie week terwyl Ds. Klopper nog by die Bybelskool betrokke is.

Plaas bestellings by Nelly Silvis – 082 921 4904 / [email protected]

3

ONS KERKLIED ONS KERKLIED ONS KERKLIED ONS KERKLIED

DEUR DIE EEUEDEUR DIE EEUEDEUR DIE EEUEDEUR DIE EEUE

PSALM 31

Hierdie Psalm bevat die sterwenswoorde van die Saligmaker van die wêreld. Met die woorde van die sesde vers het Hy die groot stilte van die ewigheid inge-gaan deur aan die kruis uit te roep: “Vader, in u hande gee Ek my gees oor!” Meer as enige ander vers in die Skrif het hierdie teks tot geestelike wiegelied gedien vir talle van vooraanstaande gelowiges, toe hulle die laaste, lange rus van die ewigheid moes ingaan.

Dit was bv die sterwenswoorde van Stefanus, die eerste martelaar van die Chris-telike Kerk. Dit was ook die laaste woorde van Karel die Grote, van Frankryk wat Karel, die Heilige, genoem is en wat op 28 Januarie 974 te Aken oorlede is. In die jaar 1415 het Johannes Hus, een van die voorlopers van die Hervorming, die marteldood op die brandstapel gesterwe. Toe die vlamme hoog om hom begin slaan, het hy op sy knieë geval en gebid, en toe hy in die rookdampe begin stik, het hy met “’n blye en vrolike gelaat” genoemde psalmvers gesing: “Ek gee my gees oor in u hande, my Redder, wat my trou in veil’ge hoede hou.”

George Wishart, een van die eerste martelare van die Hervorming in Skotland, is op 1 Maart 1546 tereggestel. “Toe hy aankom na die vuur,” so skryf John Knox, “het hy op sy knieë geval, weer opgestaan en driemaal uitgeroep, “O Saligmaker van die wêreld, wees my genadig! O Vader in die hemel, in u hande gee ek my gees oor!” As bewys van vergifnis het hy daarna sy beul op die wang gesoen en gesê, “Dit is die teken wat ek u vergewe, doen u plig”.

Hierdie heldhaftige uiteinde van sy Meester het beslissend ingewerk op die toe-koms van John Knox en van Skotland. Met vasberadenheid, gloedvolle welspre-kendheid en heilige onverskrokkenheid het hy die stryd van die Hervorming ge-stry en die volk van Skotland met hom saamgevoer. In November 1572 het die skaduwees van die dood egter ook vir John Knox oorval. Onderwyl hy blykbaar aan die slaap was, het die omstanders hom telkemale hoor uitroep: “Vader, in u hande gee ek my gees oor!”

Ps 31 met sy aangrypende geskiedenis, treffende woorde en wonderskone melo-die het tydens die veldtog in ons land vir die aanleer van minderbekende Psalms en Gesange ‘n gunstelinglied in baie van ons kerke geword.

Ds PJ Loots (1948)

Page 4: Kommunikaatjie 27 oktober 2013

4

ADVERTENSIES

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955)

Nutsman—Enige huisverbetering, verfwerk, loodgie-terswerk, teelwerk, skrynwerk en algemene instand-houding. Skakel vir kwotasie Hein 0726579274

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314

www.oppistoep.mobi /[email protected] Faks 0866333454

KINDEROPPASSERS

Lus vir ‘n aandjie uit? Enige aand van die week.

Skakel Hanneke: 0769022290/ Esmarie: 0746209957

Soek werk: 50 jarige blanke man. Gekwalifiseerde Elektrisiën, betrokke by boukonstruksie, projek be-stuurder, met ondervinding in bouwerk, elektries, loodgieter, houtwerk. Onmiddelik beskikbaar. Rassie Erasmus 0828950967.

Soek werk: 49 jarige blanke dame. Ondervinding in PA, sekretarieel, administratief, finansiering, bankwe-se, en data verwerking. Kontakpersoon, Petro Eras-mus 0790397788.

