kinders maskers dra om hulself te beskerm om nie siek te ‘n ...ethanproject.co.za/pdf/dra van...

6
1 ‘n Sosiale storie vir kinders Soms moet grootmense en kinders maskers dra om hulself te beskerm om nie siek te word nie. Dit is ‘n nuwe reël. © Autism Little Learners © Autism Little Learners

Upload: others

Post on 20-Oct-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

  • 1

    ‘n Sosiale storie vir kinders

    Soms moet grootmense en kinders maskers dra om hulself

    te beskerm om nie siek te word nie. Dit is ‘n nuwe reël.

    © Autism Little Learners © Autism Little Learners

  • Maskers kan dalk ongemaklik voel, maar ek sal

    gewoond raak daaraan.

    2

    © Autism Little Learners

    3

    2 meter

    Selfs as ek ‘n masker dra moet ek altyd 2 meter van ander mense of kinders bly.

    © Autism Little Learners

  • Gelukkig kan ek nog aan my familie raak en vir hulle drukkies gee.

    4

    © Autism Little Learners

    Ek hoef nie in my huis of tuin ‘n masker te dra nie.

    5

    © Autism Little Learners

  • mmmmm mm mm

    m .. m��-

    -=--=--=------......

    r:=w

    0

    6

    Ek moet my masker dra wanneer ek winkels toe, skool toe, of na

    enige afspraak toe gaan.© Autism Little Learners

    7

    Wanneer my familie iewers heen gaan moet ek my masker dra.

    © Autism Little Learners

  • 8

    ‘n Masker beskerm my teen die virus wanneer mense hoes of nies. Dit beskerm ook die ander mense.

    © Autism Little Learners

    Ek moet steeds onthou om gereeld my hande te was of

    hand ontsmetting te gebruik.

    9

    © Autism Little Learners

  • 10

    Die dokters werk hard daaraan dat die virus

    weggaan. Wanneer die virus weg is, hoef ons nie meer

    maskers te dra nie.© Autism Little Learners

    Dit is baie anders om nou altyd maskers te dra, maar ek kan

    en dit is okay

    11

    © Autism Little Learners