kommunikaatjie 1 des 2013

4
8 TEESKINKBEURT Sit asseblief Sondag 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. Tee B4 Helene Kruger 1 Des Nelia van der Merwe 1 Des B6 Doreen Reynecke 1 Des Liesje Kuperus 1 Des B7 Jetske Guldemond 1 Des C15 Lucia van Wyk 1 Des BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/ (663 5955) OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314 Faks 0866333454. www.oppistoep.mobi / [email protected] Plaas u Langspeelplate, solo7’s en musiekkassette op CD; Plaas u video’s op DVD (geen redigering). Plaas u 35mm skyfies en 35mm fotonegatiewe op cd. Kontak Tjaart vd Walt 0828242933 vir ‘n kwotasie. Agtergrondmusiek (live background music) by u funksie of restaurant gedurende November en Desember, skakel Tjaart vd Walt 0828242933. FAMILIE FIETSE CENTURION – Verkope van fietse, onderdele, parte en toebehore. Werkswinkel diens- te/herstelwerk ook beskikbaar. Centurion Crescent Shopping Centre, h/v Lenchen Noord/Suid & John Vorster. Ons ruil ook 2de handse fietse in. Tel: 012 663 3839/ 079 859 7907 Professionele grimering vir matriekafskeid, troue of spesiale geleentheid. Michelle van den Berg by 0826402571 of [email protected] NUTSMANHuisverbeterings/Teëls/loodgieters- werk/deure/hekke/plafonne. Hein 0726579274 Plaashoenders geslag, brine-vry , sonder byvoe- gings, heel, braaipakke, flatties, ens. Baie lekker boerewors teen R59.00/kg. Ook baie lekker skaap- vleis teen billike pryse. Ek lewer af in Centurion. Goeie pryse!! Kontak Jaco vir bestelling of pryse by 082 854 1430 of [email protected]. Soek werk—Betroubare hardwerkende bediende benodig werk 4 dae ‘n week. Kontak Petra Swane- poel 0829277324. Dringend opsoek na betroubare huishulp Maan. Woens. Vry. Goeie higiëne is baie belangrik; het twee peuters. Sal huishulp help met vervoer en kos. Ska- kel my asb! Angelique – 084 264 7154. ADVERTENSIES ADVERTENSIES ADVERTENSIES ADVERTENSIES Ouers-met-babas RATELGROEP As Christen-ouers wil ons graag ons verbondskinders opvoed en met die regte boodskappe leer van God. Dis ’n belangrike taak wat met aandag en deeglike bewust- heid aangepak moet word, omdat ons kinders daagliks blootgestel word aan misleidende boodskappe en verdraaide inligting oor God. Te danke aan die ondersteuning van mede-gelowige ouers kan ons hande vat en saam gesels, leer en deel in die verantwoordelikheid om ons Doopbeloftes na te kom en ons kinders groot te maak tot eer van God. Die volgende byeenkoms is DV Saterdag 18 Januarie 2014. Die boek Worstelinge oor die waaroms in die lewe ‘n Bybelse studiegids oor die sin van lyding deur Dr B Duvenage Verkrygbaar by die kantoor teen R70,00 BIBLOS BYBELS TE KOOP Die volgende Bybels is by die kantoor beskikbaar ter ondersteuning van Biblos @ R60 Engels, Afrikaans, Xhosa, Tsonga, Sesotho, Ndebele, Venda, Zulu JAN DIE KOPERKAN Bring asb al u koper- geld en gooi dit in die koperkan wat voor in die kerk staan. Die geld word gebruik om ‘n teologiese student tydens sy studies te ondersteun. OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion Gereformeerde Kerk Centurion K K K Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00 Skriflesing : Joh 4:1-26; 7:37-39; Eseg 47 Teksverse : Joh 4:10-15; Jes 55:1 Sing : Ps 118-2:7 Sb 12-2:2,4 Lied 525:1,3 Sb 8-1:1,2 Ps 118-1:14 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Francia Wait Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger SONDAGAAND 18:00 Skriflesing : Matteus 4:18-22 Teksverse : Matteus 4:18-22 Sing : Ps 136:1,2,3,20 Psalm 43:3,4 Ps119:4,63 Sb 1-6:1,2,3 Sb 13-2 Orrelis: Edmund Mc Cabe Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 42 1 Desember 2013 Water wat van God kom is ’n nimmereindigende borrelende fontein! Dit is Lewende water! Was u al so dors dat jou tong dik geword het in jou mond? Weet jy wat dit is om nie genoeg water te hê om te drink nie? Weet jy hoe is dit om water aan te dra of te gaan haal vir jou daaglikse behoeftes? Ons is vandag geseënd omdat ons net ‘n kraan oopdraai. Sommige koop heerlike vars drinkwater. Ons lees van die Samaritaanse vrou wat met moeite moes gaan water haal vir haar behoeftes. Daarom dink sy dat Jesus praat van “wonder-water” wat jy kan drink en nooit weer daarna dors word nie. Maar ons moet hier ook aan die geestelike “water” dink. Jesus het bedoel almal wat dors is moet na Hom toe kom. Die Heilige Gees sal ons elke dag vertroos en bystaan sodat ons in ons swaarste aanvegtinge altyd vertroos sal wees. Ons sal nooit meer “geestelik dors” wees of word nie. Dors jy na die Lewende water? Die voorreg van navolging van Jesus Christus Soos ons nou die jaareinde nader dink ons vanaand nog ‘n slag na oor die pragtige formulering van ons gemeente se roeping: Om ‘n ware kerk te wees wat in navolging van Jesus groei... Die vraag wat by my bly spook: Wat is navolging van Jesus? Ons kan immers nie presies nadoen wat Hy reeds afgehandel het nie! Miskien leer ons wel iets daarvan as ons bietjie navors hoe en hoekom mense destyds enige Joodse Rabbi sou wou volg. Miskien leer ons wat navolging nie is nie! Wat antwoord jy op Jesus se roepstem... Kom, volg my!

