kommunikaatjie 18/5/2014i

4
8 EREDIENSTYE Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00 Engelse Diens: 11:00 Sothodiens: 12:30 ALGEMENE INLIGTING KOLLEKTES Tydens erediens: Barmhartigheid By die deure: Sending DIENSBEURTE: Ouderling: Jaco Wattel Diaken: Francois van Niekerk NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld. KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http:// www.gkcenturion.co.za. EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516 KATKISASIE: Vandag: Les 10, Ps 105:1 Volgende week: Les 11, Ps 107:1 Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton KONTAK BESONDERHEDE Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00 Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected] Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055 Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected] K OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Jaargang 39 Nr 18 18 Mei 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za K Liturgiese Riglyne G r o e i n a C h r i s t u s SONDAGAAND 18:00 Skriflesing: Jesaja 49:1-13 Teksvers : Jesaja 49:6 Sing: Ps 9:1,7,10 Ps 87:1-5 Ps 134:4 Ps 107:1,10 Sb 18-7:1,3,10,12 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing: Fil 1:12-26 Teksverse : Fil 1:12-14 Sing: Lied 184:1,4 Sb 12-5:1 Ps 71-1:1,2 Ps 111:1-4 Ps 146-1:1,8 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger G r o e i n a C h r i s t u s Kom ons dink groter en verder as net onsself! Hierdie wonderlike profesie is die perfekte afsluiting van die Sendingnaweek. So met die eerste lees van die gedeelte wonder mens van wie die profeet hier praat: Seker van homself en sy roeping en taak as profeet. Nee dalk eerder van Israel of is dit nie iemand heeltemal anders nie? Of praat hy dalk van jou en my? Waaroor gaan ons geloof regtig? Waaroor gaan ware kerk-wees? Waaroor gaan my geloofbelyde- nis? Miskien is dit net te min as dit net oor myself en my plekkie in die ewige lewe gaan! Sendingnaweek 2014 Paulus was altyd net op God gefokus om die evangelie uit te dra! Ons vertel graag hoe besig ons is. Ons is lief om te vertel hoeveel vergaderings ons per dag het, wat ons alles gedoen het. Dan kla/ spog ons deur te sê ons weet nie hoe ons alles wat gedoen moet word, in hierdie dag gaan inpas nie. Paulus het egter net op een saak gefokus. Paulus wou niks anders doen as om die evangelie uit te dra nie. Hy was daarop gefokus om in alles wat hy moes doen, waar hy ookal was die evangelie uit te dra. Dit het nie vir hom saakgemaak of hy ’n gevangene was, in boeie, in ’n hofsaal of waar ookal nie, hy het die evangelie uitgedra. Mag dit altyd ook ons gesindheid wees.

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 12-Feb-2016

267 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 18/5/2014i

8

EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

ALGEMENE INLIGTING

KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Sending

DIENSBEURTE: Ouderling: Jaco Wattel

Diaken: Francois van Niekerk

NUWE INTREKKERS

Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion/http://

www.gkcenturion.co.za.

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

KATKISASIE: Vandag: Les 10, Ps 105:1

Volgende week: Les 11, Ps 107:1

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton

KONTAK BESONDERHEDE

Kantoorure: Ma.-Do 08:00 - 13:00

Telefoon: 012 664 2614 Basdenlaan 226 Faks: 012 664 0004 Lyttelton 0140 Epos: Kerkkantoor—[email protected] Attes Skriba—[email protected]

Ds Maarten van Helden : 012 664 1384/ 072 143 1855 Ds Gerrit Kruger : 012 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 012 347 0494/ 084 263 2055

Koördineerder: Frans van Dyk: 664 0060/ 082 851 4558/ [email protected]

Jaargang 38 Nr 39 10 November 2013

K

OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion

Jaargang 39 Nr 18 18 Mei 2014 Webblad: http://www.gkcenturion.co.za

K

Liturgiese Riglyne

G r o e i n a C h r i s t u s

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Jesaja 49:1-13 Teksvers : Jesaja 49:6 Sing: Ps 9:1,7,10 Ps 87:1-5 Ps 134:4 Ps 107:1,10 Sb 18-7:1,3,10,12 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden

SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Fil 1:12-26 Teksverse : Fil 1:12-14 Sing: Lied 184:1,4 Sb 12-5:1 Ps 71-1:1,2 Ps 111:1-4 Ps 146-1:1,8 Sb 13-3 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Johan Hoogenboezem Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger

G r o e i n a C h r i s t u s

Kom ons dink groter en verder as net onsself!

