kommunikaatjie 1 september 2014

5
10 Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Damesdag Damesdag Damesdag Damesdag – – `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit! Datum: 14 September 2013 Onder leiding van Elza Grobler, ons eie pottebakker “Ghuru“ gaan elke dame meesterstukke maak met papierklei. Program: * Kuier! Koffie en tee - arriveer 8:30 vir 9:00. * Kleiwerk - die aksie begin en elke dame takel die klei. 9:00-10:30 * Kletstyd -terwyl die klei (en die dames) rus. Elza gaan vir ons `n kort praatjie lewer oor al die fasette van pottebakkerswerk en dit inknoop in ons christelike beginsels. 10:30 – 10:45 * Knaagtyd - “Brunch“ - muffins en hulle maatjies saam met koffie en tee. 10:45 – 11:30 * Klaarmaak!! Die finale werk aan die meesterstukke word afgehandel. 11:30 – 12:00 * Kook (of eerder baktyd!) Elza gaan die meesterstukke huistoe neem om te bak, koperkarbonaat oor te sit en te glasuur. * Kreatiwiteitsontploffing Kreatiwiteitsontploffing Kreatiwiteitsontploffing Kreatiwiteitsontploffing! Die “Grand finale“ – verrassing! 12:00 – 12:15 Adres: Kerksaal - Gereformeerde kerk Centurion Wat bring die dames? * ‘n Voorskoot * Houtplank * Rolstok (hout, nie plastiek nie) * Plastiekmes (hoe dunner hoe beter), ou kredietkaart werk ook goed * Interessante goed om patrone op die klei te maak, bv kant, varingblaar, papier met tekstuur, stempels, ens. Wat kos dit? Slegs R90!!! Wie kan gaan? Die eerste 40 dames! So draf direk na afloop van die erediens na die susterstafel agter in die saal en be- spreek en betaal vir jou plek. Vir enige navrae skakel asb. vir Doret Pretorius by 071 681 7910 of Elza Grobler by 082 962 8494 OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: [email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 van [email protected] Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 30 01 September 2013 K K K Liturgiese Riglyne—GASTESONDAG SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Open 3:7-13 Teksvers : Open 3:8,12 Sing : Ps 68-1:9 Sb 1-2:1,3 Lied 203:1,3 Sb 16-1:1,2,3 Sb 15-7:1,2 Ps 66-2:1 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Gerrit Kruger SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : Jakobus 2:14-26 Galasiërs 5:1-6 Hebreers 11 Teksverse : Jakobus 2:19 en 22 HK—Sondag 7 Sing : Ps 84:1,2 Sb 12-3:1,2 Sb 12-2 Ps 128:1-4 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Jaco Wattel Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden GELOOF IS.... KOP ÉN HART ÉN HANDE Geloof, so bely ons, is kennis en vertroue. Om te definieer is maklik, maar om toe te pas en uit te leef is nog beter. As ons dus vanaand die definisie van geloof nagaan is dit nie net om te sê: Ek weet wat geloof is nie, maar eerder ek glo met my hele hart en mond en ook my dade. Ons lees immers in ons teks dat die duiwels ook ’n sekere vorm van geloof het! En ons is meer as die duiwels. Ons geloof bring ons nie by vrees en siddering nie, maar by vrede en rustige ver- troue en hoop... elke dag. GOD GEE GEOPENDE DEURE OM DIE EVANGELIE TE VERKONDIG Hoe groot en ryk en dinamies moet ’n gemeente wees om die evangelie uit te dra, om ’n evangeliserende gemeente te wees? Hoe kan ’n gemeente sorg dat sy evangelisasie effektief is? Die deure om die evangelie uit te dra is deur God wyd oopgemaak, gebruik jy dit of nie? Die kerk van die Here is nie daar net vir sy lidmate nie, maar in besonder ook vir die wat God nog daarheen wil lei. Daarom moet die deure oop wees in liefde en gasvryheid om almal te ontvang wat die Woord wil hoor.

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 14-Mar-2016

287 views

Category:

Documents


53 download

DESCRIPTION

GK CENTURION NUUSBRIEF

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 1 September 2014

10

Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se Gereformeerde Kerk Centurion Susters se

Damesdag Damesdag Damesdag Damesdag –––– `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit! `n ontploffing van kreatiwiteit!