Upload: geref-kerk-centurion

Post on 01-Mar-2016

258 views

Category:

Documents


0 download

DESCRIPTION

Nuusbrief GK Centurion

TRANSCRIPT

Page 1: Kommunikaatjie 1 Des 2013

8

TEESKINKBEURT Sit asseblief Sondag 2 rye koppies en 1 houer elk suiker, koffie en melk reg vir die Engelse erediens. Tee B4 Helene Kruger 1 Des Nelia van der Merwe 1 Des B6 Doreen Reynecke 1 Des Liesje Kuperus 1 Des B7 Jetske Guldemond 1 Des C15 Lucia van Wyk 1 Des

BLOM ‘N BLAAR skenk elke Sondag die ruikers in die kerk. Ondersteun hulle en bestel ruikers vir enige geleentheid plaaslik & oorsee. http://www.simplyflowers.co.za/ (663 5955)

OPPI STOEP - Basdenlaan 190, Lyttelton Manor. Konferensiefasiliteite, B/b gastehuis, Funksieareas, Ooievaarstee, Troues, Werkswinkels, Kombuistee, verjaarsdagpartytjie. Skakel Johan: 082 498 6314 Faks 0866333454. www.oppistoep.mobi / [email protected] Plaas u Langspeelplate, solo7’s en musiekkassette op CD; Plaas u video’s op DVD (geen redigering). Plaas u 35mm skyfies en 35mm fotonegatiewe op cd. Kontak Tjaart vd Walt 0828242933 vir ‘n kwotasie.

Agtergrondmusiek (live background music) by u funksie of restaurant gedurende November en Desember, skakel Tjaart vd Walt 0828242933.

FAMILIE FIETSE CENTURION – Verkope van fietse, onderdele, parte en toebehore. Werkswinkel diens-te/herstelwerk ook beskikbaar. Centurion Crescent Shopping Centre, h/v Lenchen Noord/Suid & John Vorster. Ons ruil ook 2de handse fietse in. Tel: 012 663 3839/ 079 859 7907 Professionele grimering vir matriekafskeid, troue of spesiale geleentheid. Michelle van den Berg by 0826402571 of [email protected]

NUTSMAN— Huisverbeterings/Teëls/loodgieters-werk/deure/hekke/plafonne. Hein 0726579274

Plaashoenders geslag, brine-vry, sonder byvoe-gings, heel, braaipakke, flatties, ens. Baie lekker boerewors teen R59.00/kg. Ook baie lekker skaap-vleis teen billike pryse. Ek lewer af in Centurion. Goeie pryse!! Kontak Jaco vir bestelling of pryse by 082 854 1430 of [email protected].