Hierdie wonderlike profesie is die perfekte afsluiting van die

Sendingnaweek.

So met die eerste lees van die gedeelte wonder mens van wie die profeet hier praat: Seker van homself en sy roeping en taak as profeet. Nee dalk eerder van Israel of is dit nie iemand heeltemal

anders nie?

Of praat hy dalk van jou en my? Waaroor gaan ons geloof regtig? Waaroor gaan ware kerk-wees? Waaroor gaan my geloofbelyde-

nis?

Miskien is dit net te min as dit net oor myself en my plekkie in die

ewige lewe gaan!

Sendingnaweek 2014

Paulus was altyd net op God gefokus

om die evangelie uit te dra!

Ons vertel graag hoe besig ons is. Ons is lief om te vertel hoeveel vergaderings ons per dag het, wat ons alles gedoen het. Dan kla/spog ons deur te sê ons weet nie hoe ons alles wat gedoen moet

word, in hierdie dag gaan inpas nie.

Paulus het egter net op een saak gefokus. Paulus wou niks anders doen as om die evangelie uit te dra nie. Hy was daarop gefokus om in alles wat hy moes doen, waar hy ookal was die evangelie uit te dra. Dit het nie vir hom saakgemaak of hy ’n gevangene was, in boeie, in ’n hofsaal of waar ookal nie, hy het die evangelie uitgedra.

Mag dit altyd ook ons gesindheid wees.

Page 2: Kommunikaatjie 18/5/2014i

2

Ons gee om vir Mekaar

“... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

Riana Carstens sterk aan na ʼn rugoperasie (C4—667 2370).

LM Pelser sterk aan na ʼn operasie (B5—0826597755).

Baie Geluk met die Aflegging van Geloofsbelydenis vanaand

Vian de Villiers, Danie Coetzee, Morne Soekoe en Venamari Strauss

Aktiwiteite gedurende die komende week Vergaderings:

20 Mei—Instandhoudingskommissie 18:00

21 Mei—Ouderling Vergadering (Blok A,B,C) 18:00

22 Mei—Diakonie (Blok A,B,C) 18:30

Ander Aktiwiteite: 24 Mei—Mannedag

2014 STEYNSBURG WINTERKLERE – PROJEK

Blok B se Diakonie bedank al die lidmate vir hul bydraes gedurende April. Die insameling was suksesvol! Daar is egter nog ‘n tekort aan skryfbe-hoeftes vir die laerskoolkinders en fondse word ook nog benodig vir brandstof om die goedere na Steynsburg te neem, ongeveer 750km vanaf Centurion. Die huur van ʼn sleepwa en brandstof se beraamde koste is R3000.

Enige bydrae sal opreg waardeer word.

Skakel Riaan van Schalkwyk (072 436 4763)

of George Cronjé (082 784 8556)

Jagnaweek Pa en Seun

27-29 Junie 2014

Kontak ds. Gerrit 082 964 5595 Doel Die bedoeling is om vir die pa’s en seuns’s ’n

naweek alleen te gee om saam te kuier. Ons gaan in die veld wees en die natuur geniet. Ons

gaan ook werk aan die pa en seun verhouding.

Waar Plaas Albuon by Makoppa. 280 km vanaf

Centurion via Thabazimbi

Kostes R400 per volwasse persoon en R150 vir

Laerskoolkinders.

Etes Vrydagaand, Saterdag-oggend, middag en

aand, Sondagoggend groot ontbyt.

Benodigdhede Vat net jou klere en gewere. Plek vir

±30 mense.

Noodhulp Ons neem ’n beperkte noodhulp-kissie

saam.

Vir die jagters Koedoe-bul R6000, Koedoe-koei R2800, Trofee R10 000 Rooibok-ram R1050, Rooibok-ooi R950, Trofee R1650 Vlakvarke R500

7

TEESKINKBEURTE Instruksies vir die regsit voor die diens en skink en opruim na die diens is in die kombuis opgeplak. Sit asseblief 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. 18 Mei C7 Mieke Opperman / Elma Faber C8 Elsie Kruger / Liza Pretorius C9 Elsie Swanepoel

25 Mei C10 Lydia Bezuidenhout C11 Amanda brink C12 Christi Venter

1 Jun C13 Elsa du Toit C14 Annemarie van Wyk

C15 Charlene Klopper

VERJAARSDAE

“ Dien die Here met blydskap ...” Ps 100:2

DOOPLIDMATE

Paul Kruger Kinderhuise Fondsinsameling

Elke jaar word 'n funksie gehou om geld in

te samel vir die kinderhuise.