Datum: 14 September 2013

Onder leiding van Elza Grobler, ons eie pottebakker “Ghuru“ gaan elke dame meesterstukke maak met papierklei.

Program:

∗ Kuier! Koffie en tee - arriveer 8:30 vir 9:00.

∗ Kleiwerk - die aksie begin en elke dame takel die klei. 9:00-10:30

∗ Kletstyd -terwyl die klei (en die dames) rus. Elza gaan vir ons `n kort praatjie lewer oor al die fasette

van pottebakkerswerk en dit inknoop in ons christelike beginsels. 10:30 – 10:45

∗ Knaagtyd - “Brunch“ - muffins en hulle maatjies saam met koffie en tee. 10:45 – 11:30

∗ Klaarmaak!! Die finale werk aan die meesterstukke word afgehandel. 11:30 – 12:00

∗ Kook (of eerder baktyd!) Elza gaan die meesterstukke huistoe neem om te bak, koperkarbonaat oor te

sit en te glasuur.

∗ KreatiwiteitsontploffingKreatiwiteitsontploffingKreatiwiteitsontploffingKreatiwiteitsontploffing! Die “Grand finale“ – verrassing! 12:00 – 12:15

Adres:

Kerksaal - Gereformeerde kerk Centurion

Wat bring die dames?

∗ ‘n Voorskoot

∗ Houtplank

∗ Rolstok (hout, nie plastiek nie)

∗ Plastiekmes (hoe dunner hoe beter), ou kredietkaart werk ook goed

∗ Interessante goed om patrone op die klei te maak, bv kant, varingblaar, papier met tekstuur,

stempels, ens.

Wat kos dit? Slegs R90!!!

Wie kan gaan?

Die eerste 40 dames! So draf direk na afloop van die erediens na die susterstafel agter in die saal en be-spreek en betaal vir jou plek.

Vir enige navrae skakel asb. vir Doret Pretorius by 071 681 7910 of Elza Grobler by 082 962 8494

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: [email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 van [email protected] Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055

Jaargang 38 Nr 30 01 September 2013

KKKK

Liturgiese Riglyne—GASTESONDAG SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Open 3:7-13 Teksvers: Open 3:8,12 Sing: Ps 68-1:9 Sb 1-2:1,3 Lied 203:1,3 Sb 16-1:1,2,3 Sb 15-7:1,2 Ps 66-2:1 Sb 13-2 Orrelis: Corlea van der Walt Projektor: Magriet Erasmus Klank: Leendert Wattel Prediker: Ds Gerrit Kruger

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Jakobus 2:14-26 Galasiërs 5:1-6 Hebreers 11 Teksverse : Jakobus 2:19 en 22 HK—Sondag 7 Sing: Ps 84:1,2 Sb 12-3:1,2 Sb 12-2 Ps 128:1-4 Sb 13-3 Orrelis: Christine van Helden Projektor: Jaco Wattel Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Maarten van Helden

GELOOF IS.... KOP ÉN HART ÉN HANDE

Geloof, so bely ons, is kennis en vertroue. Om te definieer is maklik, maar om toe te pas en uit te leef is nog beter. As ons dus vanaand die definisie van geloof nagaan is dit nie net om te sê: Ek weet wat geloof is nie, maar eerder ek glo met my hele hart en mond en ook my dade.

Ons lees immers in ons teks dat die duiwels ook ’n sekere vorm van geloof het! En ons is meer as die duiwels. Ons geloof bring ons nie by vrees en siddering nie, maar by vrede en rustige ver-troue en hoop... elke dag.

GOD GEE GEOPENDE DEURE OM DIE EVANGELIE TE VERKONDIG

Hoe groot en ryk en dinamies moet ’n gemeente wees om die evangelie uit te dra, om ’n evangeliserende gemeente te wees? Hoe kan ’n gemeente sorg dat sy evangelisasie effektief is? Die deure om die evangelie uit te dra is deur God wyd oopgemaak, gebruik jy dit of nie? Die kerk van die Here is nie daar net vir sy lidmate nie, maar in besonder ook vir die wat God nog daarheen wil lei. Daarom moet die deure oop wees in liefde en gasvryheid om almal te ontvang wat die Woord wil hoor.