Soek werk—Betroubare hardwerkende bediende benodig werk 4 dae ‘n week. Kontak Petra Swane-poel 0829277324.

Dringend opsoek na betroubare huishulp Maan. Woens. Vry. Goeie higiëne is baie belangrik; het twee peuters. Sal huishulp help met vervoer en kos. Ska-kel my asb! Angelique – 084 264 7154.

ADVERTENSIESADVERTENSIESADVERTENSIESADVERTENSIES

Ouers-met-babas RATELGROEP As Christen-ouers wil ons graag ons verbondskinders opvoed en met die regte boodskappe leer van God. Dis ’n belangrike taak wat met aandag en deeglike bewust-heid aangepak moet word, omdat ons kinders daagliks blootgestel word aan misleidende boodskappe en verdraaide inligting oor God.

Te danke aan die ondersteuning van mede-gelowige ouers kan ons hande vat en saam gesels, leer en deel in die verantwoordelikheid om ons Doopbeloftes na te kom en ons kinders groot te maak tot eer van God.

Die volgende byeenkoms is DV Saterdag 18 Januarie 2014.

Die boek Worstelinge oor die waaroms in die lewe

‘n Bybelse studiegids oor die sin van lyding

deur Dr B Duvenage

Verkrygbaar by die kantoor teen R70,00

BIBLOS BYBELS TE KOOP Die volgende Bybels is by die kantoor beskikbaar ter

ondersteuning van Biblos @ R60

Engels, Afrikaans, Xhosa, Tsonga, Sesotho, Ndebele, Venda, Zulu

JAN DIE KOPERKAN Bring asb al u koper-geld en gooi dit in die koperkan wat voor in

die kerk staan. Die geld word gebruik om ‘n teologiese student tydens sy studies te ondersteun.

OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE OMMUNIKAATJIE Gereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk CenturionGereformeerde Kerk Centurion KKKK

Liturgiese Riglyne SONDAGOGGEND 9:00

Skriflesing: Joh 4:1-26; 7:37-39; Eseg 47 Teksverse: Joh 4:10-15; Jes 55:1 Sing: Ps 118-2:7 Sb 12-2:2,4 Lied 525:1,3 Sb 8-1:1,2 Ps 118-1:14 Sb 13-3 Orrelis: Corlea vd Walt Projektor: Francia Wait Klank: Jan Reesink Prediker: Ds Gerrit Kruger

SONDAGAAND 18:00

Skriflesing: Matteus 4:18-22 Teksverse: Matteus 4:18-22

Sing: Ps 136:1,2,3,20 Psalm 43:3,4 Ps119:4,63 Sb 1-6:1,2,3 Sb 13-2 Orrelis: Edmund Mc Cabe Projektor: Susan Hoogenboezem Klank: André Beumer Prediker: Ds Maarten van Helden

Adres: Basdenlaan 226, Lyttelton Kerkkantoor: 664 2614 / 664 0004 Kantoorure : Ma.-Do 08:00 - 13:00 Faks: 088 012664 2614 E-pos: Kerkkantoor—[email protected] Webblad: http://www.gkcenturion.co.za Attes Skriba: [email protected] Koördineerder Frans van Dyk: 664 0060/082 851 4558 Ds Maarten van Helden : 664 1384/ 072 143 1855 [email protected] Ds Gerrit Kruger: 664 1847/ 082 964 5595 Ds Paul van den Berg: 347 0494/ 084 263 2055 Jaargang 38 Nr 42 1 Desember 2013

Water wat van God kom is ’n nimmereindigende borrelende fontein! Dit is Lewende water!

Was u al so dors dat jou tong dik geword het in jou mond? Weet jy wat dit is om nie genoeg water te hê om te drink nie? Weet jy hoe is dit om water aan te dra of te gaan haal vir jou daaglikse behoeftes? Ons is vandag geseënd omdat ons net ‘n kraan oopdraai. Sommige koop heerlike vars drinkwater. Ons lees van die Samaritaanse vrou wat met moeite moes gaan water haal vir haar behoeftes. Daarom dink sy dat Jesus praat van “wonder-water” wat jy kan drink en nooit weer daarna dors word nie. Maar ons moet hier ook aan die geestelike “water” dink. Jesus het bedoel almal wat dors is moet na Hom toe kom. Die Heilige Gees sal ons elke dag vertroos en bystaan sodat ons in ons swaarste aanvegtinge altyd vertroos sal wees. Ons sal nooit meer “geestelik dors” wees of word nie.