Hierdie jaar sal dit op 23 Augustus gehou word. Die spreekster is Martelize Brink en die gaskunstenaar is Zanne Stapelberg.

Kaartjies is R140.

Indien jy ʼn gasvrou vir hierdie funksie wil wees, of om dit by te woon, kontak vir Phia

vir verdere inligting (082 5416388).

BELYDENDE LIDMATE

18 Mei Flip Opperman C01 664 2249

Jopie Stoltz B11 654-2406

Cobus van Niekerk C06 667 1784

19 Mei Andrea vd Westhuizen B02 654 0352

29 Mei Hennie van der Vyver B08 658 0121

Madelle Venter B17 082 838 9848

21 Mei Jannalize van Aswegen B18 082 560 4600

22 Mei Sanet Venter C13 082 653 8353

Wicus Zaayman C04 084 500 7918

23 Mei Frieda Duvenage B07 664 5676

Etricia Harms A01 667 1601

Pieter van der Walt C09 667 3642

24 Mei Elma Faber C07 663 4004

Dennis Maree A01 082 929 1972

Martin van Rooyen C15 082 577 3349

18 Mei Leandri van der Walt A05 082 308 6238

Marcel Wattel A12 345 2107

19 Mei Engeli Prinsloo C13 082 570 2036

Megan van Dyk C09 665 0906

20 Mei Dieter Bye C05 079 886 3325

21 Mei Olivia van Niekerk B20 078 804 4541

Breiprojek

Dit is reeds Mei, en ons wil baie dankie sê aan al die Susters wat so baie gebreide artikels in die breihouer by die groot deur

gesit het.

Ons het weer ʼn versoek van Helpende Hand gekry dat Besige Bytjies kleuterskool in Pretoria-Wes dringend behoefte het vir gebreide en/of gehekelde kinderkomber-se. Die kleuters slaap elke middag daar en kombersies sal baie waardeer word. Ander items wat benodig word is musse, serpe, kindertruie en handtoffels. Ons het wol beskikbaar en wil daarom ʼn beroep doen dat Susters wol by die Sustershoek agter in die saal kan kom kry. Met baie breiende hande kan ons aan die einde van Mei 2014 weer die kinders se liggaampies en hartjies warm

laat klop.

Page 3: Kommunikaatjie 18/5/2014i

6

KOÖRDINERING VAN BEGRAFNISSE

Baie dankie vir almal wat aangebied het om te help tydens begrafnisse met die skink van die tee en maak van toebroodjies. Wat ons egter ook dringend wil vra, is mense wat bereid sal wees om die hele begrafnis te koördineer. Dit behels die bel van mense om te kom help met teeskink, en maak van broodjies. Die regsit van die tafels op die betrokke dag, aankoop van sap, servette, blomme ens. Opruim na die tyd en sluit. Dit is 'n belangrike funksie wat ons susters in ons

gemeente doen, en hulp sal hoog op prys gestel word.

Amanda 084 9010109 / [email protected]

Advertensies

BLOM ‘N BLAAR skenk weekliks die helfte van die kerk se ruiker. Bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955). Susters kan hul bydraes vir die doel voor in die

Susterskas by die hoofingang plaas.

Swanmri Gastehuis- Knox Shawstraat 29, Sterrewag, Monumentpark , m r i swanepoe l@gm ai l .com, 072 148 6900

Nutsman- Huisverbeterings/Teëls/loodgieterswerk/

deure/hekke/plafonne. Kwotasies. Hein 0726579274

Gymathstics – Aktiewe wiskunde program. Verander die manier waarop jou kinders wiskunde leer. Ouder-dom, 3-9 jaar. Klasse in Afr/Eng. Ons stimuleer die kinders geestelik en fisies. Skakel Laurie 083 443 1507, [email protected]

Kosbedieningsprojek

Die susters is betrokke by ʼn projek waar kos aan bejaardes by aftree-oorde bedien word. 22 Susters help op ʼn roteerbasis om die kos op te skep. Ons het ook reeds macaroni, rys en geld vir maalvleis en hoender uit die gemeente ingesamel om met die kosvoorsiening te help. Ons sê baie dankie vir die finansiële hulp (R1490-), 16kg pasta en rys en die 4kg gevriesde groente wat deur die gemeente

geskenk is.