Plaas u Langspeelplate, solo7’s en musiekkassette op CD; Plaas u video’s op DVD (geen redige-ring). Plaas u 35mm skyfies en 35mm fotonegatiewe op cd. Kontak Tjaart vd Walt 0828242933 vir ‘n kwota-sie.

Agtergrondmusiek (live background music) by u funksie of restaurant gedurende November en Desem-ber, skakel Tjaart vd Walt 0828242933.

VAKANSIEHUIS beskikbaar Suidkus, Natal, Munster. Tot 14 Des 2013. Ten volle toegerus Bettie Viljoen 082 926 5350.

Gevriesde plaashoenders te koop @ R39.00 per kg. Slag gemiddeld 2kg per hoender uit. Jaco 082 854 1430 of by [email protected]

Vertaalwerk: vir enige vertaalwerk van Afr/Eng of Eng/Afr skakel vir Hendrik by 084 876 0883.

KATKISASIE-AFSLUITING

Katkisasie-afsluiting vind plaas op Sondag 3 November

na afloop van die oggenddiens om 10:15

in die kerkgebou Ouers en kinders moet asb dan in die kerk byme-kaar kom. Na afloop van die afsluiting sal daar ver-versings wees.

KATKISASIE-KOLLEKTES

Vanoggend is die laaste geleentheid vir die jaar om u kollekte vir Bybelverspreiding te gee. Die wen-klas sal tydens die afsluiting aangekondig word.

ISRAEL TOER 2014 Kom toer weer saam met ds Maarten na Bybellande Israel, Jordanië, Sinai. Kom doen Bybelstudie op die plekke waar dit gebeur het. Toer saam met ‘n lekker klomp medegelowi-ges. Julie 2014. Kontak ds Maarten 072 143 1855

5

ELANDSPOORT- EN TEESKINKBEURTE Kos moet verkieslik die Sondag vooraf in die vrieskas geplaas word, sodat die wyksuster kan kontroleer of alles ingekom het. Sit asseblief Sondag 2 rye kop-pies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens net daarna. Tee Elandspoort B17 Carina Koch 27 Okt Vr 1 Nov B22 Ronel Swanepoel 27 Okt Vr 1 Nov C2 Anna Smith 27 Okt Vr 1 Nov Christa Trichardt 27 Okt Vr 1 Nov C8 Elsie Kruger 27 Okt Vr 1 Nov Liza Pretorius 27 Okt Vr 1 Nov A8 Ronell Hoogenboezem 3 Nov Vr 8 Nov C10 Lydia Bezuidenhout 3 Nov Vr 8 Nov C12 Christi Venter 3 Nov Vr 8 Nov B21 Sandra Smit 3 Nov Vr 8 Nov

A4 Laurette Snyman 10Nov Vr.15 Nov B18 Adele Erasmus 10Nov Vr.15 Nov B19 Annesta Wannenburg10Nov Vr.15 Nov B20 Hannelie Grobler 10Nov Vr.15 Nov

Hervorming Sondag

vanaand vanaand vanaand vanaand

te

GK Centurion

‘n Gesamentlike erediens met GK Lyttelton olv Centurion

Senior Aksie

2014 Jaarafsluiting2014 Jaarafsluiting2014 Jaarafsluiting2014 Jaarafsluiting

Maandag 4 November 2013

Eet ons

ontbyt by O’Gallito’s

R25 vir lede en R40 vir nie-lede

Die ete sluit in:

Vrugtesap op tafel

Koue of warm ontbyt

Cappucino/ koffie/ tee

Die lede wat wil bywoon moet asb hul name

EN geld opgee by:

Albie Venter 0836316638 Ans van Dyk 0764403323 Lena Malan 0834577294 Gys Ferreira 0839875626

Ons kom by die kerk bymekaar en vertrek 08:30. Saamry kan dan gereël word.

Onthou die is vir die Senior Aksie – moet dit nie verwar met dit wat die susters reël hieronder nie.

SENIOR FUNKSIE 8 NOVEMBER 2013

Vandag is die laaste dag vir bevestiging vir die bywoon van die senior funksie. Kom gee asse-blief u naam op by die susterstafel.