kinders en jeug aktiwiteite -...

11
Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie Jeug: Ek leef om vir ander te gee “Die Lig kom na die wêreld. Die Lig skyn in ons wêreld. Die Lig gaan na die wêreld om jou.” Kinders en Jeug Aktiwiteite Inkleur prent: Sudoku: Hier is die antwoorde op die sudoku vir die vorige Hartklop 1

Upload: others

Post on 04-May-2020

2 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

Jeug: Ek leef om vir ander te gee “Die Lig kom na die wêreld. Die Lig skyn in ons wêreld. Die Lig gaan na die wêreld om jou.”

Kinders en Jeug AktiwiteiteInkleur prent: Sudoku:

Hier is die antwoorde op die sudoku vir die vorige Hartklop

1

Page 2: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

Belydenis Groep en MUG ( M y U ur met G od) aande

Soos reeds in die vorige Hartklop aangedui was hierdie groep bevoorreg en ook die

kerk om deel te kon neem aan die Belydenis aflegging, asook die Nagmaal. Ons

sien uit vir volgende jaar se groepe en waar ons Mug aande volgende jaar sal ou op

Woensdae aande 18:00 – 20:00. Hier is nog ‘n paar foto’s van die gebeurtenisse van

die jaar wat gepaard is met die Belydenis groep:

2

Page 3: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

Die Kers-sangdiens

Wat ‘n wonderlike belewenis om te weet ons kon hierdie geleentheid bygewoon het,

wat die C7 & Kinders aangebied het op die 25ste November 2018. Alhoewel dit deur

hierdie besondere mense aangebied was, was die fokus alleenlik op Jesus Christus,

ons Here. Hier was die verhoog so mooi opgedoen met kerse oral in die kerk om die

geleentheid te versier met sy simboliek. Die sang, die lofprysing was so fantasties,

dis asof ek die skrywer alleenlik ‘n gesprek met God gehad het en ek glo ek was nie

die enigste een nie. Ek het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my

gevloei en in my hart gewerk, nie net met die lofprysing nie, maar ook die Woord

daarby. Voordat die simboliek van kersies, die proses van “aan steek vir mekaar”

gebeur het, kon daar klaar lig gesien word vanuit diegene wat net prys en in die

teenwoordigheid van God is. My keel was skoon hees na die tyd, maar my hart vol

vreugde en geluk. Die oomblik toe die kersies vir mekaar aangesteek was, kon die

“follow the leader”, wat God is werklik simbolies gesien word. Ons moet die lig van

die aarde wees, sodat ons ander kan beinvloed om ook sodoende te brand vir

Jesus! Met koekies en die bymekaar-koms na die tyd, was dit ‘n lekker geselligheid

met die familie, die Kerk van Christus, wat skyn. Hier is ‘n paar foto’s van die

geleentheid.

3

Page 4: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

Kategese Afsluiting 2018

Die kategese afsluiting was n reuse sukses. Almal teenwoordig het die sang diens

baie geniet. Die kinders het as klas hul liedjie gekies en dit saam met die gemeente

gesing. Hulle het ook tydens die diens hulle geskenke en hulle sertifikate gekry.

Die kerssangdiens was aanmekaar gesit deur Christa Erasmus rondom die idee van

LIG. Die liedjies wat gesing is, is ook so gekies om by hierdie pragtige boodskap te

pas. Tydens die diens is die kerse doodgeblaas met slegs die groot gemeente se

kers wat brand. Christo van Zyl, die hoofkerkraadslid het sy kers by die groot kers

aangesteek, daarna het hy al die kerkraadslede se kerse een vir een aangesteek.

Daar was n see van lig wat die kerk gebou gevul het...

Soos die lede van die kerksraad deur die kerk beweeg het, is die gemeente se kerse

aangesteek. Met al die kerse wat brand is die laaste 2 liedjies gesing. Na die diens

het almal met hul kerse na die sal beweeg. Hier is al die kerse neergesit en almal het

saam n suksesvolle aand afgesluit met n lekker

koppie koffie.

4

Page 5: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

5

Page 6: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

6

Page 7: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

7

Page 8: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

8

Page 9: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

9

Page 10: Kinders en Jeug Aktiwiteite - ngbhs.co.zangbhs.co.za/wp-content/uploads/2019/02/Hartklop-10-finaal.docx  · Web viewEk het met volle bors geprys, die Heilige Gees het deur my gevloei

Deur Natasha du Plessis - Kommunikasie

WAAR KAN EK BETROKKE RAAK?

- Jy kan ‘n verskil maak – hier is ‘n plek vir jou! Kom vra gerus enige van die

raadslede van die kerk en ons help gerus om jou deel van die diensgroepe te

maak. Jou tyd en gawes maak ‘n groot verskil. Ons wil die Hartklop moet die

onmenslike kommunikasie wees vir die gemeente as hulle sekere inligting wil

hê van wie, wat en waar.

10