Dors jy na die Lewende water?

Die voorreg van navolging van Jesus Christus

Soos ons nou die jaareinde nader dink ons vanaand nog ‘n slag na oor die pragtige formulering van ons gemeente se roeping: Om ‘n ware kerk te wees wat in navolging van Jesus groei... Die vraag wat by my bly spook: Wat is navolging van Jesus? Ons kan immers nie presies nadoen wat Hy reeds afgehandel het nie! Miskien leer ons wel iets daarvan as ons bietjie navors hoe en hoekom mense destyds enige Joodse Rabbi sou wou volg. Miskien leer ons wat navolging nie is nie! Wat antwoord jy op Jesus se roepstem... Kom, volg my!

Page 2: Kommunikaatjie 1 Des 2013

2

Kerk se bankbesonderhede: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 340 409

Inbetalings vir die Diakonie: Rek Naam: Diakonie Gereformeerde Kerk Centurion Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600 280 589

Inbetalings vir die Susters: Rek Naam: Gereformeerde Kerk Centurion Susters Bank: ABSA Lyttelton Rek no: 600340417

ALGEMENE INLIGTING EREDIENSTYE

Afrikaanse Diens: 9:00 en 18:00

Engelse Diens: 11:00

Sothodiens: 12:30

KOLLEKTES

Tydens erediens: Barmhartigheid

By die deure: Kerkkas

DIENSBEURTE: Ouderling: Nic Opperman Diaken: Thysie Erasmus NUWE INTREKKERS Alle nuwe intrekkers word gevra om na die erediens voor by die klavier aan te meld.

KOMMUNIKAATJIE ELEKTRONIES: www.issuu.com/gkcenturion

EREDIENSTE OP INTERNET: http://kerkdienstgemist.nl/assets/516

O ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaarO ns gee om vir M ekaar

“Geseënd is dié wat weet hoe afhanklik hulle van God is ...” Mat 5:3

Die siek lidmate word aan die liefdevolle versorging van die Here opgedra en ons vertrou dat hulle gesondheid vinnig sal verbeter

∗ Annetjie Celliers (B11—660-0952) is in intensief te Kloofhosp.

∗ Raymond Gourley (B11—654 6582) is tans in Kalafong Hospitaal.

∗ Letitia Jonker (A1– 811 5213) het ‘n oog operasie ondergaan.

∗ Dean Pohl (A10—665 6590) het ‘n voetoperasie ondergaan.

GELUK: Werner en Chene van der Walt (A5—082 308 6238) met die geboorte van Barend. Baie geluk ook aan Ben en Louise van der Walt.

HIERDIE IS DIE LAASTE NUUSBRIEF VIR 2013 Die volgende Kommunikaatjie verskyn op

19 Januarie 2014

Aanbid dien getuig

7

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

31 Des Annetjie Celliers B11 660-0952 Marthie Erasmus A10 664-3133 Cornelia Lee B16 654-8110 Christine Lourens A06 644 1214 Chris Smit B21 651 1789 1 Jan Marja Myny A09 662-1414 2 Jan Dion le Roux C09 079 890 7457 WD le Roux B21 073 181 3046 3 Jan Susan Hoogenboezem A08 662 2582 Chantel Jacobsz B02 076 071 6757 Jan Reinecke B04 654 6523 4 Jan Diana Appelby B16 654 1833 Marnus du Plessis B09 654 5713 6 Jan Mariette Bornman C11 658 5880 Corlea van der Walt B01 254 4737 Pierre Venter A05 664 4715 7 Jan Janco van Staden B20 083 625 7722 Jan Venter B17 082 838 9848 Louie Venter B12 660 1503 8 Jan Doret Pretorius C14 663 1751 Willem Voogt A10 083 708 2814 Ella Yssel A13 664 3512 11 Jan Riana Carstens C04 667 2370 Anna de Bruin A02 664-3729 Hennie Pretorius A03 662-0401 Louise van der Walt A11 664-3202 12 Jan Willem Kruger C12 082 780 1692 Lorna van der Walt B11 654 0318 Johan Wiegand A11 664 2426

DOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATEDOOPLIDMATE

2 Des Adrian van Antwerpen A08 662 2519 4 Des Marco Ellis A11 083 599 8454 5 Des Wernich Gouws B06 653 6536 Reinhardt Kruger B04 082 468 6035 Phia le Roux C04 664 1384 6 Des Andries Gildenhuys C13 082 788 4169

Wian Roux B08 083 414 8662 Kara Smith B10 082 856 3704 7 Des Jurie Nel B21 082 855 8949 9 Des Janke Cronje C05 082 784 8556 Peter Reesink A06 644 1442 11 Des Leon-Andre Lourens A06 664 6935 Dihan van Niekerk C06 667 1784 14 Des Larissa Erasmus B09 082 322 6221 15 Des Jean du Toit C10 072 174 5390 16 Des Marissa Zeevaart B15 654 2261 17 Des Johanndri de la Porte A11 083 599 8454 18 Des Nancy Coetzee B13 082 452 5554 19 Des Juané le Roux C05 078 801 1699 22 Des Franco Nel B18 083 324 1893 Karel van Rooyen C15 082 577 3349 23 Des Harry Cassidy B13 653 5095 Marlet Roos B09 654-1928 Sonja Trentham C14 079 879 6862 29 Des Vianri de Jager C05 082 582 2600 Carlo Jordaan A03 072 635 5172 1 Jan Karlijn Rebel A01 667 3498 2 Jan Leri Kloppers C15 083 376 9960 3 Jan Eben Bond B04 653 7270 4 Jan Carli du Plessis B10 082 998 9000 5 Jan Dehan Pohl A10 664 6590 Gerrie Viljoen B05 666 7427 6 Jan Orne Kruger A11 082 487 1413 Marja Pretorius A12 804 3177 8 Jan Christian Deist B15 083 257 4306 9 Jan Ian Bette C07 076 402 5306 11 Jan Daniel Swanepoel B05 656 0106

Page 3: Kommunikaatjie 1 Des 2013

6

VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE VERJAARSDAE “Hy moet meer word en ek minder.” Joh3:30

16 Des Martie Malan B07 664 7096 Leendert Wattel A12 345 2107 17 Des Rindi Reynders B14 071 830 4606 18 Des Lucie Louw A06 664-3094 Elsa van Dyk C09 665 0906 Christo van Staden C11 654 1851 19 Des Minnie Venter C01 664 4975 20 Des Lerina Aucamp B15 082 90 4282 Rudi Basson B05 653 3963 Nina Smith B16 653 7736 Hannes van Staden A09 072 367 1182 21 Des Tinus du Plessis A04 082 335 8032 Christiaan Potgieter B04 082 353 6618 Philmi van Antwerpen A08 662 2519 Phia van Helden C05 664-1384 22 Des Gordon Carver A10 664-0461 Angelique Holtzhausen C05 083 412 8969 Herman Prinsloo B08 083 408 6892 23 Des Marthinus Krynauw B13 082 645 5631 Danie van der Walt B03 084 549 9831 24 Des Ronnie Anderson B10 654 0625 Edna de Beer C07 663 5016 Hettie du Plessis C02 663 2893 Gerrit Etsebeth B13 073 335 5944 Martie Hern C14 071 683 0348 Nico Maritz A01 082 382 5906 25 Des Esmé van den Berg C15 082 412 4313 26 Des Wilna van Wyk A07 27 Des Esmé Kruger B02 082 872 4878 Ruben Kruger A10 082 415 4560 Helgard Meyer C06 667 1463 28 Des Ludolf Kniep B07 664-5246 30 Des Nelia van der Merwe B15 082 90 4282 Louis van Staden C11 654-1851 Marie Venter C13 083 273 5642

BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE BELYDENDE LIDMATELIDMATELIDMATELIDMATE

1 Des Marius Gerber C14 082 327 2949 Wiaan Swanepoel A09 662 2554 2 Des Jaco Gerber B16 084 921 0430 3 Des Kotie Kruger A02 664-0267 4 Des Ockert Harms A01 667 1601 Christine Strydom A04 082 871 1695 Franco van der Walt B04 082 372 2434 5 Des Johann Els C15 082 857 5505 Ben Kruger B17 072 049 5262 Ben Vorster C11 651 5352 6 Des Ashley Human C09 072 158 4590 Christelle van Aswegen A04 083 612 0691 7 Des André Beumer A09 662-1414 Leonie de Beer C06 082 780 3161 Leander Prinsloo B14 082 490 7255 8 Des Melinda Engelbrecht A10 082 836 2022 Lorraine Gouws C12 082 450 6202 Etienne Grobler C07 663-4594 Charlaine Kruger C06 071 353 3841 Marie van der Walt C03 664 8284 9 Des Don Algera B20 653 0825 Doedo Stavast A07 082 379 2797 Jaco Wattel B17 082 854 1430 10 Des Andries Bester B15 072 626 2577 11 Des Magda Lamprecht B07 071 613 4085 Sonja Styger C14 079 886 8344 Phillip Weyer A11 079 524 8315 13 Des Charles van der Merwe C02 664 7776 14 Des Pieter du Plessis B09 653-1578 Esther Engelbrecht B08 083 761 3757 Harrie Malan B07 664 7096 Kobie van Niekerk C06 667 1784 15 Des Billy du Toit C15 082 212 1372 Shawn Koekemoer A01 667 1431 Bertie van Jaarsveld B03 084 626 2425

3

ALETHEIA MINISTRY

SUNDAY AT 11:00

You are all invited to share with us in worship and afterwards have a nice cup of tea!

LAASTE KOMMUNIKAATJIE 2013 Vanmôre word die laaste Kommunikaatjie vir 2013 versprei. Die Kom-munikaatjie, ons weeklikse nuusbriefie en gemeenteblaadjie is van onskatbare waarde. Hierin word die meeste nuus wat van belang is vir die week, weergegee. Daar is verjaarsdaglyste en ‘n hospitaallys. Daar is belangrike nuus en minder belangrike nuus in. Maar wat gebeur agter die skerms sodat u weekliks die Kommunikaatjie kan kry? Eerstens versamel Ellouis die inligting en “bou” die Kommuni-kaatjie gedurende die week. Dit is ‘n massiewe werk om alles in die reg-te kolomme en tabelle te kry. Dit is nie net “cut en paste” nie, maar vra toewyding en kundigheid en meet-en-pas. Vrydae gaan dit baie dol in die kerkkantoor om die Kommunikaatjie persklaar te kry. Ellouis doen die finale redigering, dan word die Kommunikaatjie geproeflees deur een tot vier persone. Hettie of Ellouis druk dan die blaadjie, daar word elke Sondag tussen 300–500 gedruk. Oom Ben en tannie Gerrie Vorster kry die blaadjies en vou dit en plaas dit Sondagoggend op die regte plekke in die kerk. As gemeente wil ons dan vanmôre aan almal wat gemoeid is met die Kommunikaatjie baie dankie sê. Dit is ‘n werk wat baie tydrowend is en baie toewyding en geduld vra. Dit is harde werk. Baie dankie aan Ellouis en Hettie in besonder wat in die kantoor hierdie werk vir ons ver-rig. Ons gaan die Kommunikaatjie vir die volgende paar weke mis. Namens die gemeente, baie dankie aan die redaksie van die Kommuni-kaatjie en mag julle ook deeglik uitrus in julle verloftyd. (Namens die ge-meente)

Page 4: Kommunikaatjie 1 Des 2013

4

Uitreik na HEFSIBA - MOSAMBIEK

DOEL VAN UITREIK:

• Besoek studente wat geborg word

• Nagaan en opgradering van rekenaars

• Behoefte lys sal nog bepaal word

WANNEER: 29 Junie 2014 tot (ongeveer) 8 Julie 2014

KOSTES:

• Brandstof: R10 000 (per voertuig)

• Verblyf: Gemiddeld van R350 per persoon per nag (vir ongeveer 6 nagte); verblyf by Hefsiba is gratis

• Kos: self voorsien

• Ons sal ook by Malawi meer oorslaap vir 2 aande.