U kan nou ook op ʼn baie maklike manier die projek

ondersteun deur die stuur van ʼn SMS aan 34388

met die woorde Projek Sop, teen R2 per SMS.

Volhoubare projekte met genoeg ondersteuning

word finansieel deur Helpende Hand bygestaan. Die

kosvoorsieningsprojek is 'n volhoubare projek en

indien daar genoeg SMS’e ontvang word, baat die

projek finansieel daarby. Die bedrag wat die projek

ontvang, word aan die hand van 'n glyskaal bereken

- afhangend van hoeveelheid SMS'e wat gestuur is.

Met ‘n sms wat R2 kos, kan jy ‘n verskil maak van

R200 vir ons tak se sopkombuis wat etes aan

Bejaardes voorsien. Sms asb Projek Sop na

34388. Die sluitings datum is geskuif na

20 Junie. Ons het op datum nog net 212 stemme

ontvang maar dit beteken alreeds R16 200.

Groot asseblief. Stuur ‘n sms.

CENTURION CHRISTELIKE LAERSKOOL

nooi al die SENIORS na ons

Hemelvaartdiens

op 29 Mei 2013

om 09:00

gelei deur Ds Gerrit Kruger

Na afloop van die geleentheid sal daar

koek en tee bedien word

Ouers met klein kindertjies Die moederskamer is beskikbaar vir Mammas met babas. Kleuters en pleuters word verwelkom in die konsi-storie vanwaar die ouers die diens kan volg op ‘n TV skerm.

Onthou die

Hemelvaartdiens 29 Mei om 19:00,

olv Centurion

3

Moeilikhede en Struikelblokke Uit

“In die begin was die Woord—G.S. Wegener”

Die grootste moeilikhede het egter by die vertaalwerk self voorgekom. Immers, ‘n nuwe godsdienstige taal moes geskep word, omdat Afrikaans voorheen weinig of nooit in die godsdiens gebruik is nie. Wat dit taak nog moeiliker gemaak het, was die feit dat eers afgebreek moes word voordat gebou kon word; die ou Statevertaling moes plek maak vir die nuwe Afrikaanse vertaling. Vandaar dat die bekendste dele van die Bybel die grootste moeilikhede opgelewer het. Vandag sal dit vreemd klink as ons sê dat die Tien Gebooie, die Onse Vader, die aanspreekvorm van die mens tot God en van God tot die mens, of van Jesus tot sy dissipels, en

baie ander wat vir ons nou as vanselfsprekend voorkom, lang en ernstige bespreking uitgelok het.

Hoe moes byvoorbeeld die Afrikaanse vorm van die Nederlandse: “Gij zult niet” in die Tien Gebooie geskryf, word? Moes die “gij” (enkelvoud) “u” of “jy” wees, en wat is die Afrikaans ekwi-valent van “zult niet”? Vir eers is dit ondenkbaar om in hierdie verband “u” te gebruik – hoe sou die Here aan die mens kon sê: U mag nie steel nie; u mag nie doodslaan nie? Dieselfde geld ook waar Jesus sy dissipels toespreek. Daarom is “jy” en “julle” in plaas van “u” gekies. Wat die werkwoord betref, was die besluit dat die vorm “mag nie” die juiste vorm in Afrikaans is om uitdrukking te gee aan die sterk negatiewe vorm van die Hebreeus. Ander alternatiewe soos “sal

nie” en “moet nie” is swakker in betekenis.

In die gebed van die Here is die “Onse” in “Onse Vader” behou, hoewel die Afrikaanse taalgebruik “ons” sou verg. Daar is egter gevoel dat die “Onse Vader” so ingeburger was in die godsdienstige taal van die volk dat dit onveranderd behou kon word. So is daar nog ander voorbeelde waaroor eers na lange beraadslaging tot ‘n besluit gekom is. Die eerbied van die gemeente vir die bekende name van God het meegebring dat dit moeilik was om “Zoon Gods” en “Zoon des menschen” te vervang deur “Seun van God” en “Seun van die mens”, ja, selfs die voornaam-woord “Hom” in plaas van “Hem” het vir sommige oneerbiedig gelyk, as dit op die Opperwese toegepas word. Vandag besef ons dat die eerbied of oneerbiedigheid nie in die word self geleë is

nie, maar in die wyse waarop dit gebruik word.

