kinders *self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. in die … · kinders ouers en gesinne....

2
* PADLANGS OUERSKAP Die doel van die kursus is om ouers te begelei in deelnemende positiewe ouerskap Ouers word toegerus met gereedskap om: hulle te help om ʼn veilige ruimte te skep waar elkeen in die gesin die geleentheid kry om tot volle potensiaal te ontwikkel. Kinders word ook geleer om: self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. In die pros- es waar kinders geleer word om keuses te maak, leer hulle selfstandigheid. Die einddoel is ʼn plek waar almal in die gesin gelukkig en tevrede is. Deelnemers ontvang die volgende vaardighede en gereedskap: om die belangrikheid van kwaliteit-tyd te besef; hoe om empaes te wees – verskeie kommunikasie-vaardighede word aangeleer soos om te eggo, refleksiewe luister, edm; posiewe geloofwaardige terugvoer; nie-bedreigende kommunikasie; ek-boodskappe; dissipline en hoe om ʼn huisvergadering in te rig Aanbieder : Hennie du Pisanie onder- steun deur Mathilda du Pisanie en Leana Sutherland en ander kundiges Plek : Laerskool Mikro—Langverwacht lokaal Dag : 7 Sondae - 7 Mei tot 25 Junie Tyd : 10:3012:00 Hoekom 7 sessies?? Elke sessie leer ons prakese vaar- dighede aan wat ingeoefen moet word in die week. As ons weer bymekaar kom gee ons terugvoer oor die oefening voor ons met die volgende week se werk wegspring. Wie is die aanbieder ?? Hennie du Pisanie is getroud met Mathilda en het drie seuns ouderdom 20, 16 en 12. Hennie is vir meer as 27 jaar in die bediening met die fokus op kinders ouers en gesinne. Hy werk elke week met Laerskool kinders en leef saam met ouers in jong gesinne. Hen- nie is ook n geakrediteerde aanbieder van ander ouerskapskursusse en kom- plimenterende kursusse wat op hul gesin se eie ouerskapsreis baie waarde toegevoeg het. Koste : R250 per paar of enkel persoon wat dit bywoon. Stuur epos aan : [email protected] om in te skryf of vir meer inligng Onderwerp lyn van epos : Padlangs ouerskap Alle ouers, alle denominasies, enkelouers, enigiemand wat ouer is of beplan om te word, is welkom !!

Upload: others

Post on 18-Jan-2020

4 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kinders *self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. In die … · kinders ouers en gesinne. Hy werk elke week met Laerskool kinders en leef saam met ouers in jong gesinne

*

PADLANGS OUERSKAP Die doel van die kursus is om

ouers te begelei in deelnemende positiewe ouerskap

Ouers word toegerus met gereedskap om:

hulle te help om ʼn veilige ruimte te skep waar elkeen in die

gesin die geleentheid kry om tot volle potensiaal te ontwikkel.

Kinders word ook geleer om:

self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. In die pros-

es waar kinders geleer word om keuses te maak, leer hulle

selfstandigheid.

Die einddoel is ʼn plek waar almal in die gesin gelukkig en tevrede

is.

Deelnemers ontvang die volgende vaardighede en gereedskap:

• om die belangrikheid van kwaliteit-tyd te besef;

• hoe om empaties te wees – verskeie kommunikasie-vaardighede

word aangeleer soos om te eggo, refleksiewe luister, edm;

• positiewe geloofwaardige terugvoer;

• nie-bedreigende kommunikasie;

• ek-boodskappe;

• dissipline en

• hoe om ʼn huisvergadering in te rig

Aanbieder : Hennie du Pisanie onder-

steun deur Mathilda du Pisanie en

Leana Sutherland en ander kundiges

Plek : Laerskool Mikro—Langverwacht

lokaal

Dag : 7 Sondae - 7 Mei tot 25 Junie

Tyd : 10:30—12:00

Hoekom 7 sessies??

Elke sessie leer ons praktiese vaar-

dighede aan wat ingeoefen moet word

in die week. As ons weer bymekaar

kom gee ons terugvoer oor die oefening

voor ons met die volgende week se

werk wegspring.

Wie is die aanbieder ??

Hennie du Pisanie is getroud met

Mathilda en het drie seuns ouderdom

20, 16 en 12. Hennie is vir meer as 27

jaar in die bediening met die fokus op

kinders ouers en gesinne. Hy werk elke

week met Laerskool kinders en leef

saam met ouers in jong gesinne. Hen-

nie is ook ‘n geakrediteerde aanbieder

van ander ouerskapskursusse en kom-

plimenterende kursusse wat op hul

gesin se eie ouerskapsreis baie waarde

toegevoeg het.

Koste : R250 per paar of enkel persoon wat dit bywoon.

Stuur epos aan : [email protected] om in te skryf of vir meer inligting

Onderwerp lyn van epos : Padlangs ouerskap

Alle ouers, alle denominasies, enkelouers, enigiemand wat ouer is of beplan om te word, is welkom !!

Page 2: Kinders *self verantwoordelikheid vir hulle gedrag te neem. In die … · kinders ouers en gesinne. Hy werk elke week met Laerskool kinders en leef saam met ouers in jong gesinne

*

PROGRAM

7 Mei : Luister

14 Mei : Empatie

20 Mei : Tall Trees

Werkwinkel—Ontdek

jou en jou kind se tem-

perament(Opsioneel—

bykomend)

21 Mei : Uniekheid

28 Mei : Ek boodskappe

4 Junie : Dissiplineer

11 Junie : Verstaan

wangedrag

25 Junie : Wees Deelne-

mend

Gesins Naweek - Prak-

tiese gesins aktiwiteite