Page 2: Kommunikaatjie 1 September 2014

2

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30 KOLLEKTES VANDAG

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Jeugsorg DIENSBEURTE: Ouderling: Hennie vd Walt Diaken: Louis Venter KATKISASIE: Vandag: Les 24, Sb10-2:1 Volgende week : Geen katkisasie (gemeentekamp) NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE OP INTERNET

http://audioserver.nl/?option=content&task=view&id=52&Itemid=92&user_id=853

VERGADERINGS: 2 Sept—Kerkkamp komitee vergadering 19:00 4 Sept—Ouderling Blok Vergadering 18:00 5 Sept—Diakonie Blok Vergadering 18:30

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar “... Die gemeente is die draer en die beskermer van die waarheid.” 1 Tim 3:15

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter:

∗ Bokkie Prinsloo (B13—348 8966) het 'n skouer-operasie ondergaan.

∗ Amanda Swanepoel (B9—654-5568) was in Unitas hospitaal met bloedklonte in haar longe.

∗ Susan v/d Walt (B4—082 372 2434) het 'n draai in Little Company of Mary gemaak.

∗ Leah van Wyk (B14—660-1535) sukkel al drie weke lank met brongitis.

∗ Ina Kotze (C3—664 2945) het weer ‘n draai in Unitas gemaak.

∗ Hansie vd Walt (B7—644 1465) ondervind tans gesondheidsprobleme.

∗ Liesje Kuperus (A8—665 5474) het ‘n oog operasie ondergaan.

GELUK: Jaques en Lynette Jacobs met die geboorte van Christiaan op 13 Aug. DOOP: Geluk aan:

∗ Terence en Carien Raath met die doop van Tristan; en

∗ Miguel en Heidi Coelho met die doop van Mauricio vanoggend.

9

KAMPPROGRAM Vrydag Arriveer vanaf 14:00 Kamp Opslaan Braaivleisvure beskikbaar vanaf 17:00– 19:30 19:30 Volksplanting in Egipte – Saal 19:30 Kinders kyk DVD in die saal langsaan. 20:45 Aandgodsdiens en samesang Saterdag 8:00 Koffie en beskuit 8:30 - 11:00 Stamvergadering – Saal Tiener en Kleuter vermaak 11:00 Brunch 12:00 – 17:30 Ontspanning en spontane stamintegrering Nuwe warmwater swembad onderdak beskikbaar. 17:30—21:30 Uittog uit Egipte – kom by kampeerterrein se hek bymekaar. Pasgafees in die saal (3 gang feesmaal word voorberei) Sondag 8:00 Koffie en beskuit 9:00 Erediens met Nagmaalviering (doen self asb die nodige geestelike voorbereiding!) 10:30 Brunch 11:30 Kamp afslaan en kuier saam om swembad. Huisies moet 12 uur ontruim wees. Ons hoef eers 15:00 die terrein te verlaat.

WAAR IS DIE KAMPTERREIN? GPS: S25 45 44 E29 18 46

Let asseblief daarop dat die brug oor die Olifantsrivier weer oop is

Page 3: Kommunikaatjie 1 September 2014

8

Gemeentekamp 2013

6 6 6 6 ---- 8 September 2013 8 September 2013 8 September 2013 8 September 2013 ---- Olifants River Lodge Olifants River Lodge Olifants River Lodge Olifants River Lodge

LAASTE KANS VIR BESPREKING!!!!!LAASTE KANS VIR BESPREKING!!!!!LAASTE KANS VIR BESPREKING!!!!!LAASTE KANS VIR BESPREKING!!!!!

Kom kamp saam vanaf 6-8 September 2013 by Olifants River Lodge (’n uur en ’n half se ry vanaf Pretoria naby Middelburg). Hierdie is die ideale geleentheid om die gemeentelede beter te leer ken.

Elke gesin bly in aparte eenheid. Linne word voorsien.

Kostes per persoon vir die HELE naweek:

R325 per volwassene wat kamp R180 per kind tussen 6 en 12 jaar wat kamp R100 per kind tussen 2 en 6 wat kamp R525 per volwassene in ‘n Chalet R440 per kind tussen 6 en 12 jaar in ‘n Chalet R390 per kind onder 6 in ‘n Chalet Kostes sluit in:

Verblyf. Saterdag en Sondagoggend se ontbyt. Saterdagaand se Pasgafees.