SKAKEL: Attie van der Walt (082 4935328) vir verdere inligting

BEROEPENUUS BEROEPE ONTVANG · Ds AJ Coetsee van Uitschot na Newcastle. · Ds CA Jansen van Secunda na Koster. · Proponent SN Jooste na Bellville om kragtens

KO, art 7 die kerk van die Here onder die Engelssprekendes in die groter Kaapstad te vergader.

BEROEPE AANVAAR · Dr IW Ferreira van Rietvallei na Teologiese

Skool Potchefstroom as professor in Missiologie.

· Ds SJMS Smit van Pietersburg-Noord na Heidelberg.

BEROEPE BEDANK Ds RA Bain van Cachet na Kimberley.

BIBLOS Die Biblos Bybelverspreidingsprojek het ten doel om sover moontlik aan diegene met wie ons daagliks kon-tak het (bv. sekuriteitswagte, huis- en tuinhulpe, petroljoggies, versorgers en ander volgens behoefte) ‘n Bybel in sy/haar moedertaal/taal van voorkeur te voorsien. Daar is ‘n besondere behoefte in hierdie verband. Deur hierdie projek is reeds meer as 1 100 Bybels vanjaar deur ons gemeente versprei.

Indien u belangstel om aan die Biblos Bybelverspreidingsprojek deel te neem, kontak die kerkkantoor of vir Esmé van den Berg (083 381 6428) vir meer inligting. Fondse vir hierdie doel kan in die kerk se bankreke-ning inbetaal word onder verwysing “Biblos”.

Ons bedank almal van harte wat gedurende 2013 aan hierdie projek deelgeneem het.

Soli Deo Gloria!

OMGEE VIR MEKAAR

Daar is mense binne ons gemeente wat baie swaar kry en ons as ‘n Bybel-studiegroep van Ds Maarten wil hulle laat glimlag met n ietsie lekkers die vakansie.

Indien u ‘n bydrae wil gee in die vorm van nie-bederfbare goedere soos koeldrank, koekies, ingemaakte vrugte, jellie ens of iets wat u beskou as n bederf sal ons dit waardeer.

Plaas dit asb volgende 2 Sondae in die groot houer agter in die saal.

Hester vd Merwe—071 385 2573

5

DESEMBER SKOOLVAKANSIE DESEMBER SKOOLVAKANSIE DESEMBER SKOOLVAKANSIE DESEMBER SKOOLVAKANSIE

Oggenddienste Elke Sondag is daar ‘n oggenddiens om 09:00

Aanddienste Elke Sondag is hier ‘n gesamentlike aanddienste met Gereformeerde Kerk Rooihuiskraal en Lyttelton om 18:00 in ons kerkgebou.

Versoeningsdag : Daar is ‘n erediens om 09:00 by die Nederduitsch Hervormde Kerk, Napierweg 103, Lyttelton en die Voortrekker Monument.

Kersdag : Diens om 08:00 vanuit ons Kerkgebou.

Kerkkantoor sluit: 13 Desember tot 13 Januarie.

Predikant aan diens vanaf 8 Desember tot 5 Januarie ds Paul van den Berg.

MONUMENTSIG AFTREE-OORD

EENHEID BESKIKBAAR!

Behoort aan die Gereformeerde Kerk Centurion geleë te

Basdenlaan 226, Centurion (reg agter Unitas Hospitaal en langs Kerkgebou)

U koop okkupasiereg in ‘n veiligheidsoord. Daar is 26 huisies met pragtige tuine en lae heffings.

Die eenheid wat beskikbaar is bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, kom-buis, eet/sitkamer, toesluit motorhuis (nie aan huis) met ‘n tuin.

Navrae

Gerrit Beumer (012) 662 1414 of 082 572 5235

Pauline Sterk (012) 664 4151/079 493 4522

Aansoeke sluit 4 Desember 2013

Boskop-Tienerkamp Dis met groot jammerte dat ons die tieners en hul ouers moet meedeel dat daar nie hierdie Desember en ook nie Januarie 2014 ’n seilkamp sal kan wees nie. As gevolg van ’n te besige skedule is dit vir ons onmoontlik om die kamp te hou. Ons sal poog om DV Desember 2014 weer die seilkamp aan te bied.

Frans en Heidi van der Walt ����