Die uitkoms van al hierdie arbeid is nie alleen ‘n nuwe vertaling van die Bybel nie, maar ook die skepping van ‘n nuwe (Afrikaanse) Bybeltaal wat voorheen nie bestaan het nie. Die aanvraag na Bybels was van die begin af so groot dat daaraan met moeite voldoen kon word. Vyf-en-twintig jaar ná die eerste vertaling kon die Bybelgenootskap reeds die driemiljoenste Afrikaanse Bybel op

‘n openbare plegtigheid aan die Administrateur van Kaapland oorhandig.

(volgende week: Van hersiening tot Nuwe Vertaling)

Page 4: Kommunikaatjie 18/5/2014i

4

EVANGELISASIEKOMMISSIE

Die roeping van die Evangelisasiekommissie is om die gemeente te lei en te ondersteun in elke lidmaat se taak om oor die redding in Christus te getuig, mense dissipels in Christus te maak en hulle oor Christus te leer. Die kommissie bestuur verskeie aksies en projekte en betrek die gemeente op verskeie maniere om hul missionêre roeping uit te leef. Die missionale aksies van die kommissie behels die volgende: Bediening:

Engelse Eredienste Sotho Eredienste Geletterdheidsklasse Evangelisasie onder Afrikaanssprekendes Bybelverspreiding: Bybelgenootskap en Biblos

Ondersteuning Plaaslik:

Gereformeerde Kerk Tembisa Giyani: Uitreikaksies en ondersteuning Mukhanyo Teologiese Kollege: ondersteuning Mukhanyo Afstandsonderrig: ondersteuning en aanbieding van klasse in Centurion, Tembisa en Bot-

swana

Ondersteuning Buiteland: Mosambiek: ondersteuning en uitreikaksies na Hefsiba Theological College Zambië: ondersteuning en uitreikaksies na Covenant Theological College Sendeling in Indië: Ettienne Vercuiel (lidmaat van GKC) Sendelinggesin in Botswana: Eben en Phia le Roux (lidmate van GKC)

Kommissielede en hul verantwoordelikhede is as volg:

Eddy Niezen – Voorsitter en sameroeper vir Bybelverspreiding, Mukhanyo en Zambië projekte Gerrit Kamper – Skriba en sameroeper vir GK Tembisa en Sotho bedienings Ds Maarten van Helden – leraar en sameroeper vir Engelse eredienste Ds Gerrit Kruger – leraar en sameroeper vir Evangelisasie onder Afrikaansprekendes Ds Maarten Mosiwa – GK Tembisa, Sotho Bediening en Geletterdheidsklasse Marcel Brands – voorsitter van Engelse eredienste se reëlingskomitee Attie van der Walt – sameroeper van Mosambiek projekte

Toedeling van Evangelisasiekommissie se begroting vir 2014:

GK Tembisa en Sotho bedienings 51.0%

Evangelisasie – Plaaslik (Engelse Bediening en Mukhanyo) 12.8%

Evangelisasie – Buiteland (Mosambiek en Zambië) 24.7%

Sendelinge van GK Centurion (Indië en Botswana) 11.5%

5

Mannedag 2014

Vandag is jou laaste kans om te bespreek vir die Mannedag! Wanneer: 24 Mei 2014 @ 15:00 Waar: Erasmuslaan 62, Raslouw Koste: R20 per persoon Tema: Wilde Weste, Spreker: Ds. Braam Kruger Bring jou eie kampstoel & drinkgoed

Aanwysings vanaf die kerk: Draai links in Basdenlaan Draai regs in Rabiestraat Draai regs in Jeanlaan, Jeanlaan word Lyttletonweg wat weer Saxby word Draai links in Ruimteweg, ry ongeveer 4km Draai regs in Erasmuslaan, ry ongeveer 2,4 km Kyk uit vir die Cowboys wat jou sal verwelkom! Kontak Erna Olivier vir enige verdere inligting:

082 3322 118

Die Bybelskool nooi jou hartlik uit….

om Dinsdagaand net voor 7 uur saam te kuier en luister na John Piper se vertolking van sy aangrypende gedig oor die lewe van Job. Die boek Job bied telkens ‘verrassende’ antwoorde op vrae en worstelinge oor die sin van lyding en

swaarkry.

Hierdie voorleesvideo en gesellige samesyn dien as afsluiting van die Bybelskool

se studie oor die boek Job en almal is welkom!

Stuur asb ʼn sms na Nelly by 082 921 4904 om getalle te bevestig