Vrydagaand is ’n bring en braai. Diakonie voorsien slaai & broodrolletjies. Eetgerei, stoele en tafels word voorsien vir alle etes. Bring gerus peuselhappies vir vroeg oggend en laat middag.

Besprekings kan gedoen word na die diens voor die hoofingang van die Kerkgebou of per e-pos na Esmé Kruger : [email protected] of

Lodi Olivier: [email protected]

Deposito word gevra teen 18 Augustus, gelde kan na die diens betaal word of in die Diakonie se rekening: ABSA Lyttelton

600280589 Verwysing: Naam + Kamp

Stuur asseblief die betalingsbewys na Esmé Kruger of Lodi Olivier.

Indien u finansiële ondersteuning nodig het, kontak gerus vir Anton ( 0828563704) of Lodi ( 0824438886).

Wat bring jy saam: Wors vir Vrydagaand se braai, Diakonie voorsien worsbrood rolle slaai en vuur • Versnapperinge vir Saterdag, 2 etes word voorsien • Swemklere & Swemhandoek • Stapskoene, sonhoed, sonbrandroom • Kampstoel indien jy een het • Bybel & Psalmboek • Kampers, ons kamp op die oewer van die rivier, bring genoeg komberse! Eetgerei, stoele, tafels (linne in die charlets) word voorsien.

3

Scripture: Zephaniah: 3:6-20

Verse: Zeph 3:17

Music : Christine van Helden Technician: Marcel Wilson Preacher: Rev Maarten van Helden

ALETHEIA MINISTRY—SUNDAY AT 11:00

Ds (Prof) Yong Mog Song van Korea gaan die Engelse erediens op Sondag 8 September om 11:00 DV lei. Hy en sy vrou, Junga (uitspraak Tsang-a) sal 'n week in Centurion vertoef, terwyl hy by 'n konferen-sie in Pretoria optree.

Lidmate word uitgenooi om hierdie Bediening van tyd-tot-tyd by te woon

27 AUGUSTUS 1933 – 26 AUGUSTUS 2013 DIE BYBEL IN AFRIKAANS

Afrikaans het op 8 Mei 1925 ‘n amptelike landstaal geword. Tagtig jaar gelede is die Bybel volledig in Afrikaans vertaal. Dit was ‘n reusewerk aangesien daar nie rekenaars in daardie tyd was nie en feitlik alles met die hand oorgeskryf is en met tikmasjiene getik moes word. Die 1933–Bybelvertaling was ‘n enorme werk, omdat die vertalers nie maar die Nederlandse Statebybel vertaal het nie, maar na die beste Hebreeuse, Aramese en Griekse brontekste wat destyds bekend was gegaan het om ‘n Bybel te vertaal, so na as moontlik aan die oorspronklike taal. Die amptelike ontvangs was in Bloemfontein, die Marksaal op 27 Aug 1933. Daar was ‘n skare van 5 000 wat die fees bygewoon het. Die Bybel is egter ook in Kaapstad, Pretoria, Johannesburg, Kenia en selfs in Argentinië in ontvangs geneem. Maar taal is baie dinamies, daarom is daar in 1953 ‘n hersiene Bybelvertaling uitgebring wat egter weinig van die 1933 vertaling verskil het. In 1983 is daar egter ‘n totaal nuwe Afrikaanse vertaling uitgebring wat op ‘n ander vertalingsmetode berus het, naamlik op ‘n “Dinamies-ekwivalente”

VOLLEDIGE BYBEL IN 10% VAN DIÉ TALE

“Die volledige Bybel is in minder as 10% van die tale van Afrika vertaal, al is dié vasteland die een met die meeste verskillende Bybelvertalings.

Dit blyk uit statistieke wat die Suid-Afrikaanse Bybelgenootskap uit ’n verslag van die Wêreldbond van Bybelgenootskappe beskikbaar gestel het.

Daarvolgens was die volledige Bybel teen einde 2012 reeds in 189 van Afrika se sowat 2 000 tale vertaal. Wêreldwyd is die volledige Bybel reeds in 484 van die wêreld se sowat 6 600 tale vertaal. Dit is sowat 7,3% van die totaal.

Sedert die begin van hierdie eeu was daar egter ’n groot toename in volledige Bybelvertalings – van 383 in 2000 tot 484 einde verlede jaar. Naas die tale met volledige Bybelvertalings is daar nog 1 257 tale waarin die Nuwe Testament reeds vertaal is en nog 810 tale waarin minstens een Bybelboek vertaal is.

