kerk.co.zakerk.co.za/.../2018/03/die-laaste-ure-van-jesus-3.docx  · web view2018-03-26 · die....

2
Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar vir ons wat gered word, is dit die krag van God. 1 Kor 1:18 Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde. 1 Kor 2:2 Die 5 wonder-tekens tydens die kruisiging van Jesus Die eerste wonder: die duisternis Matt 27:45 Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur. Eks 10:21-23 Daarna het die Here vir Moses gesê: “Steek jou hand in die lug op, dan sal dit donker word in Egipte, so donker dat 'n mens dit kan voel. Moses het toe sy hand in die lug opgesteek, en drie dae lank was dit pikdonker oor die hele Egipte. Die mense kon mekaar nie sien nie en drie dae lank kon niemand iets uitrig nie, maar in al die woongebiede van die Israeliete was daar lig. Die vierde kruis-woord Die laas van ure JESUS

Upload: others

Post on 26-Jan-2020

0 views

Category:

Documents


0 download

TRANSCRIPT

Page 1: kerk.co.zakerk.co.za/.../2018/03/Die-Laaste-ure-van-Jesus-3.docx  · Web view2018-03-26 · Die. ure. laaste. JESUS. van. Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir

Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir dié wat verlore gaan, maar

vir ons wat gered word, is dit die krag van God.1 Kor 1:18

Ek het my voorgeneem om met julle oor niks anders te praat nie as oor Jesus as die Christus, en wel oor Hom as die gekruisigde.

1 Kor 2:2

Die 5 wonder-tekens tydens die kruisiging van Jesus Die eerste wonder: die duisternisMatt 27:45 Van twaalfuur af het daar duisternis oor die hele land gekom, en dit het tot drie-uur geduur.Eks 10:21-23 Daarna het die Here vir Moses gesê: “Steek jou hand in die lug op, dan sal dit donker word in Egipte, so donker dat 'n mens dit kan voel. Moses het toe sy hand in die lug opgesteek, en drie dae lank was dit pikdonker oor die hele Egipte. Die mense kon mekaar nie sien nie en drie dae lank kon niemand iets uitrig nie, maar in al die woongebiede van die Israeliete was daar lig.

Die vierde kruis-woordMatt 27:46 My God, my God, waarom het U My verlaat?Heb 13:5(b)-6 God self het gesê: “Ek sal jou nooit verlaat nie, jou nooit in die steek laat nie.” Daarom kan ons met vertroue sê: “Die Here is my Helper.”

DIENSTYE : PAASNAWEEK Goeie Vrydag, 30 Maart : 8.30 en 10.15 (Nagmaal). Ons behandel die 5de en

6de kruiswoord. Sondag, 1 April: 8.30 en 10.15. Die 6de en 7de kruiswoord en Opstanding.

Die

laas urevan JESUS

Page 2: kerk.co.zakerk.co.za/.../2018/03/Die-Laaste-ure-van-Jesus-3.docx  · Web view2018-03-26 · Die. ure. laaste. JESUS. van. Die boodskap van die kruis van Christus is wel onsin vir

NB : Sondag, 8 April is daar net EEN OGGENDDIENS om 9.30 en ‘n aanddiens om 18.30

Raamwerk 4/7 25 Maart 2018