Daar is nog 400 vertalingsprojekte oor die wêreld aan die gang. Die mikpunt is om teen 2015 sowat 100 daarvan voltooi.” Neels Jackson (Beeld 6 Aug 2013 )

NO MORE REBUKE

Today we come to the end of the book Zephaniah. There is of course much more to say about this prophecy, but we had good times working through it and we are now going to move on. As we come to the close of this book we see it really is like we often say: “End’s good, all’s good”. At the end we learn about the Lord who will not find his delight in punishment, but rather in salvation and redemption. And as He saves us, He will take great delight in us! We were created and born to glo-rify Him… we have fallen so deep,… but He has saved us to be far, far more.. we are to be His delight… and we find our purpose and fulfilment in Him our Lord, the Great Warrior, Conqueror and Saviour: Jesus Christ!

Page 4: Kommunikaatjie 1 September 2014

4

ADVERTENSIES

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee.

http://www.simplyflowers.co.za/(663 5955)

FAMILIE FIETSE CENTURION – Verkope van fietse, onderdele, parte en toebehore. Werkswinkel dienste/herstelwerk ook beskikbaar. Centurion Crescent Shop-ping Centre, h/v Lenchen Noord/Suid & John Vorster. Ons ruil ook 2de handse fietse in. Tel: 012 663 3839/ 079 859 7907

Nutsman—Enige huisverbetering, verfwerk, loodgie-terswerk, teelwerk (R45 m2), skrynwerk en algemene instandhouding. Skakel vir kwotasie Hein 0726579274

Vakansiehuis—Quteniqua strand, Grootbrak rivier, 2 bk, 3 sk, 1 motorhuis, vir 6 persone 2 blokke van strand, see uitsig. Beskikbaar vir Desembermaand. Hennie vd Walt 082 927 4326

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314

www.oppistoep.mobi /[email protected] Faks 0866333454

Vakansiehuis—Glenmorestrand, slaap 8, ten volle toegerus. Beskikbaar vir Sept vakansie en Des tot 14 Des. Bettie Viljoen 082 926 5350

Ruim Simplex naby Unitas en Kerk beskik-baar. Aparte sit en eetkamer,1 sk . Eie tuin, toesluit motorhuis en afdak. Goeie sekuriteit – geskik vir enkel of getroude paar. R695 000.00 Skakel Lorraine 082 450 6202 Weet u van mense wat op die punt staan, om hul huis of plek te verkoop? Laat my asb weet en as die plek verkoop, gaan R500 aan die kerk. Elma Labuschagne 012 644 1219/082 535 8138 HUWELIKSVERRYKINGSNAWEEK

4-6 Oktober 2013 Ds. Maarten en Corlia Buys bied weer ‘n huweliks-verrykingsnaweek vanaf 4-6 Oktober aan. Getroude pare of verloofde paartjies wat binnekort gaan trou moet dit nie misloop nie! Gee julle name so gou moontlik vir Nelly Silvis

(082 9214904) sodat die besprekings gefinaliseer

kan word.

OPROEP TOT ‘N DAG VAN VEROOTMOEDIGING OP

SONDAG 15 SEPTEMBER 2013 Hiermee roep Klassis Potchefstroom kragtens Artikel

66 Kerkorde die Kerke wat in die Algemene Sinode

Potchefstroom vergader op tot ‘n dag van verootmoe-

diging en gebed in die lig van die voortgaande dade

van opstand, moord, aanranding, korrupsie, bedrog

en diefstal wat die openbare orde in gevaar stel.

∗ Hiermee word elke lidmaat opgeroep om hom

of haarself voor God te verootmoedig en om

vas te stel of daar nie in die eie lewe ongehoor-

saamheid is waardeur wandade verswyg, aan-

gemoedig of gepleeg word nie en indien wel om

deur die Gees van God te smeek om ‘n lewens-

ommekeer.

∗ Dat die Owerheid verseker word van elke gelo-

wige se voorbidding om deur die mag aan hulle

verleen met krag op te tree teen enige wandaad

wat mag verhoed dat die inwoners van ons

Vaderland ‘n rustige en ‘n stil lewe mag lei.

∗ Dat elke lidmaat versoek word om in alle aspek-

te van die lewe hulle te beywer vir die voort-

gang en uitbreiding van God se Koninkryk deur

voorbeeld, woord en daad volgens die Woord

van God .

∗ Dat elke lidmaat hom of haarself sal verdiep in

persoonlike gemeenskap met God deur Skrif-

studie en gebed.

GK WIERDAPARK GHOLFDAG

Die Gereformeerde Kerk Wierdapark hou hul jaarlik-se liefdadigheidsgholfdag ten bate van die Koning’s kinders Pretoria-oos stigting op 6 September te Zwartkop Gholf Klub Vir meer inligting kontak Léonie Oberholzer, by 0835014136 of stuur vir haar ‘n e-pos by [email protected].

7

MONUMENTSIG AFTREE-OORD

EENHEID BESKIKBAAR!

Behoort aan die Gereformeerde Kerk Centurion geleë te

Basdenlaan 226, Centurion reg agter Unitas Hospitaal en langs Kerkgebou

U koop okkupasiereg in ‘n veiligheidsoord. Daar is 26 huisies met pragtige

tuine en lae heffings. Die eenheid wat beskikbaar is bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, kombuis,

eet/sitkamer, toesluit motorhuis (nie aan huis) met ‘n tuin. Navrae

Gerrit Beumer (012) 662 1414 of 082 572 5235 Pauline Sterk (012) 664 4151/079 493 4522

Aansoeke sluit 15 September 2013

ALMANAK 2013

Die laaste paar Almanakke (boeke) van 2013 is by die kerkkantoor

beskikbaar teen R20

VERANDERING BRING VERNUWING!

As afgetredenes ervaar ons die afgelope tyd by Centurion Gemeente veranderinge wat vernuwing aanbetref, en voel ons regtig bevoorreg om ook deel te kan wees daarvan! Die instelling van die Engelse eredienste is baie positief en dat ons leraars nie deur taalvaardigheid weerhou word om suiwer woordver-kondiging toe te pas nie, is merkwaardig! Die uitsendings oor internet en beskikbaarheid van nuusge-beure op die webwerf laat ons juig, omdat daar niks is wat ons geestelik mis, as ons nie fisies dienste kon by gewoon het nie!

Met ons oudste dogter wat die afgelope jaar al in Zambië werksaam is, het ons visie ook oor landsgrense verbreed en met die betrokkenheid by PEN (Ignite change) wat in die hartjie van Pretoria hul ontferm oor kleuters se versorging en opvoeding, het die geweldige spontane reaksie deur die Centurion Gemeente my verras en elke gevulde sakkie laat mens besef dat vernuwing almal na aan die hart lê. Die Geestelike opbou wat Sondag-aand plaasgevind het beklemtoon weereens dat Centurion Gemeente bereid is om die ekstra geestelike myl te stap!

Ben en Susan du Plessis

SENIOR AKSIE

2 Sept (gekanselleer)

Vind plaas op

9 Sept 2013

om 10:00 Besonderhede sal volgende week gepubliseer word

Page 5: Kommunikaatjie 1 September 2014

6

BYBELSTUDIE: Woensdagoggend 6:00 Bybelstudie in saal 9:00 Ds Maarten se groep

in kerksaal

9:00 Ds Gerrit se groep in konsistorie Almal welkom!

BYBELSKOOL VAN CENTURION

Volkome Vryheid in Jesus Christus

Reeds meer as oorwinnaars

(‘n Verklaring van Romeine 8)

3 Sep 2013—Vryheid van verlorenheid

Rom 8:5-17

10 Sep 2013—Vryheid van moedeloosheid

Rom 8:18-30

17 Sep 2013—Vryheid van vrees

Rom 8:31-39

KOM LUISTER NA DIE

GROOT VERTROOSTING UIT ROMEINE 8

Aanbieder: Ds Gerrit Kruger

GKA Gr 0 - Gr 6 en ouers

"Night at the MuseumNight at the MuseumNight at the MuseumNight at the Museum" · Vrydagaand 11 Oktober 2013

Ons slaap oor in die Nasionale Historiese Natuur Museum en gaan ‘n onvergeetlike avontuur hê!

R50 PER KIND R100 PER OUER Slegs aandete ingesluit.

Toergroep moet minimum 25 persone wees. Bevestig asseblief by onderstaande e-pos adres, voor 30 September 2013 wie almal deel van ekspedisie wil wees.

Alle inbetalings moet voor 2 Oktober 2013 inbetaal word by: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409 Verwysing: GKA en Naam

Stuur asseblief bewys van betaling na [email protected] waarna u alle nodige inligting en reëlings per e-pos sal ontvang.

Vir meer inligting kontak Rudy Kruger 082 468 6035/ [email protected]

BIBLOS

Die Biblos Bybelverspreidings-projek het ten doel om sover

moontlik aan diegene met wie ons daagliks kontak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petrol-joggies, versorgers en ander volgens behoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere behoefte in hierdie verband. Deur die projek is reeds bykans 746 Bybels vanjaar in ons omgewing versprei. Ons mikpunt is om ten minste 1 000 Bybels te versprei. Indien u belangstel om deel te neem aan die Biblos Bybelverspreidingsprojek, kontak die kerk-kantoor vir meer inligting. Fondse vir hierdie doel kan in die kerk se bankrekening inbetaal word onder verwysing “Biblos”.

5

plek verkoop, gaan R500 aan die kerk.

BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG Ds JG Noëth van Kimberley na Totiusdal met spesiale opdrag Christelike Onderwys.

BEROEPE AANVAAR Proponent JFK Mulder na Amanzimtoti/Durban-kombinasie. BEROEPE BEDANK Ds P Cilliers van Daniëlskuil/Delportshoop na Krugers-dorp-Wes.

ELANDSPOORT- EN TEESKINKBEURTE Kos moet verkieslik die Sondag vooraf in die vrieskas geplaas word sodat die wyksuster kan kon-troleer of alles ingekom het. Sit asseblief Sondag 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens net daarna. Tee Elandspoort A2 Corlien Steenkamp 1 Sep Vr 6 Sep Sandra Trentham 1 Sep Vr 6 Sep C1 Gerrie Vorster 1 Sep Vr 6 Sep Louisa van der Walt 1 Sep Vr 6 Sep C3 Anel van der Walt 1 Sep. Vr 6 Sep Elmarie vd Walt 1 Sep Vr. 6 Sep

B10 Tersia Anderson 8 Sep. Vr 13Sep B14 Cora Badenhorst 8 Sep. Vr 13Sep B16 Ida van der Walt 8 Sep. Vr 13Sep C13 Elsa du Toit 8 Sep. Vr 13Sep C7 Mieke Opperman 15 Sep Vr 20Sep Elma Faber 15 Sep Vr 20Sep A12 Bieuwkje Prinsloo 15 Sep Vr 20Sep A13 Mossie Buis 15 Sep Vr 20Sep

Rika Kruger se nuwe sel no—0768347774

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Volhard in die gebed! “ Kol 4:2

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

1 Sept Rina Burger C14 082 853 8215 Leoni Nagel B09 654 5713 Hein Venter C06 667 4262 Chantelle Zaayman C04 084 500 7918 2 Sept Jessie la Grange C04 664 3850 Corné Smuts B11 654-7477 Martin Venter B02 654 0352 3 Sept Susan Jordaan B11 654 7952 4 Sept Paul Grobler C07 663-4594 Hannes Holtzhausen C05 083 412 8969 5 Sept Rassie Erasmus B20 664 2522 Rosanne Groenewald C11 082 819 5947 Theuns Hartman B14 082 812 4990 Dalene Maritz C01 082 298 5428 Lizel Smith B10 082 856 3704 Lydia van Rooyen B10 082 453 8446 Steyn Venter A10 664-3133 6 Sept Janelle van Rensburg C08 074 889 0921 7 Sept Chris Briel B07 644 1546 Buks Kotze C03 664 2945 Erika van der Wateren C07 663 7638 Elmè Vercueil B15 653 0525

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE

1 Sept Amy Ellis A11 083 599 8454 Jessie Ellis A11 083 599 8454 3 Sept Troy van Staden C11 654-1851 5 Sept William Gourley B11 654 6582 6 Sept Francois Jacobs B14 083 356 7597 7 Sept Miguel Coelho B22 071 642 7391

GESOEK Ons is op soek na ‘n seiltjie vir ‘n 1400 Nissanbakkie vir beskerming vir die kos wat na Elandspoort ver-voer word.

Kontak Hannie vd Bergh